Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woordenboek
Woordenboek [boodskap #46055] So, 08 Julie 2001 16:45 na volgende boodskap
emmy[2]  is tans af-lyn  emmy[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html

Kramers
Zuid-Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Zuid-Afrikaans
1ste druk (2000), ISBN 90 6882 378 7

30 000 trefwoorden
414 blz.
Beknopte Zuid-Afrikaanse grammatica
FL. 16,90 / BEF 310

Grt Emmy
Re: Woordenboek [boodskap #46056 is 'n antwoord op boodskap #46055] So, 08 Julie 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jul 2001 18:45:52 +0200, "emmy" wrote:

> http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html
>

> Grt Emmy
>

Mjn dank voor de vingerwijzing, Emmy.
Ik hebben geruime tijd gebruiken aldaar
Dat ben een schatkist !

DD
Re: Woordenboek [boodskap #46057 is 'n antwoord op boodskap #46055] So, 08 Julie 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Leuk zo een online woordenboek ook :)

-Gideon-

"emmy" skryf in boodskap news:ODm5R18BBHA.207@net005s.hetnet.nl...
> http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html
>
> Kramers
> Zuid-Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Zuid-Afrikaans
> 1ste druk (2000), ISBN 90 6882 378 7
>
>
> 30 000 trefwoorden
> 414 blz.
> Beknopte Zuid-Afrikaanse grammatica
> FL. 16,90 / BEF 310
>
> Grt Emmy
>
Re: Woordenboek [boodskap #46061 is 'n antwoord op boodskap #46055] So, 08 Julie 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dank je Emmy, maar ik heb dat woordenboek al een half jaar in huis, het is
een goed begin, maar ik mis wel veel woorden hoor, maar goed, het kan alleen
maar beter worden!!

Gr.Rico
"emmy" skryf in boodskap news:ODm5R18BBHA.207@net005s.hetnet.nl...
> http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html
>
> Kramers
> Zuid-Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Zuid-Afrikaans
> 1ste druk (2000), ISBN 90 6882 378 7
>
>
> 30 000 trefwoorden
> 414 blz.
> Beknopte Zuid-Afrikaanse grammatica
> FL. 16,90 / BEF 310
>
> Grt Emmy
>
Re: Woordenboek [boodskap #46112 is 'n antwoord op boodskap #46055] Ma, 09 Julie 2001 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is my eerste woordeboekjie wat ek gekoop het oor Afrikaans en moet
sê dis n' baie handig boekjie vir daagliks gebruik. Maar dis nie
toereikend nie as ons iets meer oor 'n bepaald woord wil weet (of om
'n betere omskrywing te vind). Ek vind dat Elsevier eintlik twee sulke

boeke moet maak: Afrikaans-Nederlands en Nederlands-Afrikaans nie saam
in 'n enkel boek nie en 'n bietjie meer spraakkuns daarby. Nou is dit
boek slegs gemaak vir Nederlandstalige en nie vir Afrikaners nie.
Ek vind origens nog steeds dat Afrikaans en Nederlands hulle verdere
ontwikkeling nie mag geskei hou nie. Nou kan ons mekaar nog verstaan
maar sal dit so voortgaan?

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"emmy" schreef:

> http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html
>
> Kramers
> Zuid-Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Zuid-Afrikaans
> 1ste druk (2000), ISBN 90 6882 378 7
>
>
> 30 000 trefwoorden
> 414 blz.
> Beknopte Zuid-Afrikaanse grammatica
> FL. 16,90 / BEF 310
>
> Grt Emmy
>
Re: Woordenboek [boodskap #46114 is 'n antwoord op boodskap #46112] Ma, 09 Julie 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[2]  is tans af-lyn  emmy[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sterrenkijker schreef in berichtnieuws .
> Ek vind origens nog steeds dat Afrikaans en Nederlands hulle verdere
> ontwikkeling nie mag geskei hou nie. Nou kan ons mekaar nog verstaan
> maar sal dit so voortgaan?

Er is veel spraakverwarring mrt NL op deze nieuwsgroep dus ik
zie het duister in ;-))
Schijnbaar klinkt de NL taal aanvallend......

Grt Emmy

emmy" schreef:
>
>> http://www.kramerswoordenboeken.nl/home.html
>>
>> Kramers
>> Zuid-Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Zuid-Afrikaans
>> 1ste druk (2000), ISBN 90 6882 378 7
>>
>>
>> 30 000 trefwoorden
>> 414 blz.
>> Beknopte Zuid-Afrikaanse grammatica
>> FL. 16,90 / BEF 310
>>
>> Grt Emmy
>>
>
Re: Woordenboek [boodskap #46116 is 'n antwoord op boodskap #46112] Ma, 09 Julie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> Ek vind origens nog steeds dat Afrikaans en Nederlands hulle verdere
> ontwikkeling nie mag geskei hou nie. Nou kan ons mekaar nog verstaan
> maar sal dit so voortgaan?
>

Ek dink nie jy hoef daaroor bekommerd te wees nie.
Afrikaans is basies maar Nederlands, met 'n ander
spelling en 'n hele klomp verskillende woordeskat.
Maar ek sal my nie verbaas as mens oor 'n honderd
jaar mekaar nog baie goed sal kan verstaan nie. Wat
Afrikaans wel kan verrinneweer, is die groot aantal
Engelse woorde en uitdrukkinge wat deesdae in
kulturele Afrikaans ( in tydskrifte, op Litnet, en
somtyds in koerante) gebesig word. Mense het dit
altyd eintlik in die spreektaal gedoen, maar noudat
dit so vrylik in die skryftaal gebruik word, kan dit
die Afrikaans-sprekers lui maak om na die regte
Dietse woord te soek.

