Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40377] Ma, 19 Maart 2001 08:51 na volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2001 07:35:53 +0200, "Jonas" wrote:

> Wanneer publiseer Cronin sy "Little Red Book"?

Se my gou, ou Jonas, weet jy wie is Neruda?

En hoe sou jy se verskil wat Cronin hier se met wat M.T. Steyn sou
gese het?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40392 is 'n antwoord op boodskap #40377] Ma, 19 Maart 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Ferdi dat ek nie weet nie en nie belangstel nie - ek weet egter wie
Cronin is. Weet jy?

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abcc81b.4364696@news.icon.co.za...
> On Mon, 19 Mar 2001 07:35:53 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
> Se my gou, ou Jonas, weet jy wie is Neruda?
>
> En hoe sou jy se verskil wat Cronin hier se met wat M.T. Steyn sou
> gese het?
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40437 is 'n antwoord op boodskap #40392] Di, 20 Maart 2001 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2001 20:15:17 +0200, "Jonas" wrote:

ammer Ferdi dat ek nie weet nie en nie belangstel nie - ek weet
egter wie
> Cronin is. Weet jy?

As jy nie weet nie, hoekom reageer jy so? Dan praat jy mos uit
onkunde?

En ja ek weet presies wie Jeremy Cronin is.

Het JY geweet dat hy een van SA se beste digters is?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40448 is 'n antwoord op boodskap #40437] Di, 20 Maart 2001 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Ferdi - ek het nie tyd om te bepaal of dit so is nie. Daar is sommige
wat ook reken dat ET (AWB-faam) 'n goeie digter en orator is. Maar in beide
gevalle (Cronin en ET) maak dit wat hulle nastreef my siek, darom sal hulle
my verskoon indien ek nie na hulle kunssinnige sy wil waardeer nie.
Dit is my punt ou "Ferdi".

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac024ae.2985184@news.icon.co.za...
> On Mon, 19 Mar 2001 20:15:17 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> > Cronin is. Weet jy?
>
> As jy nie weet nie, hoekom reageer jy so? Dan praat jy mos uit
> onkunde?
>
> En ja ek weet presies wie Jeremy Cronin is.
>
> Het JY geweet dat hy een van SA se beste digters is?
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40468 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 21 Maart 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi )

On Tue, 20 Mar 2001 20:42:01 +0200, "Jonas" wrote:

> Jammer Ferdi - ek het nie tyd om te bepaal of dit so is nie. Daar is sommige
> wat ook reken dat ET (AWB-faam) 'n goeie digter en orator is.

He, he,,, ja, sure.

Maar in beide
> gevalle (Cronin en ET) maak dit wat hulle nastreef my siek, darom sal hulle
> my verskoon indien ek nie na hulle kunssinnige sy wil waardeer nie.

So volle demokrasiet maak jou siek?
Dit maak jou siek as iemand se 'n leier is slegs 'n leier as hy met
die nodige nederigheid na sy volgelinge luister en hulle beste belange
dien en nie sy eie nie?

Want dit is wat Cronin in die gedig sê......

> Dit is my punt ou "Ferdi".>

Jou punt verward.
Is dit dat jy nie tyd het om 'n gedig te lees nie?
Is dit dat die demokrasie - soos hierbo uiteengesit - jou siek maak?
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40473 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 22 Maart 2001 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi (of wat jou tweede identiteit werklik is) - ek het nie tyd om 'n gedig
te lees van 'n ou wie sovjet kommunisme ondersteun nie. Deel van die
demokrasie is dat ek ook 'n keuse kan maak - of het jy vergeet...
wrote in message
news:3abac5cc.24995327@newshost.freemail.absa.co.za...
> On Tue, 20 Mar 2001 20:42:01 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> is sommige
>> wat ook reken dat ET (AWB-faam) 'n goeie digter en orator is.
>
> He, he,,, ja, sure.
>
> gevalle (Cronin en ET) maak dit wat hulle nastreef my siek, darom sal hulle
>> my verskoon indien ek nie na hulle kunssinnige sy wil waardeer nie.
>
>
> So volle demokrasiet maak jou siek?
> Dit maak jou siek as iemand se 'n leier is slegs 'n leier as hy met
> die nodige nederigheid na sy volgelinge luister en hulle beste belange
> dien en nie sy eie nie?
>
> Want dit is wat Cronin in die gedig sê......
>
>
>
> Jou punt verward.
> Is dit dat jy nie tyd het om 'n gedig te lees nie?
> Is dit dat die demokrasie - soos hierbo uiteengesit - jou siek maak?
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40484 is 'n antwoord op boodskap #40473] Do, 22 Maart 2001 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Mar 2001 04:38:50 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdi (of wat jou tweede identiteit werklik is) - ek het nie tyd om 'n gedig
> te lees van 'n ou wie sovjet kommunisme ondersteun nie. Deel van die
> demokrasie is dat ek ook 'n keuse kan maak - of het jy vergeet...

Ek dink nie jy het 'n baie goeie begrip van demokrasie nie, ou Jonas
(of wie anders jy ookal is).

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40495 is 'n antwoord op boodskap #40484] Do, 22 Maart 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote:
>
> Ek dink nie jy het 'n baie goeie begrip van demokrasie nie, ou Jonas
> (of wie anders jy ookal is).

