Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda! Zij is jarig!
Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4028] Vr, 20 Februarie 2004 23:18 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Van harte gefeliciteerd!
Vier je je verjaardag in Brighton? Nu je jarig bent moet je maar even vrij
nemen van "saam te sweer", want wy kom kuier en eet die lekkerste happies!
En drink natuurlik jou wyn op!

Roely
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4029 is 'n antwoord op boodskap #4028] Sa, 21 Februarie 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> Van harte gefeliciteerd!
> Vier je je verjaardag in Brighton? Nu je jarig bent moet je maar even vrij
> nemen van "saam te sweer", want wy kom kuier en eet die lekkerste happies!
> En drink natuurlik jou wyn op!
>
> Roely

Baie dankie Roely! Ja, ek vier dit in Brighton en jy is baie welkom.
Ek is op pad na die boekwinkel, want ek het 'n hele paar book vouchers
gekry - so ek is in 'n baie goeie bui :-)

Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4032 is 'n antwoord op boodskap #4029] Sa, 21 Februarie 2004 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Feb 2004 04:28:13 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Roely" skryf in boodskap news:...
>> Van harte gefeliciteerd!
>> Vier je je verjaardag in Brighton? Nu je jarig bent moet je maar even vrij
>> nemen van "saam te sweer", want wy kom kuier en eet die lekkerste happies!
>> En drink natuurlik jou wyn op!
>>
>> Roely
>
> Baie dankie Roely! Ja, ek vier dit in Brighton en jy is baie welkom.
> Ek is op pad na die boekwinkel, want ek het 'n hele paar book vouchers
> gekry - so ek is in 'n baie goeie bui :-)
>
> Lorinda

BAIE geluk, Lorinda!! Ek hoop jy sal in so goeie bui bly wanneer ons
daar uitval en onsself tuismaak om jou kombuistafel om koek en tert te
kom eet!! Ons is mos genooi, nè?
;-))

Ek het ook 'n ton boeke gekry om te lees, maar in my geval was dit
omdat ek vergeet het om die kaartjie in te vul en betyds terug te
stuur, vir die een boekklub waaraan ek behoort. Dit sal my leer, maar
ek leer ook nooit. Nou moet ek gaan lees van Bio-terrorisme en
Bio-evolution en bio-whatever...
Oy vey!
;-))

Lekker verjaar dame!! Mag jy 'n wonderlike jaar hê, met baie goeie
vriende, en baie gelukkig en tevrede wees!
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4033 is 'n antwoord op boodskap #4032] Sa, 21 Februarie 2004 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Feb 2004 10:20:04 -0500, Katryn wrote:

> On 21 Feb 2004 04:28:13 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> "Roely" skryf in boodskap news:...
>>> Van harte gefeliciteerd!
>>> Vier je je verjaardag in Brighton? Nu je jarig bent moet je maar even vrij
>>> nemen van "saam te sweer", want wy kom kuier en eet die lekkerste happies!
>>> En drink natuurlik jou wyn op!
>>>
>>> Roely
>>
>> Baie dankie Roely! Ja, ek vier dit in Brighton en jy is baie welkom.
>> Ek is op pad na die boekwinkel, want ek het 'n hele paar book vouchers
>> gekry - so ek is in 'n baie goeie bui :-)
>>
>> Lorinda
>
> BAIE geluk, Lorinda!! Ek hoop jy sal in so goeie bui bly wanneer ons
> daar uitval en onsself tuismaak om jou kombuistafel om koek en tert te
> kom eet!! Ons is mos genooi, nè?
> ;-))
>
> Ek het ook 'n ton boeke gekry om te lees, maar in my geval was dit
> omdat ek vergeet het om die kaartjie in te vul en betyds terug te
> stuur, vir die een boekklub waaraan ek behoort. Dit sal my leer, maar
> ek leer ook nooit. Nou moet ek gaan lees van Bio-terrorisme en
> Bio-evolution en bio-whatever...
> Oy vey!
> ;-))
>
> Lekker verjaar dame!! Mag jy 'n wonderlike jaar hê, met baie goeie
> vriende, en baie gelukkig en tevrede wees!

