Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans hoort by Nederlands
Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #24503] Ma, 05 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Rob, Jackie & Cha  is tans af-lyn  Rob, Jackie & Cha
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kyk na 'n uittreksel van die boek Afrikaans hoort by Nederlands op die
volgende website:
http:www.multiweb.nl/~ppve

Aanbeveel vir elkeen wat van sy moedertaal (Afrikaans) hou!
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40464 is 'n antwoord op boodskap #24503] Wo, 21 Maart 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina,

Wel, ik nodig jou dan ook maar uit op de koffie!!

Groeten van

Norbert uit Vlaanderen.

@home.com schreef:

> Sterrenkijker wrote:
>
>> "Maar, jongens,
>> dat is nu toch puur Nederlands!" Waarom hebben ze daar nou toch
>> een andere taal van gemaakt?
>
> Mens moet die hele saak teen die geskiedkundige agtergrond
> sien van die dekades na die Boere-oorlog. Veral na die Unie
> van SA in 1910 geskep is, was daar lewendige politieke
> bespreking oor =F3f Engels die enigste taal in byvoorbeeld die
> howe moes wees. Daarteen het die mense geveg wat die
> land as tweetalig wou sien. Maar hulle het verskil oor watter
> vorm die =E1nder taal moes wees. Een groep wou Nederlands
> in stand hou en versterk. Die ander groep het geen toekoms
> gesien vir die instandhouding van Nederlands nie, maar wou
> die status van "Afrikaans" verhewe tot die ander offisiële taal.
> Hierdie geveg tussen die voorstanders van Nederlands en die
> voorstanders van "Afrikaans" was somtyds heel bitter. Dit is
> byvoorbeeld om hierdie doel te bereik (Afrikaans se erkenning
> as 'n offisiële taal) dat Langenhoven tot die politiek toegetree
> het.
>
> Gloudina
>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40465 is 'n antwoord op boodskap #24503] Wo, 21 Maart 2001 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> Hallo, Gloudina,
>
> Wel, ik nodig jou dan ook maar uit op de koffie!!
>

Wel, ek bly effentjies te ver weg om net vir koffie
oor te kom. Wanneer drink julle koffie en wanneer
drink julle tee daar waar jy bly? In Suid-Afrika drink
mens tee in die middel van die oggend en koffie so
teen vier-uur. Dit was vir my baie snaaks toe ek die
eerste keer in Engeland kom om uit te vind dat hulle
net die omgekeerde doen.
Die vier-uur koffiedrink vorm 'n belangrike deel van
die Afrikaner-kultuur. Ek dink dit het te doen met die
feit dat in sekere dele van SA die siesta beoefen word,
veral onder die boere. Dis nou nadat die boere baie
vroeg in die oggend opgestaan het en dan (veral in die
hitte van die somer) 'n bietjie moet gaan rus in die koelte
van die huis voordat hulle, nadat hulle koffie gedrink het,
weer voortgaan met hulle plaaswerk totdat dit skemer
word.

Gloudina
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40506 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina,

Wel, ik heb niet de indruk dat in Vlaanderen de koffie als een apart
hoofdstuk van de dag in de voormiddag gebruikt wordt, behalve dan
een kleine "koffiepauze" zo rond 10 uur. Maar dat is gewoonlijk maar
kort.
In de namiddag echter, zo rond drie of vier uur, is een koffiepause
wél gebruikelijk en dan neemt men daar ook een paar koekjes of
een praline bij. Bij de boeren durft men dan wel vanouds wel een
boterham eten ook. Ja, 't is eigenlijk te lang werken zonder
tussendoor wat te eten, nietwaar. En als er bezoek is in de namiddag
dan is dit gebruik bij de mensen alhier vrij algemeen.
Ja, ik heb daarover gelezen dat zo'n thee- of koffiepauze in Zuid-
Afrika nog bijna een "instituut" is. Hier in Vlaanderen niet zo maar
toch wel vrij veel toegepast. Wij "doen" het gewoon zonder het
een traditie te vinden maar onze dag is niet verpest als wij die kof-
fiepauze een keertje missen. Ja, en eigenlijk is het, voor mij
althans, aangewezen om die koffiepauze niet te houden want daar
wordt je maar slakkevet van. Het schijnt dat jullie ook geen room bij
jullie koffie gieten zoals wij dat doen maar gewone melk. Is dat waar?
Als je hier koffie bestelt in een bar of café dan krijg je daar
gegarandeerd drie dingen bij: een paar klontjes suiker, een
speculaasje (kruidenkoek), en een klein potje melkroom. Die koffie
is gewoon .. koffie, dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
middag last van heeft.
Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
geweest. Dít was meer iets voor onze noorderburen. In Luxemburg en
in Noord-Frankrijk, of zelfs nog lager, in Frans Bretagne, gieten ze
zelfs nog een glaasje sterke drank bij hun koffie en dat noemen ze dan
een pousse-café. Ja, daar krijgen ze dan wel maagkanker van.
Wat we zoal bespreken bij die koffiepauze (of vieruurtje als het in de