"A democracy is a sheep and two wolves deciding on what to have for lunch.
Freedom is a well armed sheep contesting the results of the decision."
Benjamin Franklin
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40545 is 'n antwoord op boodskap #40484] Sa, 24 Maart 2001 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Issie - jy weet nie wat dit is nie. Er...

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abed74c.10924282@news.icon.co.za...
> On Thu, 22 Mar 2001 04:38:50 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> 'n gedig
>> te lees van 'n ou wie sovjet kommunisme ondersteun nie. Deel van die
>> demokrasie is dat ek ook 'n keuse kan maak - of het jy vergeet...
>
> Ek dink nie jy het 'n baie goeie begrip van demokrasie nie, ou Jonas
> (of wie anders jy ookal is).
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40553 is 'n antwoord op boodskap #40377] Sa, 24 Maart 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi )

On Sat, 24 Mar 2001 08:11:11 +0200, "Jonas" wrote:

> Issie - jy weet nie wat dit is nie. Er...

Ja wel ou Jonas jy het hier begin met 'n "knee jerk" reaksie oor
Cronin en in die verloop van omtrent 'n week te kenne gegee dat jy
niks weet van elke liewe aspek van wat Cronin geskryf het.

Want sien, Cronin is 'n kommunis en jy is geleer dat kommuniste sleg
is. En dat hulle almal dieselfde is. Van Mao deur Castro tot by
Cronin.
Intussen..... is daar Leniniste, Staliniste, Maoiste, Trotskyiste,
Sosialiste, ou kommuniste, nuwe kommuniste. Daar was in, se nou maar
1980, kommuniste in Moskou en kommuniste in Rome. Kommuniste in
Beijing en kommuniste in Parys.

Baie van hulle het nie met mekaar gepraat nie, so groot was die
verskille.

En weet jy hoekom het ons vandag nie-rassisme in on grondwet
ingeskryf? (Dis nou wat my en jou beskerm teen rassisme.) Omdat die
Suid-Afrikaanse kommuniste dit daar ingedra het. Al die pad daarvoor
baklei.

By the way, dis nie ek wat so se nie, dit die Afrikaanse politieke
wetenskaplikes aan die Afrikaanse universiteite (en ander). Ek haal
hulle maar net aan.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40570 is 'n antwoord op boodskap #40377] So, 25 Maart 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ou" Ferdi - jammer. Ek dink ek weet meer van die 2 onderwerpe wat jy
aanraak as wat ek laat deurskemer. Die onderwerpe synde te wees die
oorsprong van ons grondwet sowel as die oorsprong van Suid-Afrikaanse
kommunisme.
As ek nie van varkvleis hou nie, dan hou ek nie van varkvleis nie. Of die
varke nou mekaar se dinges met klippe gegooi het, en of die varke saam
geslaap het. Ek hou nie van varkvleis nie. Dieselfde van wanaangepasde mense
wat hulle vergryp het aan die kommunisme. Daar wat my betref is nou 'n
klompie wat met rede kan verskoning vra vir hulle sondes - en jy praat hulle
goed ou Ferdie? En jy ou Ferdietjie het dit klein oor apartheid?

wrote in message
news:3abdd5e5.10626615@newshost.freemail.absa.co.za...
> On Sat, 24 Mar 2001 08:11:11 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
> Ja wel ou Jonas jy het hier begin met 'n "knee jerk" reaksie oor
> Cronin en in die verloop van omtrent 'n week te kenne gegee dat jy
> niks weet van elke liewe aspek van wat Cronin geskryf het.
>
> Want sien, Cronin is 'n kommunis en jy is geleer dat kommuniste sleg
> is. En dat hulle almal dieselfde is. Van Mao deur Castro tot by
> Cronin.
> Intussen..... is daar Leniniste, Staliniste, Maoiste, Trotskyiste,
> Sosialiste, ou kommuniste, nuwe kommuniste. Daar was in, se nou maar
> 1980, kommuniste in Moskou en kommuniste in Rome. Kommuniste in
> Beijing en kommuniste in Parys.
>
> Baie van hulle het nie met mekaar gepraat nie, so groot was die
> verskille.
>
> En weet jy hoekom het ons vandag nie-rassisme in on grondwet
> ingeskryf? (Dis nou wat my en jou beskerm teen rassisme.) Omdat die
> Suid-Afrikaanse kommuniste dit daar ingedra het. Al die pad daarvoor
> baklei.
>
> By the way, dis nie ek wat so se nie, dit die Afrikaanse politieke
> wetenskaplikes aan die Afrikaanse universiteite (en ander). Ek haal
> hulle maar net aan.
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40577 is 'n antwoord op boodskap #40377] So, 25 Maart 2001 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi )

On Sun, 25 Mar 2001 19:07:15 +0200, "Jonas" wrote:

> "Ou" Ferdi - jammer. Ek dink ek weet meer van die 2 onderwerpe wat jy
> aanraak as wat ek laat deurskemer. Die onderwerpe synde te wees die
> oorsprong van ons grondwet sowel as die oorsprong van Suid-Afrikaanse
> kommunisme.

So lig die wereld in met jou wysheid.
Vertel wat jy weet.

(Of is jy ook een van daai wat graag vertel hoeveel hulle weet maar
nooit se dit wat hulle weet nie?)

> As ek nie van varkvleis hou nie, dan hou ek nie van varkvleis nie. Of die
> varke nou mekaar se dinges met klippe gegooi het, en of die varke saam
> geslaap het. Ek hou nie van varkvleis nie. Dieselfde van wanaangepasde mense
> wat hulle vergryp het aan die kommunisme. Daar wat my betref is nou 'n
> klompie wat met rede kan verskoning vra vir hulle sondes - en jy praat hulle
> goed ou Ferdie? En jy ou Ferdietjie het dit klein oor apartheid?

