Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Branderplank wals vir DD
Branderplank wals vir DD [boodskap #3832] So, 01 Februarie 2004 00:36 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of DD al in Durban bly (alhoewel ek nie kan sien dat hy vir
ewig van Roodepoort sal wegbly nie..:-)) en nou niks anders doen as om
te surf en aan sy "van" se spray painting te werk nie. DD, jy kan
altyd 'n laptop aanskaf en pos terwyl jy vir die surf wag :-)

Lorinda
Re: Branderplank wals vir DD [boodskap #3834 is 'n antwoord op boodskap #3832] So, 01 Februarie 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
(Lorinda) wrote:

> Ek wonder of DD al in Durban bly (alhoewel ek nie kan sien dat hy vir
> ewig van Roodepoort sal wegbly nie..:-)) en nou niks anders doen as om
> te surf en aan sy "van" se spray painting te werk nie. DD, jy kan
> altyd 'n laptop aanskaf en pos terwyl jy vir die surf wag :-)
>
> Lorinda


Nee Lorinda, en dit is duidelik dat jy by jou ander woonstel is,
want ek het jou gister al geantwoord. Ek is besig met 'n
saketransaksie wat so ietwat triekie(:-) geraak het, as gevolg
van 'n toegestane alleen mandaat aan iemand anders, en
ek wat dit nou na my geswaai wil hê.

DD
Re: Branderplank wals vir DD [boodskap #3835 is 'n antwoord op boodskap #3834] So, 01 Februarie 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Feb 2004 20:48:43 +0200, DD wrote:
> Ek is besig met 'n
> saketransaksie wat so ietwat triekie(:-) geraak het,

Aaaah...dit verklaar dan:

> Van Roodepoort gepraat...
> sowat 5 ure gelede die ervaring gehad dat
> 'n leeu speels aan 'n skoen begin begin kou het.
> My voet was daarin. Ek het die speelding
> natuurlik onmiddelik op 'n ander plek geplaas:-)))

LOL! Sien, dit sal jou nou leer om met leeus te speel wanneer jy
veronderstel was om tussen die haaie te speel, en klein vissies te
vang, en met jou surfboard rond te drentel en jou bus te verf.
;-)))
Maar anders as jy, wat aan voet-in-skoen-siekte ly, ly ek mos aan die
voet-in-mond-siekte, so ek verstaan maar alte goed.
Tog, ek reken dit is baie veiliger om tussen die haaie rond te swem en
speel, solank jy net nie maklik seerkry en hulle jou bloed ruik nie,
is die Kaap Hollands.
;-))
Re: Branderplank wals vir DD [boodskap #3836 is 'n antwoord op boodskap #3835] So, 01 Februarie 2004 19:56 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Feb 2004 14:06:27 -0500, Katryn wrote:

> On Sun, 01 Feb 2004 20:48:43 +0200, DD wrote:
>> Ek is besig met 'n
>> saketransaksie wat so ietwat triekie(:-) geraak het,
>
> Aaaah...dit verklaar dan:
>
>> Van Roodepoort gepraat...
>> sowat 5 ure gelede die ervaring gehad dat
>> 'n leeu speels aan 'n skoen begin begin kou het.
>> My voet was daarin. Ek het die speelding
>> natuurlik onmiddelik op 'n ander plek geplaas:-)))
>
> LOL! Sien, dit sal jou nou leer om met leeus te speel wanneer jy
> veronderstel was om tussen die haaie te speel, en klein vissies te
> vang, en met jou surfboard rond te drentel en jou bus te verf.
> ;-)))
> Maar anders as jy, wat aan voet-in-skoen-siekte ly, ly ek mos aan die
> voet-in-mond-siekte, so ek verstaan maar alte goed.
> Tog, ek reken dit is baie veiliger om tussen die haaie rond te swem en
> speel, solank jy net nie maklik seerkry en hulle jou bloed ruik nie,
> is die Kaap Hollands.
> ;-))


Weer raak gesê, soos gewoonlik:-) Die deel waar jy van Johnnie vertel,
is onverbeterlik. Jy en Lorinda het so lekker manier om met die
Afrikaanse taal deuntjies te speel, dat ek dikwels wonder oor my eie
taalgebruik (of gebrek daaraan:-) Ek het jou Johnnie storie geniet:-)

As jy meer wil weet oor waar my skoen vanmiddag in die bek van 'n
leeu beland het, moet ek darem sê dat dit 'n leeutjie was:-))).
Terwyl ek met iemand anders gesels het, het hy aan my linkerskoen
begin kou. En die krag in sy kake, het my laat besluit om in die
opsig, nie saam te speel nie:-)
En as jy werklik nòg meer wil weet, sal ek gebruik maak van die feit
dat dit ons paar se nuusgroep is dié, en eie reg gebruik en vanmiddag
se foto's vir jou wys. Onthou dan net, dat ek dit nog nie by 'n
'Photoshop' gehad het om kolletjies en so uit te haal nie.

Dave

ns.
Dit was wel nie op Roodepoort nie, maar enkele kilos daarvandaan,
MAW tussen Krugersdorp Noord en Pretoria.
Vorige onderwerp: Wat op aarde gaan aan? /What on world goings on?
Volgende onderwerp: Vanmiddag se rondry (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:06:29 MGT 2024