Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit Vrugte en Bome
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Dec 2000 15:32:07 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> Davie Davis wrote in message
> news:3a277428.11880093@news.intekom.co.za...

>> Niks niks niks van jou stories verander die feit dat jy gesê het dat
>> 'n boom word aan sy vrugte geken.
>> En jy dra vrot vrugte, ou.
>
> 'Eerwaarde' Davis
>
> Het U al ooit lelik gepraat of gevloek ?
> Nee, ... seker Nie, want U insinueer dat U slegs Goeie Vrugte
> dra, of hoe, U Hoogheid ?
>
>
Aikona, jy beskuldig my van wat Blommetjie? Verwys bietjie na 'n plek
waar ek myself opgehemel het.

>> Kyk my gesels deur.
>
> Ja U 'heilige' gesels hier is rein en blink-skoon gevryf soos die
> pous se poepol self. - Ons neem hieruit ook aan dat U in die
> totaliteit van U Heilige lewe ook Nooit vloek nie.

Verwys na my antwoord hierbo, Blom. Dieselfde antwoord geld hier.
>
> Voorwaar, U is waarlik Hoog Geag !
> Ons bewonder waarlik U goeie Vrugte !
>
> Hail Davie ! Hail Davie !
>
Weer verkeer Blommetjie, want ekis net 'n mens. 'n Mens (soos reeds bo
gesê) wat my nie op die nuusgroepe uitgee as 'n spesifiek geroepe een
nie, maar iemand wat net, en let wel NET van God se genade afhanklik
is.
>
>> Jy sal opmerk dat ek vreeslik min gereageer het op
>> wat jy te sê het. Ek verneder my self sover asom met Gloudina te
>> praat.

Het jy nie ook al in iemand se rigting gekyk terwyl jy eintlik met
iemand anders gepraat het nie. (nie skeel nie let wel, maar... maar...
maar... maar... maar... 'laggend' (by gebrek aan 'n beter woord)
>
> Korrek ! U is te Hoog-Heilig vir Enige (Aardse) persoon hier.
> "Laat ons buig in U Teenwoordigheid, en ook U poepol soen."
> [U hoef dan ook nie verder met haar te praat nie.]
>
>> Maar ek en jy het niks vir mekaar te sê nie.
>
> So, waarom 'verlaag' U uself dan om met my te praat ?
>
>
>> Ek gee toe dat ék jou aangevat het hier. Maar dit is asof mense jou
>> werklik as agbaar beskou en ek wil hulle darem wus waarmee hulle hul
>> ophou.
>
> Ons almal voel so 'ge-eer' om van U agbaarheid se 'wysheid'
> en leiding te ontvang.
>
>
>> 'n Boom word aan sy Vrugte geken.
>
> Ons bewonder U agbare en wonderskone 'Boom'.
>
>
>> DD

Ou Blommetjie, ek het niks absoluut gedoen of gesê op hierdie
nuusgroep om op trots te wees nie. Inteendeel, daar is al vir my gesê
'as jy iets gesê het wat jy oor skaam is, vra askies en gesels
verder.' Ek het 'laggend' by myself gedink: Davie Davis, jy sê
partykeer nie nice dinge nie, maar verdomp of jy al iets gesê het wat
jy voor moet sê 'Skuus!'.

Sê nou net die baklei het iets goed voort gebring. Jou 'n slag in 'n
neutedop laat kyk hoe teenstrydig jou praat is. huh?

Groetnis Blommetjie

DD

>> On Fri, 1 Dec 2000 02:17:10 +0200, "Blommetjie"
>> wrote:

>>> ----------------------------------------------------------
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:3a26b884.15658998@news.intekom.co.za...
>>>
>>>> Die openbaarde 'sondes' van Blommetjie >> -----------------------------------------------------------
>>>
>>> Haai ?? .. Kom 'Eerwaarde' Davie Davis dit nóú eers
>>> agter dat arme Blommetjie ook maar 'n gewone mens
>>> met sondes is ?
>>>
>>> 'Eerwaarde' Davis is Sekerlik Een van die volgende :
>>>
>>> 1) 'n Hoog-Heilige Engel wat die Aarde slegs tydelik
>>> besoek om te verneem hoe Sondig die mense
>>> hier is.
>>>
>>> 2) 'n Gewone mens wat al sy Sondes mooi wegsteek
>>> sodat niemand dit mag sien nie.
>>>
>>> 3) 'n Dwaas wat glo dat hy Geen Sondes doen nie, en
>>> dus ander daarop wil laat let hóé Sondig hulle is.
>>>
>>> 4) 'n Gesplete Drol wat al Drie van die bogenoemde is,
>>> maar dit ten sterkste sal ontken.
>>>
>>> Oooooo !! - Kyk Almal !! ... Blommetjie het die woord
>>> 'drol' gesê !! (snak na asem) ... Dit is verskriklik !!!
>>>
>>> Stenig Hom !! ... Stenig Hom !!
>>>
>
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37473 is 'n antwoord op boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Niks niks niks van jou stories verander die feit dat jy gesê het dat
'n boom word aan sy vrugte geken.
En jy dra vrot vrugte, ou.

