Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die verlede vreet ons op
Die verlede vreet ons op [boodskap #40829] Sa, 07 April 2001 22:29 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nada ek Magnus Malan se stuk aan die Waarheidskomissie gelees het, het ek
iets besef wat ek al lankal weet. Ons land lewe so verdomp in die verlede,
dat ons (veral die swart mense) bereid is om ons toekoms te verbrand om net
die verlede te kan onthou.

Nou moet jy jouself vra hoekom is die swart mense so naarstigtelik uit
daarop om die verlede te herroep?

Dis eenvoudig:

1) Die ANC herinner almal daaraan om herverkiesing te verseker
2) Die swart ideoloe herroep die verlede om hulle sogenaamde morele
staanplek in die wereld te verklaar.
3) Dis jammerlik al waarop swart Afrika kan trots wees, die sogenaamde
suksesvolle revolusie teen die wit heersers in Suid Afrika. Hulle vergeet
egter heel gemaklik dat dit nie die ANC se swak terroriste was wat ons laat
oorgee het nie, dit was ons eie wit broers en susters in Europa wat ons
seergemaak het, soos net jou eie bloed jou kan seermaak. 'n Tipiese rugsteek
verhaal.

Die swart Afrika, kry ook hulle mag deur die konstante wan voorstelling van
Apartheids doelstellings aan meestal oningeligte liberale westerlinge wat
net iets soek om hulleself mee besig te hou. Westerlinge het nou maar
eenmaal daai swakheid om mense van ander rasse jammer te kry by geleentheid.
Veral as dit hulle internet politieke agendas bevorder.

As ons nie sanksies teen ons gehad het nie, het ons die ANC lag lag aan sy
kort krulletjies opgetel en uit die kontinent uitgesmyt.

Ek herhaal weer wat ek in 'n vorige "post" gesê het. Ons moet nog nie te
trots wees op die nuwe Suid Afrika nie. Die spreekwoordelike popo het 20
jaar later eers die waaier getref in Zimbabwe. Vandag juis hoor ek hoe die
mense in die Noord Provinsie vra vir dieselfde land onderskepping soos in
Zimbabwe.

"It aint over till the fat lady sings"

Die geskiedenis het ons al telke male (in afrika se geval elke keer) geleer
dat net omdat die wêreld dink iets moet SO wees, dit nie noodwendig SO gaan
werk nie. Die weste is baie skuldig daaraan.

Dit is tyd dat Afrika se swartes wys dat iets in hulle steek. Ek ken so paar
swart mense wat regtig die pas kan volhou, maar van die meerderheid is ek
nie so seker nie.

Sodra die meerderheid nie kry wat hy wil hê nie (en dit is waar die gevaar
vir ons land lê) raak hy lus vir 'n "struggle" en wil dan net alles wat wit
is, insluitend die arme wolke in die lug moor.

Hier is 'n gedagte om aan te kou. Sê nou maar ons gee al dit wit bewoonde
grond aan swartes en ruil plekke met hulle. Wat dink jy is die kans dat die
wit mense weer bo gaan uitkom en die swart mense in Afrika, nie maar weer
gaan skreeu dat ons rasiste is nie, en dan net eenvoudig weer wil plek ruil
nie?

Ons kan net nie hier wen nie. Miskien het ons broeders en susters in Amerika
en Europa dit voor ons besef. Miskien moet ons maar goed vat en voertsek
soos die ANC wil hê en dan die hele Afrika vir die swart mense los. Dan kan
hulle mos maar doen wat hulle wil, of hoe?

Sodra 'n wit man iets reg doen in Afrika, wil een of ander Afrikaan dit hê!
As dit rasisties klink, laat dit dan maar so klink. Ten minste is dit die
waarheid. En die waarheid is baie meer belangrik as watse oortuigings jy ook
al mag hê!

So lekker dag en lekker slaap

Goeie nag
Logic
Re: Die verlede vreet ons op [boodskap #40836 is 'n antwoord op boodskap #40829] So, 08 April 2001 15:30 Na vorige boodskap
Antonio  is tans af-lyn  Antonio
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Nou moet jy jouself vra hoekom is die swart mense so naarstigtelik uit
daarop om die verlede te herroep?"

Tensy jy dom is kan, jy jou eie vraag beantwoord!

