Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LitNet
LitNet [boodskap #43464] Do, 07 Junie 2001 23:42 na volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook Dan se brief gelees op LitNet Gloudina, en het om die
beurt daarvan gehou en nie van gehou nie. Dit het my grensloos geirrriteer
dat hy haar konstant as U aanspreek, maar ek dink hy het die doelbewus
gedoen
om haar hok te ratel. Sy is vir my by tye baie wishy washy. n Vrystaat
kind
van n skrywer ma, wat die heel mooiste liefdesgedigte kan skryf, maar nou is
sy die
lieflingskind van die nuwe bedeling, maar iets klop nie lekker nie, en ek
kan nie presies
sê wat dit is nie. Nietemin haar politiek, skryf kan sy wel.

Poppie

skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.

Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
meestal wit omies sit en kraai
oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43488 is 'n antwoord op boodskap #43464] Vr, 08 Junie 2001 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Antjie was in my tyd op Varsity. Het haar nie geken nie, omdat sy te besig
was om met Albie te vry:))))
Elk geval, ek het nie 'n probleem met haar nie, sy het geskryf wat sy dink,
nie wat sy voorgesê word nie.
Annette

poppie skryf in boodskap news:9fp3dk$gj0$1@slb1.atl.mindspring.net...
> Ek het ook Dan se brief gelees op LitNet Gloudina, en het om die
> beurt daarvan gehou en nie van gehou nie. Dit het my grensloos geirrriteer
> dat hy haar konstant as U aanspreek, maar ek dink hy het die doelbewus
> gedoen
> om haar hok te ratel. Sy is vir my by tye baie wishy washy. n Vrystaat
> kind
> van n skrywer ma, wat die heel mooiste liefdesgedigte kan skryf, maar nou is
> sy die
> lieflingskind van die nuwe bedeling, maar iets klop nie lekker nie, en ek
> kan nie presies
> sê wat dit is nie. Nietemin haar politiek, skryf kan sy wel.
>
> Poppie
>
>
> skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Wouter
>> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem
is
> al
>> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
>> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
>> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.
>
> Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
> meestal wit omies sit en kraai
> oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
> sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
> hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
> wittes wat so sit en kraai. D�s waaroor Kytie Koekblik
> dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
> post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
> tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
> so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
> kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
> maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
> gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)
>
> Gloudina
>
Re: LitNet [boodskap #43541 is 'n antwoord op boodskap #43464] Vr, 08 Junie 2001 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Ek het ook Dan se brief gelees op LitNet Gloudina, en het om die
> beurt daarvan gehou en nie van gehou nie. Dit het my grensloos geirrriteer
> dat hy haar konstant as U aanspreek, maar ek dink hy het die doelbewus
> gedoen
> om haar hok te ratel.

Dan Roodt maak natuurlik, so lyk dit my, 'n industrie vanmense beledig. Hy val
vir André Brink aan, en vir Nadine
Gordimer en vir Antjie Krog. Maar hy doen dit in 'n
Afrikaans wat mens plesier gee om te lees, en hy is intelligent
genoeg om insiggewend oor JM Coetzee te skryf. Selfs in die
stuk oor Antjie Krog (waar hy haar aandui as 'n skrywer wat
vir die staat skryf, soos die Russe toentertyd hulle gewillige
staatskrywers gehad het) toon hy kennis van ander strukture.
In die stuk praat hy natuurlik nie van al die "staatskrywers"
wat destyds vir die apartheidsregime die beuel geblaas het
nie. En 'n hele klomp van hulle was nogal predikante.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43603 is 'n antwoord op boodskap #43464] Sa, 09 Junie 2001 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was jou predikant 'n staatskrywer, Gloudina?
Annette

skryf in boodskap news:3B210855.8640803E@home.com...
poppie wrote:

> Ek het ook Dan se brief gelees op LitNet Gloudina, en het om die
> beurt daarvan gehou en nie van gehou nie. Dit het my grensloos geirrriteer
> dat hy haar konstant as U aanspreek, maar ek dink hy het die doelbewus
> gedoen
> om haar hok te ratel.

