Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Neem ag
Neem ag [boodskap #46462] Vr, 13 Julie 2001 20:21 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo iedereen,

Ik keek daarjuist in mijn mailbox en zag daar een mailtje staan met
bijlage.
Het onderwerp is hahaha en het gaat over sneeuwwitje en de zeven
dwergen.
Het zijn zo'n drie regels met daarna drie puntjes.(Het "spannend"
deel).
Er wordt dan verwacht dat je de bijlage opent (Het is een .exe).
De naam van de exe is dwarf4you.exe
Ik riskeer het niet van de exe te openen.
Want ik heb al genoeg virussen gezien met for you in.(bv: loveletter
for
you,...).
Zou dit echt een virus zijn?
**********
Heb je geen virusscanner draaien dan?
En als je iets niet vertrouwd moet je het niet openen.
Dit weet iedereen
**********
Ja. Hybris.B
Snel weggooien.
***********
klopt is inderdaad een virus check de engelse NG maar ....ook daaar is
men
al bezig iedereen te waarschuwen.
************
Is al een heel oud virus met verschillende namen.
************
Ja niet openen !!
EN DOWNLOAD EEN VIRUSSCANNER !!!!!!!!!!!
Re: Neem ag [boodskap #46465 is 'n antwoord op boodskap #46462] Vr, 13 Julie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD,

Ek het dit ook gelees en dit is waar, erger nog ek het die virus gekry!!!!
dis 'n worm!!!
Norton Antivirus het hom onderskep, maar kan hom nie herstel nie, hy het die
worm in quarantaine gesit.

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:cvlukt8kuj1b4u82hvl6fvc23i092jpj19@4ax.com...
>
>
> Hallo iedereen,
>
> Ik keek daarjuist in mijn mailbox en zag daar een mailtje staan met
> bijlage.
> Het onderwerp is hahaha en het gaat over sneeuwwitje en de zeven
> dwergen.
> Het zijn zo'n drie regels met daarna drie puntjes.(Het "spannend"
> deel).
> Er wordt dan verwacht dat je de bijlage opent (Het is een .exe).
> De naam van de exe is dwarf4you.exe
> Ik riskeer het niet van de exe te openen.
> Want ik heb al genoeg virussen gezien met for you in.(bv: loveletter
> for
> you,...).
> Zou dit echt een virus zijn?
> **********
> Heb je geen virusscanner draaien dan?
> En als je iets niet vertrouwd moet je het niet openen.
> Dit weet iedereen
> **********
> Ja. Hybris.B
> Snel weggooien.
> ***********
> klopt is inderdaad een virus check de engelse NG maar ....ook daaar is
> men
> al bezig iedereen te waarschuwen.
> ************
> Is al een heel oud virus met verschillende namen.
> ************
> Ja niet openen !!
> EN DOWNLOAD EEN VIRUSSCANNER !!!!!!!!!!!
Re: Neem ag [boodskap #46466 is 'n antwoord op boodskap #46465] Vr, 13 Julie 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 22:48:53 +0200, "Rico" wrote:

> Hi DD,
>
> Ek het dit ook gelees en dit is waar, erger nog ek het die virus gekry!!!!
> dis 'n worm!!!
> Norton Antivirus het hom onderskep, maar kan hom nie herstel nie, hy het die
> worm in quarantaine gesit.
>
> Gr.Rico

Ek hou nie daarvan dat jy sê NAV kan dit nie herstel nie Rico.
Ek het gisteraand hardeskyf geformateer en 'n uur gelede NAV 2001
opgradeer (ge 'update'.)

Jy sê:
Dit is toe Sneeuwitjie, die sewe dwergies en die wurm.

Alhoewel ek NAV 2001 gebruik, vind ek dat (vir my let wel) is 'n
virus scanner nie so absoluut nodig nie op voorwaarde
1. jy rugsteun gereeld
2. jy het geen probleem daarmee om 'n nuwe blaadjie om te slaan nie.

Alhoewel, Danielle het my so pas 'n program laat kry wat lekker die
voor en agterstoep vee en wanneer jou masjien se vloere skoon is
wil jy nie altyd van vooraf huis opsit nie.

DD
Re: Neem ag [boodskap #46472 is 'n antwoord op boodskap #46462] Vr, 13 Julie 2001 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 23:10:13 +0200, "Rico" wrote:

> Ek kan dit nie help nie DD, NAV het dit nie herstel, maar wel onderskep, so
> no prob.
> Ek het 'n virusscanner nodig, ek is nie 'n cracker nie, my rekenaar moet my
> help met dink.
>
> Gr.Rico

Ons moet maar Virus Scanners gebruik Rico, en daar kom virusse uit PER
DAG. Soos jy sê, die wurm skrywer was selfs Norton voor. En tog moet
die virus eers bestaan eer daar medisyne daarvoor gepanteer kan word.

DD
Re: Neem ag [boodskap #46473 is 'n antwoord op boodskap #46466] Vr, 13 Julie 2001 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan dit nie help nie DD, NAV het dit nie herstel, maar wel onderskep, so
no prob.
Ek het 'n virusscanner nodig, ek is nie 'n cracker nie, my rekenaar moet my
help met dink.