Kyk my gesels deur. Jy sal opmerk dat ek vreeslik min gereageer het op
wat jy te sê het. Ek verneder my self sover asom met Gloudina te
praat. Maar ek en jy het niks vir mekaar te sê nie.

Ek gee toe dat ék jou aangevat het hier. Maar dit is asof mense jou
werklik as agbaar beskou en ek wil hulle darem wus waarmee hulle hul
ophou.

'n Boom word aan sy Vrugte geken.

DD

On Fri, 1 Dec 2000 02:17:10 +0200, "Blommetjie"
wrote:

>
> Davie Davis wrote in message
> news:3a26b884.15658998@news.intekom.co.za...
>
>> Die openbaarde 'sondes' van Blommetjie -----------------------------------------------------------
>
> Haai ?? .. Kom 'Eerwaarde' Davie Davis dit nóú eers
> agter dat arme Blommetjie ook maar 'n gewone mens
> met sondes is ?
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37474 is 'n antwoord op boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:3a277428.11880093@news.intekom.co.za...
>
> Niks niks niks van jou stories verander die feit dat jy gesê het dat
> 'n boom word aan sy vrugte geken.
> En jy dra vrot vrugte, ou.

'Eerwaarde' Davis

Het U al ooit lelik gepraat of gevloek ?
Nee, ... seker Nie, want U insinueer dat U slegs Goeie Vrugte
dra, of hoe, U Hoogheid ?

> Kyk my gesels deur.

Ja U 'heilige' gesels hier is rein en blink-skoon gevryf soos die
pous se poepol self. - Ons neem hieruit ook aan dat U in die
totaliteit van U Heilige lewe ook Nooit vloek nie.

Voorwaar, U is waarlik Hoog Geag !
Ons bewonder waarlik U goeie Vrugte !

Hail Davie ! Hail Davie !

> Jy sal opmerk dat ek vreeslik min gereageer het op
> wat jy te sê het. Ek verneder my self sover asom met Gloudina te
> praat.

Korrek ! U is te Hoog-Heilig vir Enige (Aardse) persoon hier.
"Laat ons buig in U Teenwoordigheid, en ook U poepol soen."
[U hoef dan ook nie verder met haar te praat nie.]

> Maar ek en jy het niks vir mekaar te sê nie.

So, waarom 'verlaag' U uself dan om met my te praat ?

> Ek gee toe dat ék jou aangevat het hier. Maar dit is asof mense jou
> werklik as agbaar beskou en ek wil hulle darem wus waarmee hulle hul
> ophou.

Ons almal voel so 'ge-eer' om van U agbaarheid se 'wysheid'
en leiding te ontvang.

> 'n Boom word aan sy Vrugte geken.

Ons bewonder U agbare en wonderskone 'Boom'.

> DD
>
>
>
> On Fri, 1 Dec 2000 02:17:10 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>> ----------------------------------------------------------
>> Davie Davis wrote in message
>> news:3a26b884.15658998@news.intekom.co.za...
>>
>>> Die openbaarde 'sondes' van Blommetjie > -----------------------------------------------------------
>>
>> Haai ?? .. Kom 'Eerwaarde' Davie Davis dit nóú eers
>> agter dat arme Blommetjie ook maar 'n gewone mens
>> met sondes is ?
>>
>> 'Eerwaarde' Davis is Sekerlik Een van die volgende :
>>
>> 1) 'n Hoog-Heilige Engel wat die Aarde slegs tydelik
>> besoek om te verneem hoe Sondig die mense
>> hier is.
>>
>> 2) 'n Gewone mens wat al sy Sondes mooi wegsteek
>> sodat niemand dit mag sien nie.
>>
>> 3) 'n Dwaas wat glo dat hy Geen Sondes doen nie, en
>> dus ander daarop wil laat let hóé Sondig hulle is.
>>
>> 4) 'n Gesplete Drol wat al Drie van die bogenoemde is,
>> maar dit ten sterkste sal ontken.
>>
>> Oooooo !! - Kyk Almal !! ... Blommetjie het die woord
>> 'drol' gesê !! (snak na asem) ... Dit is verskriklik !!!
>>
>> Stenig Hom !! ... Stenig Hom !!
>>
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37494 is 'n antwoord op boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis <dosie...@email.com> wrote in message news:3a26b884.15658998@news.intekom.co.za...
> Die openbaarde 'sondes' van Blommetjie <
-----------------------------------------------------------