Jy argumenteer uiters vreemd. Jy begin 'n kwessie van rede met 'n
stelling oor smaak.

Uiteindelik gaan jy oor na 'n konklusie wat poseer as een wat op rede
gegrond is. Intussen is dit bloot die oorspronklike stelling wat maar
bloot 'n uitspraak van smaak is, maar nou verder saamgesleep is deur
'n mindere uitstorting van woorde.

Dis nie redevoering nie...
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40580 is 'n antwoord op boodskap #40377] Ma, 26 Maart 2001 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Ferdi - is dit nie jy wat mans uitskel as "cross dressers" en "vet" nie.
Jou siametiese tweeling (Gloudina) sou miskien nie hiermee saamstem nie. Om
mans uit te skel as "vet" is 'n vroue-ding. Mans se gewig pla hulle regtig
nie so veel nie. Ook, die "cross dressing"-ding is ietwat uit die kol -
tensy jyself eens gekwets was met so 'n belediging. So. jy is of skuins, of,
nie. Laasgenoemde sou beteken dat jy maar jou werklike naampie kan gebruik.
Is dit nie eienaardig waar ook al die kommuniste geheers het, demokrasie sy
gat gesien het. Maar (volgens Ferdi) was hulle verantwoordelik vir juis dit
die SA-grondwet? Is daar nog kwinkslae?

wrote in message
news:3abe48da.8847518@newshost.freemail.absa.co.za...
> On Sun, 25 Mar 2001 19:07:15 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> jy
>> aanraak as wat ek laat deurskemer. Die onderwerpe synde te wees die
>> oorsprong van ons grondwet sowel as die oorsprong van Suid-Afrikaanse
>> kommunisme.
>
> So lig die wereld in met jou wysheid.
> Vertel wat jy weet.
>
> (Of is jy ook een van daai wat graag vertel hoeveel hulle weet maar
> nooit se dit wat hulle weet nie?)
>
> Of die
>> varke nou mekaar se dinges met klippe gegooi het, en of die varke saam
>> geslaap het. Ek hou nie van varkvleis nie. Dieselfde van wanaangepasde mense
>> wat hulle vergryp het aan die kommunisme. Daar wat my betref is nou 'n
>> klompie wat met rede kan verskoning vra vir hulle sondes - en jy praat hulle
>> goed ou Ferdie? En jy ou Ferdietjie het dit klein oor apartheid?
>
> Jy argumenteer uiters vreemd. Jy begin 'n kwessie van rede met 'n
> stelling oor smaak.
>
> Uiteindelik gaan jy oor na 'n konklusie wat poseer as een wat op rede
> gegrond is. Intussen is dit bloot die oorspronklike stelling wat maar
> bloot 'n uitspraak van smaak is, maar nou verder saamgesleep is deur
> 'n mindere uitstorting van woorde.
>
> Dis nie redevoering nie...
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40592 is 'n antwoord op boodskap #40580] Ma, 26 Maart 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Mar 2001 06:27:58 +0200, "Jonas" wrote:

> Ou Ferdi - is dit nie jy wat mans uitskel as "cross dressers" en "vet" nie.
> Jou siametiese tweeling (Gloudina) sou miskien nie hiermee saamstem nie. Om
> mans uit te skel as "vet" is 'n vroue-ding. Mans se gewig pla hulle regtig
> nie so veel nie. Ook, die "cross dressing"-ding is ietwat uit die kol -
> tensy jyself eens gekwets was met so 'n belediging. So. jy is of skuins, of,
> nie. Laasgenoemde sou beteken dat jy maar jou werklike naampie kan gebruik.
> Is dit nie eienaardig waar ook al die kommuniste geheers het, demokrasie sy
> gat gesien het. Maar (volgens Ferdi) was hulle verantwoordelik vir juis dit
> die SA-grondwet? Is daar nog kwinkslae?

Nog 'n illustrasie van jou redenasie-vermoe?

In die eerste plek misquote jy my. Waarskynlik om jou bankrot-punt te
probeer ondersteun?

In die tweede plek, wat bied jy hier aan? 'n Paar reels belediging. En
dit nadat jy vertel het hoe baie jy weet!!

Jy redeneer dus soos jou gat, vertel dat jy baie weet maar bied geen
insig of selfs feite aan nie.

Wat bly oor...? 'n Windgat wat net kan beledig?

(N.S. Jou beledigings is ook maar flou.)

Om jou terug te bring na die oorspronklike punt - gaan kyk bietjie
wat se Cronin in sy gedig. Gaan kyk waarna verwys hy met daardie
gedig.
Laat ek jou clues gee - hy verwys direk na 'n Pablo Neruda gedig wat
vertel van die dinge wat 'n leier maak. Neruda was nie alleen een van
die vorige eeu se beste digters nie, maar ook 'n Chileense kommunis
(kalm bly Jonas, hy was ook 'n doodgewone mens).
Cronin "tackle" hom direk met sy gedig en kritiseer hom in fact omdat
hy die belangrike element van demokrasie uitgelaat het. Cronin maak
die punt dat na al die dinge, moet die leier eers leer om te luister
na sy mense en om nederig na hulle te luister. Slegs dan sal hy 'n
leier wees.

