Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kondoompie Probleempie.
Kondoompie Probleempie. [boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 14:26 na volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
het)
"Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
pj
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45563 is 'n antwoord op boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))

Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
enetjie;))
Annette

wrote in message
news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
> het)
> "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
> 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
> probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
> Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
> onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
> geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
> pj
>
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45564 is 'n antwoord op boodskap #45563] So, 01 Julie 2001 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Groei alles beter, sterker en groter met goeie middagson????
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9hnfah$e997l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
> hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))
>
> Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
> enetjie;))
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
>> het)
>> "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
>> 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
>> probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
>> Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
>> onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
>> geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
>> pj
>>
>
No space for Aids dead [boodskap #45571 is 'n antwoord op boodskap #45564] So, 01 Julie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Alles kan en gaan probeer word... ,maar dit sal verniet wees.
Kan nog net beter gaan met almal wat so die werklikheid probeer ignoreer....
Kyk bietjie na die WERKLIKHEID, hier is op die oomblik miljoene wat hulle
gatte sien en dan word daar nog so tussen die lyne grappies gemaak ook.
Ek is oortuig daarvan dat dit van God is en pasop want Hy laat nie met hom
speel nie.

Frikkie
Gooi nou maar die KRITIEK...

No space for Aids dead

May 26 2001 02:28:19:000PM

Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg are running out
of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper reported on
Saturday.

Johannesburg - Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg
are running out of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper
reported on Saturday.
Some cemeteries have been closed due to lack of space, while others are
nearing capacity, the Saturday Star reported.
The problem is expected to get even worse, as statistics estimate that
Aids-related deaths in South Africa will increase each year, from about 120
000 in 2 000 to between 354 000 and 383 000 in 2005, the newspaper said.

The paper quoted a spokesman for the Chris Hani Baragwanath Hospital, the
country's largest, as saying there had been a significant rise in mortality
rates in paediatric and adult wards due to Aids-related illnesses.

"The death rate at the hospital has increased sharply in the past year. The
numbers have risen from about 4 000 a year to nearly 7 000 now," the
spokesman was quoted as saying.

The newspaper said cemetery authorities were considering drastic measures
including multiple "stacking" burials in the same plot and recycling of
graves, where corpses would be dug up after 20 years to be replaced with
others.

South Africa is at the epicentre of the Aids epidemic sweeping through
sub-Saharan Africa, where more than 25 million people are living with the
disease.

It has more people living with HIV/Aids than any other country, according to
the United Nations.

The UN estimates 4.7 million South Africans, or one in nine in the
population, are living with the deadly disease.

wrote in message
news:9hnget$1e12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Groei alles beter, sterker en groter met goeie middagson????
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9hnfah$e997l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
>> hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))
>>
>> Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
>> enetjie;))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
>>> het)
>>> "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
>>> 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
>>> probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
>>> Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
>>> onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
>>> geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
>>> pj
>>>
>>
>
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45574 is 'n antwoord op boodskap #45564] So, 01 Julie 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai , ek weet nie - ons kry baie son hier in die Kaap:))))
Miskien iets daar in Pretoria in die eienaardige melk?:))
Annette

