Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker K_K
Lekker K_K [boodskap #45684] Di, 03 Julie 2001 13:33 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
vroulike geslag.

My teorie is dus:

Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde

** Baie jammer my vriend vigs was nog nooit bekend vir sy spoed nie **
Re: Lekker K_K [boodskap #45692 is 'n antwoord op boodskap #45684] Di, 03 Julie 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 15:33:44 +0200, "Riaan" wrote:

> Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
> Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
> vroulike geslag.

Wie's Bobby Skinstead?

>
> My teorie is dus:
>
> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
> of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde

... of Kanadese of Hollanders.

DD
Re: Lekker K_K [boodskap #45695 is 'n antwoord op boodskap #45684] Di, 03 Julie 2001 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan : My teorie is dus:
Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde

Wouter: As jy dit glo moet jy emigreer, want die ANC is nie op pad uit nie.
My teorie is dat jou onderwerp jou teorie goed beskryf.
Re: Lekker K_K [boodskap #45697 is 'n antwoord op boodskap #45695] Di, 03 Julie 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Riaan : My teorie is dus:
> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
> of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
>
> Wouter: As jy dit glo moet jy emigreer, want die ANC is nie op pad uit nie.
> My teorie is dat jou onderwerp jou teorie goed beskryf.

Jy bedoel dus: Riaan is so toe soos 'n klei-os se gat?Lekker ou idioom. As
Riaan nou net mans genoeg is,
sal hy jou tot 'n kleilat-geveg uitdaag.

Die Ruiter in die Dag
Re: Lekker K_K [boodskap #45699 is 'n antwoord op boodskap #45692] Di, 03 Julie 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
>> of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
>
> ... of Kanadese of Hollanders.
> DD

Ek geniet Wimbledom so baie :-)

Gr. Rico
Re: Lekker K_K [boodskap #45706 is 'n antwoord op boodskap #45684] Di, 03 Julie 2001 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Riaan : My teorie is dus:
> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien
> nie is of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
>
> Wouter: As jy dit glo moet jy emigreer, want die ANC is nie op pad uit nie.
> My teorie is dat jou onderwerp jou teorie goed beskryf.

Die Ruiter in die Dag :
Jy bedoel dus: Riaan is so toe soos 'n klei-os se gat?

Wouter: Nee, dis nie die onderwerp nie.
Re: Lekker K_K [boodskap #45707 is 'n antwoord op boodskap #45699] Di, 03 Julie 2001 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico" wrote:

>
> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>
> Gr. Rico
>

Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
dat ek vergeet dat daar meer mense
in Nederland woon as slegs Emmy!

DD
Re: Lekker K_K [boodskap #45709 is 'n antwoord op boodskap #45707] Di, 03 Julie 2001 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>
>>
>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>
>> Gr. Rico
>>
>
> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
> dat ek vergeet dat daar meer mense
> in Nederland woon as slegs Emmy!
>
> DD
Re: Lekker K_K [boodskap #45720 is 'n antwoord op boodskap #45709] Di, 03 Julie 2001 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
ens., terwyl madam sit en kyk.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>
>>>
>>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>
>>> Gr. Rico
>>>
>>
>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>
>> DD
>
Re: Lekker K_K [boodskap #45721 is 'n antwoord op boodskap #45720] Di, 03 Julie 2001 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop - slegte nuus vir jou - Venus speel teen Davenport in die halfeindstryd
Donderdag.
Annette

poppie skryf in boodskap news:9hthn2$u0$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
> en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
> kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
> Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
> Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
> die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
> heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
> ens., terwyl madam sit en kyk.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>>
>>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Lekker K_K [boodskap #45723 is 'n antwoord op boodskap #45721] Wo, 04 Julie 2001 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
OK Annette, in daardie geval wat van Venus en Jennifer? Solank
dit opwindend is. Ek is tog te bly dat Pete uit is, hy was nooit
een van my gunstelinge nie, net soos Ivan destyds, boring
baseline spelers. My alltime gunsteling was Johnny Mac, hy
het wonderlike hande gehad, veral by die net.
Pop

