Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swellendam: Die Ware Feite.
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45786 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Daar was twee aanvegbare stellings deur Gloudina gemaak:
>
> 1) Tans is die verhouding in Swellendam 9 blanke persone vir elke 1
> anderskleurige.
> 2) Die hospitaal in Swellendam is nou beter as wat dit in 1994 was.
>
> Ek is nie die een op hierdie ng wat spesialiseer in implikasie nie.
> As ek nie iets weet nie, probeer ek uitvind by 'n bron wat ek by 'n ander
> bron kan bevestig.
>

Hierdie stelling is gemaak deur 'n inwoner van Swellendam, wat
aktief in die maatskappy se sosiale lewe betrokke is. Is jou Tant
Souf aktief betrokke in die lewe van Swellendam? Hoe kan jy
iemand wat in Swellendam tot 'n leuenaar verklaar. Tensy jy 'n
agenda het?
Gloudina
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45787 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Laastens - helaas, jou vriendin het gelieg as jy geskryf het wat sy jou sou
> vertel het.
>

En Gideon se broer lieg ook? En Gideon ook,
per implikasie?

Gloudina
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45792 is 'n antwoord op boodskap #45779] Wo, 04 Julie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9hv9v7$fm43i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Daar was twee aanvegbare stellings deur Gloudina gemaak:
> Wat is jou eerlike mening? Waarheid of Strooi:
>
> 1) Tans is die verhouding in Swellendam 9 blanke persone vir elke 1
> anderskleurige.
In die dorp sou dit so kon wees. In die munisipale gebied nie. Al wat ons
het om op te gaan is die opinie van my broer, die opinie van Gloudien se
familie, die opinie van jou Oom wat op 'n op 'n plaas êrens buite die dorp
woon, die opinie van 'n tannie wat in die dorp werk en my persepsies van toe
ek vorige jaar Maart by my broer gekuier het. Al feite wat ons kan nagaan,
is die statistiek uit die sensus van 1990. Die statistiek uit 1990 lyk vir
my ongeveer reg as ek dink aan die tyd wat ek baie werk in die streek gedoen
het in 1990 en 1991.

Volgens die sensus is nie jy of Gloudien korrek nie. So, ons het lyk my geen
uitslag as dit gaan oor harde feite nie.
As dit gaan oor subjektiewe denke, en ons glo aan demokrasie, sou ek sê
elkeen kry 'n half, wat in realiteit neerkom op nul-nul

> 2) Die hospitaal in Swellendam is nou beter as wat dit in 1994 was.
>
Weereens - wat is die basis van meting? In die geval kan ons nie eens
terugval op statistieke nie. Hier is geen statistieke na die forum gebring
nie, alleen maar subjektiewe opinies. Ek was genadiglik nie in die hospitaal
verlede jaar toe ek daar was nie, en ook nie in 1990/91 nie, so ek het geen
subjektiewe opinie hieroor nie.
Probeer om statistiek vir ons te kry, annette. Amptelike klagtes oor die in
1990 teenoor klagtes in 2000 (wanbestuur, wanpraktyke, enigiets wat
vergelykbaar is). Hoeveelheid beddens beskikbaar toe en nou. Besetting toe
en nou ('n moeilike ene. As ek goed onthou was dit in 1990 net die blankes
wie alleen toegang gehad het tot die hospitaal, so die statistiek sal ook
nie klop nie).
My uitslag nog 'n nul-nul sonder verder statistiek of informasie.

> My eerste reaksie op Gloudina se oorspronklike stellings was in beide
> gevalle strooi - en ek is nog nie verkeerd bewys nie.
>
Jy is ook nie reg bewys nie. 'n Standpunt van "jy moet my verkeerd bewys om
my te oortuig terwyl ek aanneem dat jy verkeerd is tensy jy jouself korrek
kan bewys" is vol gate. Probeer dit maar by 'n regter.

> Helaas, jou broer sal 'n mite bly totdat hy 'n naam het, en ek kan bevestig
> dat daar wel so iemand bestaan.

Ek het nie sy naam nodig om jou reg of verkeerd te bewys nie. Jy maak dit
vir my maklik genoeg.
Dit is egter 'n interessante speletjie. Jy kan natuurlik altyd probeer om my
van te gebruik om te kyk wie is almal besigheidsmense in die dorp, en as jy
dit te moeilik vind om uit te pluis, kan jy met my tannie praat. Sy is 'n
afgetrede onderwyseres wie al die jare skool gegee het aan die sub Bs. Sy
het ook nog dieselfde van as ek. Dan kan jy haar vra wie my broer is. Sy
weet :)

-Gideon-
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45793 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gids wrote:

> . Al wat ons
> het om op te gaan is die opinie van my broer, die opinie van Gloudien se
> familie, die opinie van jou Oom wat op 'n op 'n plaas êrens buite die dorp
> woon, die opinie van 'n tannie wat in die dorp werk en my persepsies van toe
> ek vorige jaar Maart by my broer gekuier het.

