Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Kennis van die Bybel
Kennis van die Bybel [boodskap #37266] Di, 28 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Stef Roux  is tans af-lyn  Stef Roux
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Blommetjie

Jy sê dat ek nie my Bybel ken nie. Wel ek is
darem bereid om my Bybel te lees om sodoende die
kennis op te doen wat ek kortkom. Ek het ten
minste 'n paar Bybels wat ek kan raadpleeg.
Verder het ek ook 'n Strongs waarin ek die woorde
in die oorspronklike Hebreeus en Grieks kan
naslaan om te sien wat regtig daar geskryf staan.

Op grond hiervan wil ek nou vir jou demonstreer
hoe jy die Bybel misbruik om jou misplaasde
vooroordele te probeer regverdig.

Eerstens probeer jy met alle geweld 'incest' in
Adam se geslag regverdig. Maar daar is geen
Bybelse gronde voor nie. Al het Adam seuns en
dogters gehad staan daar nie dat hulle met mekaar
getrou het nie. En die stelling dat hul gene nog
redelik volmaak was (wat dit ookal in
wetenskaplike terme sou beteken) is ongegrond.

Jy probeer verder Abraham se huwelik inbring as
getuie vir jou saak. Maar die feit dat Abraham
met 'n half suster getroud was beteken nie dat die
vir God reg was nie. Die Bybels is baie duidelik
daaroor dat Abraham op grond van sy geloof gered
is en nie op grond van wetsonderhouyding nie.

Verder haal jy 'n klomp versies aan. Wel om te
begin haal jy Mal 2:15 uit verband uit aan. As jy
die deel mooi lees sal jy sien dit handel eintlik
oor die huwelik en verwys na Gen 2:24.

Dan haal jy onder andere 1 Pet 2:9 aan waarin van
die uitverkore geslag gepraat het. Jy noem dat
die geslag ('genos' Strongs 1085) na ras verwys.
Dan haal jy ander versies aan waarin die woord
geslag gebruik word. Maar in hierdie gevalle is
die woord in die oorspronklike Grieks 'genea'
(Strongs 1074) en dit beteken generasie of
ouderdomsgroep soos dit inderdaad in die vertaling
verskyn en deur meeste Christene geinterpreteer
word. Iemand het jou hier mislei.

Baie van die versies wat jy aanhaal hou direk
verband met jou argument nie, en kan gesien word
dat dit vir alle mense op aarde geld.

Kom ons kyk nou bietjie wat die Bybel ook nog sê:
Met jesus se Helem vaar gee hy die volgende opdrag
aan sy dissipels:
Matt 28:19 "Gaan dan na al die nasies toe en maak
die mense my dissipels..."
Daar staan "al die nasies" en nie "al die nasies
behalwe die swartes nie."

In die ou testamentiese tyd het God vir hom 'n
spesifieke volk uitgesoek wat hy gelei en geleer
het, maar met jesus se koms word hierdie genade
van God aan alle nasies geskenk. Hierdie
ontdekking word deur Petrus in Handelinge
gemaak en duidelik beskryf:
Hand 10:34 "... Waarlik, ek begryp nou eers dat
God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk
die mense aanneemwat Hom vereer en doen wat reg
is."

Jy kritiseer my as ek sê mens moet versigtig wees
om alles in die Bybel letterlik op te neem. Wel
nooi jou van harte uit om hierdie dele van die
Bybel letterlik op te neem en daarvolgens te lewe.

Paulus sê dat die liefde die volle uitvoering van
die wet is. Die Christelike beginsel is liefde.
Dis deur jou liefde vir jou medemens dat jou toon
of jy in God glo. Alle mense op aarde, alle volke
word ingesluit by jou medemens.

Stef
Re: Kennis van die Bybel [boodskap #37399 is 'n antwoord op boodskap #37266] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hy het mooi deurgekom , dankie.

Hoop jy geniet my antwoord.

Skryf gerus terug.