wrote in message
news:9hnget$1e12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Groei alles beter, sterker en groter met goeie middagson????
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9hnfah$e997l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
>> hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))
>>
>> Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
>> enetjie;))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
>>> het)
>>> "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
>>> 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
>>> probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
>>> Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
>>> onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
>>> geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
>>> pj
>>>
>>
>
Re: No space for Aids dead [boodskap #45575 is 'n antwoord op boodskap #45571] So, 01 Julie 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie, jy klink soos een of ander profeet:(((
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9hno3s$l0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Alles kan en gaan probeer word... ,maar dit sal verniet wees.
> Kan nog net beter gaan met almal wat so die werklikheid probeer ignoreer....
> Kyk bietjie na die WERKLIKHEID, hier is op die oomblik miljoene wat hulle
> gatte sien en dan word daar nog so tussen die lyne grappies gemaak ook.
> Ek is oortuig daarvan dat dit van God is en pasop want Hy laat nie met hom
> speel nie.
>
> Frikkie
> Gooi nou maar die KRITIEK...
>
> No space for Aids dead
>
> May 26 2001 02:28:19:000PM
>
> Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg are running out
> of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper reported on
> Saturday.
>
> Johannesburg - Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg
> are running out of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper
> reported on Saturday.
> Some cemeteries have been closed due to lack of space, while others are
> nearing capacity, the Saturday Star reported.
> The problem is expected to get even worse, as statistics estimate that
> Aids-related deaths in South Africa will increase each year, from about 120
> 000 in 2 000 to between 354 000 and 383 000 in 2005, the newspaper said.
>
> The paper quoted a spokesman for the Chris Hani Baragwanath Hospital, the
> country's largest, as saying there had been a significant rise in mortality
> rates in paediatric and adult wards due to Aids-related illnesses.
>
> "The death rate at the hospital has increased sharply in the past year. The
> numbers have risen from about 4 000 a year to nearly 7 000 now," the
> spokesman was quoted as saying.
>
> The newspaper said cemetery authorities were considering drastic measures
> including multiple "stacking" burials in the same plot and recycling of
> graves, where corpses would be dug up after 20 years to be replaced with
> others.
>
> South Africa is at the epicentre of the Aids epidemic sweeping through
> sub-Saharan Africa, where more than 25 million people are living with the
> disease.
>
> It has more people living with HIV/Aids than any other country, according to
> the United Nations.
>
> The UN estimates 4.7 million South Africans, or one in nine in the
> population, are living with the deadly disease.
>
> wrote in message
> news:9hnget$1e12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Groei alles beter, sterker en groter met goeie middagson????
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9hnfah$e997l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
>>> hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))
>>>
>>> Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
>>> enetjie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
>>>> het)
>>>> "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
>>>> 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
>>>> probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
>>>> Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
>>>> onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
>>>> geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
>>>> pj
>>>>
>>>
>>
>
Re: No space for Aids dead [boodskap #45577 is 'n antwoord op boodskap #45575] So, 01 Julie 2001 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee Anette,
Nie `n Profeet nie, maar op en af nie met God en sy werke nie. Sal graag net
van julle wil hoor:
"Wie beskik oor LEWE en DOOD"????? Wie het dit in sy hande ???

Groete
Frikkie

Annette skryf in boodskap news:9hnq42$eq39t$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Frikkie, jy klink soos een of ander profeet:(((
> Annette
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:9hno3s$l0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alles kan en gaan probeer word... ,maar dit sal verniet wees.
>> Kan nog net beter gaan met almal wat so die werklikheid probeer ignoreer....
>> Kyk bietjie na die WERKLIKHEID, hier is op die oomblik miljoene wat hulle
>> gatte sien en dan word daar nog so tussen die lyne grappies gemaak ook.
>> Ek is oortuig daarvan dat dit van God is en pasop want Hy laat nie met hom
>> speel nie.
>>
>> Frikkie
>> Gooi nou maar die KRITIEK...
>>
>> No space for Aids dead
>>
>> May 26 2001 02:28:19:000PM
>>
>> Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg are running out
>> of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper reported on
>> Saturday.
>>
>> Johannesburg - Graveyards in South Africa's commercial capital Johannesburg
>> are running out of space as the Aids epidemic takes its toll, a newspaper
>> reported on Saturday.
>> Some cemeteries have been closed due to lack of space, while others are
>> nearing capacity, the Saturday Star reported.
>> The problem is expected to get even worse, as statistics estimate that
>> Aids-related deaths in South Africa will increase each year, from about 120
>> 000 in 2 000 to between 354 000 and 383 000 in 2005, the newspaper said.
>>
>> The paper quoted a spokesman for the Chris Hani Baragwanath Hospital, the
>> country's largest, as saying there had been a significant rise in mortality
>> rates in paediatric and adult wards due to Aids-related illnesses.
>>
>> "The death rate at the hospital has increased sharply in the past year. The
>> numbers have risen from about 4 000 a year to nearly 7 000 now," the
>> spokesman was quoted as saying.
>>
>> The newspaper said cemetery authorities were considering drastic measures
>> including multiple "stacking" burials in the same plot and recycling of
>> graves, where corpses would be dug up after 20 years to be replaced with
>> others.
>>
>> South Africa is at the epicentre of the Aids epidemic sweeping through
>> sub-Saharan Africa, where more than 25 million people are living with the
>> disease.
>>
>> It has more people living with HIV/Aids than any other country, according to
>> the United Nations.
>>
>> The UN estimates 4.7 million South Africans, or one in nine in the
>> population, are living with the deadly disease.
>>
>> wrote in message
>> news:9hnget$1e12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Groei alles beter, sterker en groter met goeie middagson????
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9hnfah$e997l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))) Ek het iets anders in die Rapport gelees - en sou graag wou weet of
>>>> hier manne is of was van Pretoria Wes?:)))
>>>>
>>>> Ek dink 'n vasgekramde kondoom kan net so effektief wees as 'n te kleim/kort
>>>> enetjie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:9hnbvl$1dp5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk
>>>> gemis
>>>> > het)
>>>> > "Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
>>>> > 'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
>>>> > probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
>>>> > Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
>>>> > onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
>>>> > geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
>>>> > pj
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45581 is 'n antwoord op boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Jul 2001 16:26:58 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
> het)
> bla bla bla
> pj
>