Let wel, dis nie familie van my wat ek aangehaal het nie. Maar is'n lokale
inwoner van Swellendam. En sy het gepraat van die
Munisipaliteit van Swellendam. En sy het nie gesê die hospitaal
is nou so watwonders nie. Maar sy het gesê die hospitaal is nou
eintlik beter as "in die ou dae." (Ek dink sy was op die hospitaal-
raad voor en na 1994.) En op 'n direkte vraag of die gesondheids-
dienste daar by hulle in Kaapland in duie stort soos die mense op
die nuusgroep sê, het sy definitief gesê: Moenie na hulle luister nie.
Dis al wat sy gesê het. Al die ander strooi wat Annette aan haar
toedig, is sommer net strooi wat Annette aan haar toedig. (Toe-
vallig is haar naam ook Annette.)

Gloudina
Re: Ons wag ook op 'n apologie [boodskap #45804 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> ou wit omie met 'n effemenate alter ego, ens ens.
>
> As voorbeeld:
>> On Sat, 10 Mar 2001 15:19:51 GMT, @home.com wrote
>
>> My konklusie: jy is 'n ou wit omie met teveel tyd op jou hande
>> en 'n effeminate alter ego. Dit laat my koue rillings kry.
>

Ag, dankie tog. Ek het ten minste "effeminate" reg gespel.

Gloudina
Re: Ons wag ook op 'n apologie [boodskap #45806 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Danielle, jy is darem nou vreeslik vies:)))
Iets geweldadig gelees?:))))

Dankie in elk geval vir die argiewe - iets om maar te hou.

Annette.

