Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: hy weet daarvan
Re: hy weet daarvan [boodskap #42811] Sa, 26 Mei 2001 21:15 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Indien in hierdie geval die reisiger betrokke sou wees, sou daar verkies word om
die geleentheid gegun te word om die saak self reg te stel. En uitnodigings aan
andere te rig om ondersteuning te lewer, om super sukses te bereik in die
verband. En daarna voort te gaan om bydraes te lewer, om die vrede en voorspoed
van almal te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, indien
enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Let wel, die noem van name sal slegs ondersteun word indien die groen lig in die
verband ontvang word, indien enigsins nodig. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)
Re: hy weet daarvan [boodskap #42813 is 'n antwoord op boodskap #42811] Sa, 26 Mei 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, reisiger wrote:

Ts... Ts... en ek dog dit gaan nou beter met dié ou!

Sê my reisiger, wanneer jy nie op 'n trip gereis is nie
werk jou kop steeds so kokai?
Jy's 'n troos vir vele hier
want almal voel dat
ons darem nog nie
sò ver is nie!

DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #42814 is 'n antwoord op boodskap #42811] Sa, 26 Mei 2001 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 May 2001 17:45:42 -0400, Danielle wrote:

>
> (Het nou 'n UFO probeer teken, maar die ding wil nie reg format in
> Agent nie)
> _.---._ . . *
> * .' '.
> _.-~===========~-._
> (___________________) . *
> ' \_______/ .'

met die sterre die toetie! Ék dink dis cute.
jy gaan die traveller op nog 'n hoger trip stuur met dié ding!

Van teken gepraat, ek het so deur die middag Coreldraw 10
én Adobe Photoshop 6 geinstalleer. Corel is bekend (8) maar PS nie.
Nou besig om die verskille en ooreenkomste te bekyk. Albei is
programme uit die hoogste rakke.

DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #42816 is 'n antwoord op boodskap #42811] So, 27 Mei 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
H�??? Au??? Huh???
Annette

reisiger wrote in message ...
> Indien in hierdie geval die reisiger betrokke sou wees, sou daar verkies word om
> die geleentheid gegun te word om die saak self reg te stel. En uitnodigings aan
> andere te rig om ondersteuning te lewer, om super sukses te bereik in die
> verband. En daarna voort te gaan om bydraes te lewer, om die vrede en voorspoed
> van almal te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, indien
> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.
>
> Let wel, die noem van name sal slegs ondersteun word indien die groen lig in die
> verband ontvang word, indien enigsins nodig. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
> (Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)
>
Re: hy weet daarvan [boodskap #42817 is 'n antwoord op boodskap #42811] So, 27 Mei 2001 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het 'n hele prospektus van een van ons kliënte so aangestuur na 'n agent
op aanvraag) - toe moes ek hoor van al die ink was sy moes gebruik vir die
uitdruk daarvan!!:))
Ek moes toe maar vir haar laat weet die idee is om die inligting op die
hardeskyf van 'n skootrekenaar te hou en aan voornemende kopers te wys -
soos die versekeringsmakelaars:))
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 00:04:31 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Van teken gepraat, ek het so deur die middag Coreldraw 10
>> 'n Adobe Photoshop 6 geinstalleer. Corel is bekend (8) maar PS nie.
>> Nou besig om die verskille en ooreenkomste te bekyk. Albei is
>> programme uit die hoogste rakke.
>
> Ek hou baie van Adobe produkte. Weet nie of jy dalk ook video editing
> doen nie? Maar Premiere is baie lekker om mee te werk. Ek capture
> interessante TV programme en familie fotos's/video direk vanaf die
> video kamera vir my ouers en vriende in SA. Gooi dan die finale
> produk op CD's wat hulle dan sommer direk op hulle rekenaar kan kyk.
> Dit kos baie minder om 'n CD te stuur, en mens hoef dan ook nie
> bekommerd te wees oor die verskillende video formate (NTSC en PAL)
> tussen die VSA en julle nie. Dit werk baie lekker.
> Corel Draw was altyd te moeilik vir my om te gebruik! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: hy weet daarvan [boodskap #42827 is 'n antwoord op boodskap #42811] So, 27 Mei 2001 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens moet die mense wat nog moet bykom met deernis behandel:)))
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 07:19:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het 'n hele prospektus van een van ons kliënte so aangestuur na 'n agent
>> op aanvraag) - toe moes ek hoor van al die ink was sy moes gebruik vir die
>> uitdruk daarvan!!:))
>
> LOL!!! Ai siestog...:-))))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: hy weet daarvan [boodskap #42840 is 'n antwoord op boodskap #42817] So, 27 Mei 2001 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Maar Premiere is baie lekker om mee te werk.
> Danielle

