Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » John Kerry
John Kerry [boodskap #3794] Ma, 26 Januarie 2004 11:56 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, ek het nou net op die nuus gehoor dat Senator John Kerry nou
die gunsteling is in die New Hampshire primary. So far so good! :-)

Lorinda
Re: John Kerry [boodskap #3796 is 'n antwoord op boodskap #3794] Ma, 26 Januarie 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 2004 03:56:02 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn, ek het nou net op die nuus gehoor dat Senator John Kerry nou
> die gunsteling is in die New Hampshire primary. So far so good! :-)

Yessss!! Ek dink daai laaste potion wat ons 3 gemaak het, is net dalk
besig om te werk? ;-))
Dit is ook interessant om te sien hoe die media mense begin opsweep,
en meer en meer mense wat selfs so paar maande gelede nog gese het dat
hulle nie gaan stem in November nie, want daar is niemand wat hulle
van hou nie, is nou ewe fluks en vurig op die Kerry en Edwards
bandwagon. En dan is die swing voters ook besig om nader aan Kerry,
Clark en Edwards veral te beweeg. Daar is nog 'n opdraande pad
vorentoe, en NH en Iowa was nog nooit 'n goeie aanduiding van wat kan
gebeur nie, en die Bush campaign met hulle biljoene het nog nie eens
begin nie. Die oomblik wat hulle erstig begin om te campaign, gaan
dinge nie meer so rosig kyk nie, en sal die media dan weer draai, en
dalk sal ons weer al daardie potensiele stemme wat so maklik gedraai
word deur die media, verloor. Maar ek is hoopvol en as ons net aanhou
met ons spells en potions...who knows...
;-))

Skuus dat ek nie speltekens en goeters gebruik nie, maar ek het 'n
nuwe laptop gekry, en is nog nie gewoond aan alles nie. En het ook
nog nie 'n kans gekry om dit reg op te stel nie.
Re: John Kerry [boodskap #3799 is 'n antwoord op boodskap #3794] Ma, 26 Januarie 2004 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jack Nichols  is tans af-lyn  Jack Nichols
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
It will feel strange with an elected President again -for a while:

http://www.oocities.org/bobeshope/ticket.htm
Re: John Kerry [boodskap #3801 is 'n antwoord op boodskap #3796] Ma, 26 Januarie 2004 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Yessss!! Ek dink daai laaste potion wat ons 3 gemaak het, is net dalk
> besig om te werk? ;-))

LOL! Ek sal nog duiwelsdrek gaan aanskaf! (Wat is duiwelsdrek? Die
woord het skielik by my opgekom, maar behalwe dat dit een of ander
medisyne was kan ek nie onthou wat dit is of waarvan dit afkomstig is
nie :-))

> en die Bush campaign met hulle biljoene het nog nie eens
> begin nie. Die oomblik wat hulle erstig begin om te campaign, gaan
> dinge nie meer so rosig kyk nie, en sal die media dan weer draai, en
> dalk sal ons weer al daardie potensiele stemme wat so maklik gedraai
> word deur die media, verloor.

Waneer gaan hulle in alle erns begin? Die Bush spul bedoel ek.. Hier
wag almal vir die uitslae van die Hutton ondersoek wat Woensdag bekend
gemaak sal word.

>
> Skuus dat ek nie speltekens en goeters gebruik nie, maar ek het 'n
> nuwe laptop gekry, en is nog nie gewoond aan alles nie. En het ook
> nog nie 'n kans gekry om dit reg op te stel nie.

Nou wat kan ek as verskoning gebruik wonder ek? :-)

Lorinda
Duiwelsdrek [boodskap #3802 is 'n antwoord op boodskap #3801] Ma, 26 Januarie 2004 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 2004 12:13:38 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> LOL! Ek sal nog duiwelsdrek gaan aanskaf! (Wat is duiwelsdrek? Die
> woord het skielik by my opgekom, maar behalwe dat dit een of ander
> medisyne was kan ek nie onthou wat dit is of waarvan dit afkomstig is
> nie :-))

Hier het ons nou vir Drom nodig. Hy sou vir ons alles en nog wat kon
vertel oor die duiwelsdrek. Drrrrrooooommmmm - waar is jy?

Ek dink dis dieselfde as 'n krui wat bekend staan as Ferula Foetida.
Mens sal dalk meer inligting daaroor kry as mens 'n Google doen met
daardie botaniese naam.
Maar dis ook so klinies, en daardie skakels sal ons ook nie al die
interessante folklore kan meedeel nie.
Ek raak ook soms deurmekaar met duiwelsdrek en wormwood waarmee
absinthe mos gemaak word. Het jy dit al gedrink? Dis so bietjie
onwettig hier by ons. ;-)
Wat is wormwood nou weer in Afrikaans?
Verskonings [boodskap #3803 is 'n antwoord op boodskap #3801] Ma, 26 Januarie 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Skuus dat ek nie speltekens en goeters gebruik nie, maar ek het 'n
>> nuwe laptop gekry, en is nog nie gewoond aan alles nie. En het ook
>> nog nie 'n kans gekry om dit reg op te stel nie.
>
> Nou wat kan ek as verskoning gebruik wonder ek? :-)

