Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kookaburra's was Re: distrik 6
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45202] Di, 26 Junie 2001 20:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Seker nog dieselfde wysie ook:))))
Min Shaw het mos so vertaalde liedjies lekker vals gesing;)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:5llhjtccitlp74hj19fi0slfhtbe2qrmf9@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 23:23:53 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>
>> Nog nie gehoor van "kookaburra sits in the old gum tree" nie?
>
> Nee - net van die kokkewietjie wat in die eikeboom gesit het! :-)))
>
>> Amper soos 'n
>> Kingfisher, 'n voel met humorsin en sit gedurig vir sy eie grappe en lag...
>> Lange snawel wat so diep in die pas-gesnyde gras inboor. Pragtig. Ons het
>> so drie-vier gereeld hier op die heining - sit soos ou omies in 'n ry!
>
> Hehehe....dit klink na pragtige, slim voels daai. Ek dog dat dit dalk
> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe
> verwys as kookaburra's nie? Ek droom seker alweer - jammer! :-))
>
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45226 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe

Jy dink aan "koeliecreepers"
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45228 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sal ek nou gekskeer oor musiek?:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:jkmijtc2p8a2quciupkceth1jqhiqkdcv3@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 01:52:06 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>>> Nee - net van die kokkewietjie wat in die eikeboom gesit het! :-)))
>>
>> Daai een is van hier af gesteel (ek wou dit self nie glo nie!!!) en
>> vertaal - is dieselle wysie.
>
> Unreal. So, Annette was toe wraggies reg, en ek dog sy maak net 'n
> grappie! :-)
>
>>> Hehehe....dit klink na pragtige, slim voels daai. Ek dog dat dit dalk
>>> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe
>>> verwys as kookaburra's nie? Ek droom seker alweer - jammer! :-))
>>
>> Nee wat, jy het die vakansie hier dringend nodig om daardie gaping in jou
>> opvoeding te verdoesel.
>
> Hehehe....ek kom so agter. Ek weet rerig NIKS van Australie of NZ se
> kultuur en mense nie. Dit gaan baie werk wees om daai gaping te
> PROBEER verdoesel - trust me!! :-))))
>
> Van die os op die jas - was ek vandag darem BEINDRUK met julle land en
> werkinge hoor. Soos gewoonlik los sekere mense mos onbelangrike
> nietigheidjies soos Visas reel tot op die laaste oomblik. Sy vlug is
> Sondag, so daar is mos nog baie tyd. Kan jy glo dat mens sommer alles
> oor die Internet doen met die "Electronic Travel Authority (ETA)"?
> Minder as 5 minute en $20 later is die Visa klaar gereel en reg.
> Alles is mos elektronies deesdae, maar ek het darem gedink iets soos
> 'n Visa sal moeiliker wees. Ongelooflik!!
>
>> Kookaburra is eerstens 'n wyse ou voel (dus glad
>> nie 'n fool nie) en tweedens en derdens die vervaardigers van krieket
>> toerusting, en ook die nasionale hokkiespan hier. Daar het jy dit nou.
>
> Ek sal dit NOOIT weer vergeet nie!! :-)))
>
>> Enige ander vrae?
>
> Baie!! :-))
>
>> Jy seker jy weet wat 'n koala is?
>
> Ja, so oulike ou teddiebeertjie wat onderstebo in bome hang? :-))
>
>> 'n Goanna?
>
> Nee....en ek gaan ook nie sê wat ek DINK dit is nie!!! :-)))
>
>> Kangaroo?
>
> Ja....hulle hop hop so, en kan goed boks! :-)))
>
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45247 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het ten minste probeer;)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:svrijt4esop370a0idiv5h1fut9i91bvfg@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 06:52:49 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hoekom sal ek nou gekskeer oor musiek?:)))
>
> Dis waar!!! Ai, ek is soooooo jammer dat ek ooit kon twyfel!! :-))))
> (Sien jy dat my slaap patroon toe nie uitgewerk het nie?) :-(((
>
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45251 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Totdat jy omval natuurlik:))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:24uijtsaufjjj59d6ka7nu75bioksnoj03@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 08:03:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy het ten minste probeer;)))
>
> I guess....:-)
> O ja - melk en heuning werk nie, want ek is allergies vir melk.
> Brandewyn sal miskien help? Hoeveel sal ek moet drink? :-)))
>
>
>> Danielle wrote in message
>> news:svrijt4esop370a0idiv5h1fut9i91bvfg@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:52:49 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Hoekom sal ek nou gekskeer oor musiek?:)))
>
>>> Dis waar!!! Ai, ek is soooooo jammer dat ek ooit kon twyfel!! :-))))
>>> (Sien jy dat my slaap patroon toe nie uitgewerk het nie?) :-(((
>
>
>>
>
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45266 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goanna - 'n Likkedil:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:goh_6.3753$e5.21697@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:jkmijtc2p8a2quciupkceth1jqhiqkdcv3@4ax.com...
>> Van die os op die jas - was ek vandag darem BEINDRUK met julle land en
>> werkinge hoor. Soos gewoonlik los sekere mense mos onbelangrike
>> nietigheidjies soos Visas reel tot op die laaste oomblik. Sy vlug is
>> Sondag, so daar is mos nog baie tyd. Kan jy glo dat mens sommer alles
>> oor die Internet doen met die "Electronic Travel Authority (ETA)"?
>> Minder as 5 minute en $20 later is die Visa klaar gereel en reg.
>> Alles is mos elektronies deesdae, maar ek het darem gedink iets soos
>> 'n Visa sal moeiliker wees. Ongelooflik!!
>
> Met trots steek ek my bors uit - ja-nee, dis 'n land met baaaaie slimme
> mense hier.
>
>> Ja, so oulike ou teddiebeertjie wat onderstebo in bome hang? :-))
>
> NEE! NEE! NEE! Dis NIE 'n beertjie nie! Dis 'n marsupial! Sy dra die
> babatjie in 'n sakkie! Beertjies kan dit NIE doen nie! (Sug...)
>
>>> 'n Goanna?
>>
>> Nee....en ek gaan ook nie sê wat ek DINK dit is nie!!! :-)))
>
> Ek kan net DINK wat jy dink dit is.. Noem dit maar 'n helse groot akkedis
> (word seker so twee meter lank - a real predator, 'n soort van klein
> dinosaur!!!)
>
>>
>>> Kangaroo?
>>
>> Ja....hulle hop hop so, en kan goed boks! :-)))
>
> Ek veronderstel EEN uit DRIE is nie te sleg nie... Boks kan hulle wel goed,
> en kan jou omslaan met die stert!
>
> So eindig vandag se les - ek is pootuit. Praat van vakansie?
>
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45296 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" wrote in message