Danielle skryf in boodskap news:khp6kts8575me48i3hauqfljk191tehgek@4ax.com...
> On Wed, 4 Jul 2001 08:58:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek gee name - en ek moet julle mitiese bronne: ACVV Vriendin en Broer die
>> Besigheidsman se woord aanvaar?
>
> Dit is hoe dit hier werk. Jou woorde sal verdraai word. Jy sal
> aangeval word tot jy besluit om die groep te verlaat. Gaan kyk deur
> die argiewe hoeveel vrouens VERAL hier weggejaag deur valse
> beskuldigings en verdraaing van woorde ens was. Vrouens is veral nie
> welkom nie. Jy het seker al agtergekom waarom dit so is, nê? :-)
>
>> Hier nog meer inligting - en ek gaan nie eers aandring op 'n apologie nie.
>
> Dit is wys. :-)
> Want jy en ek weet dat dit op dowe ore sal val. Net soos al die
> aantygings en aanvalle op my karakter/persoon vandat ek hier
> ingewandel het. Hoe langer jy hier bly, hoe meer sal jou persoon ook
> aangeval word. Sy en Ferdi is soos kinders wat op negatiewe aandag
> floreer. :-)
>
>> Bron: Swellendam Inligtingsburo - Mev Val O'Kennedy - 028 - 5142770.
>
> Annette, vir die rekord kan jy miskien ook daardie "vriendin" direk
> kontak, en uitvind of sy wel daardie presiese woorde geuiter het.
> Volgens die argiewe is haar naam Annette De Wet. Vrou van afgetrede
> onderwyser Pierre de Wet van Barrydale. Hulle woon nou in Swellendam.
> Annette en Gloudina was in dieselfde koshuis op Stellenbosch .
>
>
> "Out...@igs.net (@igs.net)
> Datum:1998/06/11
>
> Het jy ooit 'n onderwyser op Barrydale gehad
> met die naam Pierre de Wet?
>
> Sy vrou Annette en ek was in dieselfde koshuis
> op Stellenbosch. Ja, ek weet hulle bly nou op
> Swellendam. Ons het so bietjie kontak verloor,
> maar ons sal seker Kersfees weer skryf."
>
>
>> PS: Waarvoor moet Danielle nou weer kwansuis voor verskoning vra?
>
> LOL! Ek VERMOED dit was dalk weens die 2 briewe wat ek geskryf het
> waar die naam "Mimi" in voorgekom het.
> Die naam het ek natuurlik uit die argiewe gekry, en die res was 'n
> raaiskoot. Mens wonder waarom ou Glouzak dan nou so bekommerd is oor
> hierdie "Mimi" as sy ooit bestaan? Het iemand werklik al hierdie
> sogenaamde web-werf waarop sy voorkom gesien?
> Maar nou ja - party van ons vind dit baie amusant. :-)))
>
> Die ander kant van die saak is dan natuurlik die groot vraag van
> waarom daar nie 'n verskoning aan my verskuldig is nie? "Mimi" is 'n
> fiktiewe naam wat ek uit die argiewe opgegrawe het - daarteenoor is ek
> DANIELLE hier en neem wesentlik deel aan hierdie groep. As jy sien
> hoe die ander dames en mans van hierdie groep beskuldig was, sou jy
> verstaan.
> Nie dat ek ooit so iets soos 'n "verskoning" sou verwag nie, want die
> reels van hierdie spel werk mos anders....:-)
>
> Maar vir die rekord:
>
> @home se aantygings teenoor my: Leeg, boring, 'n swyn en drek,
> nuutjie wat Americans probeer out-American, verkleurmannetjie,
> jaloers, holografiese faset en jellievis en platanna, spookagtig, 'n
> ou wit omie met 'n effemenate alter ego, ens ens.
>
> As voorbeeld:
>> On Sat, 10 Mar 2001 15:19:51 GMT, @home.com wrote
>
>> My konklusie: jy is 'n ou wit omie met teveel tyd op jou hande
>> en 'n effeminate alter ego. Dit laat my koue rillings kry.
>
>> On Sat, 03 Feb 2001 19:23:05 GMT, @home.com wrote:
>
>>> somtyds ontbloot iemand ( soos Danielle) die leegheid onder die
>>> oppervlakte, somtyds (soos met Davie Davis) die leegheid onder
>>> die leegheid.
>
>> Date: Fri, 02 Feb 2001 03:14:43 GMT
>> Ek weet wat ek doen. 'n Mens moet lokvalle
>> lê om die swyne te vang. Dis eers dan dat mens die drek
>> kan ontmasker.
>
>> Date: Fri, 02 Feb 2001 00:24:39 GMT
>> Wat het jy met "Amerika" te doen? Vir jou informasie, ek is
>> 'n groot liefhebber van die VSA en is baie bly dat ons net
>> langs die groot land met sy ryke kulturele verskeidenheid bly.
>> Jy verteenwoordig nie die VSA nie. Jy is 'n nuutjie wat hard
>> probeer om Amerikaners te out-American.
>
>> Date: Thu, 01 Feb 2001 13:25:05 GMT
>> En ek probeer my deel doen aan die veg van die Derde
>> Boere Oorlog ( die vyande: alles hanskakies soos Frikkie,
>> alle sluipmoordenaars soos Lou, alle verkleurmannetjies
>> soos Danielle.)
>
>> 29 Jan 2001 04:23:48 GMT
>> Nogal jaloers ook.
>
>> Date: Mon, 29 Jan 2001 03:01:08 GMT
>> om te antwoord, of is jy maar een van die vele
>> holografiese fasette van 'n karakter op hierdie
>> nuusgroep wat blykbaar permanent voor haar
>> rekenaar sit.
>
>> Date: Mon, 29 Jan 2001 00:35:35 GMT
>> Meeste van die
>> tyd is jy maar net plein boring met jou egosentriese getol.
>
>> Date: Thu, 25 Jan 2001 03:08:34 GMT
>> Wel, tot dusver die enigste stukkie interessantheid wat
>> jy nog kwytgeraak het in jou menigvuldige poste.
>> Ghoebaai dus. Soos ek vantevore gesê het, ek hou
>> nie van jellievisse en platannas nie.
>
>> Date: Wed, 24 Jan 2001 12:33:29 GMT
>> Wel, al die ondervraery is deel van my speurwerk, "danielle."
>> Dêm goeie speurwerk, as ek self so mag sê.
>
>> Date: Wed, 24 Jan 2001 01:35:08 GMT
>> Nee, nie Johan Potgieter van Minneapolis nie. Hierdieeen bly in
>> Fredericton, New Brunswick.
>
>> Date: Tue, 23 Jan 2001 19:57:25 GMT
>> Nee wat, jy is nog altyd bo-o-o-ring. Jy sal moet ophou
>> om jouself te fênsie as die groot kuberspeler op die net,
>> en 'n persoonlikheid aanneem. Alleen dan sal mense jou
>> weer ernstig opneem. Mense hou nie van jellievisse nie.
>
>
>
> Ferdi se aantygings teenoor my: Freak, crossdresser, vettie, dom,
> ens ens ens...
>
> As voorbeeld:
>
>> Outeur:Ferdi (nospam@me.at.all)
>> Onderwerp:Re: Beter in SA vandag
>> Datum:2001-03-20 01:29:46 PST
>
>> Hallo Vettie!
>> Cross dress jy nog?
>
>> Outeur:Ferdi Greyling Onderwerp:Re: vir dié wat onthou...
>> Datum:2001-06-15 05:05:05 PST
>
>> Met ander woorde, ou Jonas, as die freak JOU terug geantwoord het.
>
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45808 is 'n antwoord op boodskap #45725] Wo, 04 Julie 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B4359CB.570A41E4@home.com...

