Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » optrede by hof
optrede by hof [boodskap #40787] Do, 05 April 2001 17:30 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
word vir die moord op n swartman.

Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.

Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.

Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos

Reenen van Niekerk
Re: optrede by hof [boodskap #40788 is 'n antwoord op boodskap #40787] Do, 05 April 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carlos  is tans af-lyn  Carlos
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
'ons witmense'
"Reenen van Niekerk" schrieb im Newsbeitrag
news:3accab7e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
> word vir die moord op n swartman.
>
> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>
> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.
>
> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: optrede by hof [boodskap #40789 is 'n antwoord op boodskap #40787] Do, 05 April 2001 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dalk moet die wittes dit doen en kyk wat gebeur. Kan dalk net intessant
wees.
Bob

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3accab7e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
> word vir die moord op n swartman.
>
> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>
> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.
>
> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: optrede by hof [boodskap #40800 is 'n antwoord op boodskap #40787] Vr, 06 April 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die 'Racist Boer' platkaat was amusant. Probeer jy nou 'n blanke
skeldnaam op 'n plakaat sit ... Dum de Dum!

In elk geval - daardie idiote gaan nou kry waarvoor hulle gesoek het -
en in die proses ook weer heelwat ammunisie vir die ANC en sy trawante
gegee.

Reenen van Niekerk wrote:
>
> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
> word vir die moord op n swartman.
>
> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>
> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.
>
> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>
> Reenen van Niekerk
Re: optrede by hof [boodskap #40801 is 'n antwoord op boodskap #40787] Vr, 06 April 2001 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Reenen van Niekerk skryf...

> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
> word vir die moord op n swartman.
>


Eienaardig, maar daar is in gisteraand se SAUK Nuus vir die eerste keer
genoem dat die swart laaities besig was om te "poach" op die plaas.
Voorheen is daar net gesê dat hulle op die plaas "gejag" het. Met ander
woorde, hulle was besig met "affirmative hunting"...

Op dié wyse is die indruk gelaat dat hulle heeltemal onskuldig was. Ek wil
hoegenaamd nie die aksies van die wit rugbyspelers goedpraat nie, maar dit
wys net hoe die media probeer om die prentjie skeef te trek wanneer daar
gerapporteer word oor sake soos dié.

Kris
Re: optrede by hof [boodskap #40803 is 'n antwoord op boodskap #40801] Vr, 06 April 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het al voorheen gehoor dat hulle sonder die toestemming van die
plaaseienaar op die plaas gejag het, en blykbaar al voorheen gewaarsku was.

Dit gee die mense nog steeds nie die reg om die kind te vermoor nie.
Wonder wat het van die hond geword?
Annette

Kris wrote in message ...
> Reenen van Niekerk skryf...
>
>> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
>> word vir die moord op n swartman.

>
>
> Eienaardig, maar daar is in gisteraand se SAUK Nuus vir die eerste keer
> genoem dat die swart laaities besig was om te "poach" op die plaas.
> Voorheen is daar net gesê dat hulle op die plaas "gejag" het. Met ander
> woorde, hulle was besig met "affirmative hunting"...
>
> Op dié wyse is die indruk gelaat dat hulle heeltemal onskuldig was. Ek wil
> hoegenaamd nie die aksies van die wit rugbyspelers goedpraat nie, maar dit
> wys net hoe die media probeer om die prentjie skeef te trek wanneer daar
> gerapporteer word oor sake soos dié.
>
> Kris
>
Re: optrede by hof [boodskap #40812 is 'n antwoord op boodskap #40803] Sa, 07 April 2001 04:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
nou onlangs het die weermag (wit of swart oudjies?) mense geskiet
in die Kruger wildtuin, die witouens was besig met studies dink
ek, sover ek kan onthou is hulle doodgeskiet, help my as ek
verkeerd is. Daar was nie eintlik 'n ho-ha oor gemaak nie.
Volgens die weermag het die soldate gedink die ander mense was
wilddiewe, kan iemand van dié geval onthou. Ek sou sê dit het in
die jaar gebeur.

