Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Puk se webwerf
Puk se webwerf [boodskap #45658] Di, 03 Julie 2001 07:23 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
probeer al lank.

Die adres is www.puk.ac.za.

Koot Pieterse
Re: Puk se webwerf [boodskap #45661 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di, 03 Julie 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
PUK vir CHO?

Is dit nog steeds PUK vir Cokes, Hotdogs en Ontug?:)))
Annette

Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45677 is 'n antwoord op boodskap #45661] Di, 03 Julie 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 10:16:26 +0200, "Annette" wrote:

> PUK vir CHO?
>
> Is dit nog steeds PUK vir Cokes, Hotdogs en Ontug?:)))
> Annette
>
> Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>> probeer al lank.

>> Die adres is www.puk.ac.za.

>> Koot Pieterse


>

Ek het geen probleem om daar in te gaan nie, Koot.
As jy 'n 'password' gevra word, gebruik AWB. Ek het egter net op jou
link gekliek en ingeskakel.

DD
Re: Puk se webwerf [boodskap #45682 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di, 03 Julie 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip ek kom in sonder enige probleme. Fout lê iewers in jou kant

Koot Pieterse wrote in message ...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45703 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di, 03 Julie 2001 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ook in Nederland kan ik die blad sien

Gr.Rico

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45705 is 'n antwoord op boodskap #45703] Di, 03 Julie 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 20:17:40 +0200, "Rico" wrote:

> Ook in Nederland kan ik die blad sien
>
> Gr.Rico
>
> "Koot Pieterse" schreef in bericht
> news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>> probeer al lank.

>> Die adres is www.puk.ac.za.

>> Koot Pieterse



Is jy gekwalifiseerd om die PUK blad te besoek Koot :-)))

DD
Re: Puk se webwerf [boodskap #45736 is 'n antwoord op boodskap #45705] Wo, 04 Julie 2001 07:09 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is ek te sondig. Of net plein dig.
Koot

"Davie Davis" skryf in boodskap news:5j74ktcn1aht958qikbmft84dgju8fk7e7@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 20:17:40 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ook in Nederland kan ik die blad sien
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Koot Pieterse" schreef in bericht
>> news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>>> probeer al lank.
>
>>> Die adres is www.puk.ac.za.
>
>>> Koot Pieterse
>
>
>
> Is jy gekwalifiseerd om die PUK blad te besoek Koot :-)))
>
> DD
Vorige onderwerp: (no subject)
Volgende onderwerp: Is dit nou winter Anette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:59:20 MGT 2024