Dan Roodt maak natuurlik, so lyk dit my, 'n industrie vanmense beledig. Hy
val
vir André Brink aan, en vir Nadine
Gordimer en vir Antjie Krog. Maar hy doen dit in 'n
Afrikaans wat mens plesier gee om te lees, en hy is intelligent
genoeg om insiggewend oor JM Coetzee te skryf. Selfs in die
stuk oor Antjie Krog (waar hy haar aandui as 'n skrywer wat
vir die staat skryf, soos die Russe toentertyd hulle gewillige
staatskrywers gehad het) toon hy kennis van ander strukture.
In die stuk praat hy natuurlik nie van al die "staatskrywers"
wat destyds vir die apartheidsregime die beuel geblaas het
nie. En 'n hele klomp van hulle was nogal predikante.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43628 is 'n antwoord op boodskap #43464] Sa, 09 Junie 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Was jou predikant 'n staatskrywer, Gloudina?
>

Van watter een praat jy? Die een wat drie verskillendekinders by drie
verskillende vrouens in die gemeente
gehad het (behalwe natuurlik by sy eie vrou), of Ds.
Gericke daar in Stellenbosch, een van die hoofbroeders?
Of die een van my op Adams Mission kom besoek het
en gevra het hoekom ek nie die NG Kerk op Amanzimtoti
bywoon nie, en vir my geldelike bydraes gevra het. Ek het
vir hom gesê dat ek alleen geld sal bydra as ek weet dit
gaan vir sendingdoeleindes gebruik word, want ek sal nie
bydra vir 'n kerk wat, op daardie tydstip, apartheid
wou goedspreek volgens die Bybel nie. Op dié tydstip
was die man, wat spesiaal gestuur is om apartheid in
Adams Mission in te voer, 'n ouderling in die NG Kerk
op Amanzimtoti en het nooit die lokale kerk besoek nie.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43657 is 'n antwoord op boodskap #43464] So, 10 Junie 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!! Nog 'n antwoord!! Dankie Gloudina.
Moet sê, jy het jou predikante goed gekies:)))))

Vir wat het jy in die NGK gebly?
Hoekom het jy nie lid van die NG Sendingkerk geword onder die bekwame
leiding van Alan Boesak nie?

Ek was maar seker net gelukkig - Dr Burger in Bloemfontein het selfs my kom
beskerm toe iemand my voor die kerk wou aanrand omdat ek dit durf waag het
om twee swart predikantskinders saam met my kerk toe geneem het .
Hy hoef nie eintlik nie - ek kan myself baie goed met die tong en fisies
verdedig:)))

Net nog 'n vraag: - hoekom is jy nou nog so giftig en negatief?
Het jy een of ander persoonlike vreeslike ondervinding gehad - soos om in
die tronk gegooi te word en geslaan of verkrag te word?

Ek ken tog verskeie mense wat op sendingstasies gewerk en nog steeds werk,
maar hulle is almal redelik normaal in die siening van die hede.

Annette ( wat te na aan Stikland werk om te weet wat heeltemal normaal
is:)) )

skryf in boodskap news:3B229731.C5D747A4@home.com...
Annette wrote:

> Was jou predikant 'n staatskrywer, Gloudina?
>

Van watter een praat jy? Die een wat drie verskillendekinders by drie
verskillende vrouens in die gemeente
gehad het (behalwe natuurlik by sy eie vrou), of Ds.
Gericke daar in Stellenbosch, een van die hoofbroeders?
Of die een van my op Adams Mission kom besoek het
en gevra het hoekom ek nie die NG Kerk op Amanzimtoti
bywoon nie, en vir my geldelike bydraes gevra het. Ek het
vir hom gesê dat ek alleen geld sal bydra as ek weet dit
gaan vir sendingdoeleindes gebruik word, want ek sal nie
bydra vir 'n kerk wat, op daardie tydstip, apartheid
wou goedspreek volgens die Bybel nie. Op dié tydstip
was die man, wat spesiaal gestuur is om apartheid in
Adams Mission in te voer, 'n ouderling in die NG Kerk
op Amanzimtoti en het nooit die lokale kerk besoek nie.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43680 is 'n antwoord op boodskap #43464] So, 10 Junie 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> et nog 'n vraag: - hoekom is jy nou nog so giftig en negatief?
> Het jy een of ander persoonlike vreeslike ondervinding gehad - soos om in
> die tronk gegooi te word en geslaan of verkrag te word?
>
>

