Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap van Constand
Boodskap van Constand [boodskap #40280] Vr, 16 Maart 2001 09:26 na volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Constand Viljoen tree uit.
Een van die dinge wat hy in die parlement in sy uittree-toespraak gese
het, is:

-------------------

Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
verdeeldheid van die verlede te oorbrug".

--------------------------

Ne^, Krokkie? Reenen? Dave? Koos?
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40283 is 'n antwoord op boodskap #40280] Vr, 16 Maart 2001 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Goei man die Constand Viljoen

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ab8dc01.6321011@news.icon.co.za...
>
> Constand Viljoen tree uit.
> Een van die dinge wat hy in die parlement in sy uittree-toespraak gese
> het, is:
>
> -------------------
>
> Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
> in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
> verdeeldheid van die verlede te oorbrug".
>
> --------------------------
>
> Ne^, Krokkie? Reenen? Dave? Koos?
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40284 is 'n antwoord op boodskap #40283] Vr, 16 Maart 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:

> Goei man die Constand Viljoen

So luister na hom.
Hy kan jou baie leer.
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40285 is 'n antwoord op boodskap #40280] Vr, 16 Maart 2001 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi " skryf in boodskap news:3ab8dc01.6321011@news.icon.co.za...

>
> Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
> in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
> verdeeldheid van die verlede te oorbrug".
>

Wat sal ons die steunpilare van so 'n brug maak. Soveel mense het al probeer
bou daaraan en ander matreiaal probeer gebruik, maar die vloed waters van
verdeeldheid wat gekom het was altyd nog baie sterk. Miskien moet ons maar
probeer om aan ons eie kante van die rivier te bly.

DA
_________________________________________
The Peter Principle:
In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
of incompetence; every post tends to be filled by an
employee incompetent to execute its duties.
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40286 is 'n antwoord op boodskap #40280] Vr, 16 Maart 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
versoenend se gat joune ook en die houtkoppe se gat ook

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ab8dc01.6321011@news.icon.co.za...
>
> Constand Viljoen tree uit.
> Een van die dinge wat hy in die parlement in sy uittree-toespraak gese
> het, is:
>
> -------------------
>
> Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
> in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
> verdeeldheid van die verlede te oorbrug".
>
> --------------------------
>
> Ne^, Krokkie? Reenen? Dave? Koos?
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40287 is 'n antwoord op boodskap #40284] Vr, 16 Maart 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
En vir jou nog meer

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
> On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>
> So luister na hom.
> Hy kan jou baie leer.
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40294 is 'n antwoord op boodskap #40286] Vr, 16 Maart 2001 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Mar 2001 13:09:01 +0200, "koos" wrote:

> versoenend se gat joune ook en die houtkoppe se gat ook

Druk die klokkie en die ding maak trieng. Keer op keer.
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40309 is 'n antwoord op boodskap #40287] Vr, 16 Maart 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
your poes krokkie

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763

"Krokkie" skryf in boodskap news:3ab20003$0$250@helios.is.co.za...
> En vir jou nog meer
>
>
>
> "Ferdi " wrote in message
> news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
>> On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>>
>> >
>> So luister na hom.
>> Hy kan jou baie leer.
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40326 is 'n antwoord op boodskap #40294] Vr, 16 Maart 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis altyd vir my so snaaks dat wanneer 'n ou aftree of uittree, hulle
skielik hierdie besadigde sienings omtrent dinge het.........

Of wanneer hulle in die kak is soos Eugene Terre'blanche..........

Constand was maar taamlik vol kak gewees 'n jaar of twee terug............
of hy skielik wys geword het of besadigd geword het? ................... ek
twyfel!!!!!!!!!

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ab521e2.4304110@news.icon.co.za...
> On Fri, 16 Mar 2001 13:09:01 +0200, "koos" wrote:
>
>
> Druk die klokkie en die ding maak trieng. Keer op keer.
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40329 is 'n antwoord op boodskap #40326] Sa, 17 Maart 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
darkangel[1]  is tans af-lyn  darkangel[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dit kan nie wees dat hy gat kruip nie, dalk sal Ferdi weet want hy hy het al
bruin ringe om die nek. Dis seker swaar om met iemand op jou nek te beweeg
Ferdi veral as jy al so diep in hulle gatte op gekruip is.

