Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Melkmark
Melkmark [boodskap #45250] Wo, 27 Junie 2001 06:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien weet Emmy hiervan:
In Somalië is daar 'n melkmark - hoofsaaklik bedryf deur vroue - omdat mans
daar glo melk van geboorte tot hul dood drink.
Nou - weet iemand hoekom die mense daar soveel melk drink dat dit nuus is?

Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwynliefhebber.
Re: Melkmark [boodskap #45255 is 'n antwoord op boodskap #45250] Wo, 27 Junie 2001 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hulle het seker nie koffie of wyn om te drink nie.

.
Anthony`s Law of Force: Don`t force it, get a larger hammer.

"Annette" skryf in boodskap news:9hc0nc$cu50b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien weet Emmy hiervan:
> In Somalië is daar 'n melkmark - hoofsaaklik bedryf deur vroue - omdat mans
> daar glo melk van geboorte tot hul dood drink.
> Nou - weet iemand hoekom die mense daar soveel melk drink dat dit nuus is?
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwynliefhebber.
>
Re: Melkmark [boodskap #45263 is 'n antwoord op boodskap #45255] Wo, 27 Junie 2001 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En die water is seker ook maar skaars:))))
Annette

. skryf in boodskap news:9hc7bp$pg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hulle het seker nie koffie of wyn om te drink nie.
>
> .
> Anthony`s Law of Force: Don`t force it, get a larger hammer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hc0nc$cu50b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien weet Emmy hiervan:
>> In Somalië is daar 'n melkmark - hoofsaaklik bedryf deur vroue - omdat
> mans
>> daar glo melk van geboorte tot hul dood drink.
>> Nou - weet iemand hoekom die mense daar soveel melk drink dat dit nuus is?
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwynliefhebber.
>>
>
Re: Melkmark [boodskap #45287 is 'n antwoord op boodskap #45250] Wo, 27 Junie 2001 14:45 Na vorige boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Moedersmelk?

Harry

Annette wrote in message ...
> Miskien weet Emmy hiervan:
> In Somalië is daar 'n melkmark - hoofsaaklik bedryf deur vroue - omdat mans
> daar glo melk van geboorte tot hul dood drink.
> Nou - weet iemand hoekom die mense daar soveel melk drink dat dit nuus is?
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwynliefhebber.
>
Vorige onderwerp: Woeste Duitsers
Volgende onderwerp: Re: Plaasmoorde - Al weer? / Nog steeds?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:39:26 MGT 2024