Ek stel voor dat jy nou ophou om my elke al omdie ander plasing persoonlik aan
te spreek. Kry
'n lewe. Jy wil die mite versprei dat ek een of ander
vreeslike ondervinding gehad het - wat van onder
die diep indruk gekom het van dit wat deur Christus
in die Bergpredikasie gepreek is? En toe besef het
dat ek in 'n land bly waar hierdie Bergpredikasie
nie meer geld vir die mense wat regeer nie? En toe
my land moes verlaat omdat my man geweier het
om in so 'n helhool te leef? (Terloops, my man was
ook 'n Boereseun.)

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43748 is 'n antwoord op boodskap #43464] Ma, 11 Junie 2001 05:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir jou verduideliking Gloudina.
Mens moet maar vra as mens wil antwoorde kry - en soos jy weet - skokterapie
help altyd.

Ek het niks snaaks bedoel met daardie vraag nie - mens moet net probeer
uitvind hoekom iemand soos jy so snaaks optree, dit is al.
En as jy dink ek het jou miskien beledig, dan vra ek om verskoning.

Was 'n Boereseun? Wat beteken dit? Kan hy nie besluit of hy op 'n plaas
gebore was of nie?

Helhool hier? Hoo Boy!! Nou vir wat sou die uitgewekene mense dan hiernatoe
wou terugkom?
Mens gaan mos nie terug hel toe as jy in die hemel is nie?

Annette

skryf in boodskap news:3B236F38.C8D34038@home.com...
> Annette wrote:
>
>> et nog 'n vraag: - hoekom is jy nou nog so giftig en negatief?
>> Het jy een of ander persoonlike vreeslike ondervinding gehad - soos om in
>> die tronk gegooi te word en geslaan of verkrag te word?
>>
>
> Ek stel voor dat jy nou ophou om my elke al omdie ander plasing persoonlik aan
> te spreek. Kry
> 'n lewe. Jy wil die mite versprei dat ek een of ander
> vreeslike ondervinding gehad het - wat van onder
> die diep indruk gekom het van dit wat deur Christus
> in die Bergpredikasie gepreek is? En toe besef het
> dat ek in 'n land bly waar hierdie Bergpredikasie
> nie meer geld vir die mense wat regeer nie? En toe
> my land moes verlaat omdat my man geweier het
> om in so 'n helhool te leef? (Terloops, my man was
> ook 'n Boereseun.)
>
> Gloudina
>
Re: LitNet [boodskap #43798 is 'n antwoord op boodskap #43464] Ma, 11 Junie 2001 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> Eendag het ek 'n nogal na-aan-die-waarheid opmerking gehoor (lank voor ek
> die land verlaat het, van my skoolhoof by die laaste skool waar ek
> skoolgehou het) - een van die luiste leerlinge het besluit om in Kanada te
> gaan woon. En toe die kwinkslag: "Wel, die algemene intelligensie van
> beide lande sal natuurlik die hoogte inskiet met sy vertrek uit SA..."
> Nogal baie waar, en snaaks genoeg, dit geld vir die meeste emigrante wat die
> land wat hulle hul kwalifikasies gegee het, as "helhool" beskryf.
>

Laat ek jou bietjie ontnugter. Dié grap word deur die res van die
wêreld oor SA en Australië vertel. Gewoonlik deur Suid-Afrikaners.

En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
vir mense wat buite die vleespotte en die laer in SA
rondbeweeg het.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43831 is 'n antwoord op boodskap #43464] Ma, 11 Junie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So wanneer het dit 'n helhool hier geword?
Naastenby 'n spesifieke jaar?