En in dieselfde Rapport (bl 4 - hoof Rapport) meen Riaan Van Graan
dat sy suster Rethea Wilson se vonnis vir moord op haar man
'huisarres' of 'korrektiewe toesig' behoort te gewees het!

bl. 20
Mnr. Mel Lastman, burgemeester van Toronto in Kanada oor sy komende
besoek aan Kenia ter bevordering van Toronto se 2008 - Olimpiese bod:
"Ek sien myself in 'n pot kokende water met kaffers wat om my dans."

leser
Re: No space for Aids dead [boodskap #45582 is 'n antwoord op boodskap #45571] So, 01 Julie 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie, met wie baklei jy nou eintlik???
Natuurlik maak ons grappies daaroor as "mense" so onnosel is en ja, daar is
seker tonne wat die gekramde kondomme sekerlik nog gebruik het ook.
Ek stem saam dat wat gebeur van God kom en dat daar nie binnekort 'n middel
teen vigs sal wees nie. Wie ookal "rondjol" en nie glo wat besig is om te
gebeur nie, moet maar die gevolge dra. Ek het geen simpatie met diesulkes
nie. Slegs verkragte persone en die wat deur bloedoortappings die siekte
opgedoen het, het my innige simpatie. Solank die President en die
"toordokters" vir mense vertel dat dit alles nog "Okay" is sal meer en meer
dit opdoen.Dalk is dit tog nog ons uitkoms.
pj

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9hno3s$l0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Alles kan en gaan probeer word... ,maar dit sal verniet wees.
> Kan nog net beter gaan met almal wat so die werklikheid probeer ignoreer....
> Kyk bietjie na die WERKLIKHEID, hier is op die oomblik miljoene wat hulle
> gatte sien en dan word daar nog so tussen die lyne grappies gemaak ook.
> Ek is oortuig daarvan dat dit van God is en pasop want Hy laat nie met hom
> speel nie.
>
> Frikkie
> Gooi nou maar die KRITIEK...
>
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45585 is 'n antwoord op boodskap #45581] So, 01 Julie 2001 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> bl. 20
> Mnr. Mel Lastman, burgemeester van Toronto in Kanada oor sy komende
> besoek aan Kenia ter bevordering van Toronto se 2008 - Olimpiese bod:
> "Ek sien myself in 'n pot kokende water met kaffers wat om my dans."
>

Ja, die ou het hom in die sop gekry oor dié woorde. Ek dink darem niehy het die
woord "kaffers" gebruik nie. Dis die joernalis wat die vryheid
vir homself geneem het. In alle geval, hy het seker vir meeste van ons 'n
guns gedoen deur die Olimpiese bid vir Toronto te verloor, want nie baie
mense is vreeslik entoesiasties om die Olimpiese Spele te hê nie. Mens
kry ook negatiewe seine van die Kanadese lid van die Olimpiese Keur-
komitee. Hy het nou die dag gesê dit sal swaar wees vir die Komitee om
dit vir die derde keer in 30 jaar toe te ken aan 'n klein landjie soos
Kanada.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45586 is 'n antwoord op boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Jul 2001 20:55:33 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> bl. 20
>> Mnr. Mel Lastman, burgemeester van Toronto in Kanada oor sy komende
>> besoek aan Kenia ter bevordering van Toronto se 2008 - Olimpiese bod:
>> "Ek sien myself in 'n pot kokende water met kaffers wat om my dans."

