Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vryheidsdag fees in Engeland
Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41344] Sa, 28 April 2001 18:34 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou stukkend, dink jy nie so nie?

Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van tweegatgeit.

Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk. Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.

Dis sleg!!!

Logic
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41346 is 'n antwoord op boodskap #41344] Sa, 28 April 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Apr 2001 20:34:11 +0200, "Logic" wrote:

>

Waarom skryf jy in HTML Logic?

Dave
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41347 is 'n antwoord op boodskap #41344] Sa, 28 April 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Judge Death  is tans af-lyn  Judge Death
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
haven't you got some dead animal to braai or sumtin???

"Logic" skryf in boodskap news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te
gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou
stukkend, dink jy nie so nie?

Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
tweegatgeit.

Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk.
Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.

Dis sleg!!!

Logic
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41369 is 'n antwoord op boodskap #41346] So, 29 April 2001 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit was my news reader se verstelling wat gebogger was. Jammer.

Davie Davis skryf in boodskap news:fh4met85su84ino914sbta5m9s4ej9bl37@4ax.com...
> On Sat, 28 Apr 2001 20:34:11 +0200, "Logic"
> wrote:
>
>>
>
> Waarom skryf jy in HTML Logic?
>
> Dave
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41370 is 'n antwoord op boodskap #41344] So, 29 April 2001 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy het sekerlik niks beter om te doen as om sinnelose dinge kwyt te raak
nie, het jy?

You probably do not have anything better to do than mouth off about
senseless things, do you?

Logic

Judge Death skryf in boodskap news:9cf4rb$sgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> because newbies are clueless...
>
> its logical...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:fh4met85su84ino914sbta5m9s4ej9bl37@4ax.com...
>> On Sat, 28 Apr 2001 20:34:11 +0200, "Logic"
>> wrote:
>>
>>>
>>
>> Waarom skryf jy in HTML Logic?
>>
>> Dave
>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41372 is 'n antwoord op boodskap #41347] So, 29 April 2001 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Do you have a bone to pick with my culture? I will kick your lilly ass you
panzy!

Gaan speel liewers op iemand anders se voorstoep jou aap, of nog beter gaan
speel op die treinspoor. Jy het duidelik nie gelees wat ek geskryf het nie
en het ook duidelik geen lus in jou om konstruktiewe kommentaar daarop te
lewer nie. Ek raak nie maklik kwaad nie, maar mense soos jy maak my sommer
net eenvoudig die moer in met sulke tjol.

Moet my nie kwalik neem as ek jou ignoreer nie.

Lekker dag
Logic

Judge Death skryf in boodskap news:9cf4qi$r7t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> haven't you got some dead animal to braai or sumtin???
>
> "Logic" wrote in message
> news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te
> gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
> meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou
> stukkend, dink jy nie so nie?
>
> Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
> terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
> wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
> tweegatgeit.
>
> Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk.
> Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
>
> Dis sleg!!!
>
> Logic
>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41376 is 'n antwoord op boodskap #41372] So, 29 April 2001 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is presies wat n mens van Engelse mentaliteit kan verwag

Reenen van Niekerk

Logic skryf in boodskap news:9cgmud$5ci$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Do you have a bone to pick with my culture? I will kick your lilly ass you
> panzy!
>
> Gaan speel liewers op iemand anders se voorstoep jou aap, of nog beter gaan
> speel op die treinspoor. Jy het duidelik nie gelees wat ek geskryf het nie
> en het ook duidelik geen lus in jou om konstruktiewe kommentaar daarop te
> lewer nie. Ek raak nie maklik kwaad nie, maar mense soos jy maak my sommer
> net eenvoudig die moer in met sulke tjol.
>
> Moet my nie kwalik neem as ek jou ignoreer nie.
>
> Lekker dag
> Logic
>
> Judge Death wrote in message
> news:9cf4qi$r7t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> haven't you got some dead animal to braai or sumtin???
>>
>> "Logic" wrote in message
>> news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons
Vryheidsdag
> te
>> gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
>> meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos
> nou
>> stukkend, dink jy nie so nie?
>>
>> Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
>> terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
>> wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
>> tweegatgeit.
>>
>> Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op
> druk.
>> Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
>>
>> Dis sleg!!!
>>
>> Logic
>>
>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41377 is 'n antwoord op boodskap #41344] So, 29 April 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> ons hier in SA sit droe bek en kwyl terwyl vreemdelinge ons
> Vryheidsdag

> gebruik as verskoning om iets te sien wat ons nie kan nie.