ROTFL! Yeah, dit gaan moeilk wees om DAAI ene te verbeter? Ek wonder
hoe lank ek sal wegkom met die nuwe rekenaar verskoning?
;-))
En nou beter ek hier wegkom en aangaan met dit wat ek versonderstel
was om te doen. Netnou vra Jonas vir my waarom ek hom nog nie
geantwoord het op sy NASA vraag in die ander groep nie. Maar dan
weer, hy sal darem nie so naar wees nie.
;-))
Re: John Kerry [boodskap #3804 is 'n antwoord op boodskap #3801] Di, 27 Januarie 2004 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Waneer gaan hulle in alle erns begin? Die Bush spul bedoel ek.. Hier
> wag almal vir die uitslae van die Hutton ondersoek wat Woensdag bekend
> gemaak sal word.

Ek reken hulle sal die vure in alle erns begin stook van Maart af.
Hulle is alreeds besig, maar op die oomblik hou die Demokratiese
Primaries die media se aandag bietjie vas.

Terloops, hier is nogal interessante leesstof. Dalk is dit effe te
paranoies om veel waarheid in te hou, maar ek wonder tog...
http://www.infernalpress.com/Columns/election.html
http://www.blackboxvoting.com/scoop/S00065.htm

Soos jy seker weet kry die Hutton ondersoek omtrent geen dekking hier
by ons nie, so asseblief vertel wat toe alles uitgekom het.
Terloops, wat presies is "Court 76"?
En wie is Charles Kennedy?
Re: Verskonings [boodskap #3805 is 'n antwoord op boodskap #3803] Di, 27 Januarie 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - "take you time but hurry..."
Re: John Kerry [boodskap #3808 is 'n antwoord op boodskap #3794] Di, 27 Januarie 2004 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401260356.35b4c77e@posting.google.com...
> Katryn, ek het nou net op die nuus gehoor dat Senator John Kerry nou
> die gunsteling is in die New Hampshire primary. So far so good! :-)
>
> Lorinda

Ja!
De kranten staan hier vol over de voorverkiezingen van de democraten. De
overwinning van Kerry is wel een verrassing, ook voor Howard Dean.

Roely
Re: John Kerry [boodskap #3809 is 'n antwoord op boodskap #3808] Wo, 28 Januarie 2004 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jan 2004 11:46:38 +0100, "Roely" wrote:

> Ja!
> De kranten staan hier vol over de voorverkiezingen van de democraten. De
> overwinning van Kerry is wel een verrassing, ook voor Howard Dean.

Ek is nogal nuuskurig om te hoor wat julle koerante/media dink is ons
Dems se kanse om die verkiesing in November teen Bush te wen?
Spekuleer hulle al daaroor, of nog nie eintlik nie?
Dit lyk asof Kerry die eerste primary in New Hampshire gewen het, en
dat Dean 2de sal wees. Die resultate is nou maar eers sowat 40% uit,
maar vogens die exit polls is Kerry die wenner.
Re: Verskonings [boodskap #3810 is 'n antwoord op boodskap #3805] Wo, 28 Januarie 2004 01:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jan 2004 12:28:56 +0200, "Jonas" wrote:

> Katryn - "take you time but hurry..."

Ek het jou geantwoord, maar ek was eerlikwaar onder die indruk dat jy
werklik belang gestel het in 'n debat oor die voordele van
ruimtenavorsing, maar ek sien toe dat jy maar weer net 'n stelling in
die wind gemaak het.
;-(
Re: Verskonings [boodskap #3811 is 'n antwoord op boodskap #3810] Wo, 28 Januarie 2004 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - ek stel regtig belang.
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3813 is 'n antwoord op boodskap #3802] Wo, 28 Januarie 2004 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:tjva10ps6debb7d93q50o7ckq2ivp94e48@4ax.com...
.
> Ek raak ook soms deurmekaar met duiwelsdrek en wormwood waarmee
> absinthe mos gemaak word. Het jy dit al gedrink? Dis so bietjie
> onwettig hier by ons. ;-)
> Wat is wormwood nou weer in Afrikaans?

Ek het geen idee wat dit in Afrikaans is nie (of of dit duiwelsdrek is nie).
Absinthe is so twee jaar gelede wettig verklaar hier, maar dit is onwettig
om meer as twee glasies daarvan aan dieselfde persoon te verkoop. In die wat
wettig verkoop word is die "thujone" komponent van die wormwood oil in elk
geval uitgehaal.
Ek het eenkeer daaraan geproe, maar dit was vir my duidelik dat met of
sonder thujone dit nie vir my was nie :-)


Lorinda
Re: John Kerry [boodskap #3816 is 'n antwoord op boodskap #3809] Wo, 28 Januarie 2004 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:5h3e10dpbcvr29olsfbgqr3ot9sba4f7vk@4ax.com...