Gloudina
Re: Woordenboek [boodskap #46183 is 'n antwoord op boodskap #46114] Di, 10 Julie 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maak geen zorgen erover, Emmy. Het heeft weinig te maken met
spraakverwarring.

-Gideon-.

"emmy" skryf in boodskap news:9icpsh$boj$1@news.pcmnet.nl...
>
> Sterrenkijker schreef in berichtnieuws .
>> Ek vind origens nog steeds dat Afrikaans en Nederlands hulle verdere
>> ontwikkeling nie mag geskei hou nie. Nou kan ons mekaar nog verstaan
>> maar sal dit so voortgaan?
>
> Er is veel spraakverwarring mrt NL op deze nieuwsgroep dus ik
> zie het duister in ;-))
> Schijnbaar klinkt de NL taal aanvallend......
>
> Grt Emmy
>
> .
Re: Woordenboek [boodskap #46184 is 'n antwoord op boodskap #46055] Di, 10 Julie 2001 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina,

Jy is blykbaar nog die enigste van hierdie nuusgroep wat gaarne sien
dat die familie nog 'n bietjie by mekaar bly en dis hoopvol want soos
ek gehoor het het jy al gryse hare en staan jy al wat digter by ons
Here as onsself. Die lewenswysheid wat jy al het moet vir menigeen
van jou landgenote nog kom maar vroeg of laat moet hulle ook
insien dat dit lewe slegs kort is en dat ons, as ons niet leer saam
te leef, dit lewe nie waard is geleef te word nie. Jy sal dit miskien
nie meer meemaak nie maar die oomblik kom dat menigeen van
die mense van hierdie nuusgroep jou lewenservaring sal onder-
skryf! Daarom sê ek dis hoopvol.
Ek is bly jy sien Afrikaans nog steeds als Nederlands. Dit is veral
vir ons, Vlaminge, goed nuus want dit maak ons sterker. Ons weet
hoe ons kultuur in gevaar gewees is en hoe moeilik dit was om 'n eie
identiteit terug te vind. Vir myself mag Afrikaans bly soos dit nou is
maar daar sal dinge verloor gaan as ons geen familie van mekaar
nie meer is nie.
Ek moet tog beken ek het eenmaal bang vir jou gewees en dis toe
jy gesê het dat die enigste hoop vir Suid-Afrika nog is: saam te bid
vir God. Toe het 'n koud gevoel in my gevaar. As ek so iets van jou
hoor dan weet ek wat dit beteken. Is dit nog steeds jou selfde
gedagte?

Baie groete vol respek van

Norbert (uit Vlaanderen)

@home.com schreef:

> Sterrenkijker wrote:
>
>> Ek vind origens nog steeds dat Afrikaans en Nederlands hulle verdere
>> ontwikkeling nie mag geskei hou nie. Nou kan ons mekaar nog verstaan
>> maar sal dit so voortgaan?

>
> Ek dink nie jy hoef daaroor bekommerd te wees nie.
> Afrikaans is basies maar Nederlands, met 'n ander
> spelling en 'n hele klomp verskillende woordeskat.
> Maar ek sal my nie verbaas as mens oor 'n honderd
> jaar mekaar nog baie goed sal kan verstaan nie. Wat
> Afrikaans wel kan verrinneweer, is die groot aantal
> Engelse woorde en uitdrukkinge wat deesdae in
> kulturele Afrikaans ( in tydskrifte, op Litnet, en
> somtyds in koerante) gebesig word. Mense het dit
> altyd eintlik in die spreektaal gedoen, maar noudat
> dit so vrylik in die skryftaal gebruik word, kan dit
> die Afrikaans-sprekers lui maak om na die regte
> Dietse woord te soek.
>
> Gloudina
>
Re: Woordenboek [boodskap #46188 is 'n antwoord op boodskap #46055] Di, 10 Julie 2001 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> Ek moet tog beken ek het eenmaal bang vir jou gewees en dis toe
> jy gesê het dat die enigste hoop vir Suid-Afrika nog is: saam te bid
> vir God. Toe het 'n koud gevoel in my gevaar. As ek so iets van jou
> hoor dan weet ek wat dit beteken. Is dit nog steeds jou selfde
> gedagte?
>

Ek weet nie hoekom jy bogenoemde sê nie. Ek dink nie ek het
soiets kwytgeraak nie. Ek is op die oomblik baie optimisties dat
SA op die regte pad is.

Gloudina
Re: Woordenboek [boodskap #46221 is 'n antwoord op boodskap #46055] Wo, 11 Julie 2001 05:24 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com schreef:

> Ek weet nie hoekom jy bogenoemde sê nie. Ek dink nie ek het
> soiets kwytgeraak nie. Ek is op die oomblik baie optimisties dat
> SA op die regte pad is.
>
> Gloudina
>

Ja, tog.. Ek weet nie of ek dit artikel waaroor dit gaan nog kan
terugvind (ek het al baie artikels verwyder) maar ek sal dit probeer.
Nietemin as jy meen dat SA is op die regte weg dan glo ek jou.
Dis mos vir myself ook baie belangrik!

Die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Dankie Holland
Volgende onderwerp: Krugerrande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 02:30:19 MGT 2024