Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knokkedee ??
Knokkedee ?? [boodskap #45136] Di, 26 Junie 2001 08:27 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai NG,

Ek het 'n tape waarop 'n ou tannie
vertel oor sy jeugd in Kuilsrivier
in 1860. Die tape is afgeneem in 1950.

Sy praat van 'n "knokkedee" -
dit sal 'n stokkie wees met 'n sagt
knop met 'n omtrek van 10 cm.

Sal iemand asseblief vir my se wat dit is ?

dankie

Patrick
Re: Knokkedee ?? [boodskap #45143 is 'n antwoord op boodskap #45136] Di, 26 Junie 2001 10:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken nie - maar klink na 'n knopkierie met 'n sagte kop?
Annette

L&P skryf in boodskap news:ant2608340b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Haai NG,
>
> Ek het 'n tape waarop 'n ou tannie
> vertel oor sy jeugd in Kuilsrivier
> in 1860. Die tape is afgeneem in 1950.
>
> Sy praat van 'n "knokkedee" -
> dit sal 'n stokkie wees met 'n sagt
> knop met 'n omtrek van 10 cm.
>
> Sal iemand asseblief vir my se wat dit is ?
>
> dankie
>
> Patrick
>
Vorige onderwerp: Tipe huise in SA - 1996 (HTML)
Volgende onderwerp: Pietie Norval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:11:09 MGT 2024