> Ek is nogal nuuskurig om te hoor wat julle koerante/media dink is ons
> Dems se kanse om die verkiesing in November teen Bush te wen?
> Spekuleer hulle al daaroor, of nog nie eintlik nie?
> Dit lyk asof Kerry die eerste primary in New Hampshire gewen het, en
> dat Dean 2de sal wees. Die resultate is nou maar eers sowat 40% uit,
> maar vogens die exit polls is Kerry die wenner.

Geluk! En alles van die best vir South Carolina (is dit die volgende?). Hier
sê die koerante dat Dean nog nie afgeskryf kan word nie, maar dat hy
binnekort iewers 'n oorwinning sal moet hê (duh!) of dit sal regtig oor
wees. Niemand waag werklik 'n voorspelling oor Bush se kanse nie, daar is
wel heelwat besprekings, maar gewoonlik word die hele spektrum
verteenwoordig, van hy gaan definitief wen. tot hy gaan definitief verloor.

Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3821 is 'n antwoord op boodskap #3802] Vr, 30 Januarie 2004 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

>
> Ek dink dis dieselfde as 'n krui wat bekend staan as Ferula Foetida.
> Mens sal dalk meer inligting daaroor kry as mens 'n Google doen met
> daardie botaniese naam.
> Maar dis ook so klinies, en daardie skakels sal ons ook nie al die
> interessante folklore kan meedeel nie.
> Ek raak ook soms deurmekaar met duiwelsdrek en wormwood waarmee
> absinthe mos gemaak word. Het jy dit al gedrink? Dis so bietjie
> onwettig hier by ons. ;-)
> Wat is wormwood nou weer in Afrikaans?

Ek het nou uiteindelik by die woordeboek uitgekom.. Jy was reg oor
duiwelsdrek. Die woordeboek gee die naam as "asafoetida".

En wormwood is "als", of "alsem kruid"

Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3826 is 'n antwoord op boodskap #3821] Vr, 30 Januarie 2004 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Jan 2004 08:54:19 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het nou uiteindelik by die woordeboek uitgekom.. Jy was reg oor
> duiwelsdrek. Die woordeboek gee die naam as "asafoetida".

Yikes - ek dink duiwelsdrek klink baie beter as die asafoetida!! Ek
is nou bekommerd oor wat jy in die potion gegooi het, Lorinda.
Is jy seker dit was asafoetida? Dit klink alteveel na stink voete of
so iets..;-))

> En wormwood is "als", of "alsem kruid"

Aah, soos bitterals dalk? Waarom klink bitterals dan vir my bekend?
Dalk bestaan daar nie eers so iets nie. Maar als klink tog wel
bekend. Dankie!! ;-)
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3830 is 'n antwoord op boodskap #3826] Sa, 31 Januarie 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Yikes - ek dink duiwelsdrek klink baie beter as die asafoetida!! Ek
> is nou bekommerd oor wat jy in die potion gegooi het, Lorinda.
> Is jy seker dit was asafoetida? Dit klink alteveel na stink voete of
> so iets..;-))

LOL! Solank dit net werk!


>> En wormwood is "als", of "alsem kruid"
>
> Aah, soos bitterals dalk? Waarom klink bitterals dan vir my bekend?
> Dalk bestaan daar nie eers so iets nie. Maar als klink tog wel
> bekend. Dankie!! ;-)

Ek het weer glad nie die woord "als" geken nie. Dis 'n mooi woord. So
nou weet ons absinthe word met (bitter) als gemaak... Nog 'n
bestandeel vir die resep :-)
Bestaan die woord "als" in Nederlands Roely?


Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3844 is 'n antwoord op boodskap #3830] Ma, 02 Februarie 2004 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401310622.71bb413b@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>>
> Bestaan die woord "als" in Nederlands Roely?
>

"Als" bestaat wel, maar volgens mij niet in de betekenis van alsem.

Als (:-)) je een plaatje wilt zien van jullie duiwelsdrek, dan moet je op
google naar duivelsdrek zoeken, dan zie je hoe de plant eruit ziet. Het is
"zeer nadelig voor de rijmende genie" :-)))))))

Roely
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3854 is 'n antwoord op boodskap #3844] Ma, 02 Februarie 2004 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bvm74k$u478i$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> "Als" bestaat wel, maar volgens mij niet in de betekenis van alsem.
>
> Als (:-)) je een plaatje wilt zien van jullie duiwelsdrek, dan moet je op
> google naar duivelsdrek zoeken, dan zie je hoe de plant eruit ziet. Het is
> "zeer nadelig voor de rijmende genie" :-)))))))
>
> Roely

Wat beteken "de rijmende genie" (of is ek nou baie dig?)

Maar toe ek jou raad volg en "Duivelsdrek" in google sit, vind ek uit dat ek
tog 'n groot fout gemaak het om die bestandeel by die potion te voeg, want
die idee was om te beheks en nie te ontheks nie :-))

"Duivelsdrek: Ontheksingsmiddel. Een onsmakelijk uitziend, stinkend,
bruinachtig mengsel van de blaadjes van de Asafoetida-plant. Het insmeren
van de drempel van de voordeur met duivelsdrek beschermt mens en dier tegen
beheksing"

Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3873 is 'n antwoord op boodskap #3854] Di, 03 Februarie 2004 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:401ec677$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>>
> Wat beteken "de rijmende genie" (of is ek nou baie dig?)