namiddag plaatsvindt)? Nou, ik denk de gewone wereldproblemen die
dringend om een oplossing vragen. Waar zou zo'n koffiepauze anders
voor dienen, nietwaar?
Voilà, en beweer nu niet dat je hier helemaal niets meer op te
antwoorden hebt!

Met de beste groeten van

Norbert uit Vlaanderen

@home.com schreef:

> Sterrenkijker wrote:
>
>> Hallo, Gloudina,

>> Wel, ik nodig jou dan ook maar uit op de koffie!!

>
> Wel, ek bly effentjies te ver weg om net vir koffie
> oor te kom. Wanneer drink julle koffie en wanneer
> drink julle tee daar waar jy bly? In Suid-Afrika drink
> mens tee in die middel van die oggend en koffie so
> teen vier-uur. Dit was vir my baie snaaks toe ek die
> eerste keer in Engeland kom om uit te vind dat hulle
> net die omgekeerde doen.
> Die vier-uur koffiedrink vorm 'n belangrike deel van
> die Afrikaner-kultuur. Ek dink dit het te doen met die
> feit dat in sekere dele van SA die siesta beoefen word,
> veral onder die boere. Dis nou nadat die boere baie
> vroeg in die oggend opgestaan het en dan (veral in die
> hitte van die somer) 'n bietjie moet gaan rus in die koelte
> van die huis voordat hulle, nadat hulle koffie gedrink het,
> weer voortgaan met hulle plaaswerk totdat dit skemer
> word.
>
> Gloudina
>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40522 is 'n antwoord op boodskap #40506] Vr, 23 Maart 2001 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert schreef...
> Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
> altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
> geweest. Dít was meer iets voor onze noorderburen.

Ik drink zelfs nooit koffie. Ik zie trouwens een soort generatiekloof in het
koffie/thee-gebruik. Collega's boven de -pak 'm beet- 35 drinken allemaal
koffie, terwijl daaronder een flink percentage theedrinkers zitten.

Ik moet overigens vermelden dat ik thee alleen bij gebrek aan beter drink.
Naast koffie wordt op mijn werk alleen thee geschonken. Niet eens
chocolademelk, laat staan cola :(

Groeten,
Arthur
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40524 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
> smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
> middag last van heeft.

Wat bedoel jy hier met "raketten" ? Ek ken raket net as 'nraket waarmee
jy tennis speel.

> Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
> altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
> geweest.

Dis snaaks. Tee is 'n belangrike deel van die SA dag.Dis seker weens
die groot invloed van Engelse gewoontes
op die manier van doen in SA. En weens die bekombaarheid
van tee uit die Ooste veral nadat die Kaap deur Engeland
oorgeneem is. Hier in Noord-Amerika drink hulle amper
eksklusief "orange pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek
vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe."
Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer
jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die
woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals
"Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak,
is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek,
en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde
ding wat ons ook in Nederland gekry het, toe ons daar
"pannekoek" bestel het. Die SA pannekoek is eintlik 'n
crepe, is baie dun en kry eksklusief suiker en kaneel op.
(Die oumense het ook geglo dat mens pannekoek moet
bak wanneer dit reënerig is.) Ek het eintlik nog nooit die
tipiese SA pannekoek erens anders raakgeloop nie, want
in Frankryk is die crepe baie dunner en meer gekarameliseer.
As jy egter 'n Suid-Afrikaner se hart wil blymaak, gee vir
hom biltong en maak vir hom pannekoek.

Gloudina


>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40527 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Nederland is Rooibostee, heeltemaal die ding.

Gr. Rico

schreef in berichtnieuws 3ABB8A72.B0F0372C@home.com...
Sterrenkijker wrote:

> dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
> smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
> middag last van heeft.

Wat bedoel jy hier met "raketten" ? Ek ken raket net as 'nraket waarmee
jy tennis speel.

> Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
> altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
> geweest.