So nou is dit "ons" Vryheidsdag? Droom ek, Logic, dat jynou van "ons"
Vryheidsdag praat.
Ek dink daardie mense in Engeland het miskien net
soveel aandeel in die "vryheid" en die "struggle" as wat
jy het, Logic. Onthou jy nog die songs soos "Biko" en
"We won't play Sun City" en "Give me hope, Johanna"
en nog meer sulke liedere. Dit is sulke konserte, in London,
wat die energie van die wêreld wakkergemaak het om
apartheid te beveg.

Gloudina


>

>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41407 is 'n antwoord op boodskap #41370] So, 29 April 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Judge Death  is tans af-lyn  Judge Death
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
oh don't let me bug you.... :-)

"Logic" skryf in boodskap news:9cgmol$ppe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jy het sekerlik niks beter om te doen as om sinnelose dinge kwyt te raak
> nie, het jy?
>
> You probably do not have anything better to do than mouth off about
> senseless things, do you?
>
> Logic
>
> Judge Death wrote in message
> news:9cf4rb$sgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> because newbies are clueless...
>>
>> its logical...
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:fh4met85su84ino914sbta5m9s4ej9bl37@4ax.com...
>>> On Sat, 28 Apr 2001 20:34:11 +0200, "Logic"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>
>>> Waarom skryf jy in HTML Logic?
>>>
>>> Dave
>>
>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41408 is 'n antwoord op boodskap #41376] So, 29 April 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Judge Death  is tans af-lyn  Judge Death
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
oh you racist shit!

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3aebeda9.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is presies wat n mens van Engelse mentaliteit kan verwag
>
> Reenen van Niekerk
> Logic wrote in message
> news:9cgmud$5ci$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Do you have a bone to pick with my culture? I will kick your lilly ass you
>> panzy!
>>
>> Gaan speel liewers op iemand anders se voorstoep jou aap, of nog beter
> gaan
>> speel op die treinspoor. Jy het duidelik nie gelees wat ek geskryf het nie
>> en het ook duidelik geen lus in jou om konstruktiewe kommentaar daarop te
>> lewer nie. Ek raak nie maklik kwaad nie, maar mense soos jy maak my sommer
>> net eenvoudig die moer in met sulke tjol.
>>
>> Moet my nie kwalik neem as ek jou ignoreer nie.
>>
>> Lekker dag
>> Logic
>>
>> Judge Death wrote in message
>> news:9cf4qi$r7t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> haven't you got some dead animal to braai or sumtin???
>>>
>>> "Logic" wrote in message
>>> news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons
> Vryheidsdag
>> te
>>> gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
>>> meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis
mos
>> nou
>>> stukkend, dink jy nie so nie?
>>>
>>> Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en
> kwyl
>>> terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te
> sien
>>> wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
>>> tweegatgeit.
>>>
>>> Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op
>> druk.
>>> Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
>>>
>>> Dis sleg!!!
>>>
>>> Logic
>>>
>>
>
Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41409 is 'n antwoord op boodskap #41372] So, 29 April 2001 21:19 Na vorige boodskap
Judge Death  is tans af-lyn  Judge Death
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Logic" skryf in boodskap news:9cgmud$5ci$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Do you have a bone to pick with my culture? I will kick your lilly ass you
> panzy!

yeah... i hate you little afrs....

> Gaan speel liewers op iemand anders se voorstoep jou aap, of nog beter gaan
> speel op die treinspoor. Jy het duidelik nie gelees wat ek geskryf het nie
> en het ook duidelik geen lus in jou om konstruktiewe kommentaar daarop te
> lewer nie. Ek raak nie maklik kwaad nie, maar mense soos jy maak my sommer
> net eenvoudig die moer in met sulke tjol.

dont get angry... i'm just pulling your leg...

> Moet my nie kwalik neem as ek jou ignoreer nie.

k then...

> Lekker dag
> Logic

heh... yeah you too..

> Judge Death wrote in message
> news:9cf4qi$r7t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> haven't you got some dead animal to braai or sumtin???
>>
>> "Logic" wrote in message
>> news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons
Vryheidsdag
> te
>> gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
>> meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos
> nou
>> stukkend, dink jy nie so nie?
>>
>> Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
>> terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
>> wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
>> tweegatgeit.
>>
>> Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op
> druk.
>> Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
>>
>> Dis sleg!!!
>>
>> Logic
>>
>
Vorige onderwerp: Sneeu Naby.
Volgende onderwerp: Ontstellende nuus oor Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:06:59 MGT 2024