Dat is een poëet.
En betekent 'dig' het Nederlandse 'dicht' zoals in 'de deur is dicht'? Het
staat niet in mijn woordenlijst Afrikaans-Nederlands, dus het moet eigenlijk
wel een heel gemakkelijk woord zijn.

>
> Maar toe ek jou raad volg en "Duivelsdrek" in google sit, vind ek uit dat ek
> tog 'n groot fout gemaak het om die bestandeel by die potion te voeg, want
> die idee was om te beheks en nie te ontheks nie :-))

LOL! Die drank kan zo door de gootsteen gespoeld worden :-) Of we kunnen hem
gebruiken als tegengif!

Roely
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3875 is 'n antwoord op boodskap #3873] Di, 03 Februarie 2004 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bvnvif$u8m9h$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>>
>> Wat beteken "de rijmende genie" (of is ek nou baie dig?)
>
> Dat is een po�et.

ROTFL!! O, ek sien! As Duiwelsdrek dan "zeer nadelig voor de rijmende genie"
is, sal ons dit maar liewer nie te kwistig moet gebruik naby die
kusntenaarsgeledere nie. Om die letterkunde van Nederland, Brittanje en die
VSA te verwoes om van Bush ontslae te raak is dalk om te ver te gaan......
(Maar ek is oop vir oortuiging :-))

Van digkuns gepraat, wie is die gewildste moderne (lewende) Nederlandse
digters? Ek vind dit moeilik om die vraag oor Brittanje te beantwoord (of
oor die VSA). Ek ken die werk van heelparty Ierse digters maar in Brittanje
kan ek nou net aan Ted Hughes, Larkin ens dink en hulle is 'n paar jaar
gelede dood. Ek hou nie van die huidige Poet Laureate (Andrew Motion) se
gedige nie..


> En betekent 'dig' het Nederlandse 'dicht' zoals in 'de deur is dicht'?

Dis reg. In hierdie geval gebruik in die sin dat ek stadig van begrip is.


Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3879 is 'n antwoord op boodskap #3875] Di, 03 Februarie 2004 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:401fef23_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Ek ken die werk van heelparty Ierse digters maar in Brittanje
> kan ek nou net aan Ted Hughes, Larkin ens dink en hulle is 'n paar jaar
> gelede dood. Ek hou nie van die huidige Poet Laureate (Andrew Motion) se
> gedige nie..


Ek het aan een gedink, Benjamin Zephaniah. (wat nou onlangs 'n OBE afgewys
het). Ek moet egter erken ek lees nie veel gedigte nie.


Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3880 is 'n antwoord op boodskap #3875] Di, 03 Februarie 2004 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:401fef23_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Van digkuns gepraat, wie is die gewildste moderne (lewende) Nederlandse
> digters? Ek vind dit moeilik om die vraag oor Brittanje te beantwoord (of
> oor die VSA). Ek ken die werk van heelparty Ierse digters maar in Brittanje
> kan ek nou net aan Ted Hughes, Larkin ens dink en hulle is 'n paar jaar
> gelede dood. Ek hou nie van die huidige Poet Laureate (Andrew Motion) se
> gedige nie..
>
>
Het is moeilijk te zeggen wie de geliefdste dichter(es)s(en) zijn hier in
Nederland. Ik denk dat dat eigenlijk nog steeds de oude garde is, zoals J.C.
Bloem, Gerrrit Achterberg en Martinus Nijhoff, allemaal allang dood. Rutger
Kopland is een nog levende bekende dichter, en Vasalis, een vrouw, is nog
niet zo lang dood. Zij was en is nog steeds geliefd. Verder bijvoorbeeld
Willem Wilmink, die heel veel liedteksten heeft geschreven, fabelachtig goed
en zeer poëtisch. Hij is net, te jong, gestorven, een echt verlies voor
Nederland. En een kinderdichteres, Annie M.G. Schmidt, moet ik noemen. Ieder
kind in Nederland groeit op met haar boeken, vooral met de verhalen, maar
van een aantal van haar, zeer spitse, gedichten zijn liedjes gemaakt.
Iedereen in Nederland kent Dikkertje Dap.
Ik geloof niet dat er nog veel gedichten worden gelezen door mensen van
onder de dertig jaar :-(, of misschien wel veertig jaar :-((

Roely
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3881 is 'n antwoord op boodskap #3880] Di, 03 Februarie 2004 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bvp3dc$uvvos$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Het is moeilijk te zeggen wie de geliefdste dichter(es)s(en) zijn hier in
> Nederland. Ik denk dat dat eigenlijk nog steeds de oude garde is, zoals J.C.
> Bloem, Gerrrit Achterberg en Martinus Nijhoff, allemaal allang dood.

Dit is soos hier, die gewildste moderne digters (om nou nie vir Wordsworth
et al in te sluit nie, ek dink hy en sy daffodille het die Engelse psige
beskadig :-)) is mense soos Eliot, Larkin, Hughes, Dylan Thomas ens., wat
almal al dood is, sommige al baie lank. Ook Sylvia Platt natuurlik, maar sy
was 'n Amerikaner (soos Eliot seker, maar Eliot was so lank hier dat die
Engelse hom maar "claim").