Annette skryf in boodskap news:9hti7a$fp3vp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop - slegte nuus vir jou - Venus speel teen Davenport in die halfeindstryd
> Donderdag.
> Annette
>
>
> poppie wrote in message
> news:9hthn2$u0$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
>> en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
>> kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
>> Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
>> Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
>> die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
>> heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
>> ens., terwyl madam sit en kyk.
>>
>> Pop
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>>>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>> >
>>>> >Gr. Rico
>>>> >
>>>>
>>>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>>>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>>>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: Lekker K_K [boodskap #45732 is 'n antwoord op boodskap #45684] Wo, 04 Julie 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Jul 2001 00:37:31 GMT, Danielle© wrote:

> - wat is die alternatief?
> Van Zyl Slabbert het mos verlede jaar (as ek reg onthou) gese dat die
> enigste alternatief is 'n diktatorskap. Hy het onder andere gesê dat
> "stabiliteit is meer belangrik as demokrasie".
> Net miskien het hy iets daar beet - Amerika is byvoorbeeld nie 'n
> "demokrasie" nie, maar eerder 'n "republiek". Dit daar gelaat...

Van Zyl Slabbert se stelling re stabiliteit belangriker as demokrasie
is myns insiens nie debateerbaar nie - want dit weerspieël logiese
denke in teenstelling met Winnieïsme. (kopiereg behou!)

Hoe sou jy die verskil tussen 'n Republiek en Demokrasie filosofiseer
Danielle?

Davinia
Re: Lekker K_K [boodskap #45738 is 'n antwoord op boodskap #45684] Wo, 04 Julie 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Riaan" writes:

Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
gesien nie. Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
toe soos wie weet waar. Die land is deur die boere opgefok nie dat die
ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
begin. Onthou jy nog sanksies.
Loop pis verder.

> Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
> Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
> vroulike geslag.

> My teorie is dus:

> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
> of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde

> ** Baie jammer my vriend vigs was nog nooit bekend vir sy spoed nie **

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Lekker K_K [boodskap #45740 is 'n antwoord op boodskap #45695] Wo, 04 Julie 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter: As jy dit glo moet jy emigreer, want die ANC is nie op pad uit nie.
My teorie is dat jou onderwerp jou teorie goed beskryf.

Nee, sal NIE emigreer nie. En ek stem nie saam met die teorie dat die ANC
nie oppad uit is nie.

Ek meen Piet Retief se nalatenskap in die geskiedenis is volgens my nie dit
wat jy op skool leer nie, maar eerder 'n duidelike les dat jy nie met die
swartes moet probeer mondelings onderhandel nie want jy gaan in die rug
gesteek word.

Feit wat soos 'n paal bo water staan is dat daar 'n moerse klomp swartes in
SA vigs het, en dat hulle binne ongeveer 7 jaar nie meer daar gaan wees nie.

** Sal die koerante dophou vir die dag wat Kanada ook vir Mbeki gaan sê jy
is besig om kak aan te jaag** ( Wonder wat Gloudina dag gaan sê)
Re: Lekker K_K [boodskap #45746 is 'n antwoord op boodskap #45684] Wo, 04 Julie 2001 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So dit is waar dit oor gegaan het - Ons was 'n republiek maar was nie 'n
republiek nie, reg?:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:bcg5ktgqosf3jk4np11eq8rkkk1npu0lcl@4ax.com...
> On Wed, 04 Jul 2001 08:53:39 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> Hoe sou jy die verskil tussen 'n Republiek en Demokrasie filosofiseer
>> Danielle?
>>
>> Davinia
>
> Davinia, ek moet gaan slaap - maar miskien maak ek meer sin so half
> aan die slaap, so laat ek vinnig sê wat ek dink in 'n neutedop. :-)
> 'n Demokrasie is 'n diktatorskap van die meerderheid.
> 'n Republiek daarteenoor, waarborg die regte van minderheidsgroepe.
>
> In 'n suiwer demokratiese stelsel tel die meerderheid stemme - 51
> teenoor 49%. Wys my hoe minderheidsgroepe soos die blankes,
> kleurlinge, Indiers en andere in SA daardeur (demokrasie) beskerm kan
> word, en hoe hulle stemme gehoor gaan word?
>
> Thomas Jefferson said that liberty and ignorance cannot coexist.
>
Re: Lekker K_K [boodskap #45753 is 'n antwoord op boodskap #45707] Wo, 04 Julie 2001 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>
>>
>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>
>> Gr. Rico
>>
>
> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
> dat ek vergeet dat daar meer mense
> in Nederland woon as slegs Emmy!
>
> DD

