Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manlike verkragting
Manlike verkragting [boodskap #45356] Do, 28 Junie 2001 06:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vreeslike swaar onderwerp, ek weet.
Maar dit is ontstellend om te hoor dat al hoe meer manlike kapingslagoffers
ook verkrag word.
As dit vir vroulike slagoffers so swaar is om dit te rapporteer en daaroor
te praat, hoeveel te meer nie vir die arme mans nie?
As kaping, moord en verkragting vir die kapers nie meer genoeg is nie, wat
volgende?

Annette
Breinloos en versigtig.
Re: Manlike verkragting [boodskap #45390 is 'n antwoord op boodskap #45356] Do, 28 Junie 2001 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Het jy statistiek om dit te staaf Jonas?:))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b3b4431$0$249@helios.is.co.za...
> Wat egter gerusstellende is oor die verkragtings is dat dit nie-rassisties
> is. Met ander woorde, dit is swart op wit verkragtings ...
> "Annette" wrote in message
> news:9hej5n$da5m9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vreeslike swaar onderwerp, ek weet.
>> Maar dit is ontstellend om te hoor dat al hoe meer manlike
> kapingslagoffers
>> ook verkrag word.
>> As dit vir vroulike slagoffers so swaar is om dit te rapporteer en daaroor
>> te praat, hoeveel te meer nie vir die arme mans nie?
>> As kaping, moord en verkragting vir die kapers nie meer genoeg is nie, wat
>> volgende?
>>
>> Annette
>> Breinloos en versigtig.
>>
>
Re: Manlike verkragting [boodskap #45418 is 'n antwoord op boodskap #45356] Vr, 29 Junie 2001 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat egter gerusstellende is oor die verkragtings is dat dit nie-rassisties
is. Met ander woorde, dit is swart op wit verkragtings ...

"Annette" skryf in boodskap news:9hej5n$da5m9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vreeslike swaar onderwerp, ek weet.
> Maar dit is ontstellend om te hoor dat al hoe meer manlike kapingslagoffers
> ook verkrag word.
> As dit vir vroulike slagoffers so swaar is om dit te rapporteer en daaroor
> te praat, hoeveel te meer nie vir die arme mans nie?
> As kaping, moord en verkragting vir die kapers nie meer genoeg is nie, wat
> volgende?
>
> Annette
> Breinloos en versigtig.
>
Re: Manlike verkragting [boodskap #45483 is 'n antwoord op boodskap #45390] Vr, 29 Junie 2001 16:35 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - dit is weereens een van daardie Dina (jammer) stories wat ek uit my
duim gesuig het - sonder voortande...

"Annette" skryf in boodskap news:9hfj3e$dl0l6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Het jy statistiek om dit te staaf Jonas?:))))
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b3b4431$0$249@helios.is.co.za...
>> Wat egter gerusstellende is oor die verkragtings is dat dit nie-rassisties
>> is. Met ander woorde, dit is swart op wit verkragtings ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9hej5n$da5m9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vreeslike swaar onderwerp, ek weet.
>>> Maar dit is ontstellend om te hoor dat al hoe meer manlike
>> kapingslagoffers
>>> ook verkrag word.
>>> As dit vir vroulike slagoffers so swaar is om dit te rapporteer en
> daaroor
>>> te praat, hoeveel te meer nie vir die arme mans nie?
>>> As kaping, moord en verkragting vir die kapers nie meer genoeg is nie,
> wat
>>> volgende?
>>>
>>> Annette
>>> Breinloos en versigtig.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Reserve Bull
Volgende onderwerp: Aantal persone in die Suid Afrikaanse huishouding - (HTML)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:49:01 MGT 2024