Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oppikoppi !
Oppikoppi ! [boodskap #40694] Do, 29 Maart 2001 08:41 na volgende boodskap
Roofkyker  is tans af-lyn  Roofkyker
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die laaste keer dat hulle dit gaan hou op die Koppie.

Wie almal met kultuur sien ek daar?
------------------------------------------------------------ ----------------
-------------------------------------
LOW PRIORITY IF RECEIVED FROM 'ROOFKYKER', BUT DO NOT IGNORE
------------------------------------------------------------ ----------------
-------------------------------------

this email was sent to you by heinrich

email any questions, comments or deaththreats to
kc...@africamail.com
Re: Oppikoppi ! [boodskap #40714 is 'n antwoord op boodskap #40694] Vr, 30 Maart 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Roofkyker wrote:
>
> Die laaste keer dat hulle dit gaan hou op die Koppie.
>

Hoe so - gaan dit skuif of is dit die laaste keer wat hulel Oppikoppie
hou?
Re: Oppikoppi ! [boodskap #40722 is 'n antwoord op boodskap #40714] Vr, 30 Maart 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.oppikoppi.co.za of www.artslink.co.za (News Text Search for
"oppikoppi).

TJ
Re: Oppikoppi ! [boodskap #40726 is 'n antwoord op boodskap #40694] Vr, 30 Maart 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die koppi is 'n bietjie ver van hier, maar hierdie naweek, op Stellenbosch,
is daar 'n groot Afrikaanse Gebeurtenis.
Annette

Roofkyker wrote in message ...
> Die laaste keer dat hulle dit gaan hou op die Koppie.
>
> Wie almal met kultuur sien ek daar?
> ------------------------------------------------------------ --------------- -
> -------------------------------------
> LOW PRIORITY IF RECEIVED FROM 'ROOFKYKER', BUT DO NOT IGNORE
> ------------------------------------------------------------ --------------- -
> -------------------------------------
>
> this email was sent to you by heinrich
>
> email any questions, comments or deaththreats to
> kc...@africamail.com
>
Re: Oppikoppi ! [boodskap #40741 is 'n antwoord op boodskap #40714] Ma, 02 April 2001 05:26 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit skuif Fonteiendal toe in PTA

"Lou" skryf in boodskap news:3AC43037.A4BB8FE5@lous.zzn.com...
>
>
> Roofkyker wrote:
>>
>> Die laaste keer dat hulle dit gaan hou op die Koppie.
>>
>
> Hoe so - gaan dit skuif of is dit die laaste keer wat hulel Oppikoppie
> hou?
Vorige onderwerp: Re: Anoniem - was Re: êrens hier...
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:38:12 MGT 2024