> Rutger
> Kopland is een nog levende bekende dichter, en Vasalis, een vrouw, is nog
> niet zo lang dood. Zij was en is nog steeds geliefd. Verder bijvoorbeeld
> Willem Wilmink, die heel veel liedteksten heeft geschreven, fabelachtig goed
> en zeer po�tisch. Hij is net, te jong, gestorven, een echt verlies voor
> Nederland. En een kinderdichteres, Annie M.G. Schmidt, moet ik noemen. Ieder
> kind in Nederland groeit op met haar boeken, vooral met de verhalen, maar
> van een aantal van haar, zeer spitse, gedichten zijn liedjes gemaakt.
> Iedereen in Nederland kent Dikkertje Dap.

Ek ken nie een van hulle nie. Ek sal hulle op die web gaan opsoek en iets
aan my onkunde probeer doen.


> Ik geloof niet dat er nog veel gedichten worden gelezen door mensen van
> onder de dertig jaar :-(, of misschien wel veertig jaar :-((
>

Zephaniah word hier deur jong mense gelees, en dan is die "perfomance poets"
redelik gewild onder jong mense soos "Scorpio", David Hegley ens. Maar ek
weet nie of hulle die tyd toets gaan deurstaan nie. Ek het Hegley onlangs
gesien; hy perform gewoonlik in pubs, so jy kan jou indink - hy het hare op
sy tande :-)). Dit is baie goeie vermaak in elk geval. Hier is 'n stukkie
van een van sy "poems" Deliberable Mistake:

"once again my sister had been insufficiently competitive
in our living room board-gaming session
and after a brief chase into the kitchen
I had gone to kick her,
but being no good at football
misjudged the move
and connected with my mother's leg instead
Hearing the commotion, my dad hurried in from the shed
and my father's eyes spoke of the calibre of beating that was to follow
My explanation that I was aiming for my sister
was not seen as a mitigating circumstance....."


Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3882 is 'n antwoord op boodskap #3875] Wo, 04 Februarie 2004 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Feb 2004 18:55:20 -0000, "Lorinda" wrote:

> ROTFL!! O, ek sien! As Duiwelsdrek dan "zeer nadelig voor de rijmende genie"
> is, sal ons dit maar liewer nie te kwistig moet gebruik naby die
> kusntenaarsgeledere nie. Om die letterkunde van Nederland, Brittanje en die
> VSA te verwoes om van Bush ontslae te raak is dalk om te ver te gaan......
> (Maar ek is oop vir oortuiging :-))

Ek is vreeslik bekommerd oor die duiwelsdrek storie, daarom maar
eerder tjoepstil gebly, want ek weet jy gaan 'n plan maak om die
ontheksing om te swaai na 'n heksingstorie.
As ons nou nie 'n plan kan beraam betyds nie, dan dink ek moet ons
daaraan dink om die letterkunde in 'n "lockbox" te plaas - vir
veilige bewaring vir die nageslag. Ek is van mening dat ons enigiets
moet doen om van Bush ontslae te raak. Yikes, ek weet darem nie of ek
rerig terug wil gaan België toe nie!! Ek hoop jy het simpatie vir my
dilemma?
;-)))

Terloops, die lockbox storie - dit was Al Gore se cliché gedurende die
2000 verkiesing. Almal het hom altyd daaroor gespot. Want hy het
gesê dat hy ons social security fondse in 'n lockbox sou wegsluit.
;-)
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3890 is 'n antwoord op boodskap #3882] Wo, 04 Februarie 2004 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ek is van mening dat ons enigiets
> moet doen om van Bush ontslae te raak. Yikes, ek weet darem nie of ek
> rerig terug wil gaan België toe nie!! Ek hoop jy het simpatie vir my
> dilemma?
> ;-)))

Ek het die wereld se simpatie! Lockbox toe met die digkuns! :-)) Ek
het lekker gelag oor die Al Gore storie.


Lorinda
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3893 is 'n antwoord op boodskap #3881] Wo, 04 Februarie 2004 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4020253f_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:bvp3dc$uvvos$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "once again my sister had been insufficiently competitive
> in our living room board-gaming session
> and after a brief chase into the kitchen
> I had gone to kick her,
> but being no good at football
> misjudged the move
> and connected with my mother's leg instead
> Hearing the commotion, my dad hurried in from the shed
> and my father's eyes spoke of the calibre of beating that was to follow
> My explanation that I was aiming for my sister
> was not seen as a mitigating circumstance....."
>

Lachen! Lol!
het is meer een tafereeltje dan een gedicht, maar de man heeft wel gevoel
voor situaties!

Roely
Re: John Kerry [boodskap #3899 is 'n antwoord op boodskap #3809] Do, 05 Februarie 2004 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:5h3e10dpbcvr29olsfbgqr3ot9sba4f7vk@4ax.com...
> On Tue, 27 Jan 2004 11:46:38 +0100, "Roely" wrote:

> Ek is nogal nuuskurig om te hoor wat julle koerante/media dink is ons
> Dems se kanse om die verkiesing in November teen Bush te wen?
> Spekuleer hulle al daaroor, of nog nie eintlik nie?