>
> Ja, die ou het hom in die sop gekry oor dié woorde. Ek dink darem niehy het die
> woord "kaffers" gebruik nie. Dis die joernalis wat die vryheid
> vir homself geneem het. In alle geval, hy het seker vir meeste van ons 'n
> guns gedoen deur die Olimpiese bid vir Toronto te verloor, want nie baie
> mense is vreeslik entoesiasties om die Olimpiese Spele te hê nie. Mens
> kry ook negatiewe seine van die Kanadese lid van die Olimpiese Keur-
> komitee. Hy het nou die dag gesê dit sal swaar wees vir die Komitee om
> dit vir die derde keer in 30 jaar toe te ken aan 'n klein landjie soos
> Kanada.
>
> Gloudina

uh uh, dit was Davie Davis vryheid... (ek sien nou dat ek 'n spelfout
gemaak het - dit moes i n b o o r l i n g e gewees het.
Iets soos huurmotor wat t a x i gespel word.

Ek dink dat dit slim is om nie die spele te wil huisves nie Gloudina,
want dit is iets soos om 'n Merc 500 te koop om die bure te beindruk
en natuurlik vertel jy aan die bekommerdes in die huis dat jy nòu nog
meer geld gaan maak want die kliënte gaan sò beindruk wees - maar
intussen beland jy die huislike begroting in die verknorsing.

DD
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45588 is 'n antwoord op boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek dink dat dit slim is om nie die spele te wil huisves nie Gloudina,
> want dit is iets soos om 'n Merc 500 te koop om die bure te beindruk
> en natuurlik vertel jy aan die bekommerdes in die huis dat jy nòu nog
> meer geld gaan maak want die kliënte gaan sò beindruk wees - maar
> intussen beland jy die huislike begroting in die verknorsing.
>

Sommige Olimpiese Spele is wel finansieel suksesvol. Veral dieLos Angeles spele was
so suksesvol dat hulle geld vir die
verskillende lande se Olimpiese komitees kon skenk. Maar
Kanada het 'n slegte rekord. Die 1976 Olimpiese Spele in
Montreal was so 'n finansieële fiasko dat hulle glo nou nog
aan die skuld betaal. Die Olimpiese Stadium in Montreal
moes glo 'n argitektoniese wonder wees (uitgedink deur 'n
Franse argitek) maar die dak lek periodiek en die ding moes
herontwerp word voordat dit veilig kon wees jare later.
Toronto sal heelwaarskynlik 'n beter job van die ding maak,
maar ek dink tog dis beter as ons dit nie kry nie.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45589 is 'n antwoord op boodskap #45561] So, 01 Julie 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Watter ander lande is in die tel Gloudina? Sjina weet ek,
Brazilië (ek dink Rio) en ek het n idee Kairo ook, maar
kan nie die ander onthou nie. Vir watter jaar is dit, want
Athene kry die volgende een.

Pop (wat onthou toe die spele in Atlanta was, en waar mens nou
nog geboue sien wat vir die Spele opgerig was, ek dink Atlanta het
ook n vet wins gemaak, hulle het glo $2 vir n klein bottel water gevra,
boereverneuk
sou ek sê!! :-)

skryf in boodskap news:3B3FA242.218D5E4A@home.com...
Sommige Olimpiese Spele is wel finansieel suksesvol. Veral dieLos Angeles
spele was
so suksesvol dat hulle geld vir die
verskillende lande se Olimpiese komitees kon skenk. Maar
Kanada het 'n slegte rekord. Die 1976 Olimpiese Spele in
Montreal was so 'n finansieële fiasko dat hulle glo nou nog
aan die skuld betaal. Die Olimpiese Stadium in Montreal
moes glo 'n argitektoniese wonder wees (uitgedink deur 'n
Franse argitek) maar die dak lek periodiek en die ding moes
herontwerp word voordat dit veilig kon wees jare later.
Toronto sal heelwaarskynlik 'n beter job van die ding maak,
maar ek dink tog dis beter as ons dit nie kry nie.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45590 is 'n antwoord op boodskap #45561] Ma, 02 Julie 2001 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Watter ander lande is in die tel Gloudina? Sjina weet ek,
> Brazilië (ek dink Rio) en ek het n idee Kairo ook, maar
> kan nie die ander onthou nie. Vir watter jaar is dit, want
> Athene kry die volgende een.
>