Goeie punt , ne? Maar wat nou gemaak in jou geval.....? Cronin is
dan 'n kommunis!! Horror of horrors!!

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40601 is 'n antwoord op boodskap #40592] Ma, 26 Maart 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Ferdi - ek stel nie belang in die gedig nie... Probeer jy dit op my
afdwing?
Nog ietsie - jy is waarskynlik verbonde aan een of ander akademiese
instelling waar jy jou kieks kry deur eerstejaars te bendruk. Wel, pel, dit
werk nie met my nie.
O ja, los my anatomie hier uit -weereens 'n deel wat net sekere "mans" sal
interesseer.

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac90aa6.7094244@news.icon.co.za...
> On Mon, 26 Mar 2001 06:27:58 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> "vet" nie.
>> Jou siametiese tweeling (Gloudina) sou miskien nie hiermee saamstem nie. Om
>> mans uit te skel as "vet" is 'n vroue-ding. Mans se gewig pla hulle regtig
>> nie so veel nie. Ook, die "cross dressing"-ding is ietwat uit die kol -
>> tensy jyself eens gekwets was met so 'n belediging. So. jy is of skuins, of,
>> nie. Laasgenoemde sou beteken dat jy maar jou werklike naampie kan gebruik.
>> Is dit nie eienaardig waar ook al die kommuniste geheers het, demokrasie sy
>> gat gesien het. Maar (volgens Ferdi) was hulle verantwoordelik vir juis dit
>> die SA-grondwet? Is daar nog kwinkslae?
>
> Nog 'n illustrasie van jou redenasie-vermoe?
>
> In die eerste plek misquote jy my. Waarskynlik om jou bankrot-punt te
> probeer ondersteun?
>
> In die tweede plek, wat bied jy hier aan? 'n Paar reels belediging. En
> dit nadat jy vertel het hoe baie jy weet!!
>
> Jy redeneer dus soos jou gat, vertel dat jy baie weet maar bied geen
> insig of selfs feite aan nie.
>
> Wat bly oor...? 'n Windgat wat net kan beledig?
>
> (N.S. Jou beledigings is ook maar flou.)
>
> Om jou terug te bring na die oorspronklike punt - gaan kyk bietjie
> wat se Cronin in sy gedig. Gaan kyk waarna verwys hy met daardie
> gedig.
> Laat ek jou clues gee - hy verwys direk na 'n Pablo Neruda gedig wat
> vertel van die dinge wat 'n leier maak. Neruda was nie alleen een van
> die vorige eeu se beste digters nie, maar ook 'n Chileense kommunis
> (kalm bly Jonas, hy was ook 'n doodgewone mens).
> Cronin "tackle" hom direk met sy gedig en kritiseer hom in fact omdat
> hy die belangrike element van demokrasie uitgelaat het. Cronin maak
> die punt dat na al die dinge, moet die leier eers leer om te luister
> na sy mense en om nederig na hulle te luister. Slegs dan sal hy 'n
> leier wees.
>
> Goeie punt , ne? Maar wat nou gemaak in jou geval.....? Cronin is
> dan 'n kommunis!! Horror of horrors!!
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40613 is 'n antwoord op boodskap #40601] Di, 27 Maart 2001 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jonas ou Ferdi werk by Beeld.

"Jonas" skryf in boodskap news:3abf84fe$0$225@hades.is.co.za...
> Ou Ferdi - ek stel nie belang in die gedig nie... Probeer jy dit op my
> afdwing?
> Nog ietsie - jy is waarskynlik verbonde aan een of ander akademiese
> instelling waar jy jou kieks kry deur eerstejaars te bendruk. Wel, pel, dit
> werk nie met my nie.
> O ja, los my anatomie hier uit -weereens 'n deel wat net sekere "mans" sal
> interesseer.
> "Ferdi " wrote in message
> news:3ac90aa6.7094244@news.icon.co.za...
>> On Mon, 26 Mar 2001 06:27:58 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>> > "vet" nie.
>>> Jou siametiese tweeling (Gloudina) sou miskien nie hiermee saamstem nie. Om
>>> mans uit te skel as "vet" is 'n vroue-ding. Mans se gewig pla hulle regtig
>>> nie so veel nie. Ook, die "cross dressing"-ding is ietwat uit die kol -
>>> tensy jyself eens gekwets was met so 'n belediging. So. jy is of skuins, of,
>>> nie. Laasgenoemde sou beteken dat jy maar jou werklike naampie kan gebruik.
>>> Is dit nie eienaardig waar ook al die kommuniste geheers het, demokrasie sy
>>> gat gesien het. Maar (volgens Ferdi) was hulle verantwoordelik vir juis dit
>>> die SA-grondwet? Is daar nog kwinkslae?
>>
>> Nog 'n illustrasie van jou redenasie-vermoe?
>>
>> In die eerste plek misquote jy my. Waarskynlik om jou bankrot-punt te
>> probeer ondersteun?
>>
>> In die tweede plek, wat bied jy hier aan? 'n Paar reels belediging. En
>> dit nadat jy vertel het hoe baie jy weet!!
>>
>> Jy redeneer dus soos jou gat, vertel dat jy baie weet maar bied geen
>> insig of selfs feite aan nie.
>>
>> Wat bly oor...? 'n Windgat wat net kan beledig?
>>
>> (N.S. Jou beledigings is ook maar flou.)
>>
>> Om jou terug te bring na die oorspronklike punt - gaan kyk bietjie
>> wat se Cronin in sy gedig. Gaan kyk waarna verwys hy met daardie
>> gedig.
>> Laat ek jou clues gee - hy verwys direk na 'n Pablo Neruda gedig wat
>> vertel van die dinge wat 'n leier maak. Neruda was nie alleen een van
>> die vorige eeu se beste digters nie, maar ook 'n Chileense kommunis
>> (kalm bly Jonas, hy was ook 'n doodgewone mens).
>> Cronin "tackle" hom direk met sy gedig en kritiseer hom in fact omdat
>> hy die belangrike element van demokrasie uitgelaat het. Cronin maak
>> die punt dat na al die dinge, moet die leier eers leer om te luister
>> na sy mense en om nederig na hulle te luister. Slegs dan sal hy 'n
>> leier wees.
>>
>> Goeie punt , ne? Maar wat nou gemaak in jou geval.....? Cronin is
>> dan 'n kommunis!! Horror of horrors!!
>>
>>
>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40615 is 'n antwoord op boodskap #40613] Di, 27 Maart 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet ek nederig om verskoning vra vir die akademici ... Wat is die man
se van ... Vanwaar sy indiepte kennis van die kommunisme - hy is seker daar
aangestel na die AB se val....