Haai ?? .. Kom 'Eerwaarde' Davie Davis dit nóú eers
agter dat arme Blommetjie ook maar 'n gewone mens
met sondes is ?

'Eerwaarde' Davis is Sekerlik Een van die vologende :

1) 'n Hoog-Heilige Engel wat die Aarde slegs tydelik
besoek om te verneem hoe Sondig die mense
hier is.

2) 'n Gewone mens wat al sy Sondes mooi wegsteek
sodat niemand dit mag sien nie.

3) 'n Dwaas wat glo dat hy Geen Sondes doen nie, en
dus ander daarop wil laat let hóé Sondig hulle is.

4) 'n Gesplete Drol wat al Drie van die bogenoemde is,
maar dit ten sterkste sal ontken.

Oooooo !! - Kyk Almal !! ... Blommetjie het die woord
'drol' gesê !! (snak na asem) ... Dit is verskriklik !!!

Stenig Hom !! ... Stenig Hom !!
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37506 is 'n antwoord op boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:3a27e95a.1023101@news.intekom.co.za...
> On Fri, 1 Dec 2000 15:32:07 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:3a277428.11880093@news.intekom.co.za...
>
>>> Niks niks niks van jou stories verander die feit dat jy gesê het dat
>>> 'n boom word aan sy vrugte geken.
>>> En jy dra vrot vrugte, ou.
>>
>> 'Eerwaarde' Davis
>>
>> Het U al ooit lelik gepraat of gevloek ?
>> Nee, ... seker Nie, want U insinueer dat U slegs Goeie Vrugte
>> dra, of hoe, U Hoogheid ?
>>
>>
> Aikona, jy beskuldig my van wat Blommetjie? Verwys bietjie na 'n plek
> waar ek myself opgehemel het.

Dweper Davis [of dalk net plain 'dom' ?]
Kan jy Lees ?? - Kyk Weer ...

1) Ek Jou vals Beskuldig ? ... of Vrae aan jou gevra ?
2) * Jy weet goed dat ek van jou alledaagse lewe praat.
[Jy het nog Nooit in jou lewe gevloek nie nê ?]

Probeer Weer

>>> Kyk my gesels deur.
>>
>> Ja U 'heilige' gesels hier is rein en blink-skoon gevryf soos die
>> pous se poepol self. - Ons neem hieruit ook aan dat U in die
>> *totaliteit* van U Heilige lewe ook *Nooit vloek* nie.
>
> Verwys na my antwoord hierbo, Blom. Dieselfde antwoord geld hier.

Ja. Jou alledaagse lewe is seker Perfek, net soos hier op die NG.

>> Voorwaar, U is waarlik Hoog Geag !
>> Ons bewonder waarlik U goeie Vrugte !
>>
>> Hail Davie ! Hail Davie !
>>
> Weer verkeer Blommetjie, want ekis net 'n mens.

Dankie vir die eweskielike 'nederige' erkenning.

> 'n Mens (soos reeds bo
> gesê) wat my nie op die nuusgroepe uitgee as 'n spesifiek geroepe een
> nie,

Ek het geen verklaring gemaak oor of ek 'geroepe'
is, of nie. - Jy sê dit.

> maar iemand wat net, en let wel NET van God se genade afhanklik
> is.

Jy weet ; ... Selfs geroepe en uitverkore mense
is ook afhanklik van God se Genade.
Of ek nou geroepe is of nie, - ek is Ook net van
God se Genade afhanklik.