DA

"DB" skryf in boodskap news:3ab297f1.0@news1.mweb.co.za...
> Dis altyd vir my so snaaks dat wanneer 'n ou aftree of uittree, hulle
> skielik hierdie besadigde sienings omtrent dinge het.........
>
> Of wanneer hulle in die kak is soos Eugene Terre'blanche..........
>
> Constand was maar taamlik vol kak gewees 'n jaar of twee terug............
> of hy skielik wys geword het of besadigd geword het? ................... ek
> twyfel!!!!!!!!!
>
>
> "Ferdi " wrote in message
> news:3ab521e2.4304110@news.icon.co.za...
>> On Fri, 16 Mar 2001 13:09:01 +0200, "koos" wrote:
>>
>> >
>> Druk die klokkie en die ding maak trieng. Keer op keer.
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40346 is 'n antwoord op boodskap #40309] So, 18 Maart 2001 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Laerskool NG vir ou DA - waar hulle sy bek met seep kan was en sy
tikvingers met 'n geroeste minora lemmetjie kan afsny... Het jy nie meer
toegang tot toiletmure nie?

"Darth Mel" skryf in boodskap news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> your poes krokkie
>
> --
> Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site
> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
> ICQ # 58930763
> "Krokkie" wrote in message
> news:3ab20003$0$250@helios.is.co.za...
>> En vir jou nog meer
>>
>>
>>
>> "Ferdi " wrote in message
>> news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
>>> On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>>>
>>> >>
>>> So luister na hom.
>>> Hy kan jou baie leer.
>>>
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40352 is 'n antwoord op boodskap #40329] So, 18 Maart 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Mar 2001 08:48:53 +0200, "darkangel"
wrote:

> Dit kan nie wees dat hy gat kruip nie, dalk sal Ferdi weet want hy hy het al
> bruin ringe om die nek. Dis seker swaar om met iemand op jou nek te beweeg
> Ferdi veral as jy al so diep in hulle gatte op gekruip is.

Ou DA jy is so verward en histeries dat jy nie sense maak nie.
Met wie praat jy?
Op wie se boodskap reageer jy?
Wat se jy?
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40363 is 'n antwoord op boodskap #40309] Ma, 19 Maart 2001 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy praat mooi hoor !!

"Darth Mel" skryf in boodskap news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> your poes krokkie
>
> --
> Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site
> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
> ICQ # 58930763
> "Krokkie" wrote in message
> news:3ab20003$0$250@helios.is.co.za...
>> En vir jou nog meer
>>
>>
>>
>> "Ferdi " wrote in message
>> news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
>>> On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>>>
>>> >>
>>> So luister na hom.
>>> Hy kan jou baie leer.
>>>
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40365 is 'n antwoord op boodskap #40363] Ma, 19 Maart 2001 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
i speak english.... of course i talk nicely...

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763

"Krokkie" skryf in boodskap news:3ab58a7c$0$231@hades.is.co.za...
> Maar jy praat mooi hoor !!
>
>
>
>
> "Darth Mel" wrote in message
> news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> your poes krokkie
>>
>> --
>> Visit http://AdderleyStreet.co.za
>> Community site
>> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
>> ICQ # 58930763
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:3ab20003$0$250@helios.is.co.za...
>>> En vir jou nog meer
>>>
>>>
>>>
>>> "Ferdi " wrote in message
>>> news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
>>>> On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>>>>
>>>> >>>
>>>> So luister na hom.
>>>> Hy kan jou baie leer.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40375 is 'n antwoord op boodskap #40352] Ma, 19 Maart 2001 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac77cc8.4119676@news.icon.co.za...

> Ou DA jy is so verward en histeries dat jy nie sense maak nie.
> Met wie praat jy?
> Op wie se boodskap reageer jy?
> Wat se jy?
>
Seker oor ek self 'n swarte is dat ek nie sense maak. Ek is 'n ver regse
swarte wat glo ek bly uit die witman se pad en hy sal uit my pad bly.

DA
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40384 is 'n antwoord op boodskap #40283] Ma, 19 Maart 2001 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is hy 'n goeie man noudat hy uit die politiek is?:)))
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Goei man die Constand Viljoen
>
>
> "Ferdi " wrote in message
> news:3ab8dc01.6321011@news.icon.co.za...

>> Constand Viljoen tree uit.
>> Een van die dinge wat hy in die parlement in sy uittree-toespraak gese
>> het, is:

>> -------------------

>> Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
>> in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
>> verdeeldheid van die verlede te oorbrug".

>> --------------------------

>> Ne^, Krokkie? Reenen? Dave? Koos?





