Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief [boodskap #38190] Ma, 08 Januarie 2001 23:26 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Vrag aflewerings agentskappe, Skeeps firmas, Lughawens en
Skeeps hawes, asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons
Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Verskaffing van vrag houers.
Effektiewe aflewering van vrag en pakkette waar benodig. Werk
verskaffing geleenthede. Veelvolkige vredes inisiatiewe. Rekenaar
opsporing dienste. Nauurse dienste. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Vrag aflewerings
agente, Vrag en skeeps firmas - land, see en lug. Asook verskaffer van
hoë tegnologie opsporing fasiliteite. En kliënte, veral vanaf groot
firmas. Om die verhoging van die gee van 'n groen lig aangaande die
verskaffing van super addisionele opsporing inligting aan kliënte,
asook Vrag aflewering en verskeping agente.

Planetêre ontmoetings kan ook verhoog word in die verband. Asook die
ondertekening van verdrae in die verband, indien enigsinds nodig. Om
ondersteuning te verhoog vir planetêre geofisiese opsporing van
vervoermiddele en vrag houers. Ten bate van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande instrumente om aan vrag houers
asook vervoer middele - land, see en lug, veral vrag skepe. Op
versteekte plekke, indien enigsins moontlik. Om die aanhoudende
opsporing van vervoer middele en vrag houers ten alle tye te verhoog.
Ten bate aan alle betrokke partye.

Die terugvoer van die huidige geofisiese ligging van die vrag houer en
vervoer middel, asook afstand van die eindbestemming, kan ook verhoog
word op gereelde tydvakke aan rekenaar stelsels, waar nodig. Om die
opsporing inligting aan Vrag verskeep agentskappe en kliënte te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die opsporing van vrag houers en vervoer
middele tot op see bodem, in geval van versteekte en/of gesteelde
goedere, te verhoog. Seine kan ook verhoog word aangaande die
onverwagte oopmaak van vrag houers, indien enigsins moontlik. Om die
sekuriteit te verhoog van goedere terwyl onderweg.

Nood maatreëls kan ook verhoog word deur Vrag skeeps agente, waar en
wanneer nodig. Om prosedures te verhoog om gevolg te word wanneer enige
verskille opduik, indien enige, aangaande die huidige en veronderstelde
roete plan om gevolg te word van vrag houers en/of vaartuie.

Fase 1 word voorgestel om die opsporing van vervoer middele te verhoog.
Om meer veilige ritte te verhoog in die verband.

Huidige geofisiese opsporing van vrag houers word voorgestel as 'n fase
2 inisiatief. Om die sekuriteit te verhoog aangaande die verskeping van
goedere. Satelliet kommunikasie kan ook verhoog word in die verband. Om
die opsporing van vrag houers te verhoog deur Vrag vervoer firmas.

Fase 3, om die opsporing te verhoog tot en met pakket vlak, vanaf
verkose dimensies, en/of vir geselekteerde pakkette, word voorgestel
as 'n verdere verhoging van hierdie inisiatief.

Hoogstens aangeraai, om ruimte te laat vir die verbetering van hierdie
inisiatief. Om sekuriteit en ander voordele te verhoog, soos nodig.

Keuses kan ook verhoog word aan kliënte wanneer goedere verskeep word.
Veral aangaande die keuse van sekuriteit en/of beskikbaarheid van
inligting benodig wanneer goedere verskeep word. Om diens vlakke te
verhoog aan kliënte, waar en wanneer nodig.

