Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » BAsters
Re: Basters [boodskap #37057 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soos byvoorbeeld? Doen jouself 'n guns en kyk bietjie na van die
stamouers en vryheid van slawe waarvan 'n voorbeeld hier gevind kan
word:
http://www.oocities.org/sa_stamouers/

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1d4e4e$0$224@hades.is.co.za...
> Daar is nog baie blankes wat suiwer is van bloed.
Re: Basters [boodskap #37058 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoe so? 'Onbekend' mag wees dat 'n matroos van Nederland van die skip
gedros het en nie sy oorsprong wil bekend maak nie. So, waar kry jy 10%.
As die mense praat van 7,2% dan bedoel hulle 7,2%. Nie 7,2% en met
watter syfers jy dit wil bylas nie of oor wil lieg nie.

Ernest

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>
> E Bessinger wrote in message
> news:3a1c9256.0@news1.mweb.co.za...
> Let Wel :
> *Elke Familie* is 'n bietjie te vér gevat. -Eerder 'baie families'.
> Volgens hierdie Tabel maak Nie-Blank sowat 10 % uit.
>
>
>> Voor Britse oorname:
>> Nederland 36,8%
>> Duits 35,0%
>> Frans 14,6%
>> Nie blank 7,2%
>> Onbekend 3,5%
>> Ander 2,6%
>> Brits 0,3%
Re: Basters [boodskap #37082 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
n baster is vermenging van rasse. n engelsman en n duitser behoort tot
dieslfde ras, verskillende volke of nasies maar die die ras is dieselfde.
n hout kop en n engelsman is verskillende rasse.

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1ad4b9$0$235@hades.is.co.za...
> Verkeerd !
>
> Waar twee Identiese rasse [of (sub)spesies] kinders kry,
> dan is dit Nie verbastering nie. -Dit is Algemene Kennis.
> Slegs waar twee verskillende rasse meng is dit verbastering.
>
>
> wrote in message news:3A1827A5.457693EA@eskom.co.za...
>> Aha, my punt ook. So dan is ons einlik almal basters want 'n baster is dan nie
>> net vermenging van bv. swart of wit nie. Dan vra ek, wys my die nasie wat
>> werklik 'n suiwer bloedlyn het. Interessant, nie waar nie.
>> groete
>> Christo.
>> BTW Kaapse kind, jy skuld my.
>>
>> KaapseKind wrote:
>>
>>> Presies my punt. Ek het tong-in-die-kies geskryf, want na my mening is dit
>>> nie moontlik om NIE 'n "baster" te wees nie. Ek is duidelik óók een - met
>>> Franse en Nederlandse voorouers. Of wat dink jy?
>>>
>>> "Dark Angel" wrote in message
>>> news:8v9329$qjk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Basters is enige iemand wat aan se ouers aan verskillende rasse groepe
>>>> behoort as jy my vra. Hoe gaan ons weet of ons suiwer bloed familie van Adam
>>>> en Eva is na duisende jare, net my opinie.
>>>>
>>>> DarkAngel
>>>>
>>>> wrote in message
>>> news:3A17EB15.B4423236@eskom.co.za...
>>>> > Ek leer ook maar so van hier lees en daar kyk maar ek sal graag wil weet
>>>> > of iemand van al die slimmes in hierdie nuusgroep vir my in simpel
>>>> > Boere-afrikaans kan verduidelik wanneer is iemand 'n baster? En as ek
>>>> > dit weet dan gesels ek verder.
>>>> > Groetnis
>>>> > Christo
>>>> >
>>>>
>>
>
Re: Basters [boodskap #37096 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goed so.

Nogal 'n Skandelike geskiedenis
van lae, vieslike witmense.

E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a39.1@news1.mweb.co.za...
> Hoe so? 'Onbekend' mag wees dat 'n matroos van Nederland van die skip
> gedros het en nie sy oorsprong wil bekend maak nie. So, waar kry jy 10%.
> As die mense praat van 7,2% dan bedoel hulle 7,2%. Nie 7,2% en met
> watter syfers jy dit wil bylas nie of oor wil lieg nie.
>
> Ernest
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>
>> E Bessinger wrote in message
>> news:3a1c9256.0@news1.mweb.co.za...
>> Let Wel :
>> *Elke Familie* is 'n bietjie te vêr gevat. -Eerder 'baie families'.
>> Volgens hierdie Tabel maak Nie-Blank sowat 10 % uit.
>>
>>
>>> Voor Britse oorname:
>>> Nederland 36,8%
>>> Duits 35,0%
>>> Frans 14,6%
>>> Nie blank 7,2%
>>> Onbekend 3,5%
>>> Ander 2,6%
>>> Brits 0,3%
Re: Basters [boodskap #37097 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
O ja ?

