Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » NG Kerk e.a. moet restitusie betaal
NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39532] Wo, 21 Februarie 2001 22:32 na volgende boodskap
sien.adres  is tans af-lyn  sien.adres
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
kerke te hou.
Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
(naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
hul wit gemeentes.
Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
aan hul apartheid gestigte susterkerke

Abraham the Lazy
br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39537 is 'n antwoord op boodskap #39532] Do, 22 Februarie 2001 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
jy is stapel gek

skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39539 is 'n antwoord op boodskap #39537] Do, 22 Februarie 2001 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
albert[1]  is tans af-lyn  albert[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
koos wrote:
> jy is stapel gek
> skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>> kerke te hou.
>> Abraham the Lazy
>> br...@hotmail.com

Nie net stapelgek nie, daarby ook rassisties.
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39546 is 'n antwoord op boodskap #39532] Do, 22 Februarie 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hel ou maat, jy is HEEL deur die kek nes soos niehaus.. So terloops, is hy
miskien jou broer...

Geld gee aan wie. Ek gee nie my geld aan enige kerk nie, gaan nie eens kerk
toe nie, elk geval nie na hierdie verraaiers kerkgeboue wat hier in SA staan
nie.
Nee my maat, hulle brand verkeerde plekke af, onskuldige skole, stasies
ens... Pleks hulle hierdie wit verraaier kerke van ons afbrand wat so graag
wil hê dat ons met die basters uitteel en trou, moffies jammerkry en saam
met lesbene gesien word.
Sies man, ek wonder wat JY, ja JY eendag vir GOD gaan sê...

ApartheidsVark
Frikkie

wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39549 is 'n antwoord op boodskap #39532] Do, 22 Februarie 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.

DA

wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39576 is 'n antwoord op boodskap #39532] Vr, 23 Februarie 2001 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan speel in die verkeer my ou - ooglopend is jy 'n lid van die bruin-arm
vereniging ("bown arm society stirring ....)
Geniet die verkeer...

skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39578 is 'n antwoord op boodskap #39532] Vr, 23 Februarie 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy't dit verloor boet

wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39606 is 'n antwoord op boodskap #39546] Vr, 23 Februarie 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 Feb 2001 09:44:15 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Sies man, ek wonder wat JY, ja JY eendag vir GOD gaan sê...
>
> ApartheidsVark
> Frikkie
>
>

Frikkie, miskien moet ons minder bekommerd wees oor wat die buurman en
sy vrou eendag daarbo gaan sê en seker maak dat ons iets gaan hê om te
sê.

En hier Frikkie, het ek jou nie aangeval nie, en ook nie nét met jou
gepraat nie maar ook met myself gesels.

DD
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39618 is 'n antwoord op boodskap #39549] Vr, 23 Februarie 2001 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
En dit is presies wat jy op hierdie oomblik reg doen. Lees jou Bybel en
Aanbid `n Lewendige Almagtige God opreg,
Nie soos die Antichrus / kommunis dit in Bybels verander en van preekstoele
in ons wil inpomp nie.

Groete
Frikkie

DARKANGEL skryf in boodskap news:972hnb$b58$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
> sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
> en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
> lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.
>
> DA
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39638 is 'n antwoord op boodskap #39618] Sa, 24 Februarie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So met ander woorde wat jy probeer se is dat almal wat na Afrikaanse kerke
gaan nie Hemel toe sal gaan nie?

Reenen van Niekerk

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:976n9b$s8j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dit is presies wat jy op hierdie oomblik reg doen. Lees jou Bybel en
> Aanbid `n Lewendige Almagtige God opreg,
> Nie soos die Antichrus / kommunis dit in Bybels verander en van preekstoele
> in ons wil inpomp nie.
>
> Groete
> Frikkie
>
> DARKANGEL skryf in boodskap news:972hnb$b58$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
>> sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
>> en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
>> lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.
>>
>> DA
>
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39751 is 'n antwoord op boodskap #39532] Wo, 28 Februarie 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
Annette

sien.adres@in.teks wrote in message ...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39752 is 'n antwoord op boodskap #39539] Wo, 28 Februarie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is hy rassisties omdat hy stapelgek is, of is hy stapelgek omdat hy
rassisties is?
Annette

albert wrote in message ...
> koos wrote:
>
>> jy is stapel gek
>> skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
>>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>>> kerke te hou.
>>> Abraham the Lazy
>>> br...@hotmail.com
>
> Nie net stapelgek nie, daarby ook rassisties.
>
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39875 is 'n antwoord op boodskap #39751] Sa, 03 Maart 2001 03:06 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
NG Spark plugs - give you more miles.

Annette skryf in boodskap news:97iu11$62l$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
> Annette
>
> sien.adres@in.teks wrote in message ...
>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>> kerke te hou.
>> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
>> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
>> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
>> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
>> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
>> hul wit gemeentes.
>> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
>> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
>> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>>
>> Abraham the Lazy
>> br...@hotmail.com
>
Vorige onderwerp: dwelms & christene
Volgende onderwerp: Lekker konsert in die kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:20:18 MGT 2024