Annette

skryf in boodskap news:3B24E1D8.404F9C2C@home.com...
me & bobby magee wrote:

> Eendag het ek 'n nogal na-aan-die-waarheid opmerking gehoor (lank voor ek
> die land verlaat het, van my skoolhoof by die laaste skool waar ek
> skoolgehou het) - een van die luiste leerlinge het besluit om in Kanada te
> gaan woon. En toe die kwinkslag: "Wel, die algemene intelligensie van
> beide lande sal natuurlik die hoogte inskiet met sy vertrek uit SA..."
> Nogal baie waar, en snaaks genoeg, dit geld vir die meeste emigrante wat die
> land wat hulle hul kwalifikasies gegee het, as "helhool" beskryf.
>

Laat ek jou bietjie ontnugter. Dié grap word deur die res van die
wêreld oor SA en Australië vertel. Gewoonlik deur Suid-Afrikaners.

En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
vir mense wat buite die vleespotte en die laer in SA
rondbeweeg het.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #43834 is 'n antwoord op boodskap #43748] Ma, 11 Junie 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Eendag het ek 'n nogal na-aan-die-waarheid opmerking gehoor (lank voor ek
die land verlaat het, van my skoolhoof by die laaste skool waar ek
skoolgehou het) - een van die luiste leerlinge het besluit om in Kanada te
gaan woon. En toe die kwinkslag: "Wel, die algemene intelligensie van
beide lande sal natuurlik die hoogte inskiet met sy vertrek uit SA..."
Nogal baie waar, en snaaks genoeg, dit geld vir die meeste emigrante wat die
land wat hulle hul kwalifikasies gegee het, as "helhool" beskryf.

"Annette" skryf in boodskap news:9g1k0i$6k33c$4@ID-92016.news.dfncis.de...

> Was 'n Boereseun? Wat beteken dit? Kan hy nie besluit of hy op 'n plaas
> gebore was of nie?
>
> Helhool hier? Hoo Boy!! Nou vir wat sou die uitgewekene mense dan hiernatoe
> wou terugkom?
> Mens gaan mos nie terug hel toe as jy in die hemel is nie?
>
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3B236F38.C8D34038@home.com...
>> Annette wrote:
>>
>>> et nog 'n vraag: - hoekom is jy nou nog so giftig en negatief?
>>> Het jy een of ander persoonlike vreeslike ondervinding gehad - soos om
> in
>>> die tronk gegooi te word en geslaan of verkrag te word?
>>>
>>>
>>
>> Ek stel voor dat jy nou ophou om my elke al omdie ander plasing
persoonlik
> aan
>> te spreek. Kry
>> 'n lewe. Jy wil die mite versprei dat ek een of ander
>> vreeslike ondervinding gehad het - wat van onder
>> die diep indruk gekom het van dit wat deur Christus
>> in die Bergpredikasie gepreek is? En toe besef het
>> dat ek in 'n land bly waar hierdie Bergpredikasie
>> nie meer geld vir die mense wat regeer nie? En toe
>> my land moes verlaat omdat my man geweier het
>> om in so 'n helhool te leef? (Terloops, my man was
>> ook 'n Boereseun.)
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: LitNet [boodskap #43893 is 'n antwoord op boodskap #43748] Di, 12 Junie 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
Nou weet ons Gloudina die land uit is. As die onderstaande stuk gelees word
sal gesien word dat dit duidelik beteken hy is uit gegooi ("was 'n
Boerseun"). Dit sal ook kan verduidelik hoekom sy vir alles en almal kwaad
is.

Ernest
------------------------------------------------------------ ----------------
----

Welcome to the independent CyberVolksrepublic of the Boer Nation

Facts about the Boer Republic
The Boernation is located in the Southern part of Africa. You may found
here basic data on the South Africa Boer republic as a state.

FIRST REPORT OF THE VOLK REPUBLIC'S WORKS COMMITTEE OF THE "AFRIKANER
VOLKSFRONT" FOR PEACE IN SOUTH AFRICA)

Until the 27th April, 1994, we could still sing : "Do you know the land
where the Boer nation lives....?"