Vandaag las ik in de krant van gisteren :-) dat als er nu verkiezingen
zouden zijn Kerry van Bush zou winnen met 53 tegen 46%. Kerry moet
natuurlijk nog kiezers zien te winnen in de zuidelijke staten, maar Bush
heeft zich redelijk onmogelijk gemaakt door het enorme begrotingstekort, de
grote ontslagen en het feit dat de opgevoerde reden om Irak aan te vallen
inmiddels zo'n beetje is ontkracht. 2 maart wordt dus een belangrijke dag
voor de Amerikanen en in het bijzonder voor Kerry!

Roely
Re: Duiwelsdrek [boodskap #3901 is 'n antwoord op boodskap #3893] Do, 05 Februarie 2004 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bvrrjt$108tqb$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Lachen! Lol!
> het is meer een tafereeltje dan een gedicht, maar de man heeft wel gevoel
> voor situaties!
>
> Roely

Dis reg, hy is meer entertainer as digter. Baie van sy "versies" gaan oor
slae wat hy by pa gekry het, maar altyd met so 'n komiese inslag.


Lorinda
Re: John Kerry [boodskap #4019 is 'n antwoord op boodskap #3899] Vr, 20 Februarie 2004 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grové Erasmus  is tans af-lyn  Grové Erasmus
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Goed om te sien dat er ook in S-Afrikaanse nuusgroep ook in nederland gelees
word (in nederlands!)



"Roely" skryf in boodskap news:bvtrv0$10cafj$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:5h3e10dpbcvr29olsfbgqr3ot9sba4f7vk@4ax.com...
>> On Tue, 27 Jan 2004 11:46:38 +0100, "Roely" wrote:
>
>> Ek is nogal nuuskurig om te hoor wat julle koerante/media dink is ons
>> Dems se kanse om die verkiesing in November teen Bush te wen?
>> Spekuleer hulle al daaroor, of nog nie eintlik nie?
>
> Vandaag las ik in de krant van gisteren :-) dat als er nu verkiezingen
> zouden zijn Kerry van Bush zou winnen met 53 tegen 46%. Kerry moet
> natuurlijk nog kiezers zien te winnen in de zuidelijke staten, maar Bush
> heeft zich redelijk onmogelijk gemaakt door het enorme begrotingstekort, de
> grote ontslagen en het feit dat de opgevoerde reden om Irak aan te vallen
> inmiddels zo'n beetje is ontkracht. 2 maart wordt dus een belangrijke dag
> voor de Amerikanen en in het bijzonder voor Kerry!
>
> Roely
>
Welkom Grové Erasmus ;-) [boodskap #4020 is 'n antwoord op boodskap #4019] Vr, 20 Februarie 2004 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Feb 2004 00:43:19 -0000, "Grové Erasmus"
wrote:

> Goed om te sien dat er ook in S-Afrikaanse nuusgroep ook in nederland gelees
> word (in nederlands!)

En in Afrikaans en Nederlands gesels en geskryf word oor Amerikaanse
politiek in selfde S-Afrikaanse nuusgroep wat in Nederland gelees word
in Nederlands, al is die geskrewe woorde eintlik Afrikaans?
Sjoe, wat rook ons nou weer?
;->

Welkom Grové Erasmus. Heel leuk u te ontmoeten.
Ik word nerveus als ik Nederlands spreek. Ik spreek maar een klein
beetje Nederlands.
Maar de mees cruciale test bij het gebruiken van een vreemde taal is
waarschijnlijk het ontmoeten en begroeten van mensen? Niet waar?
So vertel ons die wie wat waar en hoekoms van jou lewe daar in die UK.
Hier is nog iemand wat van jou wereld af skryf. Ook in Afrikaans.
;-)

Katryn - van Athens in Georgia, VSA.
Re: Welkom Grové Erasmus ;-) [boodskap #4021 is 'n antwoord op boodskap #4020] Vr, 20 Februarie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ufqa305mdc98ibq8bmsmnl33rvtil2p9gk@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 00:43:19 -0000, "Grové Erasmus"
> wrote:
>
>
> Welkom Grové Erasmus. Heel leuk u te ontmoeten.
> Ik word nerveus als ik Nederlands spreek. Ik spreek maar een klein
> beetje Nederlands.
> Maar de mees cruciale test bij het gebruiken van een vreemde taal is
> waarschijnlijk het ontmoeten en begroeten van mensen? Niet waar?

Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
België open :-)

> So vertel ons die wie wat waar en hoekoms van jou lewe daar in die UK.
> Hier is nog iemand wat van jou wereld af skryf. Ook in Afrikaans.
> ;-)
>
Ja, wees welkom Erasmus! Op de universiteit van die naam, in Rotterdam,
heeft mijn echtgenoot twaalf jaar lesgegeven, dus hij klinkt mij zeer
vertrouwd in de oren!
So, kom ons gesels, ek stem geheel saam met Katryn!

