Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namibië blom!
Namibië blom! [boodskap #4429] Do, 23 Maart 2006 08:22 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons kry steeds ongelooflike reenval en die land en sy woestyne blom soos nog
selde in die geskiedenis. Die damme is vol water, die watertafel herstel
en fonteine wat al jarre droog is, die leef weer. Die springbokke draf met
biwwerende vet boudjies in die woestyn rond. Dis wonderlik en ons is sê
dankbaar. Vir mense wat in 'n droë land bly waar daar maar altyd 'n soort
van 'n stryd is teen droogte, is dit wonderlik en niks, maar niks, nie eers
die politiek of rugby nie, is meer belangrik nie. Is dit nie interessant
nie? As 'n spul mense swaar kry, dan kla en wroeg hulle oor alles. Kom
voorspoed en die bekke raak stil want almal eet aan daai voorspoed en het
nie tyd vir strontpraat nie! Hierin behoort 'n les vir die politici te
lê: Slaag daarin om voorspoed te skep vir jou kieser en jy sal altyd
verkies word.....ongelukkig eet die Afrika-politici hulleself so dik,
alleen, dat hulle ore toeslaan en hulle die gepeupel nie meer kan hoor nie!
Re: Namibië blom! [boodskap #4430 is 'n antwoord op boodskap #4429] Do, 23 Maart 2006 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester schrieb:

Hoera. Ek is nou hier. En Suidwester
is hier. En dis alles op Duits. Hoe het
dit gebeur? Dit voel soos Alice through
the looking glass.

Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Namibië blom! [boodskap #4449 is 'n antwoord op boodskap #4429] Vr, 24 Maart 2006 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn:
Ja, ek hoor suidelike Afrika kry goeie reen. My posbus is vol goeie nuus wat
dit aanbetref. Die damme loop almal oor en daar word rekord oeste verwag.
Dis fantasties. Hopenlik kry ons hier in Wes Australie ook 'n oorvloed van
reen in die komende winter seisoen. Dit is bitter droog hier, en ons het
water beperkings vir die afgelope klompie jare. Maar ek moet se, die aanloop
was belowend. Ons het ongewone reen gekry in die somer, wat die wynboere
baie benoud gemaak het. Te veel reen in die somer spoil mos die druif.


"Suidwester" > Ons kry steeds ongelooflike reenval en die land en sy
woestyne blom soos nog
> selde in die geskiedenis. Die damme is vol water, die watertafel herstel
> en fonteine wat al jarre droog is, die leef weer. Die springbokke draf
> met biwwerende vet boudjies in die woestyn rond. Dis wonderlik en ons is
> sê dankbaar. Vir mense wat in 'n droë land bly waar daar maar altyd 'n
> soort van 'n stryd is teen droogte, is dit wonderlik en niks, maar niks,
> nie eers die politiek of rugby nie, is meer belangrik nie. Is dit nie
> interessant nie? As 'n spul mense swaar kry, dan kla en wroeg hulle oor
> alles. Kom voorspoed en die bekke raak stil want almal eet aan daai
> voorspoed en het nie tyd vir strontpraat nie! Hierin behoort 'n les vir
> die politici te lê: Slaag daarin om voorspoed te skep vir jou kieser en
> jy sal altyd verkies word.....ongelukkig eet die Afrika-politici hulleself
> so dik, alleen, dat hulle ore toeslaan en hulle die gepeupel nie meer kan
> hoor nie!
>
Re: Namibië blom! [boodskap #4468 is 'n antwoord op boodskap #4429] So, 26 Maart 2006 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy my epos gekry van die groen woestyn?
--
Groetnis
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:raOdnbixS_IBoL_ZRVn-sg@is.co.za...
> Ons kry steeds ongelooflike reenval en die land en sy woestyne blom soos nog
> selde in die geskiedenis. Die damme is vol water, die watertafel herstel
> en fonteine wat al jarre droog is, die leef weer. Die springbokke draf met
> biwwerende vet boudjies in die woestyn rond. Dis wonderlik en ons is sê
> dankbaar. Vir mense wat in 'n droë land bly waar daar maar altyd 'n soort
> van 'n stryd is teen droogte, is dit wonderlik en niks, maar niks, nie eers
> die politiek of rugby nie, is meer belangrik nie. Is dit nie interessant
> nie? As 'n spul mense swaar kry, dan kla en wroeg hulle oor alles. Kom
> voorspoed en die bekke raak stil want almal eet aan daai voorspoed en het
> nie tyd vir strontpraat nie! Hierin behoort 'n les vir die politici te
> lê: Slaag daarin om voorspoed te skep vir jou kieser en jy sal altyd
> verkies word.....ongelukkig eet die Afrika-politici hulleself so dik,
> alleen, dat hulle ore toeslaan en hulle die gepeupel nie meer kan hoor nie!
>
Re: Namibië blom! [boodskap #4475 is 'n antwoord op boodskap #4468] So, 26 Maart 2006 11:16 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yep en ek het vir jou 'n foto gestuur van die Brandberg met die wolke en die
reën bo-op die berg. Laat weet wat dink jy daarvan...
"Annette" wrote in message
news:E7idnbhxDZsDi7vZ4p2dnA@is.co.za...
> Het jy my epos gekry van die groen woestyn?
> --
> Groetnis
> Annette
> .com.na> skryf in boodskap news:raOdnbixS_IBoL_ZRVn-sg@is.co.za...
>> Ons kry steeds ongelooflike reenval en die land en sy woestyne blom soos nog
>> selde in die geskiedenis. Die damme is vol water, die watertafel herstel
>> en fonteine wat al jarre droog is, die leef weer. Die springbokke draf met
>> biwwerende vet boudjies in die woestyn rond. Dis wonderlik en ons is sê
>> dankbaar. Vir mense wat in 'n droë land bly waar daar maar altyd 'n soort
>> van 'n stryd is teen droogte, is dit wonderlik en niks, maar niks, nie eers
>> die politiek of rugby nie, is meer belangrik nie. Is dit nie
>> interessant
>> nie? As 'n spul mense swaar kry, dan kla en wroeg hulle oor alles.
>> Kom
>> voorspoed en die bekke raak stil want almal eet aan daai voorspoed en het
>> nie tyd vir strontpraat nie! Hierin behoort 'n les vir die politici te
>> lê: Slaag daarin om voorspoed te skep vir jou kieser en jy sal altyd
>> verkies word.....ongelukkig eet die Afrika-politici hulleself so dik,
>> alleen, dat hulle ore toeslaan en hulle die gepeupel nie meer kan hoor nie!
>>
>
Vorige onderwerp: Ek is hier
Volgende onderwerp: Waar's Annette en die res?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 13:54:18 MGT 2024