Stef Roux skryf in boodskap news:eQgV5.73769$Z2.999817@nnrp1.uunet.ca...
> (Lyk my nie die eerste een het deurgekom nie.)
>
Kennis van die Bybel [boodskap #37441 is 'n antwoord op boodskap #37266] Do, 30 November 2000 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stef Roux  is tans af-lyn  Stef Roux
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
(Lyk my nie die eerste een het deurgekom nie.)

Blommetjie

Jy sê dat ek nie my Bybel ken nie. Wel ek is
darem bereid om my Bybel te lees om sodoende die
kennis op te doen wat ek kortkom. Ek het ten
minste 'n paar Bybels wat ek kan raadpleeg.
Verder het ek ook 'n Strongs waarin ek die woorde
in die oorspronklike Hebreeus en Grieks kan
naslaan om te sien wat regtig daar geskryf staan.

Op grond hiervan wil ek nou vir jou demonstreer
hoe jy die Bybel misbruik om jou misplaasde
vooroordele te probeer regverdig.

Eerstens probeer jy met alle geweld 'incest' in
Adam se geslag regverdig. Maar daar is geen
Bybelse gronde voor nie. Al het Adam seuns en
dogters gehad staan daar nie dat hulle met mekaar
getrou het nie. En die stelling dat hul gene nog
redelik volmaak was (wat dit ookal in
wetenskaplike terme sou beteken) is ongegrond.

Jy probeer verder Abraham se huwelik inbring as
getuie vir jou saak. Maar die feit dat Abraham
met 'n half suster getroud was beteken nie dat die
vir God reg was nie. Die Bybels is baie duidelik
daaroor dat Abraham op grond van sy geloof gered
is en nie op grond van wetsonderhouyding nie.

Verder haal jy 'n klomp versies aan. Wel om te
begin haal jy Mal 2:15 uit verband uit aan. As jy
die deel mooi lees sal jy sien dit handel eintlik
oor die huwelik en verwys na Gen 2:24.

Dan haal jy onder andere 1 Pet 2:9 aan waarin van
die uitverkore geslag gepraat het. Jy noem dat
die geslag ('genos' Strongs 1085) na ras verwys.
Dan haal jy ander versies aan waarin die woord
geslag gebruik word. Maar in hierdie gevalle is
die woord in die oorspronklike Grieks 'genea'
(Strongs 1074) en dit beteken generasie of
ouderdomsgroep soos dit inderdaad in die vertaling
verskyn en deur meeste Christene geinterpreteer
word. Iemand het jou hier mislei.

Baie van die versies wat jy aanhaal hou direk
verband met jou argument nie, en kan gesien word
dat dit vir alle mense op aarde geld.

Kom ons kyk nou bietjie wat die Bybel ook nog sê:
Met jesus se Helem vaar gee hy die volgende opdrag
aan sy dissipels:
Matt 28:19 "Gaan dan na al die nasies toe en maak
die mense my dissipels..."
Daar staan "al die nasies" en nie "al die nasies
behalwe die swartes nie."

In die ou testamentiese tyd het God vir hom 'n
spesifieke volk uitgesoek wat hy gelei en geleer
het, maar met jesus se koms word hierdie genade
van God aan alle nasies geskenk. Hierdie
ontdekking word deur Petrus in Handelinge
gemaak en duidelik beskryf:
Hand 10:34 "... Waarlik, ek begryp nou eers dat
God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk
die mense aanneemwat Hom vereer en doen wat reg
is."

Jy kritiseer my as ek sê mens moet versigtig wees
om alles in die Bybel letterlik op te neem. Wel
nooi jou van harte uit om hierdie dele van die
Bybel letterlik op te neem en daarvolgens te lewe.

Paulus sê dat die liefde die volle uitvoering van
die wet is. Die Christelike beginsel is liefde.
Dis deur jou liefde vir jou medemens dat jou toon
of jy in God glo. Alle mense op aarde, alle volke
word ingesluit by jou medemens.

Stef
Re: Kennis van die Bybel [boodskap #37448 is 'n antwoord op boodskap #37441] Do, 30 November 2000 07:35 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Stef

Ou blommetjie het sy oogklappe aan en op sy manier is hy net soos
Gloudina. Jy kan hom nie oortuig nie want wat hy glo is reg.

