Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van storm see
Van storm see [boodskap #4262] Sa, 20 Maart 2004 21:00 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
gepraat, waneer trek jy DD?

Lorinda
Re: Van storm see [boodskap #4263 is 'n antwoord op boodskap #4262] Sa, 20 Maart 2004 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Mar 2004 13:00:22 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
> die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
> te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
> en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
> gepraat, waneer trek jy DD?
>
> Lorinda


My trek gereël vir die 23ste April Lorinda, maar ek beoog om kort na
die eerste daar te wees vir etlike dae. Kombuis moet verander word,
badkamer wil ek heel oordoen ens.
Dit is waarom ek julle bietjie verveel en irriteer op die oomblik:-)))

DD
Re: Van storm see [boodskap #4265 is 'n antwoord op boodskap #4263] So, 21 Maart 2004 16:38 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>> Dit is waarom ek julle bietjie verveel en irriteer op die oomblik:-)))
>
> DD

Jy verveel ons glad nie! Ons wil net weet of jy met jou branderplank
op die mynhope oefen :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: China Boycott Union
Volgende onderwerp: Lorinda, hoe vêr is Derby van jou af?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:27:57 MGT 2024