Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons maak nes hier ....
Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4418] Di, 21 Maart 2006 11:38 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4420 is 'n antwoord op boodskap #4418] Wo, 22 Maart 2006 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is hier!

"Jonas" wrote in message news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
>
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4421 is 'n antwoord op boodskap #4418] Wo, 22 Maart 2006 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" wrote in message
news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...

En ek lees, luister en praat ook graag hier saam, die ander groep is
ongelooflik frustrerend!

Basjan
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4422 is 'n antwoord op boodskap #4420] Wo, 22 Maart 2006 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mag ek ook maar aansluit?

Alwyn


"Suidwester" > Ek is hier!
> "Jonas" Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
>> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4423 is 'n antwoord op boodskap #4422] Wo, 22 Maart 2006 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn - jy's welkom. Maak bloot seker dat jy met ons oor iets/alles
verskil. Maar in Afrikaans. Asseblief.
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4433 is 'n antwoord op boodskap #4421] Vr, 24 Maart 2006 01:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Basjan schrieb:

Nou pos bietjie dinge hier. Ek beloof ek sal
nie 'n pyn in die nek wees as dit by godsdiens
kom nie.

Gloudina
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4448 is 'n antwoord op boodskap #4423] Vr, 24 Maart 2006 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn:
Dankie Jonas. Nee, ek wil nie meer faait nie. Dit is in my temperament om
altyd anders te wees, en skoor te soek. Ek het nog altyd maar bietjie dwars
getrek. Maar ek wil nie meer nie. Op 'n besadigde ouderdom van 47 jaar dink
ek die laaitie het dalk nou groot geword, uiteindelik. Ek wil nou die
strydbyl begrawe. Ek leef in harmonie op ander nuusgroepe, in Afrikaans, en
die vader weet hoe hulle my daar verdra het al die tyd. Daar geld een groot
reel, en dit is wedesydse respek. Daarsonder is die nuusgroep gedoem. Mense
sal altyd van mekaar verskil, en dit is goed. Maar kan ons op hierdie nuwe
blaadjie probeer om mekaar te akkomodeer met wedersydse respek, tewyl ons
tog drasties mag verskil op geselspunte (topics).

Ek is versigtig opgewonde dat ons baie interessant kan gesels, stry, lag,
verskil en sosiaal verkeer hier. Met wedersydse respek.

Jonas:
> Alwyn - jy's welkom. Maak bloot seker dat jy met ons oor iets/alles
> verskil. Maar in Afrikaans. Asseblief.
>
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4465 is 'n antwoord op boodskap #4418] So, 26 Maart 2006 04:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, die afgelope 3 dae is altsoc Hollandsvry.
Ons kan terugtrek.:))
--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
>
Vorige onderwerp: Kom ons trek ....
Volgende onderwerp: Ek is hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:16:51 MGT 2024