Cheers
Lou

Stef Roux wrote:
>
> (Lyk my nie die eerste een het deurgekom nie.)
>
> Blommetjie
>
> Jy sˆ dat ek nie my Bybel ken nie. Wel ek is
> darem bereid om my Bybel te lees om sodoende die
> kennis op te doen wat ek kortkom. Ek het ten
> minste 'n paar Bybels wat ek kan raadpleeg.
> Verder het ek ook 'n Strongs waarin ek die woorde
> in die oorspronklike Hebreeus en Grieks kan
> naslaan om te sien wat regtig daar geskryf staan.
>
> Op grond hiervan wil ek nou vir jou demonstreer
> hoe jy die Bybel misbruik om jou misplaasde
> vooroordele te probeer regverdig.
>
> Eerstens probeer jy met alle geweld 'incest' in
> Adam se geslag regverdig. Maar daar is geen
> Bybelse gronde voor nie. Al het Adam seuns en
> dogters gehad staan daar nie dat hulle met mekaar
> getrou het nie. En die stelling dat hul gene nog
> redelik volmaak was (wat dit ookal in
> wetenskaplike terme sou beteken) is ongegrond.
>
> Jy probeer verder Abraham se huwelik inbring as
> getuie vir jou saak. Maar die feit dat Abraham
> met 'n half suster getroud was beteken nie dat die
> vir God reg was nie. Die Bybels is baie duidelik
> daaroor dat Abraham op grond van sy geloof gered
> is en nie op grond van wetsonderhouyding nie.
>
> Verder haal jy 'n klomp versies aan. Wel om te
> begin haal jy Mal 2:15 uit verband uit aan. As jy
> die deel mooi lees sal jy sien dit handel eintlik
> oor die huwelik en verwys na Gen 2:24.
>
> Dan haal jy onder andere 1 Pet 2:9 aan waarin van
> die uitverkore geslag gepraat het. Jy noem dat
> die geslag ('genos' Strongs 1085) na ras verwys.
> Dan haal jy ander versies aan waarin die woord
> geslag gebruik word. Maar in hierdie gevalle is
> die woord in die oorspronklike Grieks 'genea'
> (Strongs 1074) en dit beteken generasie of
> ouderdomsgroep soos dit inderdaad in die vertaling
> verskyn en deur meeste Christene geinterpreteer
> word. Iemand het jou hier mislei.
>
> Baie van die versies wat jy aanhaal hou direk
> verband met jou argument nie, en kan gesien word
> dat dit vir alle mense op aarde geld.
>
> Kom ons kyk nou bietjie wat die Bybel ook nog sˆ:
> Met jesus se Helem vaar gee hy die volgende opdrag
> aan sy dissipels:
> Matt 28:19 "Gaan dan na al die nasies toe en maak
> die mense my dissipels..."
> Daar staan "al die nasies" en nie "al die nasies
> behalwe die swartes nie."
>
> In die ou testamentiese tyd het God vir hom 'n
> spesifieke volk uitgesoek wat hy gelei en geleer
> het, maar met jesus se koms word hierdie genade
> van God aan alle nasies geskenk. Hierdie
> ontdekking word deur Petrus in Handelinge
> gemaak en duidelik beskryf:
> Hand 10:34 "... Waarlik, ek begryp nou eers dat
> God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk
> die mense aanneemwat Hom vereer en doen wat reg
> is."
>
> Jy kritiseer my as ek sˆ mens moet versigtig wees
> om alles in die Bybel letterlik op te neem. Wel
> nooi jou van harte uit om hierdie dele van die
> Bybel letterlik op te neem en daarvolgens te lewe.
>
> Paulus sˆ dat die liefde die volle uitvoering van
> die wet is. Die Christelike beginsel is liefde.
> Dis deur jou liefde vir jou medemens dat jou toon
> of jy in God glo. Alle mense op aarde, alle volke
> word ingesluit by jou medemens.
>
> Stef
Vorige onderwerp: BAsters
Volgende onderwerp: Re: Katolieke Kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 13:53:13 MGT 2024