> Nee - net van die kokkewietjie wat in die eikeboom gesit het! :-)))

Daai een is van hier af gesteel (ek wou dit self nie glo nie!!!) en
vertaal - is dieselle wysie.

> Hehehe....dit klink na pragtige, slim voels daai. Ek dog dat dit dalk
> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe
> verwys as kookaburra's nie? Ek droom seker alweer - jammer! :-))

Nee wat, jy het die vakansie hier dringend nodig om daardie gaping in jou
opvoeding te verdoesel. Kookaburra is eerstens 'n wyse ou voel (dus glad
nie 'n fool nie) en tweedens en derdens die vervaardigers van krieket
toerusting, en ook die nasionale hokkiespan hier. Daar het jy dit nou.
Enige ander vrae? Jy seker jy weet wat 'n koala is? 'n Goanna? 'n
Kangaroo?
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45321 is 'n antwoord op boodskap #45202] Wo, 27 Junie 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:jkmijtc2p8a2quciupkceth1jqhiqkdcv3@4ax.com...
> Van die os op die jas - was ek vandag darem BEINDRUK met julle land en
> werkinge hoor. Soos gewoonlik los sekere mense mos onbelangrike
> nietigheidjies soos Visas reel tot op die laaste oomblik. Sy vlug is
> Sondag, so daar is mos nog baie tyd. Kan jy glo dat mens sommer alles
> oor die Internet doen met die "Electronic Travel Authority (ETA)"?
> Minder as 5 minute en $20 later is die Visa klaar gereel en reg.
> Alles is mos elektronies deesdae, maar ek het darem gedink iets soos
> 'n Visa sal moeiliker wees. Ongelooflik!!