Dis snaaks. Tee is 'n belangrike deel van die SA dag.Dis seker weens
die groot invloed van Engelse gewoontes
op die manier van doen in SA. En weens die bekombaarheid
van tee uit die Ooste veral nadat die Kaap deur Engeland
oorgeneem is. Hier in Noord-Amerika drink hulle amper
eksklusief "orange pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek
vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe."
Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer
jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die
woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals
"Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak,
is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek,
en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde
ding wat ons ook in Nederland gekry het, toe ons daar
"pannekoek" bestel het. Die SA pannekoek is eintlik 'n
crepe, is baie dun en kry eksklusief suiker en kaneel op.
(Die oumense het ook geglo dat mens pannekoek moet
bak wanneer dit reënerig is.) Ek het eintlik nog nooit die
tipiese SA pannekoek erens anders raakgeloop nie, want
in Frankryk is die crepe baie dunner en meer gekarameliseer.
As jy egter 'n Suid-Afrikaner se hart wil blymaak, gee vir
hom biltong en maak vir hom pannekoek.

Gloudina

>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40530 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
'n Raket in NL is 'n vuurpyl (rocket). Ek dink die woord is in Afr ook
opgeneem met dieselfde betekenis.

Dries Venter

skryf in boodskap news:3ABB8A72.B0F0372C@home.com...
Sterrenkijker wrote:

> dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
> smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
> middag last van heeft.

Wat bedoel jy hier met "raketten" ? Ek ken raket net as 'nraket waarmee
jy tennis speel.

> Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
> altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
> geweest.

Dis snaaks. Tee is 'n belangrike deel van die SA dag.Dis seker weens
die groot invloed van Engelse gewoontes
op die manier van doen in SA. En weens die bekombaarheid
van tee uit die Ooste veral nadat die Kaap deur Engeland
oorgeneem is. Hier in Noord-Amerika drink hulle amper
eksklusief "orange pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek
vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe."
Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer
jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die
woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals
"Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak,
is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek,
en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde
ding wat ons ook in Nederland gekry het, toe ons daar
"pannekoek" bestel het. Die SA pannekoek is eintlik 'n
crepe, is baie dun en kry eksklusief suiker en kaneel op.
(Die oumense het ook geglo dat mens pannekoek moet
bak wanneer dit reënerig is.) Ek het eintlik nog nooit die
tipiese SA pannekoek erens anders raakgeloop nie, want
in Frankryk is die crepe baie dunner en meer gekarameliseer.
As jy egter 'n Suid-Afrikaner se hart wil blymaak, gee vir
hom biltong en maak vir hom pannekoek.

Gloudina

>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40537 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek vra jou nie met 'n raket tennis te speel nie.
Dit doen ons met 'n racket, gewoon net as Engels en ek glo nie die Vlamingen
het daat 'n Nederlands woord van gemaak nie.

'N raket is so 'n ding die naar die maan word afgeskiet.
Maar ook bomme!!

As ons oor 'n raket spreek, gaan dit meestal oor bomme.

Gr. Rico
schreef in berichtnieuws 3ABB8A72.B0F0372C@home.com...
Sterrenkijker wrote:

> dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
> smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
> middag last van heeft.

Wat bedoel jy hier met "raketten" ? Ek ken raket net as 'nraket waarmee
jy tennis speel.

> Wij gebruiken praktisch géén thee in Vlaanderen of in geheel België,
> altijd koffie. Thee is niet zo'n gebruik bij ons, eigenlijk nooit
> geweest.

Dis snaaks. Tee is 'n belangrike deel van die SA dag.Dis seker weens
die groot invloed van Engelse gewoontes
op die manier van doen in SA. En weens die bekombaarheid
van tee uit die Ooste veral nadat die Kaap deur Engeland
oorgeneem is. Hier in Noord-Amerika drink hulle amper
eksklusief "orange pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek
vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe."
Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer
jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die
woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals
"Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak,
is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek,
en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde
ding wat ons ook in Nederland gekry het, toe ons daar
"pannekoek" bestel het. Die SA pannekoek is eintlik 'n
crepe, is baie dun en kry eksklusief suiker en kaneel op.
(Die oumense het ook geglo dat mens pannekoek moet
bak wanneer dit reënerig is.) Ek het eintlik nog nooit die
tipiese SA pannekoek erens anders raakgeloop nie, want
in Frankryk is die crepe baie dunner en meer gekarameliseer.
As jy egter 'n Suid-Afrikaner se hart wil blymaak, gee vir
hom biltong en maak vir hom pannekoek.