"Krokkie" skryf in boodskap news:3ac010db$0$223@hades.is.co.za...
> Jonas ou Ferdi werk by Beeld.
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3abf84fe$0$225@hades.is.co.za...
>> Ou Ferdi - ek stel nie belang in die gedig nie... Probeer jy dit op my
>> afdwing?
>> Nog ietsie - jy is waarskynlik verbonde aan een of ander akademiese
>> instelling waar jy jou kieks kry deur eerstejaars te bendruk. Wel, pel, dit
>> werk nie met my nie.
>> O ja, los my anatomie hier uit -weereens 'n deel wat net sekere "mans" sal
>> interesseer.
>> "Ferdi " wrote in message
>> news:3ac90aa6.7094244@news.icon.co.za...
>>> On Mon, 26 Mar 2001 06:27:58 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>> >> "vet" nie.
>>>> Jou siametiese tweeling (Gloudina) sou miskien nie hiermee saamstem nie. Om
>>>> mans uit te skel as "vet" is 'n vroue-ding. Mans se gewig pla hulle regtig
>>>> nie so veel nie. Ook, die "cross dressing"-ding is ietwat uit die kol -
>>>> tensy jyself eens gekwets was met so 'n belediging. So. jy is of skuins, of,
>>>> nie. Laasgenoemde sou beteken dat jy maar jou werklike naampie kan gebruik.
>>>> Is dit nie eienaardig waar ook al die kommuniste geheers het, demokrasie sy
>>>> gat gesien het. Maar (volgens Ferdi) was hulle verantwoordelik vir juis dit
>>>> die SA-grondwet? Is daar nog kwinkslae?
>>>
>>> Nog 'n illustrasie van jou redenasie-vermoe?
>>>
>>> In die eerste plek misquote jy my. Waarskynlik om jou bankrot-punt te
>>> probeer ondersteun?
>>>
>>> In die tweede plek, wat bied jy hier aan? 'n Paar reels belediging. En
>>> dit nadat jy vertel het hoe baie jy weet!!
>>>
>>> Jy redeneer dus soos jou gat, vertel dat jy baie weet maar bied geen
>>> insig of selfs feite aan nie.
>>>
>>> Wat bly oor...? 'n Windgat wat net kan beledig?
>>>
>>> (N.S. Jou beledigings is ook maar flou.)
>>>
>>> Om jou terug te bring na die oorspronklike punt - gaan kyk bietjie
>>> wat se Cronin in sy gedig. Gaan kyk waarna verwys hy met daardie
>>> gedig.
>>> Laat ek jou clues gee - hy verwys direk na 'n Pablo Neruda gedig wat
>>> vertel van die dinge wat 'n leier maak. Neruda was nie alleen een van
>>> die vorige eeu se beste digters nie, maar ook 'n Chileense kommunis
>>> (kalm bly Jonas, hy was ook 'n doodgewone mens).
>>> Cronin "tackle" hom direk met sy gedig en kritiseer hom in fact omdat
>>> hy die belangrike element van demokrasie uitgelaat het. Cronin maak
>>> die punt dat na al die dinge, moet die leier eers leer om te luister
>>> na sy mense en om nederig na hulle te luister. Slegs dan sal hy 'n
>>> leier wees.
>>>
>>> Goeie punt , ne? Maar wat nou gemaak in jou geval.....? Cronin is
>>> dan 'n kommunis!! Horror of horrors!!
>>>
>>>
>>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>>
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40618 is 'n antwoord op boodskap #40615] Di, 27 Maart 2001 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling (Grilling)

> Dan moet ek nederig om verskoning vra vir die akademici ... Wat is die man
> se van ... Vanwaar sy indiepte kennis van die kommunisme - hy is seker daar
> aangestel na die AB se val....
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40620 is 'n antwoord op boodskap #40601] Di, 27 Maart 2001 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Mar 2001 20:04:25 +0200, "Jonas" wrote:

> Ou Ferdi - ek stel nie belang in die gedig nie... Probeer jy dit op my
> afdwing?

Maar ou Jonas, JY het dan gereageer op die pos van Cronin se gedig!!!!

