Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46476] Vr, 13 Julie 2001 21:26 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe kuns en kultuur beleid reëls. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Kunsgalerye, kunstenaars, versswartes en verspreiders, en
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Bewaring en restourering van kunsskatte - beelde, skilderye,
literatuur, ens. Veral vanuit die Renaissance tydperk. Aanhoudende navorsing na
meer effektiewe restoureer tegnieke. Inisiatiewe om die waardering van kunswerke
te verhoog. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook met Kunsgalerye. Veral om meer effektiewe
verspreiding van kuns en kultuur skatte te verhoog. As deel van die 2020 en
daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, vir Kunsgalerye om ontmoetings te verhoog met Regerings
organisasies en kuns en kultuur verspreiders. In ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om groter verspreiding te verhoog van kunswerke regoor die Planeet. Vir
almal te sien en te waardeer. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Om meer en vinniger effektiewe dupliserings
tegnieke, merk van oorspronklike / duplikaat kunswerke, en die uitreiking van
oorspronklikheid sertifikaat stelsels te verhoog. Meer effektiewe laser
skandering metodes, asook publieke ondersteuning stelsels vir die verifiëring
van kunswerke kan ook verhoog word. Om meer effektiewe kliënte verhoudinge te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kursusse kan ook verhoog word in die verband. Voorgestel om 1-2 dae, asook
opvolg kursusse te verhoog, soos nodig. Om groter waardering vir die kunste te
verhoog aan lede van die publiek. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
versswartes van kunswerke. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog
in die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Kuns en kultuur
organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting
kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om
voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral in die meer
publieke toeganklikheid van kunswerke te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe verspreiding van kunswerke kan asemrowend verhoog word.
Bekendheid van kunswerke ontwikkel kan asemrowend verhoog word.
Publieke ondersteuning vir kuns en kultuur inisiatiewe kan asemrowend verhoog
word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46519 is 'n antwoord op boodskap #46476] Vr, 13 Julie 2001 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 21:26:06 GMT, reisiger wrote:

Royleen...?

DD
(saggies en versigtig op sy tone
gereed om om te spring en
te hardloop!)
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46525 is 'n antwoord op boodskap #46476] Vr, 13 Julie 2001 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan myself nie help nie, ek MOET elke keer net die laaste strofe lees
waar hy praat van die sissende slange, dit is vir my net te snaaks vir
woorde!
:-))) )Maaind joe, die blink kol in die logika is net so bleddie snaaks,
ek ken n hele klomp mense met sulke blink kolle!

PoP

reisiger skryf in boodskap news:NHJ37.18737$Kf3.247197@www.newsranger.com...
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
> 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
> Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46526 is 'n antwoord op boodskap #46525] Sa, 14 Julie 2001 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Ek kan myself nie help nie, ek MOET elke keer net die laaste strofe lees
> waar hy praat van die sissende slange, dit is vir my net te snaaks vir
> woorde!
> :-))) )Maaind joe, die blink kol in die logika is net so bleddie snaaks,
> ek ken n hele klomp mense met sulke blink kolle!
>

Ek dink die kolle was voorheen blind, en is nog so in die
Engelse vertaling.
As 'n teenstander van die Westerse religie van geloof
in die logika en die kognitiewe, het ek natuurlik effens
van 'n probleem met sy aanbod om die sissende slange
te verwyder. Hoera vir die sissende slange!

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46554 is 'n antwoord op boodskap #46476] Sa, 14 Julie 2001 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 06:04:53 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> KWAR! BANG! KLAP!
> Ek dog EK is die reisiger??? Hou nie van kompetisie nie... jy soek alweer,
> Didi.
>

Skuus me&bobby, maar die trant het werklik herinner aan iemand in 'n
ander groep met wie ek somtyds gesels (iemand wat seker nie eens
Afrikaans kan praat nie!) maar dit het so bekende trant geklink

DD
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46566 is 'n antwoord op boodskap #46519] Sa, 14 Julie 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
KWAR! BANG! KLAP!
Ek dog EK is die reisiger??? Hou nie van kompetisie nie... jy soek alweer,
Didi.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:rkuukt4tu86rhc3g7dldbot7og0vghurk9@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 21:26:06 GMT, reisiger
> wrote:
>
>
>
> Royleen...?
>
> DD
> (saggies en versigtig op sy tone
> gereed om om te spring en
> te hardloop!)
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46573 is 'n antwoord op boodskap #46525] Sa, 14 Julie 2001 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het telkens regtig hard probeer om die goed te lees - dis baie moeilik.
Om dit te skryf moet egter baie meer inspanning verg. Ek sal my linkerlong
gee om te weet wat tussen die ou se ore aangaan....