> Let wel, dis nie familie van my wat ek aangehaal het nie. Maar is'n lokale
> inwoner van Swellendam. En sy het gepraat van die
> Munisipaliteit van Swellendam. En sy het nie gesê die hospitaal
> is nou so watwonders nie. Maar sy het gesê die hospitaal is nou
> eintlik beter as "in die ou dae." (Ek dink sy was op die hospitaal-
> raad voor en na 1994.) En op 'n direkte vraag of die gesondheids-
> dienste daar by hulle in Kaapland in duie stort soos die mense op
> die nuusgroep sê, het sy definitief gesê: Moenie na hulle luister nie.
> Dis al wat sy gesê het. Al die ander strooi wat Annette aan haar
> toedig, is sommer net strooi wat Annette aan haar toedig. (Toe-
> vallig is haar naam ook Annette.)

Ek herinner my iets van grootskaalse verbetering van van die geriewe by die
Hospitaal in Swellendam plaasgevind het (as ek goed onthou was dit in 1998
of 99. Ek sal moet kyk of ek die tender kan vind, maar ak ek reg onthou is
al die badkamers verbeter en dle x-straalapparatuur opgegradeer. Dit lyk nie
na agteruitgang nie. Die vraag is wat bedoel word met 'n stelling soos dat
die gesondheidssorg in duie stort.
My suster is verpleegkunige in Richards Baai, en haar opinie is dat dit by
hulle ook nie verswak het nie (miskien is sy nie onpartydig nie omdat sy
daar werk). Al wat ek kan dink is dat die insluiting van die hele bevolking
in die primôre sorg in sommige stede en dorpe so onder druk plaas dat die
bestaande personeel dit nie kan hanteer nie.
Eerlik gesê het ek nog nooit goeie diens gekry by hospitale nie. Volgens my
kom jy altyd sieker daar uit dan wat jy daar ingaan. My laaste ervaring was
by H.F. Verwoerd in Pretoria in 1988. Ek was in 'n ongeluk en het gebreekte
voetbene gehad. Hulle moes eers aanmekaargeplak en gedraad word. Ek het eers
vir omtrent drie ure in pyn gesit en wag vir iemand om my te help. Hulle
het my toe geopereer, en nadat ek uit die teater gekom het het ek myself
ontslaan. Ek het geweier om een nag daar te bly.

Die ander keer in die hospitaal was in 1 Militêre hospitaal, maar dit is 'n
ander lang storie, en nie regtig relevant in hierdie konteks nie :)

-Gideon-
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45812 is 'n antwoord op boodskap #45733] Wo, 04 Julie 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ditsem, Annette, Vat Hom, Oubaas se kind!