Dankie vir die wenk Danielle. in werklikheid is my stokperdjie HTML en
Java (alhoewel ek stadig maar seker anti java word as gevolg van die
feit dat die IE's, Netscapes, Operas ens. nie werklik verenigbaar
((compatible)) is nie en dit moeilik maak dat jy met IE en Annette
met Netscape albei sien soos ek dit wil wys)

(ek het gehoor toe jy sê 'nou haal uit en wys' Annette!)

> hardeskyf van 'n skootrekenaar te hou en aan voornemende kopers te wys -
> soos die versekeringsmakelaars:))
> Annette

So interessant dat die woord 'labtop' nooit tot rus kon kom en
'notebook' weer, nooit effektief kon word. Anette gebruik wel die
Afrikaanse weergawe daarvan maar julle sou al opgelet het dat, selfs
in die advertensie wêreld, die woord labtop steeds die gebruiklike
woord is.
Weet nie hoeveel van julle het al 'n labtop gesien nie (ek het die
afgelope dekade àltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
nie hoor.

DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #42844 is 'n antwoord op boodskap #42840] So, 27 Mei 2001 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My naam mag miskien AnNETte wees en ek kan in die Kaap bly, maar ek het nie
Netscape nie:))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
>
>
>> Maar Premiere is baie lekker om mee te werk.
>> Danielle
>
> Dankie vir die wenk Danielle. in werklikheid is my stokperdjie HTML en
> Java (alhoewel ek stadig maar seker anti java word as gevolg van die
> feit dat die IE's, Netscapes, Operas ens. nie werklik verenigbaar
> ((compatible)) is nie en dit moeilik maak dat jy met IE en Annette
> met Netscape albei sien soos ek dit wil wys)
>
> (ek het gehoor toe jy sê 'nou haal uit en wys' Annette!)
>
>> hardeskyf van 'n skootrekenaar te hou en aan voornemende kopers te wys -
>> soos die versekeringsmakelaars:))
>> Annette
>
> So interessant dat die woord 'labtop' nooit tot rus kon kom en
> 'notebook' weer, nooit effektief kon word. Anette gebruik wel die
> Afrikaanse weergawe daarvan maar julle sou al opgelet het dat, selfs
> in die advertensie wêreld, die woord labtop steeds die gebruiklike
> woord is.
> Weet nie hoeveel van julle het al 'n labtop gesien nie (ek het die
> afgelope dekade áltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
> Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
> nie hoor.
>
> DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #42849 is 'n antwoord op boodskap #42844] So, 27 Mei 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 16:27:17 +0200, "Annette" wrote:


labtop? is ek dan stupid? Het laptop bedoel...
DD en H.A.T.

>> afgelope dekade àltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>> Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
>> nie hoor.

>> DD
>
Re: hy weet daarvan [boodskap #42850 is 'n antwoord op boodskap #42849] So, 27 Mei 2001 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> ek het eenmaal 'n labtob gesien.

Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
wat in 'n laboratorium sit en tob.

Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
se eerste taalkomitee.
Re: hy weet daarvan [boodskap #42852 is 'n antwoord op boodskap #42811] So, 27 Mei 2001 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 15:24:20 GMT, @home.com wrote:
>
> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
> wat in 'n laboratorium sit en tob.
>
> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
> se eerste taalkomitee.
>

skerp Tant Hessie, verligtende omstandighede is die feit dat ek 'n
probleem het met my sleutelbord in die opsig dat die 'shift' sleutel
vuil is of so iets en ek sukkel om dit te oorweeg om 'n hoofletter te
doen. Het dit netnou met 'n blikkie aerosol bygedam maar dit het nie
gewerk nie. Nie dat ek daaroor tob nie.

dd - 9sien wat ek bedoel/0
Re: hy weet daarvan [boodskap #42856 is 'n antwoord op boodskap #42849] So, 27 Mei 2001 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die meeste van ons weet jy het laptop bedoel - maar nie een van ons weet
waaraan jy gedink het toe jy labtop geskryf het nie - miskien een of ander
proefneming?:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 16:27:17 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>
> labtop? is ek dan stupid? Het laptop bedoel...
> DD en H.A.T.
>
>>> afgelope dekade áltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>>> Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
>>> nie hoor.
>
>>> DD

>
Re: hy weet daarvan [boodskap #42857 is 'n antwoord op boodskap #42811] So, 27 Mei 2001 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Gloudina, verkeerd. Die persoon wat die woord labtob gebruik vind dit
moeilik om laptop te sê/skryf want dit kan hom/haar miskien opgewonde
maak:))
Ons weet almal daar gebeur gewoonlik nie veel opwindends op labtops nie:)))
Annette

@home.com wrote in message ...
> Davie Davis wrote:
>
>> ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>
> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
> wat in 'n laboratorium sit en tob.
>
> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
> se eerste taalkomitee.
>
Re: hy weet daarvan [boodskap #42858 is 'n antwoord op boodskap #42852] So, 27 Mei 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Ek sien duidelik dit is die boonste register wat nie geshift wil word
nie;)))
Kry die stofsuier en suig die krammetjies uit wat die shift-sleutel laat
vashaak.
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 15:24:20 GMT, @home.com wrote:

>> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
>> wat in 'n laboratorium sit en tob.

>> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
>> se eerste taalkomitee.

>
> skerp Tant Hessie, verligtende omstandighede is die feit dat ek 'n
> probleem het met my sleutelbord in die opsig dat die 'shift' sleutel
> vuil is of so iets en ek sukkel om dit te oorweeg om 'n hoofletter te
> doen. Het dit netnou met 'n blikkie aerosol bygedam maar dit het nie
> gewerk nie. Nie dat ek daaroor tob nie.
>
> dd - 9sien wat ek bedoel/0
Re: hy weet daarvan [boodskap #42863 is 'n antwoord op boodskap #42858] So, 27 Mei 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 19:03:54 +0200, "Annette" wrote:

> :))))) Ek sien duidelik dit is die boonste register wat nie geshift wil word
> nie;))) hmm...
> Kry die stofsuier en suig die krammetjies uit wat die shift-sleutel laat
> vashaak.
> Annette

Dankie Annette, ek't mos gesê dat jy topheavy is...:-)

dd
Re: hy weet daarvan [boodskap #42897 is 'n antwoord op boodskap #42811] Ma, 28 Mei 2001 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hessie daar in die 3e taal:
As jy daardie LABTOB gesien het, was jy seker in een of ander laboratorium
besig om te tob oor die NG se gebeure/boodskappe/edm.?

Ons praat hier ook van laptop of notebook.