On that date, however, the Boer-Afrikaner nation took the fatal step to give
up its country, to give it away, to sell it in order to gain the goodwill of
the Black man in South Africa and of the rest of the world. The sophistry of
power sharing, broadening of democracy and all the cliches used by
politicians to take the Boer-Afrikaner nation in tow, reached a climax on
that day. Since then the Boers as a nation do not have their own land
anymore.

AFRIKANER 'HOMELAND' ON THE WAY:

A group which calls itself Boere-Republikeine has settled on a tract of land
about 20km from Bronkhorstspruit in Gauteng, with the intention of founding
an Afrikaner homeland. Spokesman Fritz Meyer said the organisation bought
180ha of land between Bronkhorspruit and Witbank and intended establishing
an independent "fatherland" for Afrikaners.

------------------------------------------------------------ ----------------
----

"Annette" skryf in boodskap news:9g1k0i$6k33c$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was 'n Boereseun? Wat beteken dit? Kan hy nie besluit of hy op 'n plaas
> gebore was of nie?
Re: LitNet [boodskap #43894 is 'n antwoord op boodskap #43464] Di, 12 Junie 2001 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kwalifikasie voor 1948. Laat ek sien 18 en matric plus 4 jaar studie. Jy is
dus in 1926 gebore. So, jy is nou 75?

Ernest
skryf in boodskap news:3B24E1D8.404F9C2C@home.com...
me & bobby magee wrote:

En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
Re: LitNet [boodskap #43939 is 'n antwoord op boodskap #43831] Di, 12 Junie 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kan dit dalk 1948 wees?

"Annette" skryf in boodskap news:9g3bb3$6n3a4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> So wanneer het dit 'n helhool hier geword?
> Naastenby 'n spesifieke jaar?
>
> Annette
>
Re: LitNet [boodskap #43954 is 'n antwoord op boodskap #43939] Di, 12 Junie 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit!! Dit moet voor 1838 wees!!:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

me & bobby magee skryf in boodskap news:g0jV6.59778$hV3.97229@newsfeeds.bigpond.com...
> Kan dit dalk 1948 wees?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g3bb3$6n3a4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So wanneer het dit 'n helhool hier geword?
>> Naastenby 'n spesifieke jaar?
>>
>> Annette
>>
>
Re: LitNet [boodskap #44111 is 'n antwoord op boodskap #43894] Wo, 13 Junie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit maak van Ons Gloudina 'n rare skepsel Ernst!! Nie baie ou tannies van
daardie ouderdom wat op die internet rondspeel nie.
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b26e520.0@news1.mweb.co.za...
> Kwalifikasie voor 1948. Laat ek sien 18 en matric plus 4 jaar studie. Jy is
> dus in 1926 gebore. So, jy is nou 75?
>
> Ernest
> skryf in boodskap news:3B24E1D8.404F9C2C@home.com...
> me & bobby magee wrote:
>
> En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
> apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
>
Re: LitNet [boodskap #44112 is 'n antwoord op boodskap #43893] Wo, 13 Junie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het ek maar 'n toekomsvisie gehad!! Baie tussen Witbank en Bronkorstspruit
gery. Kon die grondjie daar gekoop het en teen 'n vet wins aan daardie snare
verkoop het;))))

En ons het miskien Die Stem in Engels ook gesing - maar nooit ooit Ken Jy
die Land nie.

Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b26e51a.0@news1.mweb.co.za...
> Annette,
> Nou weet ons Gloudina die land uit is. As die onderstaande stuk gelees word
> sal gesien word dat dit duidelik beteken hy is uit gegooi ("was 'n
> Boerseun"). Dit sal ook kan verduidelik hoekom sy vir alles en almal kwaad
> is.
>
> Ernest
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
> Welcome to the independent CyberVolksrepublic of the Boer Nation
>
> Facts about the Boer Republic
> The Boernation is located in the Southern part of Africa. You may found
> here basic data on the South Africa Boer republic as a state.
>
> FIRST REPORT OF THE VOLK REPUBLIC'S WORKS COMMITTEE OF THE "AFRIKANER
> VOLKSFRONT" FOR PEACE IN SOUTH AFRICA)
>
> Until the 27th April, 1994, we could still sing : "Do you know the land
> where the Boer nation lives....?"
>
> On that date, however, the Boer-Afrikaner nation took the fatal step to give
> up its country, to give it away, to sell it in order to gain the goodwill of
> the Black man in South Africa and of the rest of the world. The sophistry of
> power sharing, broadening of democracy and all the cliches used by
> politicians to take the Boer-Afrikaner nation in tow, reached a climax on
> that day. Since then the Boers as a nation do not have their own land
> anymore.
>
> AFRIKANER 'HOMELAND' ON THE WAY:
>
> A group which calls itself Boere-Republikeine has settled on a tract of land
> about 20km from Bronkhorstspruit in Gauteng, with the intention of founding
> an Afrikaner homeland. Spokesman Fritz Meyer said the organisation bought
> 180ha of land between Bronkhorspruit and Witbank and intended establishing
> an independent "fatherland" for Afrikaners.
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g1k0i$6k33c$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was 'n Boereseun? Wat beteken dit? Kan hy nie besluit of hy op 'n plaas
>> gebore was of nie?
>
Re: Litnet [boodskap #44115 is 'n antwoord op boodskap #43464] Wo, 13 Junie 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Nee, ek bedoel Litnet-proper, Gloudina. Dit was onder 'n skuilnaam, wat my
> vir die oomblik ontgaan, en was uit Kanada van iemand met 'n taalagtergrond.
> En dit was dêm goed geskryf. Ek het, klaarblyklik verkeerdelik, aanvaar dat
> dit jy was. Jammer, ek vra om verskoning.

Wonder of jy Annesu de Vos gelees het. Ek dink niedis 'n skuilnaam daardie nie.

Gloudina
Re: Litnet [boodskap #44124 is 'n antwoord op boodskap #43464] Wo, 13 Junie 2001 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit was 'n ooglopende skuilnaam, soos TaalTannie of so iets. Dit kon
seker Annesu gewees het, maar dit het nie haar gewone giftigheid gehad nie.
Wouter

skryf in boodskap news:3B27DD8B.68699EAE@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Nee, ek bedoel Litnet-proper, Gloudina. Dit was onder 'n skuilnaam, wat my
> vir die oomblik ontgaan, en was uit Kanada van iemand met 'n taalagtergrond.
> En dit was dêm goed geskryf. Ek het, klaarblyklik verkeerdelik, aanvaar dat
> dit jy was. Jammer, ek vra om verskoning.

Wonder of jy Annesu de Vos gelees het. Ek dink niedis 'n skuilnaam daardie
nie.
Gloudina
Re: LitNet [boodskap #44180 is 'n antwoord op boodskap #44111] Do, 14 Junie 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja, nee, op Pretoria is 'n oom in sy 80s. Hy het ook maar onlangs die ding
begin gebruik. Dit is meer gevorseer as as wil. Hy sê hy praat te mooilik
oor die foon. Dis nou die laat hy die sleutels slaan. En, ken hy van!

My buurman op die plaas weer, (ek het eintlik twee wonings - een in die stad
en een op 'n gemeenskaplike plaas waar ek dan om die beurt ses maande van
die jaar bly) is 'n oud kolonel in die army. Het nou af getree. Hy doen nou
wragties minder as niks op pensioen. Mag miskien die tuin nat gooi en TV
kyk. Hy het vir 'n kort tyd vir ICL gewerk. Ek het so ou 486 met al die
toetoes. Ek het al aangebied om die ding daar te installer sodat hy dit kan
gebruik. Maar, "hy is te oud om nuwe dinge te leer"

'n 73 jarige ook op die plaas (afgtree as 'n wetenskaplike van
onderstepoort) weer soek net 'n mashien. Maar, sy vrou skop teen dit. Hy sou
blykbaar al sy tyd op die ding sit en uit mors. Die einde van die jaar is ek
permanent daar dan sal ek iets organise. Watch net. Mens is nooit te oud om
te leer nie.