>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40385 is 'n antwoord op boodskap #40363] Ma, 19 Maart 2001 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ag om hemelsnaam, ignoreer asseblief tog net die vark. Hy soek heel
duidelik net aandag, maar beskik nie oor die intellek om dit op 'n beskaafde
en samehangende wyse te doen nie.

Krokkie skryf in boodskap news:3ab58a7c$0$231@hades.is.co.za...
> Maar jy praat mooi hoor !!
>
>
>
>
> "Darth Mel" wrote in message
> news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> your poes krokkie
>>
>> --
>> Visit http://AdderleyStreet.co.za
>> Community site
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40397 is 'n antwoord op boodskap #40280] Ma, 19 Maart 2001 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi

Wat is jou bedoeling om my naam in die lys te sit.

Siende jy beter weet wat my siening is ,hoekom lig jy my nie in nie.

Reenen

Ferdi skryf in boodskap news:3ab8dc01.6321011@news.icon.co.za...
>
> Constand Viljoen tree uit.
> Een van die dinge wat hy in die parlement in sy uittree-toespraak gese
> het, is:
>
> -------------------
>
> Maar hy het ook versoenend gesê die Afrikaner moet "meer nederig wees
> in ons interaksies en wedersydse respek en 'n verbintenis toon om die
> verdeeldheid van die verlede te oorbrug".
>
> --------------------------
>
> Ne^, Krokkie? Reenen? Dave? Koos?
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40398 is 'n antwoord op boodskap #40365] Ma, 19 Maart 2001 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is net jammer dat jy jou eie taal opfok.Gaan terug skool toe en leer
praat want jou woordeskat is uiters sleg.Dit is duidelik dat jy net n paar
woorde ken.

Reenen

Darth Mel skryf in boodskap news:994649$n3p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> i speak english.... of course i talk nicely...
>
> --
> Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site
> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
> ICQ # 58930763
> "Krokkie" wrote in message
> news:3ab58a7c$0$231@hades.is.co.za...
>> Maar jy praat mooi hoor !!
>>
>>
>>
>>
>> "Darth Mel" wrote in message
>> news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> your poes krokkie
>>>
>>> --
>>> Visit http://AdderleyStreet.co.za
>>> Community site
>>> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
>>> ICQ # 58930763
>>> "Krokkie" wrote in message
>>> news:3ab20003$0$250@helios.is.co.za...
>>>> En vir jou nog meer
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi " wrote in message
>>>> news:3abae98f.9791893@news.icon.co.za...
>>>> > On Fri, 16 Mar 2001 12:21:38 +0200, "Krokkie" wrote:
>>>> >
>>>> > >>> >
>>>> > So luister na hom.
>>>> > Hy kan jou baie leer.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40429 is 'n antwoord op boodskap #40398] Di, 20 Maart 2001 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nog nie geleer nie ouens? Mel is op my killfile. Sy afro-ingels met sy
bepaald gekruide nuanses pla my gelukkig nou glad nie meer nie.
Ignoreer iets lank genoeg en dit gaan weg...( thys se tweede reël)
Ignoreer die verkeerde iets te lank en jy's in die st$%nt.. (thys se eerste
reël)

Thy oppie Bos sonner Mel...

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3ab655af.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is net jammer dat jy jou eie taal opfok.Gaan terug skool toe en leer
> praat want jou woordeskat is uiters sleg.Dit is duidelik dat jy net n paar
> woorde ken.
>
> Reenen
> Darth Mel
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40432 is 'n antwoord op boodskap #40365] Di, 20 Maart 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2001 07:39:26 +0200, "Darth Mel" wrote:

> i speak english.... of course i talk nicely...

Is'nt this sentence gramatically a bit fucked?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40433 is 'n antwoord op boodskap #40375] Di, 20 Maart 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2001 09:23:35 +0200, "DARKANGEL" wrote:

> Ou DA jy is so verward en histeries dat jy nie sense maak nie.
>> Met wie praat jy?
>> Op wie se boodskap reageer jy?
>> Wat se jy?

> Seker oor ek self 'n swarte is dat ek nie sense maak. Ek is 'n ver regse
> swarte wat glo ek bly uit die witman se pad en hy sal uit my pad bly.

Jy is nie lekker nie.

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40453 is 'n antwoord op boodskap #40432] Wo, 21 Maart 2001 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
i'm a first language english speaker... let me be the judge of that....

it's short hand... when you speak a language everyday you get real
comfortable with it and you take shortcuts...

so the correct sentence is:
I speak English.... I learn it from a book.... So of course I talk very
nicely like the way a proper gentleman does....

okay i'm bored... what's next???

