Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke se nuwe taktiek
Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46768] Di, 17 Julie 2001 04:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die oefeninge
dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie, reg?:)
Annette
Re: Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46775 is 'n antwoord op boodskap #46768] Di, 17 Julie 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
... en met Blopsie Skinstad as kaptein is almal baie versigtig om nie
met hulle rug na hom toe te staan nie want dan word jy ook summier
verban na die buitenste duisternis.

Daar is ook 'n teorie hoekom Bob so baie in die agterlyn is deesdae -
daar is nie plek vir sy kop innie skrum nie.

Annette wrote:
>
> Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die oefeninge
> dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
> Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie, reg?:)
> Annette
Re: Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46873 is 'n antwoord op boodskap #46768] Wo, 18 Julie 2001 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink na 'n stoeplegende. Dok is al 8 jaar oorlede, toe Bob Skinstad 16
of 17 jaar oud was. En Dok het nie baie rondbeweeg in sy laaste jare nie.
Dit kon dalk by die Cravenweek gebeur het, maar dit klink dik vir 'n
daalder.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b54b44b$0$226@hades.is.co.za...
Wie ken die besonderhede... Doc Craven het klaarblyklik vir Skinstad
"gesalf" toe Craven baie oud en Skinstad baie jonk was. "Cravens' curse?"
Craven was klaarblyklik 'n hondeliefhebber en die labrador het hom
beindruk... Waarom wil Bobbie nou Bob word ?

"Lou" skryf in boodskap news:3B53DC04.AFD15F4D@lous.zzn.com...
> ... en met Blopsie Skinstad as kaptein is almal baie versigtig om nie
> met hulle rug na hom toe te staan nie want dan word jy ook summier
> verban na die buitenste duisternis.
>
> Daar is ook 'n teorie hoekom Bob so baie in die agterlyn is deesdae -
> daar is nie plek vir sy kop innie skrum nie.
>
> Annette wrote:
>>
>> Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die oefeninge
>> dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
>> Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie, reg?:)
>> Annette
Re: Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46888 is 'n antwoord op boodskap #46775] Wo, 18 Julie 2001 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie ken die besonderhede... Doc Craven het klaarblyklik vir Skinstad
"gesalf" toe Craven baie oud en Skinstad baie jonk was. "Cravens' curse?"
Craven was klaarblyklik 'n hondeliefhebber en die labrador het hom
beindruk... Waarom wil Bobbie nou Bob word ?

"Lou" skryf in boodskap news:3B53DC04.AFD15F4D@lous.zzn.com...
> ... en met Blopsie Skinstad as kaptein is almal baie versigtig om nie
> met hulle rug na hom toe te staan nie want dan word jy ook summier
> verban na die buitenste duisternis.
>
> Daar is ook 'n teorie hoekom Bob so baie in die agterlyn is deesdae -
> daar is nie plek vir sy kop innie skrum nie.
>
> Annette wrote:
>>
>> Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die oefeninge
>> dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
>> Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie, reg?:)
>> Annette
Re: Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46974 is 'n antwoord op boodskap #46768] Wo, 18 Julie 2001 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die rede is ooglopend. Skinstad is die rugbyspeler met die meeste potensiaal
op die planeet. As speler en as kaptein. Ons het 'n wêreldbeker verloor wat
ons baie gelukkig was om in 1995 te wen. Die Franse het ons toe in die semi
uitgeskakel. maar die skeidsregter het anders besluit. En toe wen ons die
eindstryd, teen die verloop van die wedstryd. En van toe af leef ons in die
waan dat ons 'n top rugbyland is.

Ons is nie so goed as wat ons graag wil glo nie, nou soek ons individue om
daarvoor te blameer. Veral "naturels" soos Skinstad.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b55c4d6$0$227@helios.is.co.za...
Kan jy aan 'n ander rede dink waarom 2 Springbokkapteine al ten gunste van
Skinstad opgeoffer was? Glo my dit bly vir my die treffer raaisel. Eers
Teichmann, en toe verloor ons die wêreldbeker, en nou Vos. Voorwaar, my
dinges se deksel.
Dan is daar hierdie refrein - " ons berei voor vir die volgende
wêreldbeker..." Loutere snert.
Laat die "scoreboard" Saterdag praat. ; -))

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b54e592.0@news1.mweb.co.za...
> Dit klink na 'n stoeplegende. Dok is al 8 jaar oorlede, toe Bob Skinstad 16
> of 17 jaar oud was. En Dok het nie baie rondbeweeg in sy laaste jare nie.
> Dit kon dalk by die Cravenweek gebeur het, maar dit klink dik vir 'n
> daalder.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b54b44b$0$226@hades.is.co.za...
> Wie ken die besonderhede... Doc Craven het klaarblyklik vir Skinstad
> "gesalf" toe Craven baie oud en Skinstad baie jonk was. "Cravens' curse?"
> Craven was klaarblyklik 'n hondeliefhebber en die labrador het hom
> beindruk... Waarom wil Bobbie nou Bob word ?
> "Lou" wrote in message
> news:3B53DC04.AFD15F4D@lous.zzn.com...
>> ... en met Blopsie Skinstad as kaptein is almal baie versigtig om nie
>> met hulle rug na hom toe te staan nie want dan word jy ook summier
>> verban na die buitenste duisternis.
>>
>> Daar is ook 'n teorie hoekom Bob so baie in die agterlyn is deesdae -
>> daar is nie plek vir sy kop innie skrum nie.
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die
> oefeninge
>>> dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
>>> Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie,
> reg?:)
>>> Annette
>
Re: Springbokke se nuwe taktiek [boodskap #46978 is 'n antwoord op boodskap #46873] Do, 19 Julie 2001 05:18 Na vorige boodskap

Vorige onderwerp: Skotse Krieket.
Volgende onderwerp: Statistiek en die Bokke
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 04:14:26 MGT 2024