> Nog ietsie - jy is waarskynlik verbonde aan een of ander akademiese
> instelling waar jy jou kieks kry deur eerstejaars te bendruk. Wel, pel, dit
> werk nie met my nie.
> O ja, los my anatomie hier uit -weereens 'n deel wat net sekere "mans" sal
> interesseer.

Jonas, twee dinge.
1. Wanneer vertel jy my nou van al die dinge wat jy weet van
kommunisme en sosialisme ens.
2. Hou op om by my aan te le. Ek stel nie in jou belang nie. OK?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40621 is 'n antwoord op boodskap #40618] Di, 27 Maart 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Mar 2001 07:44:06 +0200, "Krokkie" wrote:

> Ferdi Greyling (Grilling)

Ja ou Krokkie. Die telefoniste wat skuil agter die vals naam.

Se nou wie is jy ook Krokkie. Of het jy nie die guts nie......hmmmm?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40622 is 'n antwoord op boodskap #40615] Di, 27 Maart 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Mar 2001 06:41:55 +0200, "Jonas" wrote:

> Dan moet ek nederig om verskoning vra vir die akademici ... Wat is die man
> se van ... Vanwaar sy indiepte kennis van die kommunisme - hy is seker daar
> aangestel na die AB se val....

Ou Jonas, ek kyk bloot wat om my aangaan. Ek vra vrae en ek dink oor
antwoorde. Probeer dit 'n slag.

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40623 is 'n antwoord op boodskap #40621] Di, 27 Maart 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Noem my sommer Pieter

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac45a1c.1784372@news.icon.co.za...
> On Tue, 27 Mar 2001 07:44:06 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>
>
> Ja ou Krokkie. Die telefoniste wat skuil agter die vals naam.
>
> Se nou wie is jy ook Krokkie. Of het jy nie die guts nie......hmmmm?
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40625 is 'n antwoord op boodskap #40623] Di, 27 Maart 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:

> Noem my sommer Pieter

Pieter wie en waar werk jy?

(Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40626 is 'n antwoord op boodskap #40625] Di, 27 Maart 2001 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd by
die huis in PTA.

(Het jy al jou haarstyl verander)

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac16d09.6630524@news.icon.co.za...
> On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>
> Pieter wie en waar werk jy?
>
> (Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40628 is 'n antwoord op boodskap #40626] Di, 27 Maart 2001 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd by
> die huis in PTA.
>
> (Het jy al jou haarstyl verander)
>

A, Pieter, nou verstaan ek. Jy is 'n haarkapper watmense se hare by hulle huise
doen.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40629 is 'n antwoord op boodskap #40626] Di, 27 Maart 2001 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Pieter wie?
En watse werk doen jy?
Waar werk jy?
Vir wie werk jy?

('n Mens moet mos kan vat wat jy uitdeel, of hoe?)

On Tue, 27 Mar 2001 13:05:02 +0200, "Krokkie" wrote:

> Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd by
> die huis in PTA.
>
> (Het jy al jou haarstyl verander)
>
>
>
> "Ferdi " wrote in message
> news:3ac16d09.6630524@news.icon.co.za...
>> On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:

>> > Pieter wie en waar werk jy?

>> (Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )

>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>
>

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40630 is 'n antwoord op boodskap #40629] Di, 27 Maart 2001 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat het ek uitgedeel ? Jy verkondig mos altyd self die wie,wat en waar
van jouself.

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac49020.15613047@news.icon.co.za...
>
> Pieter wie?
> En watse werk doen jy?
> Waar werk jy?
> Vir wie werk jy?
>
> ('n Mens moet mos kan vat wat jy uitdeel, of hoe?)
>
>
>
> On Tue, 27 Mar 2001 13:05:02 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>> Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd by
>> die huis in PTA.
>>
>> (Het jy al jou haarstyl verander)
>>
>>
>>
>> "Ferdi " wrote in message
>> news:3ac16d09.6630524@news.icon.co.za...
>>> On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>>>
>>> Pieter wie en waar werk jy?
>
>>> (Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )
>
>>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40631 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 27 Maart 2001 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jou siametiese tweeling (Gloudina)

Wel, wel, wel. 'n Neologisme in Afrikaans, by mykool. Is dit nou 'n siamese
tweeling wat ook
simmetries is, of is dit maar net nog 'n bewys dat
sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
met kundigheid en oordeel te gebruik nie. Ek
praat nou van die generasie wat grootgeword
het met die mite dat die "Rooies" agter alles
sit, 'n generasie wat gewillig was om as die
stooges van die C.I.A. op die grense van SA
te veg vir ou Jonas Savimbi.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40632 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 27 Maart 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - ek het nog nie, soos jy, myself a skenner op enige terrein bekend
gemaak nie. Dis nie nodig nie - ek het nie jou of julle erkenning nodig nie.
Leë blikke jy weet...
Wat ek wel weet is dat ek nie skaam is vir my mense nie. Al sou ek met hulle
verskil. Wanneer dit jou pas beskik jy klaarblyklik oor die patentereg om te
besluit wie is reg en wie verkeerd is. Wie is nou die ware patriot, en wie
nie. Ongelukkig ken ek jou tipe goed genoeg. Jy sien ek weet wie jy is en
hoe min jy jou eie mense werklik geag het - jy gebruik bloot apartheid as 'n
deursigtige rede waarom jy dan kwansuis nie 'n boer kan wees nie. En,
wanneer in 'n hoek gedryf, dan is jy die Kanadese burger met Frans as tweede
taal... Ietwat siek as jy my vra.
Elkeen wat jou manewales op hierdie NG dopgehou het weet hou dun jou
patriotisme werklik is.
Ek dink ek moet jou lot in die hande van Danielle laat - sy slyp jou ou
tannie....
skryf in boodskap news:3AC0C1B5.FBEC777B@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Jou siametiese tweeling (Gloudina)
>
> Wel, wel, wel. 'n Neologisme in Afrikaans, by mykool. Is dit nou 'n siamese
> tweeling wat ook
> simmetries is, of is dit maar net nog 'n bewys dat
> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
> met kundigheid en oordeel te gebruik nie. Ek
> praat nou van die generasie wat grootgeword
> het met die mite dat die "Rooies" agter alles
> sit, 'n generasie wat gewillig was om as die
> stooges van die C.I.A. op die grense van SA
> te veg vir ou Jonas Savimbi.
>
> Gloudina
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40633 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 27 Maart 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jammer - ek het nog nie, soos jy, myself a skenner op enige terrein bekend
> gemaak nie.