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ab921ac.2214696@news.icon.co.za...
> On Mon, 19 Mar 2001 07:39:26 +0200, "Darth Mel"
> wrote:
>
>
> Is'nt this sentence gramatically a bit fucked?
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand - Boo Thys! [boodskap #40454 is 'n antwoord op boodskap #40429] Wo, 21 Maart 2001 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:996ub2$vmk$1@news.adamastor.ac.za...
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
>> Dit is net jammer dat jy jou eie taal opfok.Gaan terug skool toe en leer
>> praat want jou woordeskat is uiters sleg.Dit is duidelik dat jy net n paar
>> woorde ken.

ja dis waar boetie-bel...

> Nog nie geleer nie ouens? Mel is op my killfile.

Guess what??? I just jumped out... hehehehhe.... gonna killfile yourself???

i change my sig often enuff....

hey but ya know... there's always another flame war to be waged... across 5
or so newsgroups... especially atj... they just love fucking wid ya
afrikanders....

> Sy afro-ingels met sy bepaald gekruide nuanses pla my gelukkig nou glad
nie meer nie.

well now they do again... and ya know i can change my sig all the time to
make sure you get the full measure of my delight...

> Ignoreer iets lank genoeg en dit gaan weg...( thys se tweede reël)

not with me buddie... that works with your poedel humping your leg.... but
then i think ya like licking the dogsperm up afterwads....

> Ignoreer die verkeerde iets te lank en jy's in die st$%nt.. (thys se eerste
> reël)
> Thy oppie Bos sonner Mel...

i'll be seeing ya again poedel humper....

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40483 is 'n antwoord op boodskap #40453] Do, 22 Maart 2001 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Mar 2001 03:01:48 +0200, "Darth Mel" wrote:

> i'm a first language english speaker... let me be the judge of
that....

That makes it worse.....
It's crap English.
That means you have one language and you cannot speak it properly!!

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40504 is 'n antwoord op boodskap #40483] Vr, 23 Maart 2001 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
oh really..??? you make me laugh... its collequial slang... dont worry about
it....

if you want proof of my writing ability you can read my articles on my
site.... thats where i put my serious effort in... i dont bother too much
with usenet, because in general most people on here are a bunch of low life
white trash wankers who don't appreciate stuff and live here for one reason:
to insult others... exactly like u r doing now... but hey i am happy to
return the compliments....

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abdd6be.10782434@news.icon.co.za...
> On Wed, 21 Mar 2001 03:01:48 +0200, "Darth Mel"
> wrote:
>
> That means you have one language and you cannot speak it properly!!
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40510 is 'n antwoord op boodskap #40504] Vr, 23 Maart 2001 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Mar 2001 05:39:55 +0200, "Darth Mel" wrote:

> oh really..??? you make me laugh... its collequial slang...

Who's collequial slang??

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40514 is 'n antwoord op boodskap #40510] Vr, 23 Maart 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
sorry its colloquial and not collequial... HTH

it is defined as familiar not formal...

--
Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site - fresh articles every day, South African news, international
news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
MSN messenger: rrc...@hotmail.com

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abd153e.6456409@news.icon.co.za...
> On Fri, 23 Mar 2001 05:39:55 +0200, "Darth Mel"
> wrote:
>
>
> Who's collequial slang??
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Boodskap van Constand [boodskap #40534 is 'n antwoord op boodskap #40504] Vr, 23 Maart 2001 20:08 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So you use more swear words on your site
Did you by any chance think that children may read your postings but I
suppose it is to much to expect from a person with your ability.
How would you describe yourself by the way????

Darth Mel skryf in boodskap news:99egjv$ial$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> oh really..??? you make me laugh... its collequial slang... dont worry about
> it....
>
> if you want proof of my writing ability you can read my articles on my
> site.... thats where i put my serious effort in... i dont bother too much
> with usenet, because in general most people on here are a bunch of low life
> white trash wankers who don't appreciate stuff and live here for one reason:
> to insult others... exactly like u r doing now... but hey i am happy to
> return the compliments....
>
> --
> Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site
> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
> ICQ # 58930763
> "Ferdi " wrote in message
> news:3abdd6be.10782434@news.icon.co.za...
>> On Wed, 21 Mar 2001 03:01:48 +0200, "Darth Mel"
>> wrote:
>>
>> > That means you have one language and you cannot speak it properly!!
>>
>>
>> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
>
Vorige onderwerp: J.M. Coetzee 'wil emigreer' - vir Gloudina
Volgende onderwerp: Afrikaanse Radio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:18:14 MGT 2024