Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » anglo-boereoorlog.
anglo-boereoorlog. [boodskap #41786] Di, 08 Mei 2001 18:23 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.

Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
beskrijf.

Wie kan my help.

Gr. Rico.
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41798 is 'n antwoord op boodskap #41786] Di, 08 Mei 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JAN[6]  is tans af-lyn  JAN[6]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
regte naam: 2de vryheidsoorlog

"Rico" skryf in boodskap news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>
> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
> beskrijf.
>
> Wie kan my help.
>
> Gr. Rico.
>
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41805 is 'n antwoord op boodskap #41798] Wo, 09 Mei 2001 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, vir die informasie.
Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.

Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry

Gr. Rico

JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> regte naam: 2de vryheidsoorlog
> "Rico" wrote in message
> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>
>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
>> beskrijf.
>>
>> Wie kan my help.
>>
>> Gr. Rico.
>>
>
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41806 is 'n antwoord op boodskap #41805] Wo, 09 Mei 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Thomsa Peckenham se boek oor die oorlog is baie interessant en omvattend -
weet nie of dit te dik vir jou sal wees nie, maar dit is die beste waarvan
ek bewus is.

Rico skryf in boodskap news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie, vir die informasie.
> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>
> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>
> Gr. Rico
>
>
> JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>> "Rico" wrote in message
>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>
>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
> duidelik
>>> beskrijf.
>>>
>>> Wie kan my help.
>>>
>>> Gr. Rico.
>>>
>>
>
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41879 is 'n antwoord op boodskap #41786] Vr, 11 Mei 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister in die CNA - Anglo- Boereoorlog - Deur J Pretorius - ( ook in Engels)
kiekies, 99 bladsye, R99.
Annette

Rico wrote in message ...
> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>
> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
> beskrijf.
>
> Wie kan my help.
>
> Gr. Rico.
>
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41938 is 'n antwoord op boodskap #41805] Sa, 12 Mei 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Rico,

Probeer die volgende sites:

http://www.anglo-boer.co.za/
http://www.boer-war-books.com/

"Rico" skryf in boodskap news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie, vir die informasie.
> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>
> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>
> Gr. Rico
>
>
> JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>> "Rico" wrote in message
>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>
>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
> duidelik
>>> beskrijf.
>>>
>>> Wie kan my help.
>>>
>>> Gr. Rico.
>>>
>>
>
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41972 is 'n antwoord op boodskap #41938] Sa, 12 Mei 2001 23:28 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, die sites is regtig interessant.

Gr. rico
Onlinedude schreef in berichtnieuws
9dj8gf$iki$1@uranium.btinternet.com...
> Rico,
>
> Probeer die volgende sites:
>
> http://www.anglo-boer.co.za/
> http://www.boer-war-books.com/
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
>> Dankie, vir die informasie.
>> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>>
>> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>>
>> Gr. Rico
>>
>>
>> JAN schreef in berichtnieuws
9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>>
>>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
>> duidelik
>>>> beskrijf.
>>>>
>>>> Wie kan my help.
>>>>
>>>> Gr. Rico.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Geskaak
Volgende onderwerp: Re: Vrymet wie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:19:06 MGT 2024