Wette kan ook verhoog word in die verband aangaande die hou van
satelliet opsporing inligting. Om ondersteuning te verhoog aan
sekuriteit dienste tydens navrae, waar en wanneer nodig.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om
ondersteuning te verhoog aan Regerings en Vrag vervoer agente en firmas
vir inisiatiewe in die verband. Ten bate van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Breedvoerige opsporing van vrag houers en vervoer middele kan
asemrowend verhoog word.
Bekendheid van satelliet opsporing vir versekerde goedere kan
asemrowend verhoog word.
Gewaarborgde effektiewe aflewering van goedere kan asemrowend verhoog
word.
Beplande en verwagte tye van die aflewering van goedere kan asemrowend
verhoog word.
Publieke inligting verskaf deur die internet aangaande die aflewering
van goedere kan asemrowend verhoog word.
Opsporing van probleem areas, indien enige, kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde maatreëls om meer veilige aflewering van goedere te verhoog,
kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande
verhoogde opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr
kaart, wat hier beplan word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief [boodskap #38193 is 'n antwoord op boodskap #38190] Di, 09 Januarie 2001 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy nie liefs jou eie, unieke nuusgroepie stig nie - ek is oortuig dat
daar moontlik iemand, moontlik nie van hierdie planeet gaan wees, om jou
insette (geen waarde-uitspraak nie) te waardeer.
Persoonlik glo ek dat jy hulp nodig het - weereens, geen waarde-uitspraak
nie.

"reisiger" skryf in boodskap news:93dia9$g99$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
> aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
> Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
> Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
> dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Vrag aflewerings agentskappe, Skeeps firmas, Lughawens en
> Skeeps hawes, asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons
> Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Verskaffing van vrag houers.
> Effektiewe aflewering van vrag en pakkette waar benodig. Werk
> verskaffing geleenthede. Veelvolkige vredes inisiatiewe. Rekenaar
> opsporing dienste. Nauurse dienste. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
> Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
> dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Vrag aflewerings
> agente, Vrag en skeeps firmas - land, see en lug. Asook verskaffer van
> hoë tegnologie opsporing fasiliteite. En kliënte, veral vanaf groot
> firmas. Om die verhoging van die gee van 'n groen lig aangaande die
> verskaffing van super addisionele opsporing inligting aan kliënte,
> asook Vrag aflewering en verskeping agente.
>
> Planetêre ontmoetings kan ook verhoog word in die verband. Asook die
> ondertekening van verdrae in die verband, indien enigsinds nodig. Om
> ondersteuning te verhoog vir planetêre geofisiese opsporing van
> vervoermiddele en vrag houers. Ten bate van alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Navorsing kan ook verhoog word aangaande instrumente om aan vrag houers
> asook vervoer middele - land, see en lug, veral vrag skepe. Op
> versteekte plekke, indien enigsins moontlik. Om die aanhoudende
> opsporing van vervoer middele en vrag houers ten alle tye te verhoog.
> Ten bate aan alle betrokke partye.
>
> Die terugvoer van die huidige geofisiese ligging van die vrag houer en
> vervoer middel, asook afstand van die eindbestemming, kan ook verhoog
> word op gereelde tydvakke aan rekenaar stelsels, waar nodig. Om die
> opsporing inligting aan Vrag verskeep agentskappe en kliënte te
> verhoog.
>
> Hoogstens aangeraai, om die opsporing van vrag houers en vervoer
> middele tot op see bodem, in geval van versteekte en/of gesteelde
> goedere, te verhoog. Seine kan ook verhoog word aangaande die
> onverwagte oopmaak van vrag houers, indien enigsins moontlik. Om die
> sekuriteit te verhoog van goedere terwyl onderweg.
>
> Nood maatreëls kan ook verhoog word deur Vrag skeeps agente, waar en
> wanneer nodig. Om prosedures te verhoog om gevolg te word wanneer enige
> verskille opduik, indien enige, aangaande die huidige en veronderstelde
> roete plan om gevolg te word van vrag houers en/of vaartuie.
>
> Fase 1 word voorgestel om die opsporing van vervoer middele te verhoog.
> Om meer veilige ritte te verhoog in die verband.
>
> Huidige geofisiese opsporing van vrag houers word voorgestel as 'n fase
> 2 inisiatief. Om die sekuriteit te verhoog aangaande die verskeping van
> goedere. Satelliet kommunikasie kan ook verhoog word in die verband. Om
> die opsporing van vrag houers te verhoog deur Vrag vervoer firmas.
>
> Fase 3, om die opsporing te verhoog tot en met pakket vlak, vanaf
> verkose dimensies, en/of vir geselekteerde pakkette, word voorgestel
> as 'n verdere verhoging van hierdie inisiatief.
>
> Hoogstens aangeraai, om ruimte te laat vir die verbetering van hierdie
> inisiatief. Om sekuriteit en ander voordele te verhoog, soos nodig.
>
> Keuses kan ook verhoog word aan kliënte wanneer goedere verskeep word.
> Veral aangaande die keuse van sekuriteit en/of beskikbaarheid van
> inligting benodig wanneer goedere verskeep word. Om diens vlakke te
> verhoog aan kliënte, waar en wanneer nodig.
>
> Wette kan ook verhoog word in die verband aangaande die hou van
> satelliet opsporing inligting. Om ondersteuning te verhoog aan
> sekuriteit dienste tydens navrae, waar en wanneer nodig.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om
> ondersteuning te verhoog aan Regerings en Vrag vervoer agente en firmas
> vir inisiatiewe in die verband. Ten bate van alle betrokke partye.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
> Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
> tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
> die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Breedvoerige opsporing van vrag houers en vervoer middele kan
> asemrowend verhoog word.
> Bekendheid van satelliet opsporing vir versekerde goedere kan
> asemrowend verhoog word.
> Gewaarborgde effektiewe aflewering van goedere kan asemrowend verhoog
> word.
> Beplande en verwagte tye van die aflewering van goedere kan asemrowend
> verhoog word.
> Publieke inligting verskaf deur die internet aangaande die aflewering
> van goedere kan asemrowend verhoog word.
> Opsporing van probleem areas, indien enige, kan asemrowend verhoog word.
> Verhoogde maatreëls om meer veilige aflewering van goedere te verhoog,
> kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Kommentaar:
> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande
> verhoogde opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr
> kaart, wat hier beplan word.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief [boodskap #38202 is 'n antwoord op boodskap #38190] Di, 09 Januarie 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Planetêre ontmoetings kan ook verhoog word in die verband. Asook die
> ondertekening van verdrae in die verband, indien enigsinds nodig. Om
> ondersteuning te verhoog vir planetêre geofisiese opsporing van
> vervoermiddele en vrag houers. Ten bate van alle betrokke partye.

