Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die mafia - was Re: Spot Check
Re: Die mafia - was Re: Spot Check [boodskap #41073] Do, 19 April 2001 11:19 na volgende boodskap
M-Web Mail  is tans af-lyn  M-Web Mail
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Danielle wrote:

>> Hoekom wil jy Afrikaans leer?
>
> Hy MOET net. Dis waarvoor hy betaal word!!
> Ons het die mafia se hulp ingeroep om teen die kanadese gediertes en
> trawante te help baklei!
>
> Sorry John, I just couldn't resist saying this. :-)

No problem Danielle, *BUT*
Qual è il suo indirizzo? What is your address?

> And thanks for standing up for me. I really appreciated it.

Prego. (You are welcome)
Re: Die mafia - was Re: Spot Check [boodskap #41099 is 'n antwoord op boodskap #41073] Do, 19 April 2001 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:efcsdt842oia3hb45ipinqimeaubl5l6rp@4ax.com...

> Ons het die mafia se hulp ingeroep om teen die kanadese gediertes en
> trawante te help baklei!

Ja, en in die Twintiger jare het ons ook die Komministe se hulp ingeroep om
teen die gediertes en trawante te help baklei. Onthou julle nog die goeie ou
Twintiger jare? Ek ook nie.

Wie gaan ons volgende keer vra?
Dit hang seker af wie vra, of hoe?
Re: Die mafia - was Re: Spot Check [boodskap #41100 is 'n antwoord op boodskap #41073] Do, 19 April 2001 16:34 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
John Hamill skryf in boodskap news:nahtdt0cl6h619bpgla6p2cb9pte4pr8sg@4ax.com...

> Prego. (You are welcome)

Nada problema. (you are also welcome)
Vorige onderwerp: PAC uitlatings gevaarlik
Volgende onderwerp: Re: Die toring van Babel - was Re: Spot Check
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:31:23 MGT 2024