Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger en Gloudina ...
Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42609] Do, 24 Mei 2001 04:38 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Met die helmet gebore of wat ...
Is daar ondersteuning vir 'n voorstel dat ons 'n nuusgroep stig wat dan
uitsluitlik deur Gloudina en die Reisiger benut kan word. (Die een het al
die vrae en die ander het die antwoorde... )
Nog vlieë vir die klap?
Re: Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42619 is 'n antwoord op boodskap #42609] Do, 24 Mei 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, dis nie mooi van jou nie:))))
Mens kan sien dat beide Reisiger en Gloudina oneindig baie aandag en tyd
spandeer aan die werk wat hulle hier pos.
Soms het mens hulle pogings nodig om te sien waar ons kort skiet:))
Annette

Jonas wrote in message ...
> Met die helmet gebore of wat ...
> Is daar ondersteuning vir 'n voorstel dat ons 'n nuusgroep stig wat dan
> uitsluitlik deur Gloudina en die Reisiger benut kan word. (Die een het al
> die vrae en die ander het die antwoorde... )
> Nog vlieë vir die klap?
>
Re: Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42672 is 'n antwoord op boodskap #42619] Do, 24 Mei 2001 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 May 2001 08:13:04 +0200, "Annette" wrote:

> Soms het mens hulle pogings nodig om te sien waar ons kort skiet:))
> Annette
>
>
Kom nou Annette, wees nou eerlik... lees jy werklik die traveller se
briewe?

DD
>
Re: Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42686 is 'n antwoord op boodskap #42672] Do, 24 Mei 2001 21:39 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, my geduld is 'n bietjie kort daarvoor:)))
Die opskrifte is al klaar genoeg om my kortasem te maak - maar ek kyk darem
hoe lank hulle pogings is:))
Ek hou daarvan om goed te tel:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 24 May 2001 08:13:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Soms het mens hulle pogings nodig om te sien waar ons kort skiet:))
>> Annette


> Kom nou Annette, wees nou eerlik... lees jy werklik die traveller se
> briewe?
>
> DD

>
Vorige onderwerp: Re: What, me worry ?
Volgende onderwerp: Vraagje (tjie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:17:32 MGT 2024