Weet Jy dit, of weet jy dit Nie ?
As jy Nie seker is nie, - vra dan 'n soogdierkundige
of taksonoloog, en kom dan terug na ons met
'n gekwalifiseerde antwoord.

E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a3e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het seker nog nooit van 'n rasegete hond soos 'n boerboel, Rodesian
> Ridgeback, ens gehoor nie? 150 jaar gelede het die rasse bestaan? Of, is
> hulle nou 'opregte' basters? of, bestaan hulle nie?
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>> 'n *Ras* wat uit 50% A) bestaan en uit 50%
>>> B). So, 'n baster A) en baster B). Sou AB) nou weer meng met A), bestaan
>>> die geslag net uit 25% B). Dit word algemeen aanvaar dat 1) na 4
>>> vermengings is die verbastering so laag dat dit nie eintlik meer 'n rol
>>> speel nie (minder as 10% B) en, 2) verbastering nodig is om nuwe bloed
>>> in te bring en om weerstand op te bou. 3) Dit is meer anvaarbaar na die
>>> vierde geslag van verbastering (maar wie gaan die eerste vier 'basters'
>>> wees?
>>
>> Hulle bly 4 hebriede.
>
Re: Basters [boodskap #37102 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nou hierin ook een van die bes moontlike redes
waarom ons vandag met so 'n Groot, Dwase, Laakbare
"Kak-Afrikaner-Samelewing" opgeskeep sit.

Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
nie.

Nee, my woorde kan gelukkig nie hier teen my tel nie,
want ek is uit 'n suiwer familielyn [goed geboekstaaf aan
beide kante] van Europese afkoms. Ek is in alle opsigte
'n baie sterk individualis met rare belangstellingsvelde van
'n meer intellektuele aard. ... Daarom ...;

"Afrikaan" of "Afrikaner" [bv. Boepens in rugby-short met
plakkies] sal ek Nooit in der Ewigheid aan myself toebedeel
(mee besmet) nie.

Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
"Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
"Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.

Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.

----------------------------------------------------------

E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>
> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>
> Ernest.
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>
Re: Basters [boodskap #37106 is 'n antwoord op boodskap #37102] Vr, 24 November 2000 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Blommetjie wrote:

> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>

Maar jou vuil en sissie-praat tipeer jou as 'n
onmanlike stuk drek wat vir hom 'n macho
persoonlikheid probeer bou uit 'n klomp
grootpraat en vuilpraat. Arme ding. Het
geen respek vir vroumense nie. Almal kry
al die prentjie van jou wat daar agter jou
rekenaar sit, omdat jy nêrens anders inpas
nie.

Gloudina
Re: Basters [boodskap #37110 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie...hy kan dink loop op twee bene kan praat ons kan hulle
verstaan. Hulle is skelm (meeste van hulle) en hulle het 'n geloof. Klink
vir my na 'n mens.
Koos doen my 'n guns en koop vir jou 'n woordeboek, leer spel en doen iets
aan jou woordeskat, op die oomblik is hy bietjie beperk.

Elaine

koos skryf in boodskap news:8vohn5$gol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> N JOOD ID NIE N MENS NIE
Re: Basters [boodskap #37111 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het regtig net 'n grappie gemaak hoor? lol...ek sal nie weer nie.

Elaine

Sue skryf:

> LOL! Skelm ne? :-))) Ai toggie Elaine - een van die dae gaan jy sommer
> saam met mnr. GELDERBLOM aka "blommetjie" se sieninge stem! :-)
> Moenie so anti-semities wees nie - dis ook maar so erg so rassisme. :-)
> En ek hou van Lieberman en Gore! :-)
Re: Basters [boodskap #37112 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Deesdae besit al die portugese die kafees....heeheheheh. Ek like hulle,
hulle is altyd vriendelik en laat mens tuis voel in hulle winkel.