Met trots steek ek my bors uit - ja-nee, dis 'n land met baaaaie slimme
mense hier.

> Ja, so oulike ou teddiebeertjie wat onderstebo in bome hang? :-))

NEE! NEE! NEE! Dis NIE 'n beertjie nie! Dis 'n marsupial! Sy dra die
babatjie in 'n sakkie! Beertjies kan dit NIE doen nie! (Sug...)

>> 'n Goanna?
>
> Nee....en ek gaan ook nie sê wat ek DINK dit is nie!!! :-)))

Ek kan net DINK wat jy dink dit is.. Noem dit maar 'n helse groot akkedis
(word seker so twee meter lank - a real predator, 'n soort van klein
dinosaur!!!)

>
>> Kangaroo?
>
> Ja....hulle hop hop so, en kan goed boks! :-)))

Ek veronderstel EEN uit DRIE is nie te sleg nie... Boks kan hulle wel goed,
en kan jou omslaan met die stert!

So eindig vandag se les - ek is pootuit. Praat van vakansie?
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45369 is 'n antwoord op boodskap #45202] Do, 28 Junie 2001 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek dit het is 'n die kookaburra dieOzzie-slang vir 'n tortelduif...

Waar's die kookaburras van "daar onner"

Thys oppie Bos
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45407 is 'n antwoord op boodskap #45369] Do, 28 Junie 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9heu67$19uq$1@news.adamastor.ac.za...

Tortelduif? Vir die eerste keer het ek die kookaburras NIE hoor lag nie...
en ek moes vinnig koes toe hulle MY wou aanval! Praat van "shooting the
messenger"...

> Sover ek dit het is 'n die kookaburra dieOzzie-slang vir 'n tortelduif...
>
> Waar's die kookaburras van "daar onner"

In die gum trees hier agter ons...
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45411 is 'n antwoord op boodskap #45202] Do, 28 Junie 2001 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:eoukjtosqgoh6k09u71hsocofej1f06tji@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 07:23:34 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>
> Ooops.... Nes ons Possums? Het jy geweet ons het ook inheemse
> marsupials? :-)

Ons het ook baie possums hier... veral op die huis se dak! En een het
gereeld nadergekom as ons braaivleis hou...

> Hoekom dink jy het die marsupials uitgesterf hier in Noord Amerika
> (net die Possum nog oor), en nie in die Suidelike halfrond nie? handjies en wag geduldig vir onnie se antwoord> :-))))

Nou moet ek vinnig 'n antwoord uit my duim suig... Ummm... Wel, nou ja...
Ek sou dink dit het iets met habitat uitsterwing te doen - en moontlik met
die feit dat hulle uitgejag is? Australie is nog redelik "onontwikkeld" -
80% van die bevolking woon in die paar stede hier, die res van die land is
meestal oop gebiede (desert en outback).

> Lyk hulle soos die Komodo Dragon? Likkewaan?

Nou kry jy die idee...

> En Wallabies? En is daar rerig iets soos 'n Wallaroo? Of was dit net
> iemand wat nie kon besluit of dit 'n groot Wallabie of klein Kangaroo
> was wat hulle gesien het nie, en toe sommer net besluit om dit 'n
> Wallaroo te noem? :-))
> En Wombats? Dis ook iets wat ek al van gehoor het. :-)
>

Wallabies (soort van klein kangaroo's) wallaroo's (kruising tussen 'n
wallaby en 'n Big Red Roo en het lang hare i.p.v. die gewone kort hare) en
kangaroo's - almal familie, en dan natuurlik ook die bandikoot. 'n Wombat
is 'n heeltemal anderse soort diertjie - tough as nails, en 'n motor kom
tweede as die twee met mekaar in aanraking kom! Maklik kry jy hom nie dood
nie, selfs as jy wil probeer. Een van die spesies is op die randjie van
extinction en hulle is almal beskermd hier deur die wet (net soos die wilde
kokketiele en kookaburras) - meestal 'n nagdier, slaap in diep gate of
uitgeholde boomstamme, baie stewig en sterk en na aan die grond (amper soos
'n kat met kort beentjies!). Wonderlike variasie.