"pop" skryf in boodskap news:9io11o$66p$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Ek kan myself nie help nie, ek MOET elke keer net die laaste strofe lees
> waar hy praat van die sissende slange, dit is vir my net te snaaks vir
> woorde!
> :-))) )Maaind joe, die blink kol in die logika is net so bleddie snaaks,
> ek ken n hele klomp mense met sulke blink kolle!
>
> PoP
>
>
> reisiger wrote in message
> news:NHJ37.18737$Kf3.247197@www.newsranger.com...
>> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
>> 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
>> Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>>
>
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46646 is 'n antwoord op boodskap #46476] So, 15 Julie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 21:26:06 GMT, in article
, reisiger writes...

> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
> Regerings organisasies, asook met Kunsgalerye. Veral om meer effektiewe
> verspreiding van kuns en kultuur skatte te verhoog. As deel van die 2020 en
> daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders
> op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Hoogstens aangeraai, vir Kunsgalerye om ontmoetings te verhoog met Regerings
> organisasies en kuns en kultuur verspreiders. In ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Om groter verspreiding te verhoog van kunswerke regoor die Planeet. Vir
> almal te sien en te waardeer. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Navorsing kan ook verhoog word. Om meer en vinniger effektiewe dupliserings
> tegnieke, merk van oorspronklike / duplikaat kunswerke, en die uitreiking van
> oorspronklikheid sertifikaat stelsels te verhoog. Meer effektiewe laser
> skandering metodes, asook publieke ondersteuning stelsels vir die verifiëring
> van kunswerke kan ook verhoog word. Om meer effektiewe kliënte verhoudinge te
> verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Kursusse kan ook verhoog word in die verband. Voorgestel om 1-2 dae, asook
> opvolg kursusse te verhoog, soos nodig. Om groter waardering vir die kunste te
> verhoog aan lede van die publiek. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
> verskaffers van kunswerke. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog
> in die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Kuns en kultuur
> organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting
> kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om
> voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral in die meer
> publieke toeganklikheid van kunswerke te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
> onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
> Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
> op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
> elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
> die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
> neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
> in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
> Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
> Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
> verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer effektiewe verspreiding van kunswerke kan asemrowend verhoog word.
> Bekendheid van kunswerke ontwikkel kan asemrowend verhoog word.
> Publieke ondersteuning vir kuns en kultuur inisiatiewe kan asemrowend verhoog
> word.
> Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
> Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Groei bg. na...

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook met Kunsgalerye. Veral om meer toekomstige
effektiewe verspreiding van kuns en kultuur skatte te verhoog. As deel van die
2020 en daarna plan om die toekomstige vrede en voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, vir Kunsgalerye om ontmoetings te verhoog met Regerings
organisasies en kuns en kultuur verspreiders. In ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om groter toekomstige verspreiding te verhoog van kunswerke regoor die
Planeet. Vir almal te sien en te waardeer. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Om meer en vinniger toekomstige effektiewe
dupliserings tegnieke, merk van oorspronklike / duplikaat kunswerke, en die
uitreiking van oorspronklikheid sertifikaat stelsels te verhoog. Meer effektiewe
laser skandering metodes, asook publieke ondersteuning stelsels vir die
verifiëring van kunswerke kan ook verhoog word. Om meer toekomstige effektiewe
kliënte verhoudinge te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kursusse kan ook verhoog word in die verband. Voorgestel om 1-2 dae, asook
opvolg toekomstige kursusse te verhoog, soos nodig. Om groter toekomstige
waardering vir die kunste te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
verskaffers van kunswerke. Om toekomstige wedersydse ondersteunende verhoudinge
te verhoog vir die toekoms in die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die toekomstige
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog vir die toekoms, soos nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Kuns en kultuur
organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting
kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om
toekomstige voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral
in die meer publieke toekomstige toeganklikheid van kunswerke te verhoog vir die
toekoms. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om toekomstige ondersteuning te verhoog vir ekonomiese
inisiatiewe onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om toekomstige vriendskappe te verhoog tussen ons
Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer toekomstige effektiewe verspreiding van kunswerke kan asemrowend verhoog
word.
Toekomstige bekendheid van kunswerke ontwikkel kan asemrowend verhoog word.
Toekomstige publieke ondersteuning vir kuns en kultuur inisiatiewe kan
asemrowend verhoog word.
Toekomstige verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer toekomstige ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

(Hierdie bydrae is bedoel om inspirerend te wees om in die simboliese sin van
die woord te bedoel dat Renaissance kunswerke / bydraes binnekort verwag kan
word. Asook in die poging om die Goeie Nuus boodskap vir Vrydag die 13 te
verhoog. Die lewering van hierdie diens se doel is om vriendskappe regoor die
Planeet te verhoog.)
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief [boodskap #46647 is 'n antwoord op boodskap #46646] So, 15 Julie 2001 21:32 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 21:31:13 GMT, reisiger

Dit is toe nie Bobby die Ausie onderwyser wat gomryk nie
want dit is nou in die baie vroeë oggend daar
en geen onderwyser staan die tyd van die oggend op nie.

DD
>
Vorige onderwerp: Uit "Die Vlakte" deur JAN F.E. CELLIERS
Volgende onderwerp: Waterblomme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:11:04 MGT 2024