Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » CDA na Midi
CDA na Midi [boodskap #4051] Ma, 23 Februarie 2004 18:23 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?

DD
Re: CDA na Midi [boodskap #4052 is 'n antwoord op boodskap #4051] Ma, 23 Februarie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:

>
> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>
> DD
>

Toemaar, ek het gekry:-)

DD
Re: CDA na Midi [boodskap #4054 is 'n antwoord op boodskap #4052] Ma, 23 Februarie 2004 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:hjhk30hp0o2jkd9km4u0ecdklcfsc4npve@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:
>
>>
>> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>>
>> DD
>>
>
> Toemaar, ek het gekry:-)
>
> DD
>

Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)


Lorinda
Re: CDA na Midi [boodskap #4062 is 'n antwoord op boodskap #4052] Di, 24 Februarie 2004 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD. Wat het jy gekry.
Ek het 'n "ding" met die naam "Konvertor" - hy konvert feitlik alles. (Wel -
nie regtig nie - daar is seker persoonlikhede wat nooit sal verander nie -
indien wel kon ek sekere mamparas is bruibare produkte omskep het...)
Re: CDA na Midi [boodskap #4074 is 'n antwoord op boodskap #4054] Vr, 27 Februarie 2004 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2004 22:07:46 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:hjhk30hp0o2jkd9km4u0ecdklcfsc4npve@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:
>>
>>>
>>> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> Toemaar, ek het gekry:-)
>>
>> DD
>>
>
> Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)
>
>
> Lorinda
>

O gonna! Skielik onthou ek dat Jonas ook gevra het!
Askies Jonas:-)
Ek sal nou gaan kyk wat ek gebruik het. Terwyl julle wag,
gebruik solank die tyd om my askies te implementeer:-)

DD
Re: CDA na Midi [boodskap #4075 is 'n antwoord op boodskap #4074] Vr, 27 Februarie 2004 18:42 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Feb 2004 20:24:26 +0200, DD wrote:


>>>
>>
>> Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> O gonna! Skielik onthou ek dat Jonas ook gevra het!
> Askies Jonas:-)
> Ek sal nou gaan kyk wat ek gebruik het. Terwyl julle wag,
> gebruik solank die tyd om my askies te implementeer:-)
>
> DD
>

Audio MP3 Converter. Ek sien ek het nie die
url gebêre nie, maar ek sal nou op 'n soekmasjien
kyk waar ek dit gekry het.

DD
Vorige onderwerp: Internet telefoon
Volgende onderwerp: Sagteware
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 14:20:50 MGT 2024