Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Help, I need "action stop farm attack" adress
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44378] Sa, 16 Junie 2001 04:35 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
These are blatant, racially motivated attacks. Please contact the victims
and let them tell you what is transpiring.

Gloudina - ek het nog altyd vermoed dat die naam Gloudina sy oorsprong het
in sanitêre doekies - maar jy het dit nou bevestig. Bepaal jou by jou nuwe
tuisland en by sake waarvan jy iets mag weet - soos Ferdie se resitasies...
skryf in boodskap news:3B2A5588.8B8F09B@home.com...
Bruno wrote:

> Le racisme antiblanc existe. Il est distinct d'autres formes de racisme par
> sa capacité de réduire ses victimes au silence

So from where do you hail, Bruno? Belgium or France? Farmattacks are not
racist
acts. They are forms of economic terrorism.
You find the same kind of thing in countries where the elite land-
owners are not necessarily white. So stop talking of "antiblanc."
Your own racist bias is showing.

Gloudina
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44394 is 'n antwoord op boodskap #44378] Sa, 16 Junie 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Gloudina - ek het nog altyd vermoed dat die naam Gloudina sy oorsprong het
> in sanitêre doekies
>

Jy weet altyd wanneer jy met 'n "ou wit omie" te doen het.
Nie alleen is hy teen nie-wit mans nie, maar ook teen
vrouens. Hy beskou blykbaar beide as 'n bedreiging.

Tant Hessie van die Derde Vryheisbeweging
se eerste vroue-komitee.
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44397 is 'n antwoord op boodskap #44378] Sa, 16 Junie 2001 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit werk mos so!!

As n swart man n wit persoon dood dan is dit die skuld van apartheid,
armmoede ens ens
as n wit man n swartte dood wat hom beroof,kaap of sy vrou verkrag is dit
rassisties.
Reenen van Niekerk

Jonas skryf in boodskap news:3b2ae252$0$231@hades.is.co.za...
> These are blatant, racially motivated attacks. Please contact the victims
> and let them tell you what is transpiring.
>
> Gloudina - ek het nog altyd vermoed dat die naam Gloudina sy oorsprong het
> in sanitêre doekies - maar jy het dit nou bevestig. Bepaal jou by jou nuwe
> tuisland en by sake waarvan jy iets mag weet - soos Ferdie se resitasies...
> skryf in boodskap news:3B2A5588.8B8F09B@home.com...
> Bruno wrote:
>
>> Le racisme antiblanc existe. Il est distinct d'autres formes de racisme par
>> sa capacité de réduire ses victimes au silence
>
> So from where do you hail, Bruno? Belgium or France? Farmattacks are not
> racist
> acts. They are forms of economic terrorism.
> You find the same kind of thing in countries where the elite land-
> owners are not necessarily white. So stop talking of "antiblanc."
> Your own racist bias is showing.
>
> Gloudina
>
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44399 is 'n antwoord op boodskap #44378] Sa, 16 Junie 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jou eiegeregtigheid is oorweldigend. Om die vermeteldheid te hê om
swart-op-wit plaasmoorde as "ekonomiese sabotasie" te beskryf is
verregaande.
Jy wat met jou verimpelde witlyf onder 'n kakiekombers gelê het en swartes
gepamperlang het terwyl daar teen jou eie mense gediskrimineer was. kan my
noem net wat jy wil.
Maar, van verraad kan jy my leer. Jy is siek my antie. Jy skend outeursreg
deurlopend om jou sodoende as die groot kampvegter vir Afrikaans voor te
hou. Dit pla jou egter dat Afrikaans die taal van die Afrikaner is...
Terwyl ons van witmans praat - wat was jou pa se kleur? Sou jy vermoed wie
hy is...
skryf in boodskap news:3B2B4545.162AB438@home.com...
Jonas wrote:

> Gloudina - ek het nog altyd vermoed dat die naam Gloudina sy oorsprong het
> in sanitêre doekies
>

Jy weet altyd wanneer jy met 'n "ou wit omie" te doen het.
Nie alleen is hy teen nie-wit mans nie, maar ook teen
vrouens. Hy beskou blykbaar beide as 'n bedreiging.

Tant Hessie van die Derde Vryheisbeweging
se eerste vroue-komitee.
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44445 is 'n antwoord op boodskap #44378] So, 17 Junie 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jy wat met jou verimpelde witlyf onder 'n kakiekombers gelê het en swartes
> gepamperlang het terwyl daar teen jou eie mense gediskrimineer was. kan my
> noem net wat jy wil.
> Maar, van verraad kan jy my leer. Jy is siek my antie.
> Dit pla jou egter dat Afrikaans die taal van die Afrikaner is...
> Terwyl ons van witmans praat - wat was jou pa se kleur? Sou jy vermoed wie
> hy is...

En jy, Jonas, is die een wat vir my vertel dat jy nie met
'n wrok rondloop nie, dat jou ma vir jou geleer het om
almal lief te hê. Moenie dat ek lag nie. Jy met jou vuil
gepraat as jy my aanval op hierdie nuusgroep, net omdat
ek jou ongemaklik laat voel deur te wys op dinge wat
jy nie wil weet of onthou nie.

Gloudina
Re: Help, I need "action stop farm attack" adress [boodskap #44495 is 'n antwoord op boodskap #44378] Ma, 18 Junie 2001 05:14 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina - jy bring die slegste in mense na vore. Desnieteenstaande jou
poging om dmv die plasing van Afrikaanse poësie jou eie aansien en
kredietwaardigheid te bevorder, behou jy 'n besondere vermoë om mense om te
krap deur jou eiewysheid.
Ek koester nie 'n wrok teen iemand wat my 50-jaar gelede te nagekom het
nie - jy wel. Jy sal graf toe gaan met jou wrok waarvan jy almal hier wil
oortuig. Hoekom moet jy hulle probeer oortuig dat jy 'n reg tot jou
sienswyse het - hulle is mos volwasse genoeg om deur jou deursigtige
"mensliewendheid" te sien.
Wat ek wel weet is dat vrouens op jou ouderdom wel irrasioneel begin reageer
as die "witmans" hulle verlaat het....
skryf in boodskap news:3B2CA500.17B3BD03@home.com...
Jonas wrote:

> Jy wat met jou verimpelde witlyf onder 'n kakiekombers gelê het en swartes
> gepamperlang het terwyl daar teen jou eie mense gediskrimineer was. kan my
> noem net wat jy wil.
> Maar, van verraad kan jy my leer. Jy is siek my antie.
> Dit pla jou egter dat Afrikaans die taal van die Afrikaner is...
> Terwyl ons van witmans praat - wat was jou pa se kleur? Sou jy vermoed wie
> hy is...

En jy, Jonas, is die een wat vir my vertel dat jy nie met
'n wrok rondloop nie, dat jou ma vir jou geleer het om
almal lief te hê. Moenie dat ek lag nie. Jy met jou vuil
gepraat as jy my aanval op hierdie nuusgroep, net omdat
ek jou ongemaklik laat voel deur te wys op dinge wat
jy nie wil weet of onthou nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Wonder net
Volgende onderwerp: Danie-Helle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:18:01 MGT 2024