Roely uit Amsterdam.
Re: John Kerry [boodskap #4022 is 'n antwoord op boodskap #3899] Vr, 20 Februarie 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En die Kerry, hij gaat maar door en laat iedereen achter zich. Gisteravond
las ik nog een stuk in de krant (het is een hot item hoor!) over
aantrekkelijkheid van Kerry als presidentskandidaat voor West-Europeanen,
omdat het beleid van Amerika ten aanzien van Europa al ruim een halve eeuw
lang grotendeels uitgemaakt wordt door een elite in het noordoosten van de
VS. Die heeft gezorgd voor de Marshallhulp, heeft de Sovjet-Unie op een
afstand gehouden. Maar de tijden zijn natuurlijk wel veranderd nu de Koude
Oorlog voorbij is. Amerika verandert en Europa verandert ook. Ik ben
benieuwd naar een president Kerry!

Roely
Oor wel en weë...;-) [boodskap #4023 is 'n antwoord op boodskap #4021] Vr, 20 Februarie 2004 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Feb 2004 13:01:55 +0100, "Roely" wrote:

> Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
> België open :-)

Dank je wel voor je reactie/aanmoedigingen,
Roely. ;-))
(Of is dit dalk meer korrek om "hartelijke dank voor" te gebruik?)

Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.
Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
niemand spreekt Nederlands? ;->
So dalk sal ek makliker daar inpas met my swak mengelmoes van tale.
In Brussel moes ek Frans praat, en ek kon nie. Gie gie gie...

Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
niet te duur.

Wag - sjoe...ek moet ophou babbel. Gesels later weer. En dankie vir
jou boodskap oor Kerry, Roely. Ek gaan dit ook later vandag antwoord.
As ek nie nou hier wegkom nie, is daar groot probleme.
;-))
Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4024 is 'n antwoord op boodskap #4023] Vr, 20 Februarie 2004 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:chbc30hada07tv97gfn5012isi8q6obqm1@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 13:01:55 +0100, "Roely" wrote:
>
>> Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
>> België open :-)
>
> Dank je wel voor je reactie/aanmoedigingen,
> Roely. ;-))
> (Of is dit dalk meer korrek om "hartelijke dank voor" te gebruik?)

"Dank je wel" is een prima uitdrukking; als je er "hartelijk" voorzet
betekent dat een versterking, die het een beetje formeel maakt. Onder
vrienden is het altijd "dank je wel".
>
> Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.

Ja, dat kan ik me levendig voorstellen, zeker omdat er ook nog eens veel
dialecten zijn. Maar Nederlands op zijn Zuid-Afrikaans uitgesproken is door
alle Nederlanders te verstaan! En door alle Vlamingen.

> Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
> niemand spreekt Nederlands? ;->

"Mos" in het Nederlands betekent een nederig plantje, Bryophytes. Het
Zuid-Afrikaanse mos is in het Ned. "immers" volgens mijn
Afrikaans-Nederlandse woordenlijst. Maar het lijkt me meer een soort
tussenvoegsel, moeilijk te vertalen. Hoe zou je het in het Engels vertalen
Katryn?


> So dalk sal ek makliker daar inpas met my swak mengelmoes van tale.
> In Brussel moes ek Frans praat, en ek kon nie. Gie gie gie...

In Brussel hebben wij eens in ons beste Frans een tube Midalgan (een
smeermiddel voor je spieren) proberen aan te schaffen, en toen bleek dat we
beter Nederlands hadden kunnen spreken :-))
>
> Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
> het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
> niet te duur.

Dan ben jij daar vast voor de komst van de Euro geweest. Je moet nu veel
geld voor je consumptie betalen. Gemiddeld € 2,25 voor een glaasje wijn, in
Amerikaanse dollars is dat, omdat de euro zo hoog staat $ 1,75, maar toen de
euro nog laag stond $ 2,50. Leuke stad hè? Utrecht, met dat middeleeuwse
stratenpatroon en de grachten.
>
> Wag - sjoe...ek moet ophou babbel. Gesels later weer. En dankie vir
> jou boodskap oor Kerry, Roely. Ek gaan dit ook later vandag antwoord.
> As ek nie nou hier wegkom nie, is daar groot probleme.
> ;-))
>
>
Ek hoop jy het geen groot probleme teengekom, kon jy jou tydig verstop
achter jou onskuldig gesig :-))?

Roely
Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4045 is 'n antwoord op boodskap #4024] So, 22 Februarie 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Feb 2004 19:22:54 +0100, "Roely" wrote:

> "Dank je wel" is een prima uitdrukking; als je er "hartelijk" voorzet
> betekent dat een versterking, die het een beetje formeel maakt. Onder
> vrienden is het altijd "dank je wel".

Dank je wel. ;-)

>> Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.
>
> Ja, dat kan ik me levendig voorstellen, zeker omdat er ook nog eens veel
> dialecten zijn. Maar Nederlands op zijn Zuid-Afrikaans uitgesproken is door
> alle Nederlanders te verstaan! En door alle Vlamingen.

Ja, maar um....my Afrikaanse uitspraak is ook nie noodwendig meer so
goed nie. Maar niemand hier het nog gekla nie, so dit is seker okay?
;-))

>> Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
>> niemand spreekt Nederlands? ;->
>
> "Mos" in het Nederlands betekent een nederig plantje, Bryophytes.

