Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Big Brother & Prez
Big Brother & Prez [boodskap #45865] Do, 05 Julie 2001 19:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))

Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
beveilig?
Ek glo nie so baie nie.

Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
bemagtigingsfirma toegeken is nie?
Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.

Annette
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45867 is 'n antwoord op boodskap #45865] Do, 05 Julie 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek gaan daar probeer inkom om brandewyn te drink!

Ek sal jou skakel as ek dit regkry.

Groete
Linus

"Annette" skryf in boodskap news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>
> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
> beveilig?
> Ek glo nie so baie nie.
>
> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>
> Annette
>
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45872 is 'n antwoord op boodskap #45867] Do, 05 Julie 2001 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie vergeet om mooi te glimlag vir die kameras nie:))
Sien uit na jou oproep.:)
Annette

Linus skryf in boodskap news:3b44bdf5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek gaan daar probeer inkom om brandewyn te drink!
>
> Ek sal jou skakel as ek dit regkry.
>
> Groete
> Linus
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
>> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
>> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>>
>> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
>> beveilig?
>> Ek glo nie so baie nie.
>>
>> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
>> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
>> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45884 is 'n antwoord op boodskap #45865] Vr, 06 Julie 2001 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder of daar 'n spesiale kamera gerig is op daardie drankkabinet;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b4546ac$0$228@hades.is.co.za...
> Ja, daar sal 'n ondersoek volg. Deur Prez, natuurlik ...
> "Annette" wrote in message
> news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
>> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
>> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>>
>> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
>> beveilig?
>> Ek glo nie so baie nie.
>>
>> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
>> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
>> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45908 is 'n antwoord op boodskap #45865] Vr, 06 Julie 2001 17:03 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, daar sal 'n ondersoek volg. Deur Prez, natuurlik ...

"Annette" skryf in boodskap news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>
> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
> beveilig?
> Ek glo nie so baie nie.
>
> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nare Nuus
Volgende onderwerp: NZ SA se OZ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:09:55 MGT 2024