Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bekke van leeus
Bekke van leeus [boodskap #3840] So, 01 Februarie 2004 22:13 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die fotos van die dierasie wat jou voet aangeval het? Het jy
dit al gepos? As jy het kan ek dit nie sien nie :-(

Lorinda
Re: Bekke van leeus [boodskap #3843 is 'n antwoord op boodskap #3840] Ma, 02 Februarie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Katryn, as ons Roodepoort, Krugersdorp en Pretoria op 'n kaart
> verbind, kry ons nie een of ander okkulte teken nie? :-)) Eendag, DD,
> gaan ons daardie kode breek.....:-)

> Lorinda


> Waar is die fotos van die dierasie wat jou voet aangeval het? Het jy
> dit al gepos? As jy het kan ek dit nie sien nie :-(
>
> Lorinda


Lorinda, ek wou jou nòu geantwoord het,
maar die weer is besig om rof te raak.
Natuurlik keer dit 'n rowwe antwoord:-)
Laat ek eers sien wat hierdie donderstorm
gaan aanvang. Praat nou nou.

ns.
Lekker, daar begin dit reën. Hard.
En die donderweer kom nader.
Re: Bekke van leeus [boodskap #3845 is 'n antwoord op boodskap #3843] Ma, 02 Februarie 2004 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Katryn, as ons Roodepoort, Krugersdorp en Pretoria op 'n kaart
>> verbind, kry ons nie een of ander okkulte teken nie? :-)) Eendag, DD,
>> gaan ons daardie kode breek.....:-)
>
>> Lorinda
>
>
>> Waar is die fotos van die dierasie wat jou voet aangeval het? Het jy
>> dit al gepos? As jy het kan ek dit nie sien nie :-(
>>
>> Lorinda
>

Dit is so lekker om van 'n groot bek te hoor
en dit is nie myne nie:-) Jare gelede was
die okkulte vir my 'n baie interessante
onderwerp. Interessant genoeg om
telekinesis spesifiek sowel as
astrale projeksie daaglikse
leesstof te gemaak het.
Re: Bekke van leeus [boodskap #3852 is 'n antwoord op boodskap #3845] Ma, 02 Februarie 2004 21:33 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gn8t109dh2t8crv0lrai3ui6m7e11upu4g@4ax.com...
>
> Dit is so lekker om van 'n groot bek te hoor
> en dit is nie myne nie:-)

LOL! Kom ons wees nou maar eerlik, niemand op hierdie groep is op die
spreekwoordelike bek geval nie..:-)


> Jare gelede was
> die okkulte vir my 'n baie interessante
> onderwerp. Interessant genoeg om
> telekinesis spesifiek sowel as
> astrale projeksie daaglikse
> leesstof te gemaak het.
>

Hmm. Wil jy nou sê ons moet in alle erns vir tekens in jou handelinge en
bewegings begin soek?:-))
Ek was nog altyd geinteresseerd daarin in die sin dat dit ander mense
interesseer, of hoe dit dalk hulle aksies beinvloed het. Bv. Hawksmoor in
die kerke wat hy hier in Londen gebou het ens. En dan ook heelparty ander
mense in die geskiedenis, soos John Dee en selfs Newton.

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Queen Winnie - SA's new Leader
Volgende onderwerp: Katryn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:50:23 MGT 2024