DD.
Jy het nie my woordspelletjie gesien nie.
Ek het gese WimbledoM!!!!!!

En nou moet ek tog ook weer 'n bietjie vir Emmy help.
Emmy is nie 'n Hollander nie, maar van Limburg, sy is Nederlander!!
Ek is Hollander, want ek woon in Suid Holland en ons het ook nog
Noord-Holland.
:-))
So 16 miljoen mense en nie slegs Emmy's nie :-))

Gr.Rico
Re: Lekker K_K [boodskap #45775 is 'n antwoord op boodskap #45740] Wo, 04 Julie 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan :
Ek meen Piet Retief se nalatenskap in die geskiedenis is volgens my nie dit
wat jy op skool leer nie, maar eerder 'n duidelike les dat jy nie met die
swartes moet probeer mondelings onderhandel nie want jy gaan in die rug
gesteek word.

Wouter:
En sommiges reken dis Gloudina wat vir ons lesse uit die verlede wil leer?
Jy gaan haal dit heelwat verder.

Riaan
Feit wat soos 'n paal bo water staan is dat daar 'n moerse klomp swartes in
SA vigs het, en dat hulle binne ongeveer 7 jaar nie meer daar gaan wees nie.

Wouter:
So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.
Re: Lekker K_K [boodskap #45783 is 'n antwoord op boodskap #45738] Wo, 04 Julie 2001 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thomas Jacobs wrote:

> Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
> gesien nie. Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
> toe soos wie weet waar. Die land is deur die boere opgefok nie dat die
> ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
> begin. Onthou jy nog sanksies.

Welkom terug, Thomas. Toe jy laaskeer verdwyn het, het ek gedink
Frikkie Potgieter het vir jou beetgekry. Hy het mos oorspronklik
gedreig dat hy persoonlik vir jou sal kom sien en vir jou dwing om op
die nuusgroep om verskoning te vra vir die dinge wat jy sê. (Deur
'n geweer teen jou kop te druk.)
Maar ek dink Frikkie is maar sommer 'n ou liggewiggie, as jy
my vra. Ek het hom noual geleer om homself "apartheidsvark" en
"hanskakie" te noem, en hy doen dit gereeld. (Die hanskakie-ding
is omdat hy eintlik vir Fred Rundle en Aida Parker werk.)
Watch tog maar bietjie jou taalgebruik. (Al is hier 'n klomp
wat maar net so erg aangaan.) Mens kan dinge net so sterk sê,
sonder om ekskrementaal te praat.

Gloudina
Re: Lekker K_K [boodskap #45829 is 'n antwoord op boodskap #45775] Do, 05 Julie 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter:
En sommiges reken dis Gloudina wat vir ons lesse uit die verlede wil leer?
Jy gaan haal dit heelwat verder.

Nooit te oud om te leer nie ne.

> Wouter:
> So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
> nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
> virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
> vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
> bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
> gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
> van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.

Hmmm Ja, en jy dink ook seker die misdaad syfers wat die regering weergee is
100% korrek ne. Duidelik het jy K-K op jou oë, wat jou verhinner om verder
as jou neus te sien
Re: Lekker K_K [boodskap #45831 is 'n antwoord op boodskap #45738] Do, 05 Julie 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Jacobs wrote in message ...
> In "Riaan" writes:
>
> Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
> gesien nie.

Ja ek dink jy woon in kama kama land.

Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
toe soos wie weet waar.

Sluk bietjie minder van jou sinus medisyne "O grote "oop" een.