Elaine

Sue skryf in boodskap news:MPG.1489d6034aead6de989798@news...
> In article , ang...@dotcool.com says...
>> Ek het regtig net 'n grappie gemaak hoor? lol...ek sal nie weer nie.
>
> Ek weet - dis hoekom al die smiley's daar is. :-)
> Maar dit is mos maar deel van Suid Afrikaanse kultuur- stereotipering van
> nasies - ek het al gehoor hoe mense praat van "die Jood se winkel", en
> wie was nou weer die mense wat altyd kafee's gehad het..het nou vergeet
> wie hulle was/is. Die Jode is en was nog altyd "shrewd", en baie mense
> het dit as 'n bedreiging beskou. So die "skelm Jood" is 'n bekende term -
> don't worry about it. :-)
>
Re: Basters [boodskap #37114 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
N JOOD ID NIE N MENS NIE

"E Bessinger" skryf in boodskap news:3a1e5a3f.0@news1.mweb.co.za...
> Baie interesant dat so 6 maande gelede 'n skrywer van 'n boek wat
> probeer bewys het dat die holocaust nie bestaan het nie, aangekla en
> skulig gevind is deur wêreldhof op rasisme. Of, probeer jy nou sê dat
> die Eurpese Jood 'n ander ras is as die Europeer se nie Jood? En, wat is
> die mens rasse wat dan beskikbaar is?
>
> Ernest
> "koos" wrote in message
> news:8vkni9$pam$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> n baster is vermenging van rasse. n engelsman en n duitser behoort tot
>> dieslfde ras, verskillende volke of nasies maar die die ras is dieselfde.
>> n hout kop en n engelsman is verskillende rasse.
>
Re: Basters [boodskap #37133 is 'n antwoord op boodskap #31354] Vr, 24 November 2000 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie jy klink nou soos daai Fariseër...almal is gelyk in God se oë, en
niemand is verhewe bo die ander nie. Geen sonde is groter as 'n ander sonde
nie En geen sonde is onvergeefbaar nie - behalwe om die Heilige Gees te
vloek, dis die enigste sonde wat die Bybel as onvergeefbaar beskou.
Hoogmoed kom tot 'n val.

Elaine

Blommetjie skryf in boodskap news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
> Korrek !
>
> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
> Hou Jy van meid naai ?
Re: Basters [boodskap #37135 is 'n antwoord op boodskap #37133] Sa, 25 November 2000 01:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
'Verhewe' in aanhalingstekens.
Daar is defenitief rang-ordes van sondes.
Almal is Nie gelyk in God se oë nie. -Moet
ek dit aan jou wys ?

Elaine skryf in boodskap news:3a1efc2f.0@news1.mweb.co.za...
> Blommetjie jy klink nou soos daai Fariseër...almal is gelyk in God se oë, en
> niemand is verhewe bo die ander nie. Geen sonde is groter as 'n ander sonde
> nie En geen sonde is onvergeefbaar nie - behalwe om die Heilige Gees te
> vloek, dis die enigste sonde wat die Bybel as onvergeefbaar beskou.
> Hoogmoed kom tot 'n val.
>
> Elaine
>
> Blommetjie wrote in message
> news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
>> Korrek !
>>
>> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
>> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
>> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
>> Hou Jy van meid naai ?
Re: Basters [boodskap #37138 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vra weer jou vraag. Jy breek op. Ek verstaan nie die vraag nie.

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
> Korrek !
>
> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
> Hou Jy van meid naai ?
Re: Basters [boodskap #37139 is 'n antwoord op boodskap #31354] Sa, 25 November 2000 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat sê die bybel sal gebeur met die 'meide naaiers' ?

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
> Korrek !
>
> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
OnSkriftuurlike Blommetjie [boodskap #37150 is 'n antwoord op boodskap #31354] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Blommetjie

Ek neem aanstoot dat die Bybel (as Heilige Boek vir my) gebruik word soos jy
dit wel doen - as regverdiging vir haatspraak.
Erger - dat jy die woord Bybel in dieselfde sin gebruik as twee ander
onaanvaarbare woorde!!!
'n Versoek: Hanteer die Bybel met die respek wat dit verdien, en hanteer
Godgeskape mense met dieselfde respek. ('n Boom sal immers aan sy/haar
vrugte geken word). Sterkte.

