Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Missing
Missing [boodskap #4013] Di, 17 Februarie 2004 19:18 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda, Katryn en ek het jou reeds as 'missing' gerapporteer.
So verdra maar uniforms met baie vrae as jy selfs net ietwat
na jouself lyk, want jou foto is as 'gesoek' teen die mure en
teen die pale. Jy beter 'n bleddie goeie verskoning hê.

DD
Re: Missing [boodskap #4014 is 'n antwoord op boodskap #4013] Wo, 18 Februarie 2004 09:24 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Lorinda, Katryn en ek het jou reeds as 'missing' gerapporteer.
> So verdra maar uniforms met baie vrae as jy selfs net ietwat
> na jouself lyk, want jou foto is as 'gesoek' teen die mure en
> teen die pale. Jy beter 'n bleddie goeie verskoning hê.
>
> DD

Ek het gewonder wat maak my gesig oral, jy het my amper 'n hartaanval
gegee! (ek het gedog al my sondes het my tegelyk ingehaal :-))My
tiscali konneksie (!£!%$!!!) bleddie werk alweer nie! Ek pos hierdie
vir julle vanaf die biblioteek....ek het gedink ek moet darem laat
weet sodat julle my foto van die straathoeke kan verwyder!! :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Begrotingsdag vandag
Volgende onderwerp: Janwillem van de Wetering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:55:47 MGT 2024