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9g8ju8$7opuk$21@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit maak van Ons Gloudina 'n rare skepsel Ernst!! Nie baie ou tannies van
> daardie ouderdom wat op die internet rondspeel nie.
> Annette
>
> Ernest wrote in message
> news:3b26e520.0@news1.mweb.co.za...
>> Kwalifikasie voor 1948. Laat ek sien 18 en matric plus 4 jaar studie. Jy
> is
>> dus in 1926 gebore. So, jy is nou 75?
>>
Re: LitNet [boodskap #44182 is 'n antwoord op boodskap #44112] Do, 14 Junie 2001 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9g8jua$7opuk$22@ID-92016.news.dfncis.de...
> En ons het miskien Die Stem in Engels ook gesing - maar nooit ooit Ken Jy
> die Land nie.
Ek moet eintlik die ver regses in die Noorde vra. Ek is juis daar in drie
weke. Daar is 'n ou oom wat praat van die 11de plaag (of ook as die
gediertes wat spore trap soos 'n mens) as hy verwys van swartes in SA :). Ek
vermoet dit sal so 'n trekkerigge wysie wees. Ek is ook maar doring in hulle
vlees. Engels sprekend en dan nog met 'n Duitser getroud wat nie Afrikaans
verstaan nie wat nog praat. :))) En, meeste weier om enigiets as Afrikaans
te praat. Werklike Afrikaner eentaliges. :)))

Ernest
Re: LitNet [boodskap #44384 is 'n antwoord op boodskap #44180] Sa, 16 Junie 2001 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van 'n klomp hupse OU omies wat die komper en die internet aandurf.
Vir een of ander donker redes wil die tannies op daardie stadium nie meer
knoppies druk nie;)))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b298bd9.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, nee, op Pretoria is 'n oom in sy 80s. Hy het ook maar onlangs die ding
> begin gebruik. Dit is meer gevorseer as as wil. Hy sê hy praat te mooilik
> oor die foon. Dis nou die laat hy die sleutels slaan. En, ken hy van!
>
> My buurman op die plaas weer, (ek het eintlik twee wonings - een in die stad
> en een op 'n gemeenskaplike plaas waar ek dan om die beurt ses maande van
> die jaar bly) is 'n oud kolonel in die army. Het nou af getree. Hy doen nou
> wragties minder as niks op pensioen. Mag miskien die tuin nat gooi en TV
> kyk. Hy het vir 'n kort tyd vir ICL gewerk. Ek het so ou 486 met al die
> toetoes. Ek het al aangebied om die ding daar te installer sodat hy dit kan
> gebruik. Maar, "hy is te oud om nuwe dinge te leer"
>
> 'n 73 jarige ook op die plaas (afgtree as 'n wetenskaplike van
> onderstepoort) weer soek net 'n mashien. Maar, sy vrou skop teen dit. Hy sou
> blykbaar al sy tyd op die ding sit en uit mors. Die einde van die jaar is ek
> permanent daar dan sal ek iets organise. Watch net. Mens is nooit te oud om
> te leer nie.
>
> Ernest
> "Annette" wrote in message
> news:9g8ju8$7opuk$21@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit maak van Ons Gloudina 'n rare skepsel Ernst!! Nie baie ou tannies van
>> daardie ouderdom wat op die internet rondspeel nie.
>> Annette
>>
>> Ernest wrote in message
>> news:3b26e520.0@news1.mweb.co.za...
>>> Kwalifikasie voor 1948. Laat ek sien 18 en matric plus 4 jaar studie.
Jy
>> is
>>> dus in 1926 gebore. So, jy is nou 75?
>>>
>
Re: LitNet [boodskap #44385 is 'n antwoord op boodskap #44182] Sa, 16 Junie 2001 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nee Ernst - dit is nou nie so erg nie - nog nie dat ek agterkom dat
die mense skielik 'n plaag geword het nie;))))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b298bdc.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g8jua$7opuk$22@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En ons het miskien Die Stem in Engels ook gesing - maar nooit ooit Ken Jy
>> die Land nie.
> Ek moet eintlik die ver regses in die Noorde vra. Ek is juis daar in drie
> weke. Daar is 'n ou oom wat praat van die 11de plaag (of ook as die
> gediertes wat spore trap soos 'n mens) as hy verwys van swartes in SA :). Ek
> vermoet dit sal so 'n trekkerigge wysie wees. Ek is ook maar doring in hulle
> vlees. Engels sprekend en dan nog met 'n Duitser getroud wat nie Afrikaans
> verstaan nie wat nog praat. :))) En, meeste weier om enigiets as Afrikaans
> te praat. Werklike Afrikaner eentaliges. :)))
>
> Ernest
>
Re: LitNet [boodskap #44420 is 'n antwoord op boodskap #43464] So, 17 Junie 2001 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is Sondag maar ek kan my nie help nie