KaapseKind

Blommetjie skryf in boodskap news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
> Korrek !
>
> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
> Hou Jy van meid naai ?
>
> E Bessinger wrote in message
> news:3a1e5a40.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat ek lees van jou stelling (en ek mag verkeerd wees) is dat jy voel jy
>> is verhewe bo "meide naaiers"? Of hoe? Indien wel pos jou genealogie van
>> voorgeslagte en ek is seker meeste sal dit kan ontraffel word en weer
>> aanmekaar gesit. Sonder koste! Maar die resultaat sal definief op die
>> nuusgroep gepos word. Laat my weet of ek jou pos verkeerd gelees het.
>>
>> Ernest
>>
>> "Blommetjie" wrote in message
>> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>> Ja. ...Nou gaan ek dit uiters reguit en onparlementêr stel :
>>>
>>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>
Re: Basters [boodskap #37151 is 'n antwoord op boodskap #31354] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam.
Christus wás Een, of eintlik - BEIDE: 'n Jood en 'n Mens. {smile}

E Bessinger skryf in boodskap news:3a20cca6.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig was Christus darem een.
>
> "koos" wrote in message
> news:8vohn5$gol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> N JOOD ID NIE N MENS NIE
>
Re: Basters [boodskap #37152 is 'n antwoord op boodskap #37045] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het dit opgespoor!
Dankie vir die "reminder"....

skryf in boodskap news:3A1C698D.3AE1A272@eskom.co.za...
> Ek het jou reeds E-mail gestuur. wag nog vir jou antwoord. Gaan kyk bietjie of
> jy e-mail het van WC??????
> A-ha.
> Groete
> WC
>
> KaapseKind wrote:
>
>> Ek skuld jou???
>> O genade! Laat weet asseblief. Ek skuld nie graag nie.
>> E-mail my...seblief!!!!
>>
>>
>
Re: Basters [boodskap #37153 is 'n antwoord op boodskap #31354] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:) Ek het dit grappenderwys gedoen.
Net 'n mens kan tussen reg en verkeerd onderskei (behalwe die met 'n
chemiese wanbalans, in welke geval pilletjies goed sal werk) en net 'n mens
kan redeneer. So dit sluit alle mense in, wit, swart, groen, geel maak nie
saak nie. As jy kan dink, praat en redeneer is jy 'n mens. Behalwe
natuurlik sowat 10% van die bevolking wat sielsiek, mal of andersins nie
reguit kan dink nie. Soos Jeffrey Dahmer, wat gedink het hy doen niks
verkeerd nie.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:3a20cca9.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Oom Thys Kolesky van Krugersdorp verwys altyd van swart mense dat
> "hulle trap net spore soos mense". So, ek weet nie of jou stelling dan
> heltemal staafbaar is nie. Maar, hy is ook een van die wat sy eie
> republiek wil stig!
Re: Basters [boodskap #37154 is 'n antwoord op boodskap #31354] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig was Christus darem een.

"koos" skryf in boodskap news:8vohn5$gol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> N JOOD ID NIE N MENS NIE
Re: Basters [boodskap #37155 is 'n antwoord op boodskap #31354] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Oom Thys Kolesky van Krugersdorp verwys altyd van swart mense dat
"hulle trap net spore soos mense". So, ek weet nie of jou stelling dan
heltemal staafbaar is nie. Maar, hy is ook een van die wat sy eie
republiek wil stig!

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2004ba.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie...hy kan dink loop op twee bene kan praat ons kan hulle
> verstaan. Hulle is skelm (meeste van hulle) en hulle het 'n geloof. Klink
> vir my na 'n mens.
Re: OnSkriftuurlike Blommetjie [boodskap #37156 is 'n antwoord op boodskap #37150] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Blommetjie
> 'n Versoek: Hanteer die Bybel met die respek wat dit verdien, en hanteer
> Godgeskape mense met dieselfde respek. ('n Boom sal immers aan sy/haar
> vrugte geken word). Sterkte.
>
> Blommetjie wrote in message
>
>> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
>> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
>> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
>> Hou Jy van meid naai ?

Ja, Kaapse Kind, dit is wat kom as jy kwartier vir diebose in jou hart gee. Ek
het al lankal vir Blommetjie so
bekyk. Wat vir my insiggewend is, is dat hierdie soort
rassis se gedagtes gedurig op seksuele omgang is met
mense van die "ontoelaatbares." En dat hulle die seks-
akte verlaag tot "rape," die vrou tot wat vir hulle die
laagste rang is. Arme arme man. Hy lewe al klaar in 'n
hel, volgens die Buddhiste.