"Annette" skryf in boodskap news:9huhm7$ftc9i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir wat en aan wie moet ek apologie aanteken Gloudina?
> Aan jou wat net aannames maak sonder klinkklare bewyse?
> Aan Gids wat beweer dat ek die dorp swartsmeer - terwyl ek dit glad nie
> gedoen het nie?
> Ek gee name - en ek moet julle mitiese bronne: ACVV Vriendin en Broer die
> Besigheidsman se woord aanvaar?
>
> Hier nog meer inligting - en ek gaan nie eers aandring op 'n apologie nie.
> Bron: Swellendam Inligtingsburo - Mev Val O'Kennedy - 028 - 5142770.
>
> Jou eerste aanvegbare stelling: Tans is daar 9 wit persone per 1
> anderskleurige in Swellendam.
> Weereens - dit is nie waar nie. Swellendam is 'n dorp in geheel - die
> anderskleurige gedeeltes word ook as deel van Swellendam geag - en ons praat
> nie van boere wat werkers op 'n Saterdag inry dorp-toe nie.
> Die anderskleurige gebiede word genoem Raylton, White City,
> Smartie Town ( Hophuisies) en die informele behuisingsgedeelte wat bestaan
> uit nagenoeg 100 eenhede ( hulle het wel 'n elektrisiteitspunt, krane en 'n
> toiletblok)
> Die dame self het ook bevestig dat die huidige syfers toon op 12
> anderskleuriges per blanke in Swellendam.
> ( Volgens die 1990 sensus was daar 13000 inwoners in Swellendam waarvan 3000
> blankes was - die huidige syfers - volgens haar ( en ek dink nie sy is
> verkeerd nie) - behoort nou heeltemal anders daar uit te sien - in die lig
> van die groter groei in die anderskleurige gebiede as in die blanke gebiede)
>
> Jou tweede stelling - die hospitaal is nou beter as wat dit in 1994 was.
> Dit is ook nie waar nie. Dit het nou weliswaar nie in vergelyking so verswak
> soos Tygerberg Hospitaal nie, maar dit is wel swakker as wat dit in 1994
> was - definitief nie beter nie.
> Die mense is tereg trots op hulle hospitaal - en ek het nie 'n probleem
> daarmee nie.
> As oom Neels voel hy wil liewer in Worcester se hospitaal gaan lê, is dit sy
> vrye keuse, en hy hoef aan niemand verskoning daarvoor aan te bied nie.
>
> Al wat ek gesê het is dat daar nie maklik mense van die Kaap ekstra moeite
> sal doen om in Swellendam se hospitaal te gaan lê nie.
> As dit swartsmeer is, dan is Gids inderdaad 'n uiters sensitiewe siel.:)))
>
> Verdere inligting :
> Behalwe die gewone ouetehuis, is daar 'n aftreeoord - Rotary Park
> Aftree-oord ( vir die wat dit kan bekostig)- wat 'n onafhanklike siekeboeg
> het.
> Dan is daar ook 'n dame wat bejaardes versorg in twee huise - privaat. Sy is
> ook die persoon wat die siekeboeg behartig by Rotary Park.
> Die naam van die dame kan by Val verkry word.
>
> Die kliniek wat in Raylton was, gaan na die hospitaal verskuif word.
>
> Annette
> PS: Waarvoor moet Danielle nou weer kwansuis voor verskoning vra?
>
>
> skryf in boodskap news:3B4277D9.CF548452@home.com...
> Gids wrote:
>
>> Mense wat kla oor die hospitaal is net besig om dit swart te
>> probeer smeer.
>
>> Annette wrote:
>>> Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
>>> of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
>>> klinieke en hospitale hier.
>>
>> Wil jy sê dat my broer - 'n besigheidsman op die dorp - vir my lieg?
>>
>> -Gideon-
>
Hospitale [boodskap #45813 is 'n antwoord op boodskap #45808] Wo, 04 Julie 2001 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gideon : Al wat ek kan dink is dat die insluiting van die hele bevolking in
die primôre sorg in sommige stede en dorpe so onder druk plaas dat die
bestaande personeel dit nie kan hanteer nie.

Wouter: Nee, dis nie die belangrikste verandering nie. Die
gesondheidsdienste se begrotings is diep gesny, hulle werk met minder
personeel, en omtrent geen nuwe toerusting nie. Daar is etlike vleuels van
die groter hospitale wat gesluit is. Daar is genoeg potensiële pasiënte,
maar nie personeel nie. Daar is planne om van die leë vleuels aan privaat
instansies te verhuur, die staat gaan nie in die afsienbare toekoms geld
beskikbaar stel om dit weer te bedryf nie.

Dis nie net negatief nie, want in die proses word baie van die ou vermorsing
uitgesny en word daar meer effektief met ons belastinggeld gewerk. Maar
iemand wat dink dat, oorkoepelend gesien, die blanke dele van hospitale nie
nou op 'n laer vlak opereer nie, weet nie wat aangaan nie. Meer as een van
die betrokke ministers (van meer as een politieke party) in minstens die
Wes-Kaap het dit al erken. 'n Mens kan aanvaar dat hulle ingelig is.

Maar dit help nie om daaroor te mor nie, dis deel van die nuwe Suid Afrika
en dis steeds 'n bleddie lekker plek om in te bly.
Re: Hospitale [boodskap #45817 is 'n antwoord op boodskap #45813] Wo, 04 Julie 2001 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Maar
> iemand wat dink dat, oorkoepelend gesien, die blanke dele van hospitale nie
> nou op 'n laer vlak opereer nie, weet nie wat aangaan nie.

Hoekom praat jy nog van "die blanke dele van hospitale." Is daardan nog 'n
soort van apartheid in die hospitale?
Natuurlik neem mens aan dat, noudat die eerste-wereldse blanke
gemeenskap nie meer voorkeur kry nie, en SA se regering sy
hele derde-wereldse bevolking moet bedien, sal die wittes nie meer
in luuksheid kan lewe nie. Bo en behalwe dit doen die SA regering
nou die drastiese besnoeiings wat ons hier in Ontario kry, wat die
boeke balanseer maar die bevolking in opstand bring. Maar ek
dink tog dat jy bietjie te vinnig was om te dink dat jy weet "wat
op Swellendam" aangaan. Dit kom nou uit dat die hospitaal op
Swellendam moontlik in die laaste jare opgegradeer is. En iemand
anders, nie ek nie, sê dat die dorp Swellendam nog oorwegend wit
is. Dis hierdie soort vinnige reaksies wat mens somtyds informasie
laat wantrou, selfs al kom dit nie uit rigtings wat jy weet politiek
speel met die feite nie.

