Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geseënde verjaarsdag Annette
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46007] Sa, 07 Julie 2001 22:13 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Jul 2001 22:13:22 GMT, Danielle© wrote:

Wou vroeër vanaand al gevra het waar jy is! Hallo Danielle.
Voorspoed en alles wat mooi is met jou verjaardag én vorentoe Annette

Goeie Nag

Cowboy
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46014 is 'n antwoord op boodskap #46007] So, 08 Julie 2001 02:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Annette. Ja, van harte geluk met die herdenking en mag die dag vol
vreugde wees.
Snaaks, meeste van al die oulike mense wat ek ken verjaar in Julie.
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>
> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
> plek vir al die kersies nie! :-)
>
> Geniet die dag!
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46016 is 'n antwoord op boodskap #46014] So, 08 Julie 2001 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja, ek is bietjie agter, maar hoop jou verjaarsdag was lekker Annette!
Julie, Kreef - goeie mense, na aan huis en haard, baie goedgewend en
gulhartig,
vergewe gou, maar vergeet nie maklik nie, baie sosiaal, all in all n goeie
klomp mense

Pop

wrote in message
news:9i8etj$2n4f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hallo Annette. Ja, van harte geluk met die herdenking en mag die dag vol
> vreugde wees.
> Snaaks, meeste van al die oulike mense wat ek ken verjaar in Julie.
> pj
> "Danielle©" wrote in message
> news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
>> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
>> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
>> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>>
>> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
>> plek vir al die kersies nie! :-)
>>
>> Geniet die dag!
>>
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46019 is 'n antwoord op boodskap #46007] So, 08 Julie 2001 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danie Danielle - 'n klein koekie met een kersie op sou suggestie genoeg
gewees het:)))
Sal sien vir later vandag - maar dit lyk my op hierdie heuglike dag is dit
slegs die tweede keer in my lewe dat ek nie sonskyn op my verjaarsdag gaan
sien nie.
Die eerste keer was in 1988.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>
> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
> plek vir al die kersies nie! :-)
>
> Geniet die dag!
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46020 is 'n antwoord op boodskap #46007] So, 08 Julie 2001 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie. Nou met ek nog net uitvind waar om te voel as ek oud wil
voel:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:592fktsjk2b1rhkcusg957v0ii1tn9igqk@4ax.com...
> On Sat, 07 Jul 2001 22:13:22 GMT, Danielle wrote:
>
> Wou vroeër vanaand al gevra het waar jy is! Hallo Danielle.
> Voorspoed en alles wat mooi is met jou verjaardag 'n vorentoe Annette
>
> Goeie Nag
>
> Cowboy
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46025 is 'n antwoord op boodskap #46014] So, 08 Julie 2001 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie pjb. Jy is reg - die kreef is die gelukkige teken - en ons is sulke
oulike mense omdat ons so vreeslik teruggetrokke is:))
Annette

wrote in message
news:9i8etj$2n4f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hallo Annette. Ja, van harte geluk met die herdenking en mag die dag vol
> vreugde wees.
> Snaaks, meeste van al die oulike mense wat ek ken verjaar in Julie.
> pj
> "Danielle" wrote in message
> news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
>> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
>> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
>> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>>
>> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
>> plek vir al die kersies nie! :-)
>>
>> Geniet die dag!
>>
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46026 is 'n antwoord op boodskap #46016] So, 08 Julie 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Pop/Johan. Die verjaarsdag is eers vandag - so jy was 'n bietjie
vroeg. Aangesien ek nou 50 is het ek besluit - teen wil en dank - dat ek nou
nie maklik gaan vergeet nie, maar so gou as moontlik vergeet:))
Annette

Johan skryf in boodskap news:9i8hbl$4i1$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Nou ja, ek is bietjie agter, maar hoop jou verjaarsdag was lekker Annette!
> Julie, Kreef - goeie mense, na aan huis en haard, baie goedgewend en
> gulhartig,
> vergewe gou, maar vergeet nie maklik nie, baie sosiaal, all in all n goeie
> klomp mense
>
> Pop
>
>
> wrote in message
> news:9i8etj$2n4f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hallo Annette. Ja, van harte geluk met die herdenking en mag die dag vol
>> vreugde wees.
>> Snaaks, meeste van al die oulike mense wat ek ken verjaar in Julie.
>> pj
>> "Danielle" wrote in message
>> news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
>>> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
>>> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
>>> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>>>
>>> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
>>> plek vir al die kersies nie! :-)
>>>
>>> Geniet die dag!
>>>
>>>
>>
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46028 is 'n antwoord op boodskap #46026] So, 08 Julie 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Van harte geluk , Annette!

Mag dit met jou so goed gaan dat die voorspoed jou verveel!