"Skenner", Jonas. Watter soort insek is dit? Of bedoeljy nou "kenner"?
Jy gaan dan natuurlik dadelik voort en verklaar jou 'n kenner
van wie "Afrikaner" mag wees en wie nie Afrikaner mag
wees nie. Dieselfde ou terroriste-taktiek wat jou soort
in die apartheidsdae gevoer het. Gelukkig, Jonas, gelukkig
is daardie dae nou oor, en word jou soort sommer net
uitgelag of anders beveg in die Afrikanerkringe wat lyk dit
my nou die toon aangee in die Afrikaner-kultuur. Dis nou
as ek opinies oor Afrikaner-sake op byvoorbeeld sites
op MWeb lees..

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40641 is 'n antwoord op boodskap #40623] Wo, 28 Maart 2001 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3ac06516$0$226@hades.is.co.za...
> "Ferdi " wrote in message
>> On Tue, 27 Mar 2001 07:44:06 +0200, "Krokkie" wrote:
>> > Ja ou Krokkie. Die telefoniste wat skuil agter die vals naam.
>> Se nou wie is jy ook Krokkie. Of het jy nie die guts nie......hmmmm?
> Noem my sommer Pieter

pieter, jy is 'n poes!

--
Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site - fresh articles every day, South African news, international
news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
MSN messenger: rrc...@hotmail.com
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40642 is 'n antwoord op boodskap #40626] Wo, 28 Maart 2001 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3ac0738b$0$231@hades.is.co.za...
> "Ferdi " wrote in message
>> On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:
>> > Pieter wie en waar werk jy?
>> (Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )
> Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd by
> die huis in PTA.
> (Het jy al jou haarstyl verander)

pieter, jy is ook maar 'n lafaard...

--
Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site - fresh articles every day, South African news, international
news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
MSN messenger: rrc...@hotmail.com
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40644 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit was nogal lekker om saam ou Jonas Savimbi en sy manne te werk by Quito
Carnaval.(Spel) Jy "speel" met sulke lekker "speelgoed" en alles is in elk
geval 'n bordspel waaraan uitvoering gegee word. So terwyl ons jou suster in
PTA beskerm het het jy in Kanada gesit en poep ruik oor jou eie
verbitterheid oor die werk wat jy nooit in SA aangebied was nie.

skryf in boodskap news:3AC0C1B5.FBEC777B@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Jou siametiese tweeling (Gloudina)
>
> Wel, wel, wel. 'n Neologisme in Afrikaans, by mykool. Is dit nou 'n siamese
> tweeling wat ook
> simmetries is, of is dit maar net nog 'n bewys dat
> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
> met kundigheid en oordeel te gebruik nie. Ek
> praat nou van die generasie wat grootgeword
> het met die mite dat die "Rooies" agter alles
> sit, 'n generasie wat gewillig was om as die
> stooges van die C.I.A. op die grense van SA
> te veg vir ou Jonas Savimbi.
>
> Gloudina
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40645 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou ons weet jy is 'n man

"Danielle" skryf in boodskap news:1tk2ctoteqe5n6p4dqumuj62bniscbrn0m@4ax.com...
> On Tue, 27 Mar 2001 19:47:15 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
>> Ek dink ek moet jou lot in die hande van Danielle laat - sy slyp jou ou
>> tannie....
>
> LOL!
> Jonas, net een vragie wat ek hoop jy sal antwoord - van dag een af,
> het jy nog nooit vir een oomblik geglo dat ek 'n man is nie. Wat het
> my weggegee of waar het ek opgeslip? Ek het dan so hard probeer sob> :-))
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40646 is 'n antwoord op boodskap #40641] Wo, 28 Maart 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gaan werk eerder aan jou site dit het nog baie werk nodig. En terloops hoe
kan jy iemand iets noem wat jy elke dag en nag jag?

"Darth Mel" skryf in boodskap news:99rjka$d1o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Krokkie" wrote in message
> news:3ac06516$0$226@hades.is.co.za...
>> "Ferdi " wrote in message
>>> On Tue, 27 Mar 2001 07:44:06 +0200, "Krokkie" wrote:
>>> >> Ja ou Krokkie. Die telefoniste wat skuil agter die vals naam.
>>> Se nou wie is jy ook Krokkie. Of het jy nie die guts nie......hmmmm?
>> Noem my sommer Pieter
>
> pieter, jy is 'n poes!
>
> --
> Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site - fresh articles every day, South African news, international
> news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
> MSN messenger: rrc...@hotmail.com
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40647 is 'n antwoord op boodskap #40642] Wo, 28 Maart 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou praat jy Afrikaans , nie bietjie te laag vir jou nie soutstring ?