Gloudina

>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40543 is 'n antwoord op boodskap #24503] Vr, 23 Maart 2001 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina,

Ha! Weet jij niet wat een raket is? Allee, meisken.. (euh, jij bent
toch 'n vrouw, eeh? Je naam eindigt vrouwelijk, maar het zou
natuurlijk anders kunnen zijn), een raket is zo'n ding waar ze
kunstmanen mee naar omhoog schieten, in het Engels een
"rocket" , in het Frans "une fusée" en in het Afrikaans een
"vuurpyl" ofte "missiel" (ja, ik heb me 'n klein woordenboekje
gekocht voor Zuid-Afrikaans). Hier in Vlaanderen (en ik denk
ook in Nederland) gebruiken we de term "raket" eveneens
voor dat ding waar je tennisballen mee wegslaat. "Raket"
heeft alhier dus twee betekenissen. Een vuurpijl kennen we
ook maar dat uitsluitend in verband met het vuurwerk op de
kermis of bij feestelijkheden of ook wel als een noodsignaal
voor andere schepen bij schipbreuk. Een raket is dus een grote
vuurpijl. Spreken van een raket in verband met tennis dan
zullen we in het Nederlands wél eerst uitmaken of de betekenis
ervan in zinsverband door de toehoorder eerst goed is begrepen
alvorens we dit woord enkelvoudig zullen gebruiken. Anders spreken
we van "tennisraket". Dus eens we begrepen hebben dat het over
het gebruik daarvan in het tennisspel hebben dan gebruiken we
gewoon het woord "raket". Een "raket", zonder meer, doet altijd
aan zo'n lanceertuig denken.

Met de beste (en beleefde) groeten van

Norbert uit Vlaanderen.

@home.com schreef:

> Sterrenkijker wrote:
>
>> dus niet zoals in Frankrijk zo'n aftreksel dat
>> smaakt naar brandstof voor raketten en waar je maag heel de na-
>> middag last van heeft.
>
> Wat bedoel jy hier met "raketten" ? Ek ken raket net as 'nraket waarmee
> jy tennis speel.
>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40544 is 'n antwoord op boodskap #40527] Vr, 23 Maart 2001 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geachte Gloudina,

Als JIJ mij vertelt hoe je 'n echte Zuidafrikaanse pannekoek maakt dan
ga ik jou verklappen hoe wij hier in Vlaanderen een echte Vlaamse
wafel bakken!

Met groeten van

Norbert uit Vlaanderen!

P.S.: 't Kan zijn, spijtig, dat ik er morgen en overmorgen niet ben.
Ik moet twee lange dagen werken. Sorry!
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40547 is 'n antwoord op boodskap #40543] Sa, 24 Maart 2001 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert schreef...
> Spreken van een raket in verband met tennis dan
> zullen we in het Nederlands wél eerst uitmaken of de betekenis
> ervan in zinsverband door de toehoorder eerst goed is begrepen
> alvorens we dit woord enkelvoudig zullen gebruiken. Anders spreken
> we van "tennisraket". Dus eens we begrepen hebben dat het over
> het gebruik daarvan in het tennisspel hebben dan gebruiken we
> gewoon het woord "raket". Een "raket", zonder meer, doet altijd
> aan zo'n lanceertuig denken.

Hoi Norbert, zeggen jullie in Vlaanderen echt "tennisraket"? Hier wordt het
uitgesproken als "tennisrekket" (de "i" in tennis en de tweede "e" in rekket
klinken hetzelfde, een "euh"-klank) of dus gewoon 'n "rekket". Verwarring is
dus uitgesloten.

Groeten,
Arthur
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40551 is 'n antwoord op boodskap #24503] Sa, 24 Maart 2001 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dries Venter wrote:

> 'n Raket in NL is 'n vuurpyl (rocket). Ek dink die woord is in Afr ook
> opgeneem met dieselfde betekenis.

Dierbaarheid, Dries. Ek sou dit nou nooit kon raainie. Maar dan, ek is nou
ook nie 'n raket-wetenskaplike
nie.

Gloudina

>
Re: Afrikaans hoort by Nederlands [boodskap #40552 is 'n antwoord op boodskap #40547] Sa, 24 Maart 2001 14:37 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Hoi Norbert, zeggen jullie in Vlaanderen echt "tennisraket"? Hier wordt het
> uitgesproken als "tennisrekket" (de "i" in tennis en de tweede "e" in rekket
> klinken hetzelfde, een "euh"-klank) of dus gewoon 'n "rekket". Verwarring is
> dus uitgesloten.
>
> Groeten,
> Arthur

Ja, wij zitten dan ook dichter bij het oorspronkelijke Franse woord :
raquette :-).

Groetjes,
Hilda.
Vorige onderwerp: Yahoo Clubs
Volgende onderwerp: Einde decennium 17% minder nationaal product door aids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:05:36 MGT 2024