Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat de ....
Re: Wat de .... [boodskap #45942] Vr, 06 Julie 2001 23:41 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jul 2001 01:41:35 -0700, "Fatal Exception I/O error occured
in module 000FE1D" wrote:

> Wonner of ek vannag die wen perd sal sien in my drome.Ek sal julle laat weet
> as ek het.
>
> Fatal Eception

Ek het hom gesteraand in my drome gesien - 'n BMW 550 cc motorfiets.
Enigste probleem is dat ek geen BMW motorfiets sien hardloop vandag
nie.

(of 'n 555 cc of so iets.) (Die motorfiets sal buitendien
gediskwalifiseer word indien hy hardloop ! :-))) )

DD
Re: Wat de .... [boodskap #45950 is 'n antwoord op boodskap #45942] Sa, 07 Julie 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat weet aseblief dadelki - ek het nog nie gedroom nie, en dit word
laat!!:))
Annette

Fatal Exception I/O error occured in module 000FE1D
wrote in message news:9i5i55$s7f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat de hel dit was Vrydag aand, dit was koud, toe word it warm, nou is dit
> weer koud. Ou Bruin Skoene is doen die ding op koue aande. Hierie land is
> nie vir koue ou tannies nie. Ou tannies is soos verstopte toilette. AS hulle
> nie vol k.k is nie, is hulle vol str.nt.
>
> Wonner of ek vannag die wen perd sal sien in my drome.Ek sal julle laat weet
> as ek het.
>
> Fatal Eception
> (Ons is beslis minder as net 'n fraksie van 'n ding hier op op aarde. Stof
> bly maar dors.)
>
Re: Wat de .... [boodskap #45951 is 'n antwoord op boodskap #45942] Sa, 07 Julie 2001 04:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, Davie, Davie. Kom - vertel my watter kleur was die motorfiets, was
daar 'n nommer op die motorfiets, was daar iemand op die motorfiets, watter
kleur klere het hy/sy aangehad?
Annette ( desperaat :)) )

Davie Davis skryf in boodskap news:qsicktgs4a287v4tpg3i6tg3p5ui64cb00@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 01:41:35 -0700, "Fatal Exception I/O error occured
> in module 000FE1D" wrote:
>
>
>> Wonner of ek vannag die wen perd sal sien in my drome.Ek sal julle laat weet
>> as ek het.
>>
>> Fatal Eception
>
> Ek het hom gesteraand in my drome gesien - 'n BMW 550 cc motorfiets.
> Enigste probleem is dat ek geen BMW motorfiets sien hardloop vandag
> nie.
>
> (of 'n 555 cc of so iets.) (Die motorfiets sal buitendien
> gediskwalifiseer word indien hy hardloop ! :-))) )
>
>
> DD
Re: Wat de .... [boodskap #45995 is 'n antwoord op boodskap #45950] Sa, 07 Julie 2001 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jul 2001 06:22:17 +0200, "Annette" wrote:

> Laat weet aseblief dadelki - ek het nog nie gedroom nie, en dit word
> laat!!:))
> Annette
>

Ek weet dis te laat Annette, maar dit was 'n swart motorfiets en ék
was daarop. Toe sê iemand anders dat hy my sal wys hoe ry hy die
motorfiets.
Ek stel sò min belang dat ek nòu nog nie weet watter perd gewen het
nie.

DD
Re: Wat de .... [boodskap #46005 is 'n antwoord op boodskap #45995] Sa, 07 Julie 2001 21:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek het toe maar die statistiese metode gevolg.
Ek het die wenner en die 3de plek gehad:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:qngekt8gh5g63abinanbt7pic7po2s6eok@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 06:22:17 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Laat weet aseblief dadelki - ek het nog nie gedroom nie, en dit word
>> laat!!:))
>> Annette
>>
>
> Ek weet dis te laat Annette, maar dit was 'n swart motorfiets en ék
> was daarop. Toe sê iemand anders dat hy my sal wys hoe ry hy die
> motorfiets.
> Ek stel sê min belang dat ek nóu nog nie weet watter perd gewen het
> nie.
>
> DD
Vorige onderwerp: Vriende van Suidwes
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Mediese Ondersteuning Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:15:30 MGT 2024