"Darth Mel" skryf in boodskap news:99rjm3$d1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Krokkie" wrote in message
> news:3ac0738b$0$231@hades.is.co.za...
>> "Ferdi " wrote in message
>>> On Tue, 27 Mar 2001 12:03:01 +0200, "Krokkie" wrote:
>>> >> Pieter wie en waar werk jy?
>>> (Of laat jou lafhartigheid jou nie toe nie...? )
>> Ek het 'n "mobile office" , maar eintlik is dit die meeste van die tyd
> by
>> die huis in PTA.
>> (Het jy al jou haarstyl verander)
>
> pieter, jy is ook maar 'n lafaard...
>
> --
> Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site - fresh articles every day, South African news, international
> news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
> MSN messenger: rrc...@hotmail.com
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40648 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My insae oor wie afrikaners is of nie behoort jou nie te pla nie - jy het
jouself lankal reeds hiervan verwyder. Lees maar gerus op M-web - dis die
naaste wat jy aan die onderwerp kan/wil kom. Jou soort, terwyl ons tipeer,
was van meetaf verfoeilik gewees. Terwyl jy in die RSA was het jy agter die
engelse se voorskote weggekruip, en nou het jy nog verder weggehardloop.
Nee, daardie ou klompie wat hulle as die sg. leiers tans beskou word eintlik
uitgelag. Hulle is lakeie van die ANC/SAKP/COSATU soos jouself. Jy het
terwyl jou standpunt plaaslik kon maak, dit ook nie gedoen nie. Nou staan jy
en keffer op die kantlyn....
skryf in boodskap news:3AC0E126.6DBFF1E3@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Jammer - ek het nog nie, soos jy, myself a skenner op enige terrein bekend
>> gemaak nie.
>
> "Skenner", Jonas. Watter soort insek is dit? Of bedoeljy nou "kenner"?
> Jy gaan dan natuurlik dadelik voort en verklaar jou 'n kenner
> van wie "Afrikaner" mag wees en wie nie Afrikaner mag
> wees nie. Dieselfde ou terroriste-taktiek wat jou soort
> in die apartheidsdae gevoer het. Gelukkig, Jonas, gelukkig
> is daardie dae nou oor, en word jou soort sommer net
> uitgelag of anders beveg in die Afrikanerkringe wat lyk dit
> my nou die toon aangee in die Afrikaner-kultuur. Dis nou
> as ek opinies oor Afrikaner-sake op byvoorbeeld sites
> op MWeb lees..
>
> Gloudina
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40649 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Danielle - "Ek dink ek moet jou lot in die hande van Danielle laat -
hy/sy slyp jou ou
tannie...."
In elk geval - slyp voort.... ; -))

"Danielle" skryf in boodskap news:1tk2ctoteqe5n6p4dqumuj62bniscbrn0m@4ax.com...
> On Tue, 27 Mar 2001 19:47:15 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
>> Ek dink ek moet jou lot in die hande van Danielle laat - sy slyp jou ou
>> tannie....
>
> LOL!
> Jonas, net een vragie wat ek hoop jy sal antwoord - van dag een af,
> het jy nog nooit vir een oomblik geglo dat ek 'n man is nie. Wat het
> my weggegee of waar het ek opgeslip? Ek het dan so hard probeer sob> :-))
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40650 is 'n antwoord op boodskap #40622] Wo, 28 Maart 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Ferdi Greyling
Nou dat ek weet wie jy is kan ek seker vir jou kom kuier. Dan kan jy my
persoonlik beledig en dan vat ons dat daar ... Jy is mos 'n man, of hoe?

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac55a5c.1848838@news.icon.co.za...
> On Tue, 27 Mar 2001 06:41:55 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> die man
>> se van ... Vanwaar sy indiepte kennis van die kommunisme - hy is seker daar
>> aangestel na die AB se val....
>
> Ou Jonas, ek kyk bloot wat om my aangaan. Ek vra vrae en ek dink oor
> antwoorde. Probeer dit 'n slag.
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40651 is 'n antwoord op boodskap #40650] Wo, 28 Maart 2001 05:23 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jonas jy sal hom nooit op kantoor kry as jy daar aan kom nie, hy sal so 6
seemyl straat af gehardloop het.

"Jonas" skryf in boodskap news:3ac16db3$0$228@hades.is.co.za...
> Ou Ferdi Greyling
> Nou dat ek weet wie jy is kan ek seker vir jou kom kuier. Dan kan jy my
> persoonlik beledig en dan vat ons dat daar ... Jy is mos 'n man, of hoe?
> "Ferdi " wrote in message
> news:3ac55a5c.1848838@news.icon.co.za...
>> On Tue, 27 Mar 2001 06:41:55 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>> > die man
>>> se van ... Vanwaar sy indiepte kennis van die kommunisme - hy is seker
> daar
>>> aangestel na die AB se val....
>>
>> Ou Jonas, ek kyk bloot wat om my aangaan. Ek vra vrae en ek dink oor
>> antwoorde. Probeer dit 'n slag.
>>
>>
>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>
Vorige onderwerp: Homo, en Lesbiennes
Volgende onderwerp: Tobie se psigose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:51:17 MGT 2024