Groete vanaf die Bos
Thys
skryf in boodskap news:3B111CC9.3529DF6C@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>
> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
> wat in 'n laboratorium sit en tob.
>
> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
> se eerste taalkomitee.
>
Re: hy weet daarvan [boodskap #42915 is 'n antwoord op boodskap #42897] Ma, 28 Mei 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 May 2001 10:48:49 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Ons praat hier ook van laptop of notebook.
>
> Groete vanaf die Bos
> Thys

Dit is juis wat ek sê Thys, dat 'n laptop nie 'n notebook is nie.
'n Notebook is die nuutste rekenaars wat ons almal ken en wat nie veel
groter as 'n A4 is nie terwyl 'nn skootrekenaar (of laptop) 'n
ongemaklike groot masjien is wat nerens meer te sien is nie.
(Die laaste Laptop is buitendien in die jaar 1730 vervaardig en die
eerste een is deur Noag op pad na die Alpe vir navigasie doeleindes
gebruik)

DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #43001 is 'n antwoord op boodskap #42811] Di, 29 Mei 2001 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, in article
, reisiger writes...

> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, >indien
> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.

Groei bg. na...

Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Re: hy weet daarvan [boodskap #43003 is 'n antwoord op boodskap #43001] Di, 29 Mei 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, reisiger wrote:

> On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, in article
> , reisiger writes...
>
>> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
>> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, >indien
>> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
>> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
>> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
>> betrokke partye.
>
>
> Groei bg. na...
>
> Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
> persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
> Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.
>
>
Nou's dit nie meer sommer net gom nie
(Kan superglue gesnuif word?)

DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #43006 is 'n antwoord op boodskap #43003] Di, 29 Mei 2001 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD, meeste "superglue" het "cianide" vebindings. Dit kan dalk die ding
doen.
Sakkie

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3m17htk7s6a7srvabkac555ec2k4mqtk93@4ax.com...
> On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, reisiger
> wrote:
>
>> On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, in article
>> , reisiger writes...
>>
>>> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
>>> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, >indien
>>> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
>>> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
>>> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
>>> betrokke partye.
>>
>>
>> Groei bg. na...
>>
>> Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
>> persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
>> Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
>> betrokke partye.
>>
>>
> Nou's dit nie meer sommer net gom nie
> (Kan superglue gesnuif word?)
>
> DD
Re: hy weet daarvan [boodskap #43009 is 'n antwoord op boodskap #43003] Di, 29 Mei 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ten voordeel van alle partye" het ek die perd op my "delete message from
sender" opsie gepos. Werk wragtig elke keer...
Nou hoef ek nie meer sy swak poging om die planeet "en al die sewe sterre"
te verbeter te probeer verstaan nie!

Reisiger reis nie meer
met sy twak
oor my netwerk
heen en weer
sy pos word gepos
in die drom
waar dit hoort
en ek
ek weet er niets van.

Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3m17htk7s6a7srvabkac555ec2k4mqtk93@4ax.com...
> On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, reisiger
> wrote:

>> Ten voordeel van alle
>> betrokke partye.
>>
> Nou's dit nie meer sommer net gom nie
> (Kan superglue gesnuif word?)
Jou neusgaaie sal toeklap en jy sal nie hulle nie weer kan oopkry nie. Dis
nou as jy die reuk (momenteel) van siano-akrilaat kan weerstaan...
>
Re: hy weet daarvan [boodskap #43014 is 'n antwoord op boodskap #43009] Di, 29 Mei 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))

Nou soek jy sonde.

Gloudina
Re: hy weet daarvan [boodskap #43070 is 'n antwoord op boodskap #43001] Do, 31 Mei 2001 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, in article
, reisiger writes...
>
> Groei bg. na...
>
> Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
> persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
> Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.

Heg aan...

En/of om die regs opsie te neem, afhangende van die waarde daarvan, verkieslik
die keuse van betrokkenes te wees. Verkieslik, en hoogstens aangeraai, om die
geheimhouding van betrokkenes in die saak te verhoog, soos alreeds die geval is.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Re: hy weet daarvan [boodskap #43087 is 'n antwoord op boodskap #43070] Do, 31 Mei 2001 11:12 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 May 2001 01:08:41 GMT, reisiger wrote:

> Heg aan...
>
Sê mos lankal jy gebruik 'n hegmiddel

DD
Vorige onderwerp: Nuus in Nederland
Volgende onderwerp: Geletterdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:09:30 MGT 2024