Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April
Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #40978] So, 15 April 2001 12:54 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".

Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
Daar is weliswaar genoeg politici.

Wonder maar net.

Logic
Re: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #40992 is 'n antwoord op boodskap #40978] So, 15 April 2001 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Logic wrote...

> Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
> dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
>
> Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
> Daar is weliswaar genoeg politici.
>
> Wonder maar net.
>
> Logic

Ja, dit laat my ook wonder waarom die "es-ei-bie-sie" en die "ei-en-sie" so
'n ophef daarvan maak. Ek bedoel, dit is tragies genoeg wat gebeur het,
maar dit is nie ongewoon dat 20 - 30 mense in 'n busongeluk op die paaie
sterf nie. Waarom word daar dan nie ook so 'n groot ophef gemaak nie?

Ek het veral gedink hulle gaan effens oorboord toe die volgende aand se SABC
nuusberig begin het met die eerste paar strofes van Nkosi sikelele.

Ek kry so half die indruk dat die politici die voorval verwelkom, omdat
hulle nou politieke munt daaruit kan slaan.

Kris
Re: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #41000 is 'n antwoord op boodskap #40992] Ma, 16 April 2001 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hier is julle 100% reg.
Politiek wil hieruit munt slaan en dan "score" die sokkerwêreld ook
natuurlik daaruit. Meer as R1.5 miljoen is alreeds ingesamel. Daardie arme
agterblywendes sal hopenlik R10 elk op die party kry om te eet en koebaai.
Niemand sal verder weet wat aangaan nie. Die ergste wat kan gebeur is nog `n
vakansiedag.

Frikkie

Kris skryf in boodskap news:3ada0df3_3@batman.vip-za.com...
> Logic wrote...
>
>> Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
>> dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
>>
>> Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
>> Daar is weliswaar genoeg politici.
>>
>> Wonder maar net.
>>
>> Logic
>
> Ja, dit laat my ook wonder waarom die "es-ei-bie-sie" en die "ei-en-sie" so
> 'n ophef daarvan maak. Ek bedoel, dit is tragies genoeg wat gebeur het,
> maar dit is nie ongewoon dat 20 - 30 mense in 'n busongeluk op die paaie
> sterf nie. Waarom word daar dan nie ook so 'n groot ophef gemaak nie?
>
> Ek het veral gedink hulle gaan effens oorboord toe die volgende aand se SABC
> nuusberig begin het met die eerste paar strofes van Nkosi sikelele.
>
> Ek kry so half die indruk dat die politici die voorval verwelkom, omdat
> hulle nou politieke munt daaruit kan slaan.
>
> Kris
>
Re: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #41020 is 'n antwoord op boodskap #41000] Ma, 16 April 2001 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy is reg oor die vakansiedag ding. :o)

bye
Logic

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9be8lp$i7k$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is julle 100% reg.
> Politiek wil hieruit munt slaan en dan "score" die sokkerwêreld ook
> natuurlik daaruit. Meer as R1.5 miljoen is alreeds ingesamel. Daardie arme
> agterblywendes sal hopenlik R10 elk op die party kry om te eet en koebaai.
> Niemand sal verder weet wat aangaan nie. Die ergste wat kan gebeur is nog `n
> vakansiedag.
>
> Frikkie
>
>
>
>
> Kris wrote in message
news:3ada0df3_3@batman.vip-za.com...
>> Logic wrote...
>>
>>> Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
>>> dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
>>>
>>> Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
>>> Daar is weliswaar genoeg politici.
>>>
>>> Wonder maar net.
>>>
>>> Logic
>>
>> Ja, dit laat my ook wonder waarom die "es-ei-bie-sie" en die "ei-en-sie" so
>> 'n ophef daarvan maak. Ek bedoel, dit is tragies genoeg wat gebeur het,
>> maar dit is nie ongewoon dat 20 - 30 mense in 'n busongeluk op die paaie
>> sterf nie. Waarom word daar dan nie ook so 'n groot ophef gemaak nie?
>>
>> Ek het veral gedink hulle gaan effens oorboord toe die volgende aand se SABC
>> nuusberig begin het met die eerste paar strofes van Nkosi sikelele.
>>
>> Ek kry so half die indruk dat die politici die voorval verwelkom, omdat
>> hulle nou politieke munt daaruit kan slaan.
>>
>> Kris
>>
>
Re: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #41038 is 'n antwoord op boodskap #40978] Di, 17 April 2001 14:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien was daar die mense bang daar sou weer 'n vertrapping wees by die
seremonie - daarom het hulle maar weggebly.
Weet iemand waar die heilige water vandaan kom of wie dit maak?
Annette

Logic wrote in message ...
> Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
> dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
>
> Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
> Daar is weliswaar genoeg politici.
>
> Wonder maar net.
>
> Logic
>
Vorige onderwerp: SOKKER EN SA
Volgende onderwerp: Afrikaans op Loftus:) Riaan!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:00:45 MGT 2024