"Logic" schrieb im Newsbeitrag
news:9ao4al$stc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nada ek Magnus Malan se stuk aan die Waarheidskomissie gelees het, het ek
> iets besef wat ek al lankal weet. Ons land lewe so verdomp in die verlede,
> dat ons (veral die swart mense) bereid is om ons toekoms te verbrand om net
> die verlede te kan onthou.
>
> Nou moet jy jouself vra hoekom is die swart mense so naarstigtelik uit
> daarop om die verlede te herroep?
>
> Dis eenvoudig:
>
> 1) Die ANC herinner almal daaraan om herverkiesing te verseker
> 2) Die swart ideoloe herroep die verlede om hulle sogenaamde morele
> staanplek in die wereld te verklaar.
> 3) Dis jammerlik al waarop swart Afrika kan trots wees, die sogenaamde
> suksesvolle revolusie teen die wit heersers in Suid Afrika. Hulle vergeet
> egter heel gemaklik dat dit nie die ANC se swak terroriste was wat ons laat
> oorgee het nie, dit was ons eie wit broers en susters in Europa wat ons
> seergemaak het, soos net jou eie bloed jou kan seermaak. 'n Tipiese rugsteek
> verhaal.
>
> Die swart Afrika, kry ook hulle mag deur die konstante wan voorstelling van
> Apartheids doelstellings aan meestal oningeligte liberale westerlinge wat
> net iets soek om hulleself mee besig te hou. Westerlinge het nou maar
> eenmaal daai swakheid om mense van ander rasse jammer te kry by geleentheid.
> Veral as dit hulle internet politieke agendas bevorder.
>
> As ons nie sanksies teen ons gehad het nie, het ons die ANC lag lag aan sy
> kort krulletjies opgetel en uit die kontinent uitgesmyt.
>
> Ek herhaal weer wat ek in 'n vorige "post" gesê het. Ons moet nog nie te
> trots wees op die nuwe Suid Afrika nie. Die spreekwoordelike popo het 20
> jaar later eers die waaier getref in Zimbabwe. Vandag juis hoor ek hoe die
> mense in die Noord Provinsie vra vir dieselfde land onderskepping soos in
> Zimbabwe.
>
> "It aint over till the fat lady sings"
>
> Die geskiedenis het ons al telke male (in afrika se geval elke keer) geleer
> dat net omdat die wêreld dink iets moet SO wees, dit nie noodwendig SO gaan
> werk nie. Die weste is baie skuldig daaraan.
>
> Dit is tyd dat Afrika se swartes wys dat iets in hulle steek. Ek ken so paar
> swart mense wat regtig die pas kan volhou, maar van die meerderheid is ek
> nie so seker nie.
>
> Sodra die meerderheid nie kry wat hy wil hê nie (en dit is waar die gevaar
> vir ons land lê) raak hy lus vir 'n "struggle" en wil dan net alles wat wit
> is, insluitend die arme wolke in die lug moor.
>
> Hier is 'n gedagte om aan te kou. Sê nou maar ons gee al dit wit bewoonde
> grond aan swartes en ruil plekke met hulle. Wat dink jy is die kans dat die
> wit mense weer bo gaan uitkom en die swart mense in Afrika, nie maar weer
> gaan skreeu dat ons rasiste is nie, en dan net eenvoudig weer wil plek ruil
> nie?
>
> Ons kan net nie hier wen nie. Miskien het ons broeders en susters in Amerika
> en Europa dit voor ons besef. Miskien moet ons maar goed vat en voertsek
> soos die ANC wil hê en dan die hele Afrika vir die swart mense los. Dan kan
> hulle mos maar doen wat hulle wil, of hoe?
>
> Sodra 'n wit man iets reg doen in Afrika, wil een of ander Afrikaan dit hê!
> As dit rasisties klink, laat dit dan maar so klink. Ten minste is dit die
> waarheid. En die waarheid is baie meer belangrik as watse oortuigings jy ook
> al mag hê!
>
> So lekker dag en lekker slaap
>
> Goeie nag
> Logic
>
Vorige onderwerp: Re: Archives: April 5, 1901
Volgende onderwerp: Re: PUBLIC STATEMENTS BY THE ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:03:20 MGT 2024