> Vertel my net gou van didgeridoo's (?spelling) Wat moet mens
> voor uitkyk as jy 'n oorspronklike ene wil hê? Behalwe vir termiete!!

'n Didgeridoo MOET van 'n termiet-uitgeholde boom af kom om die regte klank
te gee - jy moet met 'n Aborigine praat voor jy een koop en laat hom self
vir jou een kies - hulle weet presies waarvoor om te luister. Ons het een,
maar dis 'n hengse tegniek om hom korrek te speel, en as ons probeer klink
dit maar baie soos 'n 'wet fart' ("scuse my language")!

> :-))))) Wat anders is UNIEK Ozzie?

Platypus, emu's, galahs... die hele land is uniek, mens. Weet nie waar om
te begin nie - te veel om op te noem hier. Die mense is die mees unieke
deel van die land - openhartig, baie vriendelik en reguit (ek het 'n ewige
haat aan hypocrits). Hulle sal jou mooi reguit beledig, en as jy dit nie
kan vat nie, is dit jou probleem. My soort mense.

> As jy ooit bv. vir my kom kuier. sal jy gekookte grondboontjies (nog
> in hulle doppe), kry.

Yak!
Re: Kookaburra's was Re: distrik 6 [boodskap #45502 is 'n antwoord op boodskap #45202] Vr, 29 Junie 2001 21:26 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:fs1njt0ec6ssnjf2k7e4tcr52pu443tajv@4ax.com...
Ek begin selfs al skuldig voel, en dink ek
> moenie meer kos uitsit nie. In elkgeval, tussen hulle, die bokkies en
> die eekhorings, is dit deksels moeilik om 'n blomtuin aan die gang te
> hou. Wel, dit is my verskonig..so...:-)
>

Nee, kinta, hier word ons gereeld vertel om NIE die wildlewe te voer nie -
dit maak hulle lui en afhanklik van mense om hulle te voer (en dit klink my
asof daai pa possum al lekker vet en lui geraak het) - STOP dit nou dadelik.
Ons het hier 'n geval onlangs gehad van 'n swerm kokketiele wat deur iemand
gevoer is - en toe hy met vakansie gaan, raak hulle so moerig dat hulle die
bure se huis aanval! Al die houtwerk vernietig, en hulle gaan nog steeds
voort met die vernietigingswerk...

> spekuleer dat dit weens kontinentale drywing was/is. Julle
> marsupials, asook die platypus en spiny anteater, word altyd
> voorgehou juis om hierdie teorie te probeer staaf. :-)

So eintlik het jy my probeer uitvang? Wel, jy het nie! Ek het dit al die
tyd geweet, en dit was my volgende antwoord...
>
> En hoeveel van 'n toeriste lokval is dit? Ek meen, hoe sal mens weet
> dis nie sommer enige stuk hout wat net op grootskaal gemaak is, en na
> niks klink nie?

Die Aborigine's is baie trots op hulle kultuur, en vertel mense graag meer
daarvan - knoop 'n gesprek aan - hulle Engels is abie goed, en jy kan nie
verkeerd gaan nie.
>
> Nee man - ek meen iets KLEINS wat uniek is en wat in 'n tas sal pas.
> :-) Ek kan mos nou nie vir manlief vra om asseblief vir my so paar
> Platypus'e saam te bring nie. (VERAL nie daai goed nie!!!)
> Ek dink hy sal ook sukkel om 'n emu of galah in sy reistas te pas.
> (watse goed dit ookal mag wees - dit KLINK net nie na goeters wat jy
> vinnig op die hoek kan koop, en maak of jy lank gesoek het om net die
> REGTE ding vir jou vrou saam terug te bring nie!!) :-))

Ah, I get your drift! En nee, al die bogemelde dierasies sal nie lewendig
anderkant uitkom nie... Jou enigste keuse is dan 'n egte Australiese opal -
pragtige stene en baie kosbaar, veral in 'n 18 karaat ring of hangertjie, of
miskien oorbelletjies?
Vorige onderwerp: bly liewer in die huis
Volgende onderwerp: HOP en GEAR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:22:29 MGT 2024