>>> Jy sal opmerk dat ek vreeslik min gereageer het op
>>> wat jy te sê het. Ek verneder my self sover asom met Gloudina te
>>> praat.
>
> Het jy nie ook al in iemand se rigting gekyk terwyl jy eintlik met
> iemand anders gepraat het nie. (nie skeel nie let wel, maar... maar...
> maar... maar... maar... 'laggend' (by gebrek aan 'n beter woord)

...mmm m m ... Maar j j j Jy Hap pp nn nn Nou b bb .. Bubbles.

>> Korrek ! U is te Hoog-Heilig vir Enige (Aardse) persoon hier.
>> "Laat ons buig in U Teenwoordigheid, en ook U poepol soen."
>> [U hoef dan ook nie verder met haar te praat nie.]
>>
>>> Maar ek en jy het niks vir mekaar te sê nie.
>>
>> So, waarom 'verlaag' U uself dan om met my te praat ?
>>
>>
>>> Ek gee toe dat ék jou aangevat het hier. Maar dit is asof mense jou
>>> werklik as agbaar beskou en ek wil hulle darem wus waarmee hulle hul
>>> ophou.
>>
>> Ons almal voel so 'ge-eer' om van U agbaarheid se 'wysheid'
>> en leiding te ontvang.
>>
>>
>>> 'n Boom word aan sy Vrugte geken.
>>
>> Ons bewonder U agbare en wonderskone 'Boom'.
>>
>>
>>> DD
>
>
> Ou Blommetjie, ek het niks absoluut gedoen of gesê op hierdie
> nuusgroep om op trots te wees nie. Inteendeel, daar is al vir my gesê
> 'as jy iets gesê het wat jy oor skaam is, vra askies en gesels
> verder.' Ek het 'laggend' by myself gedink: Davie Davis, jy sê
> partykeer nie nice dinge nie, maar verdomp of jy al iets gesê het wat
> jy voor moet sê 'Skuus!'.

Doen jy Al jou sondes in die Geheim ?

> Sê nou net die baklei het iets goed voort gebring. Jou 'n slag in 'n
> neutedop laat kyk hoe teenstrydig jou praat is. huh?
>

So, laat my dan nou met rus, want soos jy self sê ;
- dit is nutteloos en bring niks goeds nie.

Al is ek ook 'n sondige mens ; - Ek sal voortgaan om uit
die Bybel te kwoteer as ek so voel. Indien jy nie daarvan
(of van my) hou nie, dan stel ek voor dat jy my filter.

Hou verby

>
>
> DD
>
>
>
>>> On Fri, 1 Dec 2000 02:17:10 +0200, "Blommetjie"
>>> wrote:
>
>>>> ----------------------------------------------------------
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:3a26b884.15658998@news.intekom.co.za...
>>>>
>>>> > Die openbaarde 'sondes' van Blommetjie >>> -----------------------------------------------------------
>>>>
>>>> Haai ?? .. Kom 'Eerwaarde' Davie Davis dit nóú eers
>>>> agter dat arme Blommetjie ook maar 'n gewone mens
>>>> met sondes is ?
>>>>
>>>> 'Eerwaarde' Davis is Sekerlik Een van die volgende :
>>>>
>>>> 1) 'n Hoog-Heilige Engel wat die Aarde slegs tydelik
>>>> besoek om te verneem hoe Sondig die mense
>>>> hier is.
>>>>
>>>> 2) 'n Gewone mens wat al sy Sondes mooi wegsteek
>>>> sodat niemand dit mag sien nie.
>>>>
>>>> 3) 'n Dwaas wat glo dat hy Geen Sondes doen nie, en
>>>> dus ander daarop wil laat let hóé Sondig hulle is.
>>>>
>>>> 4) 'n Gesplete Drol wat al Drie van die bogenoemde is,
>>>> maar dit ten sterkste sal ontken.
>>>>
>>>> Oooooo !! - Kyk Almal !! ... Blommetjie het die woord
>>>> 'drol' gesê !! (snak na asem) ... Dit is verskriklik !!!
>>>>
>>>> Stenig Hom !! ... Stenig Hom !!
>>>>
>>
>
Re: Uit Vrugte en Bome [boodskap #37515 is 'n antwoord op boodskap #37472] Vr, 01 Desember 2000 23:08 Na vorige boodskap

Vorige onderwerp: Re: Vir die vreeslike slim en ingeligte Lous
Volgende onderwerp: ons kritiseer net maar...
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 12:44:28 MGT 2024