Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Super 12 Rugby
Super 12 Rugby [boodskap #39620] Vr, 23 Februarie 2001 22:44 na volgende boodskap
japiev  is tans af-lyn  japiev
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
gaan die Super 12 die keer wen?

J
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39626 is 'n antwoord op boodskap #39620] Sa, 24 Februarie 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spectrolab[2]  is tans af-lyn  Spectrolab[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
die cats,maar die act brumbies moet nie misgekyk word nie.
Cats konings goud ens...
een en dieselfde ding
lol:-)

"japiev" skryf in boodskap news:3a970592$1_1@batman.vip-za.com...
> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
> gaan die Super 12 die keer wen?
>
> J
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39719 is 'n antwoord op boodskap #39620] Wo, 28 Februarie 2001 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Brumbies.
Annette

japiev wrote in message ...
> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
> gaan die Super 12 die keer wen?
>
> J
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39720 is 'n antwoord op boodskap #39626] Wo, 28 Februarie 2001 01:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Aussies en Kiwi's moet aandring dat die SA spanne eers almal teen mekaar
speel - dan sal ons definitief nie eers die kwarteinronde haal nie - te min
spelers:))
Annette ( Kapenaar wat vir die Cats skree)

Spectrolab wrote in message ...
> die cats,maar die act brumbies moet nie misgekyk word nie.
> Cats konings goud ens...
> een en dieselfde ding
> lol:-)
>
> "japiev" wrote in message
> news:3a970592$1_1@batman.vip-za.com...
>> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
>> gaan die Super 12 die keer wen?

>> J
>
Vorige onderwerp: hengel
Volgende onderwerp: Gemengde sport...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:56:04 MGT 2024