Fo#**$# Gloudina
Ek wil vir jou gese het wat jy met die .....vark moet doen maar ek het te
veel respek vir my ,die vark en vir jou om dit te se

Reenen
skryf in boodskap news:3B24E1D8.404F9C2C@home.com...
me & bobby magee wrote:

> Eendag het ek 'n nogal na-aan-die-waarheid opmerking gehoor (lank voor ek
> die land verlaat het, van my skoolhoof by die laaste skool waar ek
> skoolgehou het) - een van die luiste leerlinge het besluit om in Kanada te
> gaan woon. En toe die kwinkslag: "Wel, die algemene intelligensie van
> beide lande sal natuurlik die hoogte inskiet met sy vertrek uit SA..."
> Nogal baie waar, en snaaks genoeg, dit geld vir die meeste emigrante wat die
> land wat hulle hul kwalifikasies gegee het, as "helhool" beskryf.
>

Laat ek jou bietjie ontnugter. Dié grap word deur die res van die
wêreld oor SA en Australië vertel. Gewoonlik deur Suid-Afrikaners.

En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
vir mense wat buite die vleespotte en die laer in SA
rondbeweeg het.

Gloudina
Re: LitNet [boodskap #44421 is 'n antwoord op boodskap #43831] So, 17 Junie 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dalk met haar geboorte

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9g3bb3$6n3a4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> So wanneer het dit 'n helhool hier geword?
> Naastenby 'n spesifieke jaar?
>
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3B24E1D8.404F9C2C@home.com...
> me & bobby magee wrote:
>
>> Eendag het ek 'n nogal na-aan-die-waarheid opmerking gehoor (lank voor ek
>> die land verlaat het, van my skoolhoof by die laaste skool waar ek
>> skoolgehou het) - een van die luiste leerlinge het besluit om in Kanada te
>> gaan woon. En toe die kwinkslag: "Wel, die algemene intelligensie van
>> beide lande sal natuurlik die hoogte inskiet met sy vertrek uit SA..."
>> Nogal baie waar, en snaaks genoeg, dit geld vir die meeste emigrante wat
> die
>> land wat hulle hul kwalifikasies gegee het, as "helhool" beskryf.
>>
>
> Laat ek jou bietjie ontnugter. Dié grap word deur die res van die
> wêreld oor SA en Australië vertel. Gewoonlik deur Suid-Afrikaners.
>
> En, ek het my kwalifikasies in SA gekry voor die
> apartheidsvarke dit 'n helhool gemaak het. Tenminste
> vir mense wat buite die vleespotte en die laer in SA
> rondbeweeg het.
>
> Gloudina
>
Re: LitNet [boodskap #44464 is 'n antwoord op boodskap #43464] So, 17 Junie 2001 17:07 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Dit is Sondag maar ek kan my nie help nie
>
> Fo#**$# Gloudina

En is jy nou dieselfde Reenen wat Engelse geestelike
stories hier op die nuusgroep sit en pos? Dink jy daardie
stories wat jy pos, het net op ander betrekking en nie op
jou nie? Sien jy die splinter in ander se oë, maar die balk
in jou eie oog, dit kan jy nie sien nie?

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: SA boere sit sleg gestrand in die VSA
Volgende onderwerp: Re: chutney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:05:17 MGT 2024