Baie geluk Lorinda! (Jy verjaar saam met die Mugabe kaffer:-)

DD
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4034 is 'n antwoord op boodskap #4032] So, 22 Februarie 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - jy is dus heelwat jonger as wat ek vermoed het - enige dame wat so
te koop loop met die jare is mos nog bloedjonk?
Lekker verjaar - wierook, mirre en biltong vir jou. (Die derde wyse man was
mos uit Afrika - nie?)
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4035 is 'n antwoord op boodskap #4032] So, 22 Februarie 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>>
> BAIE geluk, Lorinda!! Ek hoop jy sal in so goeie bui bly wanneer ons
> daar uitval en onsself tuismaak om jou kombuistafel om koek en tert te
> kom eet!! Ons is mos genooi, nè?
> ;-))

Julle is altyd welkom! Dit mag dalk nie tuisgebakte koek wees nie,
maar ek bly naby 'n goeie bakkery, so julle sal nie teleurgesteld wees
nie :-) Van koek gepraat, dis mos eerskomende Dinsdag "Shrove
Tuesday", so ek sal dan 'n poging aanwend om pannekoek te bak. Doen
julle dit ook in die VSA, Katryn? Maar dan is daar ook in Londen 'n
baie goeie Nederlandse restaurant (met die naam "Dutch Oven") wat
yslike goort pannekoeke verkoop met allerhande vulsels, so ek sal dalk
besin en eerder daarheen gaan.


> Nou moet ek gaan lees van Bio-terrorisme en
> Bio-evolution en bio-whatever...
> Oy vey!
> ;-))

Laat ons weet as jy iets interessants daarin raakloop. Ons maak op jou
staat vir al on Bio- opvoeding..:-)

Baie dankie vir die goeie wense!

Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4036 is 'n antwoord op boodskap #4033] So, 22 Februarie 2004 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Baie geluk Lorinda! (Jy verjaar saam met die Mugabe kaffer:-)
>
> DD

Dit sal dit maklik maak vir jou om my verjaardag te onthou...:-)

Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4039 is 'n antwoord op boodskap #4034] So, 22 Februarie 2004 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Lorinda - jy is dus heelwat jonger as wat ek vermoed het - enige dame wat so
> te koop loop met die jare is mos nog bloedjonk?
> Lekker verjaar - wierook, mirre en biltong vir jou. (Die derde wyse man was
> mos uit Afrika - nie?)

Baie dankie Jonas. Ek is al diep in die dertigs hoor, so bloedjonk is
nie eintlik die regte beskrywing nie :-)Ek is doodseker die een wyse
man was uit Afrika, veral as hy biltong as geskenk gebring het...:-))

Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4043 is 'n antwoord op boodskap #4035] So, 22 Februarie 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Feb 2004 10:48:14 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Van koek gepraat, dis mos eerskomende Dinsdag "Shrove
> Tuesday", so ek sal dan 'n poging aanwend om pannekoek te bak. Doen
> julle dit ook in die VSA, Katryn?

Nee. Selfs nie eens die Katolieke nie.. ;-))
Sulke groot dik donuts is iets wat baie gewild is en oral te kope sal
wees, though. Ek is nie heetemal seker van daai ene nie. En ek het
nog 'n nooit donut resies gesien of gehoor iemand praat van donut day
nie, maar die idee is nogal interessant? I.p.v 'n resies met panne en
pannekoeke flip, kan mens dalk iets uitdink met die gate in die donuts
of so iets? ;-))
En dan weet jy mos van al die vreeslike sondige tradisies wat hier in
die Big easy (New Orleans), aangaan? ;-))
Hier staan Shrove Tuesday bekend as Mardi-gras (Fat Tuesday). En op
die politieke front is dit "Super Tuesday", want klomp state gaan ook
o.a stem, insluitende ons hier in GA.
Die sondige spul!! ;-))

Maar almal sit in afwagting en wag om Mel Gibson se Passion te kyk.
Dit word vreeslik geplug hier. En by julle?
Nethou hoor ek iemand op CNN praat van "praise the Lord and pass the
remote" of so iets. Dit was vir my vreeslik snaaks.
;-))

> Maar dan is daar ook in Londen 'n
> baie goeie Nederlandse restaurant (met die naam "Dutch Oven") wat
> yslike goort pannekoeke verkoop met allerhande vulsels, so ek sal dalk
> besin en eerder daarheen gaan.

Klink heerlik! Die Nederlanders ken van gebak, dit is nie altemit
nie. Maar gaan jy nie geshort shrift word as jy dit doen nie? ;-)

> Laat ons weet as jy iets interessants daarin raakloop. Ons maak op jou
> staat vir al on Bio- opvoeding..:-)

LOL! En moenie vergeet van my GROOT boek oor wyn nie!!!
;-)))
Super Dinsdag [boodskap #4046 is 'n antwoord op boodskap #4043] So, 22 Februarie 2004 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Van koek gepraat, dis mos eerskomende Dinsdag "Shrove
>> Tuesday", so ek sal dan 'n poging aanwend om pannekoek te bak. Doen
>> julle dit ook in die VSA, Katryn?

