Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O Gits!! Gids
O Gits!! Gids [boodskap #45781] Wo, 04 Julie 2001 14:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
sien en beleef is verkeerd.!!

Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))

Annette
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45789 is 'n antwoord op boodskap #45781] Wo, 04 Julie 2001 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9hv9vd$fm43i$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
> sien en beleef is verkeerd.!!
>
> Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
>
> Annette
>
Skokkend is dit nie. After all, ons kry almal 'n frontale lobotomie wanneer
ons deur doeane gaan op pad na die buiteland toe. Ons kry die gedeelte van
ons breine eers terug as ons al drie jaar terug was in SA. Ons familie wie
in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op sakebesoek
en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.

Wat het einlik die groot verskil maak en my ontvreem van my reg om
goedingeligde standpunte te hê en irritasie vir onsamehangende redenasies te
hê? Wie het jou aangestel as god van Suid-Afrika in my afwesigheid?

-Gideon-
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45827 is 'n antwoord op boodskap #45789] Do, 05 Julie 2001 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" skryf in boodskap news:zXH07.180418$u5.3538204@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hv9vd$fm43i$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
>> sien en beleef is verkeerd.!!
>>
>> Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
>>
>> Annette
>>
> Skokkend is dit nie. After all, ons kry almal 'n frontale lobotomie wanneer
> ons deur doeane gaan op pad na die buiteland toe. Ons kry die gedeelte van
> ons breine eers terug as ons al drie jaar terug was in SA. Ons familie wie
> in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op sakebesoek
> en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.

Ek dog die RANCH is toe ?

>
> Wat het einlik die groot verskil maak en my ontvreem van my reg om
> goedingeligde standpunte te hê en irritasie vir onsamehangende redenasies te
> hê? Wie het jou aangestel as god van Suid-Afrika in my afwesigheid?
>
> -Gideon-
>
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45828 is 'n antwoord op boodskap #45789] Do, 05 Julie 2001 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" skryf in boodskap news:zXH07.180418$u5.3538204@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hv9vd$fm43i$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
>> sien en beleef is verkeerd.!!
>>
>> Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
>>
>> Annette
>>
> Skokkend is dit nie. After all, ons kry almal 'n frontale lobotomie wanneer
> ons deur doeane gaan op pad na die buiteland toe. Ons kry die gedeelte van
> ons breine eers terug as ons al drie jaar terug was in SA. Ons familie wie
> in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op sakebesoek
> en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.

Ek dog die RANCH is toe ?

>
> Wat het einlik die groot verskil maak en my ontvreem van my reg om
> goedingeligde standpunte te hê en irritasie vir onsamehangende redenasies te
> hê? Wie het jou aangestel as god van Suid-Afrika in my afwesigheid?
>
> -Gideon-
>
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45835 is 'n antwoord op boodskap #45827] Do, 05 Julie 2001 07:29 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skerp Kroks. Skerp. Baie skerp...

Thys oppie Bos
"Krokkie"
wrote in message
news:3b43fc2d$0$252@helios.is.co.za...
>
>> in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op
> sakebesoek
>> en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.
>
> Ek dog die RANCH is toe ?
Vorige onderwerp: Kleurling mening
Volgende onderwerp: Jislaaik!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:28:15 MGT 2024