Gloudina
Re: Basters [boodskap #37210 is 'n antwoord op boodskap #31354] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek was erinstig oor Oom Thys en hy is al oor die 80. So ouderdom het ook
min te doen daarmee. Die Ou oom is hard besig om mense te nooi vir sy
Repebliek. Ek weet nie of diere nie ook kan redeneer nie. Net omdat ons
hulle 'taal' nie kan verstaan nie is ons nie noodwendig die enigstes wat
kan redeneer nie. Enigeen wat 'n troeteldier dier gehad het wat kwaad
gedoen sal kan beaam dat hulle ook 'body language' het.

Ernest

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2116e2.0@news1.mweb.co.za...
> :) Ek het dit grappenderwys gedoen.
> Net 'n mens kan tussen reg en verkeerd onderskei (behalwe die met 'n
> chemiese wanbalans, in welke geval pilletjies goed sal werk) en net 'n mens
> kan redeneer. So dit sluit alle mense in, wit, swart, groen, geel maak nie
> saak nie. As jy kan dink, praat en redeneer is jy 'n mens. Behalwe
> natuurlik sowat 10% van die bevolking wat sielsiek, mal of andersins nie
> reguit kan dink nie. Soos Jeffrey Dahmer, wat gedink het hy doen niks
> verkeerd nie.
Re: Basters [boodskap #37211 is 'n antwoord op boodskap #31354] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk is jy reg oor diere. Ek het 'n lieflike Duitse Herdershond en
Foksie.......hulle gesels geduring met mekaar en laat mekaar weet as hulle
nie van die of daai ding ou nie ek's seker. Ou Hitler (dis nou die Duitese
Herder) weet as hy stout was, en hy kruip so weg dat jy hom nooit sal kry
nie. Of hy smeek so mooi dat jy dit nie oor jou hart kan kry om hom te
straf nie. Maar dis nog steeds nie te sê hulle kan redeneer op 'n hoë vlak
nie. Ek het al gelees dat sommige honde en diere (soos ape en dolfyne) die
intelligensie vlak van 'n 11-jarige kind het.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:3a21e8d5.1@news1.mweb.co.za...
>
> Ek was erinstig oor Oom Thys en hy is al oor die 80. So ouderdom het ook
> min te doen daarmee. Die Ou oom is hard besig om mense te nooi vir sy
> Repebliek. Ek weet nie of diere nie ook kan redeneer nie. Net omdat ons
> hulle 'taal' nie kan verstaan nie is ons nie noodwendig die enigstes wat
> kan redeneer nie. Enigeen wat 'n troeteldier dier gehad het wat kwaad
> gedoen sal kan beaam dat hulle ook 'body language' het.
>
> Ernest
Re: Basters [boodskap #37212 is 'n antwoord op boodskap #31354] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar antwoord bly dan

" > N JOOD ID NIE N MENS NIE"

Of dan nie? Sluit dit nou al die rasse in of dan nie?

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a21bded$0$233@helios.is.co.za...
> Nee. Christus was uit Een van die Twaalf Stamme
> van Israel nl.die Stam van Juda, en dus was Hy 'n
> Judeër. Die term 'Jood' is 'n wisselterm en daarom
> 'n té breë omskrywing wat baie rasse insluit.
>
> Christus was ook 'n Blanke uit Israel, want Adam was
> na die Ewebeeld en Gelykenis van Die Seun en Die
> Vader geskape.
>
> E Bessinger wrote in message
> news:3a20cca6.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig was Christus darem een.
>>
>> "koos" wrote in message
>> news:8vohn5$gol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> N JOOD ID NIE N MENS NIE
>
>
> Koos : Jy bedoel om te sê " 'n Swart Jood." is nie
> uit Adam uit, en dws. Nie uit Israel nie.
>
Re: Basters [boodskap #37213 is 'n antwoord op boodskap #31354] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a21bc8b$0$225@hades.is.co.za...
> Toemaar. Die Antwoord is nou duidelik genoeg.
En die antwoord is?
Re: Basters [boodskap #37244 is 'n antwoord op boodskap #37138] Ma, 27 November 2000 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar. Die Antwoord is nou duidelik genoeg.
Oor en Uit.

E Bessinger skryf in boodskap news:3a1f52f8.0@news1.mweb.co.za...
> Vra weer jou vraag. Jy breek op. Ek verstaan nie die vraag nie.
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1ee1d8$0$229@helios.is.co.za...
>> Korrek !
>>
>> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
>> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
>> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
>> Hou Jy van meid naai ?
Re: Basters [boodskap #37248 is 'n antwoord op boodskap #31354] Ma, 27 November 2000 01:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee. Christus was uit Een van die Twaalf Stamme
van Israel nl.die Stam van Juda, en dus was Hy 'n
Judeër. Die term 'Jood' is 'n wisselterm en daarom
'n té breë omskrywing wat baie rasse insluit.