Ooops... ;-)

> Het Zuid-Afrikaanse mos is in het Ned. "immers" volgens mijn
> Afrikaans-Nederlandse woordenlijst. Maar het lijkt me meer een soort
> tussenvoegsel, moeilijk te vertalen. Hoe zou je het in het Engels vertalen
> Katryn?

Immers is PRESIES reg. Selfs in Afrikaans sou dit werk. Ek is nou
gladnie seker of ek daardie woordjie sou gebruik het in 'n Engelse sin
nie, Roely. Wat gebeur met my ou klein breintjie elke keer as ek
Nederlands probeer praat, is dat ek van Engels na Afrikaans en dan na
Nederlands vertaal in my gedagtes. Baie dinge loop dan gewoonlik
skeef so langs die pad en voor die finale produk uit my mond kom.
Dalk het ek in Engels gedink "although...in Holland blah blah" en
daardie although het toe 'n mos geraak? Dit was so tong in kies
stelling in elkgeval. Want laas toe ek in Amsterdam was, het ek
omtrent geen Nederlands gehoor op die strate of so aan nie. ;-)


> In Brussel hebben wij eens in ons beste Frans een tube Midalgan (een
> smeermiddel voor je spieren) proberen aan te schaffen, en toen bleek dat we
> beter Nederlands hadden kunnen spreken :-))

LOL! EK het ook so ding oorgekom toe ek 'n hoofpynpil en 'n glas
water wou bestel. My man wat Frans sprekend is, was nie daar om te
help nie. Ek moes juis vir hom sit en wag. Die arme kelner was later
moedeloos en ek het 'n glas warm melk gekry. ;-))
Dalk iets te make met my Franse uitspraak van water en melk? I
dunno....;-))

>> Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
>> het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
>> niet te duur.
>
> Dan ben jij daar vast voor de komst van de Euro geweest.

Ja, dit was baie jare gelede wat ek laas daar was. Vroeë 90's dalk of
selfs laat 80's. Ai....tyd vlieg ook heeltemal te vinnig. ;-(

> Je moet nu veel
> geld voor je consumptie betalen. Gemiddeld € 2,25 voor een glaasje wijn, in
> Amerikaanse dollars is dat, omdat de euro zo hoog staat $ 1,75, maar toen de
> euro nog laag stond $ 2,50.

Dit lyk min of meer so ons pryse ook. Maar noudat die dollar besig is
om so vinnig te daal, weet ek nie hoe lank ek dit nog sal kan sê nie.
Party ekonome probeer ons oortuig dat 'n swak dollar is goed vir ons
ekonomie. Oh well...

> Leuke stad hè? Utrecht, met dat middeleeuwse
> stratenpatroon en de grachten.

Pragtige stad!

> Ek hoop jy het geen groot probleme teengekom, kon jy jou tydig verstop
> achter jou onskuldig gesig :-))?

LOL! Geen probleme gehad nie. O ja....onskuldig lyk kan ek baie goed
doen, en gewoonlik wegkom met moord ook. ;-)
Ek moes my man op die lughawe gaan ontmoet, maar sy vlug was in
elkgeval laat, so...;-)
Hy was in Dallas, en het weer via Atlanta na DC gevlieg Vrydag. Hy kom
gelukkig Woensdag terug.
Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4049 is 'n antwoord op boodskap #4045] So, 22 Februarie 2004 23:52 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:lo5i30p7vunflga6quo627603p8mi5fupu@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 19:22:54 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Dank je wel. ;-)

Bedankt!

> Wat gebeur met my ou klein breintjie elke keer as ek
> Nederlands probeer praat, is dat ek van Engels na Afrikaans en dan na
> Nederlands vertaal in my gedagtes. Baie dinge loop dan gewoonlik
> skeef so langs die pad en voor die finale produk uit my mond kom.

Hulle loop waarskynlik altyd skeef ;-)))))))

Want laas toe ek in Amsterdam was, het ek
> omtrent geen Nederlands gehoor op die strate of so aan nie. ;-)

Je hebt helemaal gelijk! Wij lopen vaak een ommetje hier in de binnenstad,
maar we horen erg veel buitenlandse talen, vooral veel Engels.
>
>
> Dalk iets te make met my Franse uitspraak van water en melk? I
> dunno....;-))

Loo en lè?
>
> Ek moes my man op die lughawe gaan ontmoet, maar sy vlug was in
> elkgeval laat, so...;-)
> Hy was in Dallas, en het weer via Atlanta na DC gevlieg Vrydag. Hy kom
> gelukkig Woensdag terug.


Wat moeten die mannen toch allemaal te vliegen?? De mijne moet binnenkort
weer naar Cleveland en New York. Misschien ga ik dan wel mee, naar New York
tenminste, daar wil ik nog wel eens naar toe.
Woensdag, nog maar drie nachtjes slapen :-)

Roely
>
Vorige onderwerp: Tiscali blues
Volgende onderwerp: Brand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 11:30:29 MGT 2024