Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Reisiger (Persentasie stem)
Vir die Reisiger (Persentasie stem) [boodskap #37701] Di, 12 Desember 2000 10:07 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik dink ek enige verkiesing moet dmv 'n persentasie stem gedoen
word.

1000 - 2000 1 Punt
2001 - 3000 2 Punte

ens ens

Onthou Suid-Afrika het vir arguments onthalwe 50 Miljoen mense, maar net 10
Miljoen dra werklik iets by tot die ekonomie. So dit maak tog net sin dat
die mense wat verantwoordelik is vir die ekonomiese groei in die land se
stem meer werd moet wees as die persoon wat nie 'n bydrae maak nie.

Bogenoemde sal dit moontlik maak vir 'n persoon soos Harry Oppenheimer wie
se stem sê nou maar 50 punte tel om 49 stem geregtigde stemme te absorbeer
voordat sy eie stem uitgekanseleer word.

Met bogenoemde metode sal dit die ANC miljoen jaar vat om aan bewind te kom
indien enigsins. En wat dit nog ekstra goed maak is dit dien as 'n
aansporing vir mense om harder te werk sodat hulle meer geld kan maak (en in
die proses 'n hoër stempunt kan inneem), en niemand kan kla dat hulle nie 'n
kans gegun word om wel te stem nie.
Re: Vir die Reisiger (Persentasie stem) [boodskap #37705 is 'n antwoord op boodskap #37701] Di, 12 Desember 2000 11:39 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nou wil ek 'n ander stelsel voorstel hier. Kry een stem vir elke R50 wat jy
spandeer aan munisipale dienste. Bv as jy Water en ligte en erf belasting
ens meer betaal van r 600 per maand kry jy 12 stemme per adres. As jy nie
betaal nie dan kry jy geen stemme nie.

Riaan skryf in boodskap news:914tbk$1iu6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Persoonlik dink ek enige verkiesing moet dmv 'n persentasie stem gedoen
> word.
>
> 1000 - 2000 1 Punt
> 2001 - 3000 2 Punte
>
> ens ens
>
> Onthou Suid-Afrika het vir arguments onthalwe 50 Miljoen mense, maar net 10
> Miljoen dra werklik iets by tot die ekonomie. So dit maak tog net sin dat
> die mense wat verantwoordelik is vir die ekonomiese groei in die land se
> stem meer werd moet wees as die persoon wat nie 'n bydrae maak nie.
>
> Bogenoemde sal dit moontlik maak vir 'n persoon soos Harry Oppenheimer wie
> se stem sê nou maar 50 punte tel om 49 stem geregtigde stemme te absorbeer
> voordat sy eie stem uitgekanseleer word.
>
> Met bogenoemde metode sal dit die ANC miljoen jaar vat om aan bewind te kom
> indien enigsins. En wat dit nog ekstra goed maak is dit dien as 'n
> aansporing vir mense om harder te werk sodat hulle meer geld kan maak (en in
> die proses 'n hoër stempunt kan inneem), en niemand kan kla dat hulle nie 'n
> kans gegun word om wel te stem nie.
>
Vorige onderwerp: Vergewe en Vergeet
Volgende onderwerp: Geweld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 22:43:15 MGT 2024