Christus was ook 'n Blanke uit Israel, want Adam was
na die Ewebeeld en Gelykenis van Die Seun en Die
Vader geskape.

E Bessinger skryf in boodskap news:3a20cca6.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig was Christus darem een.
>
> "koos" wrote in message
> news:8vohn5$gol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> N JOOD ID NIE N MENS NIE

Koos : Jy bedoel om te sê " 'n Swart Jood." is nie
uit Adam uit, en dws. Nie uit Israel nie.
Re: Basters [boodskap #37277 is 'n antwoord op boodskap #31354] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dan is jy maar seker 'n baie eensame en vervelige mens.
Klink soos 'n ander "perd" wat saam met my "gegraft" het. Het het 'n
"backup" 'n
"magneet-band rugsteun" genoem. Wat 'n drol was hy nie. Pynlik deur-die-kak.

>> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
>> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
>> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
>> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
>> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.

>> Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
>> 'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.

>> ----------------------------------------------------------
>> E Bessinger wrote in message
>> news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
>>> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
>>> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
>>> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>>>
>>> Ernest.
>>>
>>> "Blommetjie" wrote in message
>>> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>>>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>>>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>>>
Re: Basters [boodskap #37278 is 'n antwoord op boodskap #37102] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie wrote:
> SNIP>
> Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
> nie.
>
> Nee, my woorde kan gelukkig nie hier teen my tel nie,
> want ek is uit 'n suiwer familielyn [goed geboekstaaf aan
> beide kante] van Europese afkoms. Ek is in alle opsigte
> 'n baie sterk individualis met rare belangstellingsvelde van
> 'n meer intellektuele aard. ... Daarom ...;
>
> "Afrikaan" of "Afrikaner" [bv. Boepens in rugby-short met
> plakkies] sal ek Nooit in der Ewigheid aan myself toebedeel
> (mee besmet) nie.

So jou twee familie lyne het net met mekaar getrou??? Hoeveel oe" het
jy? Ore? Sit jou neus nog min of meer in die middel van jou gesig? Die
meeste blanke afrikaans sprekedes het is op een of meer manier
bloedfamilie so hou maar op om jouself te terg!
>
> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
> Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
> 'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.
>
> ----------------------------------------------------------
> E Bessinger wrote in message
> news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
>> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
>> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
>> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>>
>> Ernest.
>>
>> "Blommetjie" wrote in message
>> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>>
Re: Basters [boodskap #37280 is 'n antwoord op boodskap #37135] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie wrote:
>
> 'Verhewe' in aanhalingstekens.
> Daar is defenitief rang-ordes van sondes.
> Almal is Nie gelyk in God se oë nie. -Moet
> ek dit aan jou wys ?

Het jy al ooit gedurende jou Bybel studie die gelykenis van die
baremhartige Samaritaan gelees? Duidelik nie!
Re: Basters [boodskap #37281 is 'n antwoord op boodskap #31354] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So, wat jy nou eintlik sê is dat 'n kind nie kan redeneer nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2254ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het al gelees dat sommige honde en diere (soos ape en dolfyne) die
> intelligensie vlak van 'n 11-jarige kind het.
Re: Basters [boodskap #37347 is 'n antwoord op boodskap #31354] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie wat ek sê nie. Maar klein kinders kan nie op so hoë vlak soos 'n
volwassenes redeneer nie. Dis mos vanselfsprekend. Dis hoekom ons
fondamente vir hulle lê wanneer hulle klein is, sodat hulle wel kan redeeer
wanneer hulle groot is.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:3a247e7a.0@news1.mweb.co.za...
> So, wat jy nou eintlik sê is dat 'n kind nie kan redeneer nie?
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3a2254ed.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het al gelees dat sommige honde en diere (soos ape en dolfyne) die
>> intelligensie vlak van 'n 11-jarige kind het.
>
Re: Basters [boodskap #37392 is 'n antwoord op boodskap #31354] Wo, 29 November 2000 04:30 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dus beteken dit dat jy eintlik 'n allien is? Maar pos die lyne dat ons
kan sien!!

> Blommetjie wrote:
>> SNIP>
>> Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
>> nie.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief
Volgende onderwerp: Kennis van die Bybel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 15:59:06 MGT 2024