Gloudina

>
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45825 is 'n antwoord op boodskap #45780] Do, 05 Julie 2001 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jis Annette daardie ding raak nou meer seniel by die dag. Nou was arme
Danielle wat nie eers hier bly "in kontak" met Ferdi se vrou. Hoekom sal
enige iemand met haar in die eerste plek in aanraking wil kom ; per slot van
sake sy is getroud met Ferdi. Dit alreeds "explains all".

Ek stem saam sy en haar pelle orals moet 'n plaat gaan maak.
"Die spekskieters"

Krokkie

"Annette" skryf in boodskap news:9hv9v9$fm43i$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina, ek het nie verskoning gevra nie.
> Ek is nie die een wat hier geskreeu het nie.
> Ek weet nie Danielle het nooit te kenne gegee dat sy met Ferdi se vrou in
> kontak was nie.
>
> Bewys dit as jy kan.
>
> Laastens - helaas, jou vriendin het gelieg as jy geskryf het wat sy jou sou
> vertel het.
>
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3B430A40.86DB668D@home.com...
> Annette wrote:
>
>> PS: Waarvoor moet Danielle nou weer kwansuis voor verskoning vra?
>>
>
> Omdat sy voorgegee het om met Ferdi se vrou in kontak te gewees
> het, dinge gerapporteer het wat Ferdi se vrou gesê het, wat natuurlik
> totale leuens was, bo en behalwe al die dinge wat sy oor Ferdi self
> gesê het wat onder die belt was. Ek hoop dat jy haar ook sal oortuig
> dat dit beter is om verskoning te vra (soos jy gedoen het) vir die
> aanvalle op die integriteit van die mense van Swellendam. Daar is
> 'n verskil tussen oor onderwerpe argumenteer, en mense persoonlik
> aanval. My vriendin in Swellendam is NIE 'n leuenaar nie, en geen
> hoeveelheid skreeuery van jou af , sal dit so maak nie.
>
> Gloudina
>
Re: Hospitale [boodskap #45826 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 05 Julie 2001 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Baie eenvoudig ; as jy nie mediese versekering het om na 'n privaat
hospitaal te gaan is jy in die kak as jy in 'n ongeluk kom.
Eerstens gaan jy lank wag vir 'n ambulans , tweedens gaan jy lank wag
voordat daar na jou omgesien gaan word en jy opgeneem gaan word. Derdens
gaan jy tussen die semels le en jou familie moet vir jou kos bring.
In HF bedien hulle PAP in die aand , vader, my hond eet nie eers pap in die
aand nie. Dan moet jy nog verder met een oog oop le of op jou besittings
slaap want dit GAAN VERDWYN. Medies gesproke sal jy nie veel slegter af
wees nie , die dokters en spesialiste bly nog steeds goed maar dit is die
ander goed wat pla. Waar kan jy 'n hartomlyning kry vir R29. (Mits jy nie
medies het nie) Die probleem egter is net WANNEER jy dit gaan kry. Miskien
betyds miskien te laat 50/50.

'n Groot probleem is soos orals "affirmative shopping" . Alles wat jy kan
optel word gesteel. DIT is seker een van die grootste redes tot die
insinking.

skryf in boodskap news:3B4390CD.D44AA495@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Maar
> iemand wat dink dat, oorkoepelend gesien, die blanke dele van hospitale nie
> nou op 'n laer vlak opereer nie, weet nie wat aangaan nie.

Hoekom praat jy nog van "die blanke dele van hospitale." Is daardan nog
'n
soort van apartheid in die hospitale?
Natuurlik neem mens aan dat, noudat die eerste-wereldse blanke
gemeenskap nie meer voorkeur kry nie, en SA se regering sy
hele derde-wereldse bevolking moet bedien, sal die wittes nie meer
in luuksheid kan lewe nie. Bo en behalwe dit doen die SA regering
nou die drastiese besnoeiings wat ons hier in Ontario kry, wat die
boeke balanseer maar die bevolking in opstand bring. Maar ek
dink tog dat jy bietjie te vinnig was om te dink dat jy weet "wat
op Swellendam" aangaan. Dit kom nou uit dat die hospitaal op
Swellendam moontlik in die laaste jare opgegradeer is. En iemand
anders, nie ek nie, sê dat die dorp Swellendam nog oorwegend wit
is. Dis hierdie soort vinnige reaksies wat mens somtyds informasie
laat wantrou, selfs al kom dit nie uit rigtings wat jy weet politiek
speel met die feite nie.