--

"Annette" wrote in message
: Ek het al voorheen gehoor dat hulle sonder die toestemming van
die
Re: optrede by hof [boodskap #40814 is 'n antwoord op boodskap #40800] Sa, 07 April 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
HULLE IS NOG NIE SKULDIG GEVIND NIE,
WAT VAN DIE OU WAT PER ONGELUK N 12 JARIGE GESKIET HET?
NIEMAND WEET WAT DIE OMSTANDIG WAS NIE, OORDEEL EERS WANNEER DIE SAAK
AFGEHANDEL IS

"Lou" skryf in boodskap news:3ACD7F37.A721879B@lous.zzn.com...
> Die 'Racist Boer' platkaat was amusant. Probeer jy nou 'n blanke
> skeldnaam op 'n plakaat sit ... Dum de Dum!
>
> In elk geval - daardie idiote gaan nou kry waarvoor hulle gesoek het -
> en in die proses ook weer heelwat ammunisie vir die ANC en sy trawante
> gegee.
>
> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
>> word vir die moord op n swartman.
>>
>> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
>> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
>> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>>
>> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
>> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.
>>
>> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>>
>> Reenen van Niekerk
Re: optrede by hof [boodskap #40825 is 'n antwoord op boodskap #40787] Sa, 07 April 2001 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is belangrik om te onthou dat die ANC (ondangs sy eie tirade teen ander
partye wat dieselfde doen) met hierdie situasie vrek baie Internasionale
publisiteit geniet.

CNN het daagliks nuus hieroor. Die arme mense in Amerika is teen die tyd
seker al rasend van bekommernis oor die arme swart mense hier in Suid Afrika
wat so deur die wit mense voor die voet van kant gemaak word in die strate.

Buiten nou die leeus en die ander goggas wat die arme swart mense so opvreet
op 'n gereelde grondslag is dit dan nou ook nog die wit vel wat hulle
uitmoor.

Shame.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3accab7e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
> word vir die moord op n swartman.
>
> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>
> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.
>
> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: optrede by hof [boodskap #40844 is 'n antwoord op boodskap #40814] Ma, 09 April 2001 06:12 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg Koos - ek het presies gedoen waarvoor ek altyd ander beskuldig.
Somtyds kan ek ook maar lekker stupid wees.

Dink dit i styd dat die nie-nie-blankes ook begin toi toi as hulel 'n
moord as rassisties sien - maar dan - ons is heeltemalte gevrek.

koos wrote:
>
> HULLE IS NOG NIE SKULDIG GEVIND NIE,
> WAT VAN DIE OU WAT PER ONGELUK N 12 JARIGE GESKIET HET?
> NIEMAND WEET WAT DIE OMSTANDIG WAS NIE, OORDEEL EERS WANNEER DIE SAAK
> AFGEHANDEL IS
> "Lou" wrote in message
> news:3ACD7F37.A721879B@lous.zzn.com...
>> Die 'Racist Boer' platkaat was amusant. Probeer jy nou 'n blanke
>> skeldnaam op 'n plakaat sit ... Dum de Dum!
>>
>> In elk geval - daardie idiote gaan nou kry waarvoor hulle gesoek het -
>> en in die proses ook weer heelwat ammunisie vir die ANC en sy trawante
>> gegee.
>>
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>
>>> Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat
> verhoor
>>> word vir die moord op n swartman.
>>>
>>> Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek
> sit
>>> en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as
> daar
>>> n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.
>>>
>>> Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes
> aangaan
>>> wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf
> word.
>>>
>>> Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos
>>>
>>> Reenen van Niekerk
Vorige onderwerp: Meer mense nodig op CNN forum.
Volgende onderwerp: Noordelike Provinsie Moord Saak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:56:54 MGT 2024