Groei bg. na...

Uitnodigings kan ook verhoog word aan lidlande wat aan Planetêre
ontmoetings deelneem, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te
verhoog vir planetêre geofisiese opsporing van vervoermiddele en vrag
houers. Ten bate van alle betrokke partye. Ten doel om die versekerde
aankoms te verhoog tydens die besending van ewig groeiende volumes wat
hier beplan word. Asook, om voorsorg maatreëls te verhoog vir die
potensiële verdwyning, indien enige, indien ooit, van goedere en/of
vrag vervoer middele, soos en wanneer nodig.

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief [boodskap #38254 is 'n antwoord op boodskap #38190] Do, 11 Januarie 2001 21:21 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Breedvoerige opsporing van vrag houers en vervoer middele kan
> asemrowend verhoog word.
> Bekendheid van satelliet opsporing vir versekerde goedere kan
> asemrowend verhoog word.
> Gewaarborgde effektiewe aflewering van goedere kan asemrowend verhoog
> word.
> Beplande en verwagte tye van die aflewering van goedere kan asemrowend
> verhoog word.
> Publieke inligting verskaf deur die internet aangaande die aflewering
> van goedere kan asemrowend verhoog word.
> Opsporing van probleem areas, indien enige, kan asemrowend verhoog
> word.
> Verhoogde maatreëls om meer veilige aflewering van goedere te verhoog,
> kan asemrowend verhoog word.

Voeg by...

Meer effektiewe versending en aflewering van goedere kan asemrowend
verhoog word.
Kliënte tevredenheid vlakke kan asemrowend verhoog word.
Die beginsel van verhoogde sekuriteit vir verhoogde profyte kan
asemrowend verhoog word.
Beleggings opbrengs vanuit verhoogde sekuriteit en vrag houer kontrole
kan asemrowend verhoog word.

En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Vorige onderwerp: Noord Wes
Volgende onderwerp: Heerlike Versa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:41:45 MGT 2024