Die storie is dat dit tussen Sjina en Toronto en
Parys sal lê. Dis natuurlik vir die een na Athene,
dus dink ek 1996.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45601 is 'n antwoord op boodskap #45561] Ma, 02 Julie 2001 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, ek is nie seker of die 1996 'n foutjie was nie;)))
Annette

skryf in boodskap news:3B3FBF62.1BFD082E@home.com...
poppie wrote:

> Watter ander lande is in die tel Gloudina? Sjina weet ek,
> Brazilië (ek dink Rio) en ek het n idee Kairo ook, maar
> kan nie die ander onthou nie. Vir watter jaar is dit, want
> Athene kry die volgende een.
>

Die storie is dat dit tussen Sjina en Toronto en
Parys sal lê. Dis natuurlik vir die een na Athene,
dus dink ek 1996.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45616 is 'n antwoord op boodskap #45561] Ma, 02 Julie 2001 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Gloudina - ek hoop regtig dat jy die betrokke burgemeester sal teregwys -
> ook die persoon wat die "k"-woord gebruik het - verstaan ek reg, het jy
> besluit dat dit die joernalis en nie die burgemeester was nie?

Dit was natuurlik ou Davie Davis self wat die k woordingevoer het. Lees jy nie
die nuusgroep nie. Davie Davis
het self so gesê.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45627 is 'n antwoord op boodskap #45561] Ma, 02 Julie 2001 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina - ek hoop regtig dat jy die betrokke burgemeester sal teregwys -
ook die persoon wat die "k"-woord gebruik het - verstaan ek reg, het jy
besluit dat dit die joernalis en nie die burgemeester was nie? Die Torontese
se vrese mbt die spele is natuurlik vanweë die skuld wat Montreal hulself
destyds op die hals gehaal het?
skryf in boodskap news:3B3F8F16.B6B36873@home.com...
Davie Davis wrote:

> bl. 20
> Mnr. Mel Lastman, burgemeester van Toronto in Kanada oor sy komende
> besoek aan Kenia ter bevordering van Toronto se 2008 - Olimpiese bod:
> "Ek sien myself in 'n pot kokende water met kaffers wat om my dans."
>

Ja, die ou het hom in die sop gekry oor dié woorde. Ek dink darem niehy het
die
woord "kaffers" gebruik nie. Dis die joernalis wat die vryheid
vir homself geneem het. In alle geval, hy het seker vir meeste van ons 'n
guns gedoen deur die Olimpiese bid vir Toronto te verloor, want nie baie
mense is vreeslik entoesiasties om die Olimpiese Spele te hê nie. Mens
kry ook negatiewe seine van die Kanadese lid van die Olimpiese Keur-
komitee. Hy het nou die dag gesê dit sal swaar wees vir die Komitee om
dit vir die derde keer in 30 jaar toe te ken aan 'n klein landjie soos
Kanada.

Gloudina
Re: Kondoompie Probleempie. [boodskap #45628 is 'n antwoord op boodskap #45561] Ma, 02 Julie 2001 16:14 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik - 'n onderwerp waaroor daar nie 'n verskil bestaan nie...
GELUK !
skryf in boodskap news:3B3FBF62.1BFD082E@home.com...
poppie wrote:

> Watter ander lande is in die tel Gloudina? Sjina weet ek,
> Brazilië (ek dink Rio) en ek het n idee Kairo ook, maar
> kan nie die ander onthou nie. Vir watter jaar is dit, want
> Athene kry die volgende een.
>

Die storie is dat dit tussen Sjina en Toronto en
Parys sal lê. Dis natuurlik vir die een na Athene,
dus dink ek 1996.

Gloudina
Vorige onderwerp: Innige verskoning
Volgende onderwerp: Nou toe nou!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:27:56 MGT 2024