Raai wat, no so van koek gepraat...dis eintlik 'n BAIE belangrike dag,
Dinsdag vir 'n heel ander rede ook nog. Rol oë daar na Roely se kant
toe...
;-)))

En ek het strooi gepraat oor Super Dinsdag, want dit is eers die 2de
Maart. Toevallig ook 'n Dinsdag. Ai AI!!! Jammer daaroor!!
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4048 is 'n antwoord op boodskap #4039] So, 22 Februarie 2004 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Feb 2004 10:58:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek is al diep in die dertigs hoor, so bloedjonk is
> nie eintlik die regte beskrywing nie :-)

Gmffff...en hoe dink jy moet ons ander nou voel wat nie eens meer kan
onthou hoe dit voel om thirty something te wees nie? Ons het ook
binnestes hoor....ook 'n binneste...

;-)))
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4056 is 'n antwoord op boodskap #4043] Ma, 23 Februarie 2004 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i84i30dd58dhj87g8ua8sq42rk9acquau2@4ax.com...
>
> En ek het nog 'n nooit donut resies gesien of gehoor iemand praat van donut day
> nie, maar die idee is nogal interessant? I.p.v 'n resies met panne en
> pannekoeke flip, kan mens dalk iets uitdink met die gate in die donuts
> of so iets? ;-))

LOL!! Donuts word mos in diep vet gebak, so dit sou voorwaar gate afgee! :-)


> En dan weet jy mos van al die vreeslike sondige tradisies wat hier in
> die Big easy (New Orleans), aangaan? ;-))

Selfs net die naam New Orleans roep allerhande beelde op, dit het 'n hele
eie mistiek, selfs vir mense soos ek wat nog nooit daar was nie :-)

>
> Maar almal sit in afwagting en wag om Mel Gibson se Passion te kyk.
> Dit word vreeslik geplug hier. En by julle?
> Nethou hoor ek iemand op CNN praat van "praise the Lord and pass the
> remote" of so iets. Dit was vir my vreeslik snaaks.
> ;-))

LOL! Nee, daar word nie hier veel oor die fliek gesê nie. Maar ek dink nie
godsdienstige temas veroorsaak hier dieselfde reaksie as daar by julle nie.
As hulle hier wel daaroor skryf of praat haal hulle gewoonlik die opinies
van Amerikaners aan. Daar was wel iets oor Mel Gibson se pa wat blykbaar glo
dat die Holocaust nie plaasgevind het nie, en iets oor klagtes van
Amerikaanse Jode oor hoe Jode uitgebeeld word in die film. Die film word
hier in Maart vrygestel


> Klink heerlik! Die Nederlanders ken van gebak, dit is nie altemit
> nie. Maar gaan jy nie geshort shrift word as jy dit doen nie? ;-)

Maar wie sal die toediener van die short shrift wees, die verkopers van
meel, of die huis vol loseerders wat ek al weer geerf het (met groot
gereeldheid is daar 'n klop aan die deur en dan staan daar iemand wat sê "My
suster/ma/skoonsuster se vriendin se niggie van Riviersonderwater het gesê
as ek ooit in die moeilikheid is in Londen moet ek jou opsoek". Die
moeilkehid is gewoonlik dat hulle dringend blyplek soek :-)) Nie dat ek
omgee nie, solank hulle nie van my verwag om elke dag te kook nie :-)? Of
moet ek hoër dink as dit? ;-)

Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig! [boodskap #4057 is 'n antwoord op boodskap #4048] Ma, 23 Februarie 2004 23:08 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ee9i30tjomrqd7sqlsjfr46qq8ogb3q47u@4ax.com...
>
> Gmffff...en hoe dink jy moet ons ander nou voel wat nie eens meer kan
> onthou hoe dit voel om thirty something te wees nie? Ons het ook
> binnestes hoor....ook 'n binneste...
>
> ;-)))
>

Haai, moenie huil nie, ek hou jou binnestes voor oë :-) ouderdom is nie
belangrik nie! Om die waarheid te sê hoe verder mens wegkom van die "sturm
und drang" jare hoe beter :-) Maar terwyl daar drie van ons hier in
Februarie verjaar, kan ons afspreek om nooit weer in Februarie van ouderdom
te praat nie :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Menseregte eerste?
Volgende onderwerp: Rules is rules ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:09:35 MGT 2024