Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wonderlike Voorspellings.
Wonderlike Voorspellings. [boodskap #45860] Do, 05 Julie 2001 14:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nogal interessant wat sekere mense skryf wat hulle uitgee dat hulle die
toekoms in kan sien.
( Nie een van hulle kan vir my sê wie die July gaan wen nie - en as ek nie
voor Saterdag droom nie, kan ek nie gaan wed nie)
Elk geval - ek dwaal alweer - moet die weer wees:))

Hieronder voorspellings ( hulle sê nie wanneer nie) wat amper te goed is om
waar te wees:))
1) 'n Skot, wat sal beweer hy is 'n direlte afstammeling van Braveheart.
gaan probeer om Liz11 te vermoor terwyl sy met vakansie in Balmoral is.
2) Jimmy Carter ( die peanut Prez) besluit om 'n Katoliek te word, en hy
word onmiddelik 'n kardinaal.
3) Ek hou van die een!!!:)) - 'n Deurbraak in nanotegnologie lei tot 'n nuwe
generasie rekenaars wat so groot soos okkerneute sal wees.
Hul naam sal seker Nutz-R-Us wees:)))
4) 'n Aap wat in die reenwoud van Costa Rica gevang word toon die vermoë om
rekenaars te programmeer.
5) Monica Lewinsky gaan deur 'n Internet porno netwerk ontvoer word. Haar
familie gaan weier om enige geld te betaal om haar vry te kry.
6) 'n Mayo kliniek studie gaan bevestig dat 4 dubbele sopies bourbon per dag
sal lewensverwagting met 18 jaar vermeder.
( Nou sal die ouens wat polisse verkoop moet vra hoeveel glasies dubbeles 'n
mens per dag wegslaan):)))
7) Harvard Mediese Skool navorsers vind dat enige persoon hul ideale gewig
behou deur 3 piesangs per dag te eet.
( Ek moet maar vet en vrolik bly - ek is allergies vir piesangs)
8) Daar word gevind dat Al Gore al jare vir Rusland spioneer.
9) Aandelepryse val nadat Alan Greenspan erken dat hy 'n droom gehad het
waarin 'n engel aan hom vertel dat hy sy persoonlike fortuin onder sy
matras moet wegsteek.
10) Sean Connery verskyn in 'n 007 film wat afspeel in 'n tehuis vir
bejaardes.
11) Bewys van re-inkarnasie word bepaal wanneer 'n 6 jarige dogtertjie van
Detroit 'n daaglikse beskrywing gee van haar lewe as Gen George Patton.
12) 'n Tsunami sal groot dele van Brittanje, Holland, Frankryk en Duitsland
oorstroom.

Annette
Re: Wonderlike Voorspellings. [boodskap #45862 is 'n antwoord op boodskap #45860] Do, 05 Julie 2001 14:34 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink of jy ons geliefde smeerblad, die National Enquirer gelees het
Annette.

Maar op n meer ernstige noot. Wie weet iets van nanoscience? Toe ek nou
onlangs in San Francisco was vir n konferensie, was daar so n absent minded
professor wat sy R & D werk by Ciba (groot farma mpy) opgegee het om
toe te spits op die nuwe nano konsep wat blykbaar n fusion is van wetenskap,
medies en besigheid. Daar was groot buzz onder die bibliotekarisse om n
kopie
van sy publikasie te kry, want dit is die toekoms van dinge wat gaan kom.
Ek het so
n bietjie geloer maar die ding is ver bo my vuurmaakplek, maar ek sou tog
graag
van iemand verneem waaroor dit gaan.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9i1s6j$gfigr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nogal interessant wat sekere mense skryf wat hulle uitgee dat hulle die
> toekoms in kan sien.
> ( Nie een van hulle kan vir my sê wie die July gaan wen nie - en as ek nie
> voor Saterdag droom nie, kan ek nie gaan wed nie)
> Elk geval - ek dwaal alweer - moet die weer wees:))
>
> Hieronder voorspellings ( hulle sê nie wanneer nie) wat amper te goed is om
> waar te wees:))
> 1) 'n Skot, wat sal beweer hy is 'n direlte afstammeling van Braveheart.
> gaan probeer om Liz11 te vermoor terwyl sy met vakansie in Balmoral is.
> 2) Jimmy Carter ( die peanut Prez) besluit om 'n Katoliek te word, en hy
> word onmiddelik 'n kardinaal.
> 3) Ek hou van die een!!!:)) - 'n Deurbraak in nanotegnologie lei tot 'n nuwe
> generasie rekenaars wat so groot soos okkerneute sal wees.
> Hul naam sal seker Nutz-R-Us wees:)))
> 4) 'n Aap wat in die reenwoud van Costa Rica gevang word toon die vermoë om
> rekenaars te programmeer.
> 5) Monica Lewinsky gaan deur 'n Internet porno netwerk ontvoer word. Haar
> familie gaan weier om enige geld te betaal om haar vry te kry.
> 6) 'n Mayo kliniek studie gaan bevestig dat 4 dubbele sopies bourbon per dag
> sal lewensverwagting met 18 jaar vermeder.
> ( Nou sal die ouens wat polisse verkoop moet vra hoeveel glasies dubbeles 'n
> mens per dag wegslaan):)))
> 7) Harvard Mediese Skool navorsers vind dat enige persoon hul ideale gewig
> behou deur 3 piesangs per dag te eet.
> ( Ek moet maar vet en vrolik bly - ek is allergies vir piesangs)
> 8) Daar word gevind dat Al Gore al jare vir Rusland spioneer.
> 9) Aandelepryse val nadat Alan Greenspan erken dat hy 'n droom gehad het
> waarin 'n engel aan hom vertel dat hy sy persoonlike fortuin onder sy
> matras moet wegsteek.
> 10) Sean Connery verskyn in 'n 007 film wat afspeel in 'n tehuis vir
> bejaardes.
> 11) Bewys van re-inkarnasie word bepaal wanneer 'n 6 jarige dogtertjie van
> Detroit 'n daaglikse beskrywing gee van haar lewe as Gen George Patton.
> 12) 'n Tsunami sal groot dele van Brittanje, Holland, Frankryk en Duitsland
> oorstroom.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Gebottelde katties!!!
Volgende onderwerp: Harmonie en so aan...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:35:26 MGT 2024