Die land is deur die boere opgefok nie dat die
ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
begin. Onthou jy nog sanksies.

Ja ek onthou die sanksies ... Kan jy dalk onthou dat in 1984 tydens die
sanksies die Rand op 'n staduin meer was as die $.

Loop pis verder.

Kiss my ass
Re: Lekker K_K [boodskap #45837 is 'n antwoord op boodskap #45829] Do, 05 Julie 2001 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter:
> So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
> nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
> virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
> vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
> bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
> gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
> van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.

Riaan
Hmmm Ja, en jy dink ook seker die misdaad syfers wat die regering weergee is
100% korrek ne. Duidelik het jy K-K op jou oë, wat jou verhinner om verder
as jou neus te sien

Wouter
Die Regering doen nie daardie vigsnavorsing nie, dis sakemense. Wat dit vir
besigheidsdoeleindes gebruik. Maar niemand is so blind as die wat nie wil
sien en so doof as die wat nie wil hoor nie. Ek reken steeds jou opmerkings
pas goed by jou opskrif.
Re: Lekker K_K [boodskap #45838 is 'n antwoord op boodskap #45831] Do, 05 Julie 2001 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
En sommiges kan net nie verstaan dat goud toe nog iets werd was nie...

sug...

"Riaan" skryf in boodskap news:9i12g4$23hk$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Thomas Jacobs wrote in message ...
>> In "Riaan" writes:
>>
>> Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
>> gesien nie.
>
> Ja ek dink jy woon in kama kama land.
>
> Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
> toe soos wie weet waar.
>
> Sluk bietjie minder van jou sinus medisyne "O grote "oop" een.
>
>
> Die land is deur die boere opgefok nie dat die
> ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
> begin. Onthou jy nog sanksies.
>
> Ja ek onthou die sanksies ... Kan jy dalk onthou dat in 1984 tydens die
> sanksies die Rand op 'n staduin meer was as die $.
>
> Loop pis verder.
>
> Kiss my ass
>
Re: Lekker K_K [boodskap #45889 is 'n antwoord op boodskap #45838] Vr, 06 Julie 2001 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tussen al die vloekwoorde en beledigings deur is daar iets wat ek kan
bevestig - alhoewel dit totaal irrelevant is -
in 1983 het ek 90c vir 'n dollar betaal -
Pop - ek sal terugdink en vir julle 'n mooi storie saamslaan oor my menings
oor Amerika en Amerikaners:)))
Ek meen - dinge bly mos daar min of meer dieselfde - nes in Europa.
Dit is net hier dat ons moet draf om by te bly met daagllikse
veranderings:))
Dit is ook een van die redes waarom ek hier sal bly - dit is baie opwindend
:)))
.
Annette

Pijotter skryf in boodskap news:994410802.132.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> En sommiges kan net nie verstaan dat goud toe nog iets werd was nie...
>
> sug...
>
>
> "Riaan" schreef in bericht
> news:9i12g4$23hk$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>
>> Thomas Jacobs wrote in message ...
>>> In "Riaan"
> writes:
>>>
>>> Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
>>> gesien nie.
>>
>> Ja ek dink jy woon in kama kama land.
>>
>> Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
>> toe soos wie weet waar.
>>
>> Sluk bietjie minder van jou sinus medisyne "O grote "oop" een.
>>
>>
>> Die land is deur die boere opgefok nie dat die
>> ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
>> begin. Onthou jy nog sanksies.
>>
>> Ja ek onthou die sanksies ... Kan jy dalk onthou dat in 1984 tydens die
>> sanksies die Rand op 'n staduin meer was as die $.
>>
>> Loop pis verder.
>>
>> Kiss my ass
>>
>
Re: Lekker K_K [boodskap #46752 is 'n antwoord op boodskap #45889] Ma, 16 Julie 2001 19:54 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette
: in 1983 het ek 90c vir 'n dollar betaal -
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
en kort daarna het PW Botha sy 'Rubicon speech' gehou, en die res
is history.
--
Vorige onderwerp: Die Hollanners !!!
Volgende onderwerp: Ongelooflik!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:10:07 MGT 2024