Gloudina

>
Re: Hospitale [boodskap #45830 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 05 Julie 2001 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> iemand wat dink dat, oorkoepelend gesien, die blanke dele van hospitale nie
> nou op 'n laer vlak opereer nie, weet nie wat aangaan nie.

Gloudina : Hoekom praat jy nog van "die blanke dele van hospitale." Is daar
dan nog 'n soort van apartheid in die hospitale?

Wouter : Ek bedoel die voormalige blanke dele. Die nie-blanke seksies was
natuurlik gewoonlik op 'n laer peil in die ou bedeling en is nie noodwendig
nou swakker af nie.

Gloudina : Maar ek dink tog dat jy bietjie te vinnig was om te dink dat jy
weet "wat op Swellendam" aangaan.

Wouter : Ag nee, magtag, skei nou uit met hierdie aantygings, ek is al
gatvol daarvoor. Ek het die teenoorgestelde gesê en jou al daarna daarop
gewys ook. Ek het baie duidelik gesê ek ken nie Swellendam se hospitaal nie.
Maar JY het my naam ingesleep asof ek jou vriendin se stellings ondersteun.
Toe sê ek dit kan nie die enigste waarheid wees nie.

Jy skuld my 'n verskoning

Gloudina : Dit kom nou uit dat die hospitaal op Swellendam moontlik in die
laaste jare opgegradeer is. En iemand
anders, nie ek nie, sê dat die dorp Swellendam nog oorwegend wit is.

Wouter: Dis presies wat ek geïmpliseer het, daar moet nog feite wees. Jou
vriendin se stellings was op die oog af ongeloofwaardig, veral die storie
dat Swellendam 90% wit is. Dit is sonder kwalifikasie erg misleidend, dit
was nog nooit waar nie, dis 'n tipiese apartheidsvark-stelling. As jy ander
aanvat, moet jy nie jouself so blootstel deur misleidende opmerkings te
probeer verdedig nie.
Gloudina se vriendin... Annette de Wet [boodskap #45836 is 'n antwoord op boodskap #45806] Do, 05 Julie 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou praat julle:
Ek ken ook vir Pierre de Wet. Daai einste onnie van BVaryydale wat met sy
Citroens ry...

Wat altyd al die "Nou hoekom?" vrae vra.

Dierbare Annette daai. Was al eenkeer saam met haar as deel van 'n
toergroep Bulgarye toe in '92.

Van hulle sal jy my niks vertel nie. Ons sien mekaar gereeld.

Nou toe nou. Saam met Gloudina in die koshuis in 47....

Mensig ons, maar daars altyd iets nuuts te lere nê?

Thys oppie Bos...

>> Annette, vir die rekord kan jy miskien ook daardie "vriendin" direk
>> kontak, en uitvind of sy wel daardie presiese woorde geuiter het.
>> Volgens die argiewe is haar naam Annette De Wet. Vrou van afgetrede
>> onderwyser Pierre de Wet van Barrydale. Hulle woon nou in Swellendam.
>> Annette en Gloudina was in dieselfde koshuis op Stellenbosch .
Re: Hospitale [boodskap #45846 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 05 Julie 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

plaasvark wrote:

> Toe sê ek dit kan nie die enigste waarheid wees nie.
>
> Jy skuld my 'n verskoning
>
> Gloudina : Dit kom nou uit dat die hospitaal op Swellendam moontlik in die
> laaste jare opgegradeer is. En iemand
> anders, nie ek nie, sê dat die dorp Swellendam nog oorwegend wit is.
>
> Wouter: Dis presies wat ek geïmpliseer het, daar moet nog feite wees. Jou
> vriendin se stellings was op die oog af ongeloofwaardig, veral die storie
> dat Swellendam 90% wit is. Dit is sonder kwalifikasie erg misleidend, dit
> was nog nooit waar nie, dis 'n tipiese apartheidsvark-stelling.

Wel, Wouter, lekker om jou uit te wurm, maar jou opmerkings isdeur die ander
mense hier op die nuusgroep gesien as Tant-Souf-se-
man-ondersteunend. Maar laat ons die saak nou daar laat. Mense
glo seker maar net wat hulle wil glo. Hier in Kanada gaan ons
gesondheidsdienste al lankal to hell in a handbasket, as jy na die
gewoonlik-konserwatiewes luister. (Maar as mens diens nodig
het, is dit darem onmiddellik daar.) Op die oomblik dreig al die
verpleegsters in Nova Scotia 'n mass resignation as die regering nie
ingee nie - hulle is kort gelede teruggestuur na hulle werk deur 'n
wet van die provinsiale regering.

