Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nuwe SA'nse logika?
Re: Nuwe SA'nse logika? [boodskap #40110] So, 11 Maart 2001 19:10 na volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, ek stuur al laank nie pakkies in die pos nie, ook nie
verjaarsdagkaarte
met gekleurde koeverte nie, want van die posmense dink daar is geld in.
Die pakkies
(veral van Amerika) word net eenvoudig gesteel. Ek stuur my pakkies nou
liewers saam met mense
wat in Suid-Afrika gaan kuier. Aan die eenkant kan ek hulle nie blameer
nie, die versoeking
is darem baie groot, en aan die ander kant irriteer dit my dat my eie mense
nie hulle
goed kry nie.

Poppie

Danielle skryf in boodskap news:agfnat0aa3e3id42g2hi15cs5ro2jvol2v@4ax.com...
> Vanoggend kry ek 'n epossie van my ma - dit was na aanleiding van 'n
> pakkie wat ek 'n maand gelede aan hulle gestuur het, maar hulle het
> dit nog nie ontvang nie. Blykbaar staak die poskantore op die
> oomblik?
>
> Maar, hier is die "nota" wat aan die deur van hulle poskantoor geheg
> was/is:
>
>
> HOEDSPRUIT POST OFFICE TO CLOSE PERMANENTLY
>
> "In order to facilitate buisiness operations, provide you with a
> better service and extend infrastructure to include disadvantaged
> commimotoes, the
> Hoedspruit Post Office will be permanently closed on 31 january 2001"
>
>
> Nou my vrae:
> 1. Wat is 'n disadvantaged commimotoe? (Frik, moet jy liewer nie
> hierdie ene antwoord nie - want ek kan net DINK wat jy sal se!) :-))
> 2. As die poskantoor permanent gesluit word, hoe beoog hulle om beter
> diens te lewer?
> 3. Hoe lank gaan hierdie stakings aanhou?
> 4. Wat gebeur met al die verlore pos en pakkies?
>
Re: Nuwe SA'nse logika? [boodskap #40158 is 'n antwoord op boodskap #40110] Di, 13 Maart 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die sluiting van daardie poskantoor, sal jy waarskynlik vorentoe ontdek, 'n
s�en gewees het. Ek het al met my posmeester, ene Mbongo-bongo, gaan praat
oor posstukke wat blantant oogemaak en die inhou omgeruil word.
Desnieteenstaande gaan die poskantoor voort om hulle kwaliteitdienste ten
duurste te adverteer. War moontlik maak ek van Postnet gebruik - ongelukkig
word hulle in die binneland steeds gedwing om van 'n onbevoegde poskantoor
gebruik te maak.
O ja - ons poskantoor is binne 2 maande 2 keer op 'n Saterdag-oggend deur
gewapende swartmans met AK's beroof. Tot op hede is niks gedoen om die
veiligheid van die poskantoor op te knap nie....

"poppie" skryf in boodskap news:98giku$po4$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Danielle, ek stuur al laank nie pakkies in die pos nie, ook nie
> verjaarsdagkaarte
> met gekleurde koeverte nie, want van die posmense dink daar is geld in.
> Die pakkies
> (veral van Amerika) word net eenvoudig gesteel. Ek stuur my pakkies nou
> liewers saam met mense
> wat in Suid-Afrika gaan kuier. Aan die eenkant kan ek hulle nie blameer
> nie, die versoeking
> is darem baie groot, en aan die ander kant irriteer dit my dat my eie mense
> nie hulle
> goed kry nie.
>
> Poppie
>
>
>
> Danielle wrote in message
> news:agfnat0aa3e3id42g2hi15cs5ro2jvol2v@4ax.com...
>> Vanoggend kry ek 'n epossie van my ma - dit was na aanleiding van 'n
>> pakkie wat ek 'n maand gelede aan hulle gestuur het, maar hulle het
>> dit nog nie ontvang nie. Blykbaar staak die poskantore op die
>> oomblik?
>>
>> Maar, hier is die "nota" wat aan die deur van hulle poskantoor geheg
>> was/is:
>>
>>
>> HOEDSPRUIT POST OFFICE TO CLOSE PERMANENTLY
>>
>> "In order to facilitate buisiness operations, provide you with a
>> better service and extend infrastructure to include disadvantaged
>> commimotoes, the
>> Hoedspruit Post Office will be permanently closed on 31 january 2001"
>>
>>
>> Nou my vrae:
>> 1. Wat is 'n disadvantaged commimotoe? (Frik, moet jy liewer nie
>> hierdie ene antwoord nie - want ek kan net DINK wat jy sal se!) :-))
>> 2. As die poskantoor permanent gesluit word, hoe beoog hulle om beter
>> diens te lewer?
>> 3. Hoe lank gaan hierdie stakings aanhou?
>> 4. Wat gebeur met al die verlore pos en pakkies?
>>
>
Re: Nuwe SA'nse logika? [boodskap #40374 is 'n antwoord op boodskap #40110] Ma, 19 Maart 2001 07:19 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
> Ek stem 100% saam met jou. Maar die SA'nse poskantore sal moet begin
> om hulle mense beter op te lei...en daar behoort mos ook 'n wet te
> wees wat diefstal ens verhoed?

Solank as die Pos Diens as primer 'n werkverskafer en sekonder 'n
dienste verskaffer sal die diens nie beter word nie. Die storie dat
mense wat op kamera betrap is dat hulle die pos besteel nie vervolg mag
word nie ondersteen slegs die punt. Laat soiets nou in 'n bank gebeur en
mense sal tou staan om hulle geld te onttrek ... nothing like a captured
audience.

Die staat maak natuurlik dieslefde fout in dat dit primer opheffings
aksie aanspreek maar nie diens nie.
Vorige onderwerp: êrens hier...
Volgende onderwerp: wattis raasisme antie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:23:04 MGT 2024