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:v4nuktchm2hsap4pehrahqlkoqmfp1tqo3@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 22:48:53 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Hi DD,
>>
>> Ek het dit ook gelees en dit is waar, erger nog ek het die virus gekry!!!!
>> dis 'n worm!!!
>> Norton Antivirus het hom onderskep, maar kan hom nie herstel nie, hy het die
>> worm in quarantaine gesit.
>>
>> Gr.Rico
>
>
> Ek hou nie daarvan dat jy sê NAV kan dit nie herstel nie Rico.
> Ek het gisteraand hardeskyf geformateer en 'n uur gelede NAV 2001
> opgradeer (ge 'update'.)
>
> Jy sê:
> Dit is toe Sneeuwitjie, die sewe dwergies en die wurm.
>
> Alhoewel ek NAV 2001 gebruik, vind ek dat (vir my let wel) is 'n
> virus scanner nie so absoluut nodig nie op voorwaarde
> 1. jy rugsteun gereeld
> 2. jy het geen probleem daarmee om 'n nuwe blaadjie om te slaan nie.
>
> Alhoewel, Danielle het my so pas 'n program laat kry wat lekker die
> voor en agterstoep vee en wanneer jou masjien se vloere skoon is
> wil jy nie altyd van vooraf huis opsit nie.
>
> DD
>
Re: Neem ag [boodskap #46478 is 'n antwoord op boodskap #46472] Vr, 13 Julie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
'n Goeie en gratis virus scanner is te kry by www.grisoft .com

Die Snow White virus beland gereeld in my pos, maar die sagteware onderskep
dit elke keer.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:lfoukt87lrapm7r5lfs5of91a3a2p6bm8h@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 23:10:13 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ek kan dit nie help nie DD, NAV het dit nie herstel, maar wel onderskep, so
>> no prob.
>> Ek het 'n virusscanner nodig, ek is nie 'n cracker nie, my rekenaar moet my
>> help met dink.
>>
>> Gr.Rico
>
> Ons moet maar Virus Scanners gebruik Rico, en daar kom virusse uit PER
> DAG. Soos jy sê, die wurm skrywer was selfs Norton voor. En tog moet
> die virus eers bestaan eer daar medisyne daarvoor gepanteer kan word.
>
> DD

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
Re: Neem ag [boodskap #46484 is 'n antwoord op boodskap #46462] Vr, 13 Julie 2001 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gekry - maar ek maak nooit 'n attachment oop van iemand wat ek nie ken nie.
Die dwergies is verwyder.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:cvlukt8kuj1b4u82hvl6fvc23i092jpj19@4ax.com...
>
>
> Hallo iedereen,
>
> Ik keek daarjuist in mijn mailbox en zag daar een mailtje staan met
> bijlage.
> Het onderwerp is hahaha en het gaat over sneeuwwitje en de zeven
> dwergen.
> Het zijn zo'n drie regels met daarna drie puntjes.(Het "spannend"
> deel).
> Er wordt dan verwacht dat je de bijlage opent (Het is een .exe).
> De naam van de exe is dwarf4you.exe
> Ik riskeer het niet van de exe te openen.
> Want ik heb al genoeg virussen gezien met for you in.(bv: loveletter
> for
> you,...).
> Zou dit echt een virus zijn?
> **********
> Heb je geen virusscanner draaien dan?
> En als je iets niet vertrouwd moet je het niet openen.
> Dit weet iedereen
> **********
> Ja. Hybris.B
> Snel weggooien.
> ***********
> klopt is inderdaad een virus check de engelse NG maar ....ook daaar is
> men
> al bezig iedereen te waarschuwen.
> ************
> Is al een heel oud virus met verschillende namen.
> ************
> Ja niet openen !!
> EN DOWNLOAD EEN VIRUSSCANNER !!!!!!!!!!!
Re: Neem ag [boodskap #46505 is 'n antwoord op boodskap #46478] Vr, 13 Julie 2001 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 23:31:28 +0200, "Linus" wrote:

> 'n Goeie en gratis virus scanner is te kry by www.grisoft .com
>
> Die Snow White virus beland gereeld in my pos, maar die sagteware onderskep
> dit elke keer.
>
>
Dankie vir die wenk Linus

DD
Re: Neem ag [boodskap #46506 is 'n antwoord op boodskap #46484] Vr, 13 Julie 2001 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 23:52:41 +0200, "Annette" wrote:

> Die dwergies is verwyder.
> Annette
>

Is jy nou besig om die skuld op Sneeuwitjie te pak?

DD
Re: Neem ag [boodskap #46527 is 'n antwoord op boodskap #46506] Sa, 14 Julie 2001 02:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!! As sy nie so stupid was om met 'n spieel te praat nie, dan was
daar nie 'n storie nie, en het ons nie eers geweet van die dwergies nie:))
Annette
.

Davie Davis skryf in boodskap news:motukt0im2iaktf6bnqd2baochriuvbe97@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 23:52:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Die dwergies is verwyder.
>> Annette
>>
>
> Is jy nou besig om die skuld op Sneeuwitjie te pak?
>
> DD
Vorige onderwerp: kort uitreksel uit #scsa
Volgende onderwerp: Oepsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:08:51 MGT 2024