Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Re: Wat het geword van Afrikaanse flieks?
Re: Wat het geword van Afrikaanse flieks? [boodskap #41859] Do, 10 Mei 2001 19:47
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die geldmag of is dit dalk die geldgierigheid staan voor in die tou, Elkeen
wil 'n fliek maak ( in engels ) wat hy reg oor die wereld kan stuur en
sodoende skatryk word.

Persoonlik dink ek Leon Schuster se flieks in die 80's en vroeg 90's was
uitstekend, maar die laaste paar was snert.

Gert Rautenbach skryf in boodskap news:3afb73db_3@batman.vip-za.com...
> Waarom sien ons nie meer Afrikaanse flieks in teaters nie? Enige gedagtes?
>
Vorige onderwerp: Film "The Guest"
Volgende onderwerp: Wat het geword van Afrikaanse flieks?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:54:57 MGT 2024