Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand dalk help, asseblief?
Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46287] Wo, 11 Julie 2001 21:00 na volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
nie.

Pos maar hier asseblief ........ :-))

--

The penguin is mightier than the swordfish.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46300 is 'n antwoord op boodskap #46287] Do, 12 Julie 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou nie...

As ek dit nie mis het nie begin dit met:

Eendag lank lank gelede...
____________________________________________________
Linus
> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46306 is 'n antwoord op boodskap #46300] Do, 12 Julie 2001 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gits!! Dan sal ek maar my idee moet skrap:))
My poging het begin met:
Dit was 'n donker, stormagtige nag....:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9ijf9m$d4v$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou nie...
>
> As ek dit nie mis het nie begin dit met:
>
> Eendag lank lank gelede...
> ____________________________________________________
> Linus
>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>> nie.
>>
>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46360 is 'n antwoord op boodskap #46306] Do, 12 Julie 2001 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
nee, nee, dit begin so:

Bang

Alleenig moet ek bed toe gaan
Dis donker in die gang .................................... en dan??

"Annette" skryf in boodskap news:9ijls6$j72c0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O gits!! Dan sal ek maar my idee moet skrap:))
> My poging het begin met:
> Dit was 'n donker, stormagtige nag....:)))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9ijf9m$d4v$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou
> nie...
>>
>> As ek dit nie mis het nie begin dit met:
>>
>> Eendag lank lank gelede...
>> ____________________________________________________
>> Linus
>>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>>> nie.
>>>
>>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/04
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46368 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek begin dink ons vriend dink aan Clarabelle van Niekerk se liedjie:

Jy los my alleen, in 'n nag vol van donker.
ens.
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:IYq37.21$a04.312@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Linus" wrote in message
> news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
>> nee, nee, dit begin so:
>>
>> Bang
>>
>> Alleenig moet ek bed toe gaan
>> Dis donker in die gang .................................... en dan??
>
> Ek kyk om, en nou raak ek rerig bang...
> dis nou die een keer wat slim sy baas gaan vang!
>
> Verdere bydraes?
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46381 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus" wrote:

> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46382 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus" wrote:

> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46384 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus" wrote:

> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))

On Fri, 13 Jul 2001 22:23:19 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Verdere bydraes?
>

Ek het dit toe gevind...
Maar dit is slegs 'n dowwe
mompeling in die wind...
Want dit blyk slegs rymmelary
Wat heel onvervuld bly

Leeg, onvervuld en selfs titeloos
Baar dit absoluut geen kroos
Want rympies sonder doel
Laat jou steeds leeg voel

Ens ens ens

Dave Du Plessis
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46396 is 'n antwoord op boodskap #46360] Vr, 13 Julie 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?

-------------------------------------------------

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?

(refrein)
Sonvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
En laat hom skyn

Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel

refrein

Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
en 'n handjievol strale
vir die donker in my hart

refrein

"Linus" skryf in boodskap news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
nee, nee, dit begin so:

Bang

Alleenig moet ek bed toe gaan
Dis donker in die gang .................................... en dan??
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46400 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet vir Wouter bedank vir die plasing en vir Valiant vir die skryf
daarvan:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46409 is 'n antwoord op boodskap #46360] Vr, 13 Julie 2001 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Linus" skryf in boodskap news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
> nee, nee, dit begin so:
>
> Bang
>
> Alleenig moet ek bed toe gaan
> Dis donker in die gang .................................... en dan??

Ek kyk om, en nou raak ek rerig bang...
dis nou die een keer wat slim sy baas gaan vang!

Verdere bydraes?
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46412 is 'n antwoord op boodskap #46287] Vr, 13 Julie 2001 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en dit het 'n wysie wat in jou kop bly vassteek - ek verkies Laurika
Rauch se weergawe daarvan.

me & bobby magee skryf in boodskap news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>
> -------------------------------------------------
>
> Kyk of jy vir my die son kan vang
> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
> Dis donker by die venster in die middel van die dag
> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>
> Kyk of jy vir my die son kan bring
> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>
> (refrein)
> Sonvanger
> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
> Sonvanger
> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
> En laat hom skyn
>
> Kyk of jy vir my die son kan kry
> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
> Kyk of jy vir my die son kan steel
> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>
> refrein
>
> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
> en 'n handjievol strale
> vir die donker in my hart
>
> refrein
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46418 is 'n antwoord op boodskap #46412] Vr, 13 Julie 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou van Valiant se uitvoering.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4f09d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, en dit het 'n wysie wat in jou kop bly vassteek - ek verkies Laurika
> Rauch se weergawe daarvan.
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46461 is 'n antwoord op boodskap #46382] Vr, 13 Julie 2001 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vra vir Gloudina.Sy sal weet.

Reeen

Davie Davis skryf in boodskap news:3ddtktoduolcm6n619qqv0trfc4l85fhbv@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus"
> wrote:
>
>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>> nie.
>>
>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46480 is 'n antwoord op boodskap #46461] Vr, 13 Julie 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Gloudinaaaaaaaaaaaaaaaa ......

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b4f5676.0@news1.mweb.co.za...
> Vra vir Gloudina.Sy sal weet.
>
> Reeen
> Davie Davis wrote in message
> news:3ddtktoduolcm6n619qqv0trfc4l85fhbv@4ax.com...
>> On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus"
>> wrote:
>>
>>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>>> nie.
>>>
>>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46482 is 'n antwoord op boodskap #46396] Vr, 13 Julie 2001 21:43 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>
> -------------------------------------------------
>
> Kyk of jy vir my die son kan vang
> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
> Dis donker by die venster in die middel van die dag
> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>
> Kyk of jy vir my die son kan bring
> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>
> (refrein)
> Sonvanger
> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
> Sonvanger
> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
> En laat hom skyn
>
> Kyk of jy vir my die son kan kry
> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
> Kyk of jy vir my die son kan steel
> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>
> refrein
>
> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
> en 'n handjievol strale
> vir die donker in my hart
>
> refrein
>
Vorige onderwerp: Re: Babies
Volgende onderwerp: Het Enigeen gedroom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:46:41 MGT 2024