Harry

Annette wrote in message ...
Die verjaarsdag is eers vandag - so jy was 'n bietjie
> vroeg. Aangesien ek nou 50 is het ek besluit - teen wil en dank - dat ek nou
> nie maklik gaan vergeet nie, maar so gou as moontlik vergeet:))
> Annette
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46030 is 'n antwoord op boodskap #46007] So, 08 Julie 2001 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lang zal ze leven, lang zal ze leven,
lang zal ze leven in de gloria, in de gloria

Hieperdepiep hoeraaaaaaaaaaaaaaaaa.
Annette van harte gefeliciteerd en een zoen op je linkerwang, rechterwang en
weer linkerwang, want ons kaaskoppen soen 3 keer.

Gr.Rico
"Danielle" skryf in boodskap news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>
> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
> plek vir al die kersies nie! :-)
>
> Geniet die dag!
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46031 is 'n antwoord op boodskap #46026] So, 08 Julie 2001 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dankie Pop/Johan. Die verjaarsdag is eers vandag - so jy was 'n bietjie
> vroeg. Aangesien ek nou 50 is het ek besluit - teen wil en dank - dat ek nou
> nie maklik gaan vergeet nie, maar so gou as moontlik vergeet:))
> Annette

Annette,
Nou jy 50 is, moet ons 'n bietjie stadiger tik??? :-))

Gr.Rico
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46039 is 'n antwoord op boodskap #46028] So, 08 Julie 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Harry - nie dat dit maklik sal gebeur nie - verveel meen ek :)))
( Amper skryf ek ek vermaak my mos self vreeslik graag, maar netnou lees
sommige mense weer tussen die lyne wat nie daar is nie:)) )

Annette

HW Gird skryf in boodskap news:9i954e$mud$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Van harte geluk , Annette!
>
> Mag dit met jou so goed gaan dat die voorspoed jou verveel!
>
> Harry
>
>
> Annette wrote in message ...
> Die verjaarsdag is eers vandag - so jy was 'n bietjie
>> vroeg. Aangesien ek nou 50 is het ek besluit - teen wil en dank - dat ek
> nou
>> nie maklik gaan vergeet nie, maar so gou as moontlik vergeet:))
>> Annette
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46040 is 'n antwoord op boodskap #46031] So, 08 Julie 2001 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - vinniger - netnou dink die mense ek raak oud;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9i96gl$lqh$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Dankie Pop/Johan. Die verjaarsdag is eers vandag - so jy was 'n bietjie
>> vroeg. Aangesien ek nou 50 is het ek besluit - teen wil en dank - dat ek
> nou
>> nie maklik gaan vergeet nie, maar so gou as moontlik vergeet:))
>> Annette
>
> Annette,
> Nou jy 50 is, moet ons 'n bietjie stadiger tik??? :-))
>
> Gr.Rico
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46041 is 'n antwoord op boodskap #46030] So, 08 Julie 2001 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Rico - so 'n goeie gewoonte wat julle daar het:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9i96er$lh2$1@news1.xs4all.nl...
> Lang zal ze leven, lang zal ze leven,
> lang zal ze leven in de gloria, in de gloria
>
> Hieperdepiep hoeraaaaaaaaaaaaaaaaa.
> Annette van harte gefeliciteerd en een zoen op je linkerwang, rechterwang en
> weer linkerwang, want ons kaaskoppen soen 3 keer.
>
>
> Gr.Rico
> "Danielle" schreef in bericht
> news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
>> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
>> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
>> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>>
>> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
>> plek vir al die kersies nie! :-)
>>
>> Geniet die dag!
>>
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46072 is 'n antwoord op boodskap #46007] Ma, 09 Julie 2001 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Baie gluk Annette , jys nou halfpad sterke en voorspoed met die vlg 50

"Danielle" skryf in boodskap news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>
> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
> plek vir al die kersies nie! :-)
>
> Geniet die dag!
>
Re: Geseënde verjaarsdag Annette [boodskap #46074 is 'n antwoord op boodskap #46072] Ma, 09 Julie 2001 05:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie dankie Krokkie - eintlik is dit die eerste 1/3 wat nou verby is:))
Annette

Krokkie
wrote in message
news:3b49341f$0$224@hades.is.co.za...
> Baie gluk Annette , jys nou halfpad sterke en voorspoed met die vlg 50
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:2k0fktg1imlgggk5eonr0perrlvmaugoh4@4ax.com...
>> Ons weet jy is 'n hele jaar ouer, maar vertrou jy is nie kouer! :-)))
>> Die allermooiste dinge word aan jou toegewens want jy is so gawe en
>> vriendelike mensie...er...ek bedoel wilde barbaar van Afrika. :-)
>>
>> Ek wou vir jou 'n prentjie teken van 'n koek, maar toe was daar nie
>> plek vir al die kersies nie! :-)
>>
>> Geniet die dag!
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Mediese Ondersteuning Inisiatief
Volgende onderwerp: Re: Slaaplose koeiseuns :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:19:10 MGT 2024