Gloudina

>
Re: Hospitale [boodskap #45847 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 05 Julie 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter : Toe sê ek dit kan nie die enigste waarheid wees nie.
> Jy skuld my 'n verskoning

> Gloudina : Dit kom nou uit dat die hospitaal op Swellendam moontlik in die
> laaste jare opgegradeer is.

> Wouter: Dis presies wat ek geïmpliseer het, daar moet nog feite wees.

Gloudina : Wel, Wouter, lekker om jou uit te wurm, maar jou opmerkings is
deur die ander mense hier op die nuusgroep gesien as
Tant-Souf-se-man-ondersteunend.

Wouter: My opmerking is gemaak voor die van Tant-Souf-se-man, so die
ondersteuning was eerder andersom. En nee, dit was nie lekker om hier by die
agterdeur ingesleep te word en daarna uitgewurm te word nie.

Jy skuld my steeds 'n verskoning.
Re: Hospitale [boodskap #45855 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 05 Julie 2001 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Jy skuld my steeds 'n verskoning.

Nouja, vir jou, sal ek verskoning maak, tien keer oor,as jy daarop staan. Ek hou
van 'n man wat sy man kan
staan.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As sy om verskoning moet vra, dan bevuil sy haar.
Re: Hospitale [boodskap #45960 is 'n antwoord op boodskap #45830] Sa, 07 Julie 2001 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Thu, 5 Jul 2001 07:45:40 +0100:: "plaasvark"
skryf:

> Wouter : Ag nee, magtag, skei nou uit met hierdie aantygings, ek is al
> gatvol daarvoor. Ek het die teenoorgestelde gesê en jou al daarna daarop
> gewys ook. Ek het baie duidelik gesê ek ken nie Swellendam se hospitaal nie.
> Maar JY het my naam ingesleep asof ek jou vriendin se stellings ondersteun.
> Toe sê ek dit kan nie die enigste waarheid wees nie.
>
> Jy skuld my 'n verskoning
>

Sy kannie - dis die ou brein wat die probleem is.
Jy kan net dink hoe dankbaar sy is sy hoef nie
daardie brein te laat hersien in 'n nuwe SA
hospitaal nie!!!
Re: Hospitale [boodskap #45961 is 'n antwoord op boodskap #45813] Sa, 07 Julie 2001 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Thu, 05 Jul 2001 13:05:36 GMT:: @home.com skryf:

> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Jy skuld my steeds 'n verskoning.
>
> Nouja, vir jou, sal ek verskoning maak, tien keer oor,as jy daarop staan. Ek hou
> van 'n man wat sy man kan
> staan.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> As sy om verskoning moet vra, dan bevuil sy haar.
>
>
Hoekom is jy so behep met ontlasting??
Re: Hospitale [boodskap #51910 is 'n antwoord op boodskap #45813] Do, 18 Oktober 2001 12:41 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Daar is sover ek verstaan, twee positiewe aspekte :
> Sommige areas wat geen hospitale of selfs basiese klinieke gehad het nie,
> het nou wel toegang tot medici, dikwels Kubaanse dokters. Laasgenoemde is
> oor die algemeen baie beter as wat die media hulle dikwels uitmaak. Maar dis
> baie basiese fasiliteite, dikwels net vir 'n dag of twee per week.
> Tweedens, met die toedraai van die geldkrane word daar baie minder in die
> staatshospitale gemors en gesteel as in die ou bedeling. 'n Groter deel van
> ons belastinggeld word dus aangewend waarvoor dit bedoel is, baie
> onfunksionele hospitale en vleuels is gesluit. Dis nie net negatief nie,
> daar is deesdae meer dissipline en minder onproduktiewe asems wat daar
> rondhang.
>

Dankie, Wouter. Jy herhaal hier wat jy al vantevore gesê het.
En bostaande is van groot belang. In die ou dae was SA se
gesondheidsdienste ongeveer intens gesetel in die dele van
hoë bevolkingsintensiteit, met absoluut uitstekende dienste
vir wittes en nie so eksellente dienste vir die swartes. Nou
reik die gesondheidsdienste in in die gramadoelas in en kom
by plekke wat nooit 'n dokter gesien het nie. Die besluit om
geld hoofsaaklik te bestee op primêre dienste en byvoorbeeld
geld te bespaar op hartoorplantings was 'n bewuste besluit van
'n groep mense wat hulle hart in die regte plek gehad het.

Gloudina
Vorige onderwerp: carpool
Volgende onderwerp: Aan Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 02:53:17 MGT 2024